eGGSA Aflaaibiblioteek
onder aan elke album is daar 'n skakel of "add album to cart" of "add document to cart"

Kliek op hierdie skakel, die volgende sal verskyn

Regs bo is 'n Cart Actions blokkie:

Kliek op die afpyltjie soos hierbo aangedui, die volgende sal verskyn:

Kliek op die "Download in Zip " en dan op Go. Iets soos die volgende sal verskyn

Gee die lêer 'n naam bv MyLeer.zip en kliek op Save.
As die lêer klaar gestoor is, kliek weer op die "Cart Actions" afpyltjie:

Kies 'Empty Cart' dan kliek op 'Go'.
As jy die boodskap ontvang:
Cart updated successfully
Your cart is empty.
Links onder, kliek op 'Back to Album' om terug te gaan
na die album waar jy begin het.
Herhaal bostaande vir elke album. Mens kan meer as een album per slag doen, maar die ziplêer word dan baie groot - ek dink dit is beter om elkeen individueel te doen
As alles klaar gedoen is, kan jy na die plek gaan waar die Ziplêer gestoor is, en dit met iets soos IZARC of Winzip oopmaak en die fotos extract na waar jy hulle wil hê
| ||||