| ||||||||||||||||||||||||||||
![]() | ||||||||||||||||||||||||||||
|
|
| |||||||||||||||||||||||||||
| genesis is die eGGSA se kwartaallikse nuusbrief, wat gratis aan eGGSA lede verskaf word. | ||||||||||||||||||||||||||||
| Vir die inhoud van die uitgawes van genesis wat al verskyn het, kyk asseblief hier. | ||||||||||||||||||||||||||||
| Onderaan hierdie bladsy verskyn 'n skakel na 'n spesiale uitgawe van genesis, welke uitgawe die 40ste bestaansjaar van die Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika herdenk. | ||||||||||||||||||||||||||||
| Die lêer - wat sowat 1.5mb groot is - is in Adobe se PDF formaat. | ||||||||||||||||||||||||||||
| Om die lêer af te laai, regsklik op die lêernaam hieronder, kies dan "Save Target as…" en selekteer laastens die area van hardeskyf waar die lêer gestoor moet word. | ||||||||||||||||||||||||||||
| Adobe se Acrobat Reader kan hier gratis afgelaai word. | ||||||||||||||||||||||||||||
| Indien die Adobe Acrobat Plug-in direk in die internet leser op die rekenaar integreer is, kan die lêer oopgemaak word deur net daarop te linksklik. | ||||||||||||||||||||||||||||
| Aangesien die lêer relatief groot is, mag dit 'n hele paar minute neem om af te laai, veral oor 'n normale modemkonneksie. | ||||||||||||||||||||||||||||
| Laai genesis 3, spesiale feesskrif-uitgawe hier af (1.5 MB) | ||||||||||||||||||||||||||||
| ||||