Skakel oor na Afrikaans

The Genealogical Society of South Africa

eGSSA branch

Familia Meester Indeks 1964 - 2013

Saamgestel deur MHC (Thys) du Preez, 15 Januarie 2014

FAMILIA is die kwartaalblad van die Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika en word in Maart, Junie, September en Desember uitgegee. Dit word aan alle lede van die Genootskap gestuur. Vorige uitgawes kan verkry word van die eGGSA e-winkel. Vir meer besonderhede oor hoe om 'n lid van die Genootskap te word, verwys na Lidmaatskap FAQ.

BIOGRAFIë VAN LEDE:

André M. Hugo, die outeur van Familia. deur Joubert Botha. Familia, 43(4), 2006, pp.160-168.

R.C.K.H.T. (Dick) Bate — member of the Northern Transvaal Branch. Familia, 38(4), 2001, pp. 176-178.

Dr. N.A. Coetzee* 11 September 1911 † 13 Februarie 2003. Familia, 40(1), 2003, p. 53.

Dr. R.T.J (Roelf Lombard, 1931-2011 deur Isabel Groesbeek en Rentia Landman. Familia, 48(3), 2011, pp. 113-114.

Daniel Smith Hamman – Tesourier van die GGSA. Familia, 37(1), 2000, pp. 20-21.

Eric Swardt – Cemetery Recording Project Leader. Familia, 37(3), 2000, pp. 115-117.

Elske van Rooyen – Nasionale Sekretaresse. Familia, 37(4), 2000, pp. 165& 164.

Jeanette Ruth Labuschagne (née Laurens) – Western Cape Branch Secretary. Familia, 37(2), 2000, pp. 82-84.

Johann Janse van Rensburg. Familia, 43(4), 2006, p. 159.

Margaret Cairns — most honoured member of the GSSA. Familia, 38(4), 2001, pp.184-185.

In Memoriam: Margaret Cairns (24.4.1912-24.1.2009) Familia, 47(1), 2010, pp. 1- 2.

Neil Bloy — Chairman, Natal Midlands Branch. Familia, 38(1), 2001, pp. 20-21.

Martin Zöllner, National President. Familia, 36(2), 1999, pp. 56-57.

 

Familia Onderwerp Indeks:

 


tuisblad | voordele | inhoud | sluit aan | privaatheidsbeleid | gedragskode | meer oor ons | skakels