Western Cape, CERES district, Weltevrede, farm cemetery
Begraafplaasinligting:-
Petro skryf: Die plaas behoort aan die "Bertan trust". My ouma en oupa het vir meer as 30 jaar daar gebly. Daar is 1 ongemerkte graf van 'n kind en nog baie oop spasie. Die begraafplaas sal egter nie verder gebruik word nie. Meeste
van die lee plotte is nou opgeneem deur troeteldiere van my ouma en verder word 'n paar bye nesse daar aangehou. In die winter kom die water van die dam tot by die muur van die begraafplaas.
Album complete, all the headstones in the cemetery were photographed.
eGGSA captions by: Eileen de Jager and Heleen Nel.
The GGSA Cemetery DVD only has information on the location of the cemetery
Cemetery ID: 3282
Information submitted by: Petro Coreejes-Brink
Google Earth Project Information:-
GPSID: 3907
GPS: -33 14.422, 19 30.645
|
Date: 17 Oct 2009
Contributed by: eGGSA
Size: 3 items
|