Familia Meester Indeks 1964 - 2009
Saamgestel deur MHC (Thys) du Preez, 15 Desember 2009
FAMILIA is die kwartaalblad van die Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika en word in Maart, Junie, September en Desember uitgegee. Dit word aan alle lede van die Genootskap gestuur. Vorige uitgawes kan verkry word van die eGGSA e-winkel of van die GGSA Tesourier. Vir meer besonderhede oor hoe om ’n lid van die Genootskap te word, verwys na Lidmaatskap FAQ.
KONFERENSIES:
Die 14de genealogiese en heraldiese kongres. Familia, 17(3/4), 1980, p. 81.
Wêreldkongres oor genealogie in Salt Lake City. Familia, 18(1), 1981, pp. 19-20.
Haddon, G.W.: The English genealogical congress 1981. Familia, 19(1), 1982, p. 14.