Cape of Good Hope Government Gazette 1827

Written by RwB on .

Cape GazetteAlta Griffiths het 'n aantal jare van hierdie publikasie geskandeer. Brenda Gassner en Lorraine Beechey is besig om hierdie deur te gaan. Die eerste quartaal van 1827 is nou tot die Koerant Uitreksels seksie van die eGGSA webwerf, bygevoeg.

Bykomend het Liz Esmade haar transkriberings van Colin Graham Botha se vroeër, periodieke transkripsies van Dope van Engelse mense, 1810-1821, asook Engelse huwelike van 1806-1821, by te dra. Hierdie is by die BDMs databasis seksie van die webwerf gevoeg.

Druk