eGGSA home
Login
eGGSA Documents Post Card Collection South Africa Gauteng Heidelberg NG Kerk (Klipkerk) Heidelberg NG Kerk (Klipkerk) Heidelberg

To search for any items in the eGGSA Library please use the Search Page

View Latest Comments

NG Kerk (Klipkerk) Heidelberg

1. NG Kerk... 2. NG Kerk...

NG Kerk (Klipkerk) Heidelberg

Die toring ineengestort het in 1909 na 'n besonderse nat jaar. Dit het plaasgevind gedurende die etensuur terwyl talle lidmate om die kerk kampeer het tydens die besige katkisasieweek. Enkele ure voor die gebeurtenis het ds. A.J.Louw en 'n aantal kerkraadslede in die toring opgeklim om ondersoek in te stel na die toring se bouwerk wat nie na wense was.
Die slag van die toring se val kon duidelik twee straatblokke ver gehoor word sodat ds. Louw aan tafel
opmerk "Daar val die toring". In 1911 word die herboude toring ingewy deur ds. J.D. Kestell van Ficksburg

Date: 17 Sep 2009
Contributed by: Tobie de Villiers
Size:
Full size: 1623x1008
nextlast
NG Kerk (Klipkerk) Heidelberg

Photo Properties

summary  details
Date/Time Thu Sep 17 17:47:48 2009
nextlast
Powered by Gallery v2.3

tuisblad | voordele | familia indeks | sluit aan | privaatheidsbeleid | gedragskode | meer oor ons | skakels

home | benefits | familia index | join | privacy policy | code of conduct | about us | links