Skakel oor na Afrikaans

The Genealogical Society of South Africa

eGSSA branch

Familia Meester Indeks 1964 - 2013

Saamgestel deur MHC (Thys) du Preez, 15 Januarie 2014

FAMILIA is die kwartaalblad van die Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika en word in Maart, Junie, September en Desember uitgegee. Dit word aan alle lede van die Genootskap gestuur. Vorige uitgawes kan verkry word van die eGGSA e-winkel. Vir meer besonderhede oor hoe om 'n lid van die Genootskap te word, verwys na Lidmaatskap FAQ.

HERALDIEK:

Brownell, F.: Suid Afrikaanse familiewapens. Familia, 35(4), 1998, pp. 150-155.

Brownell, F.: South African personal (family) coats of arms. Familia, 35(4), 1998, pp. 155-159.

Du Toit, Jos: Letter with comments on South African heraldry. Familia, 43(4), 2006, p. 138.

Du Toit, Hein: Regstelling oor Peter Smits se artikel Heraldry. Familia, 43(4), 2006, p. 138.

Fras, Peter Smits: Heraldry. Familia, 43(3), 2006, pp. 98-107.

Heraldiese skatte van die Centraal Bureau voor genealogie. Familia, 36(1), 1999, p. 4.

Hiemstra, V.G.: Heraldiek en registrasie van Familiewapens. Familia, 14(2/3), 1977, pp. 50-53.

The Registered coat of arms of the GSSA. Familia, 36(1), 1999, p. 27.

 

Familia Onderwerp Indeks:

 


tuisblad | voordele | inhoud | sluit aan | privaatheidsbeleid | gedragskode | meer oor ons | skakels