Daily News

Daily News 2010 08 August

2 Augustus 2010

VERJAARSDAG:-

HOUSTON Marise 21 jaar vandag.Geluk van Ouers , Melissa , Malcolm en Tyler. Ook Liefde van Winston, Merle, Stacey en Mayrick.

VERLOWINGS:-

WILSON Rodney & Merryl se dogter Leigh aan Nick, Seun van Colin & Angela BOLAN.

DOOD:-

DE GOUVIE Edward. Begrafnis by St Joseph's Church Florida Rd Durban op 03 Aug 2010 om3nm. Verassing privaat.

PEARCE nee WILD Anne Rosemary 7 Sept 1943 ----30 Julie 2010.Liefde van Neville. Dankie vir alles wat jy vir pa gedoen het. Suster van Ian ,Tracey, Dean, en Maxine.

SMITH Daphne † 26 Julie 2010 in Kaapstad. Suster en tannie van Ray, Leighanne, Russel en Robyn.

SMIT nee NEALE Norma † 28 Julie 2010. Vrou ,Ma en ouma.

WELLS Elaine Madge (Sally) † 29 Julie 2010 in Kaapstad. Ma van Brenda, Colin en Larry, Ouma van Carryn, Leanne, Gareth en Colby.

MEMORIAM:-

DINKLE Joy Meredith 10 Feb 1927 ----2 Aug 2009. x Bert. Ma van Ann, Barbara en Malcolm. Ouma en oumagroot.

VOGEL Isabella Maria. 1 jaar dood nou . Ma en ouma van Cliff, Dean, Cathy en Carmen, Tony, Shaun, Linda, Kyle & Chad en † Mark.

3 Augustus 2010

GEBOORTES:-

CLARK - HOLLINGWORTH Angela & Ian 'n dogter Mia Holly * 28 Julie 2010 in Kent, England. Kleinkind vir Paddy & Barbara.

MCKEOWN Darroll & Jacqui 'n seun Daniel Login * 30 Julie 2010 in Worcester Park England. Broer van Conor. Kleinkind vir Lee & Cyndy, Bob & Pat.

RAUTENBACH . Alaric, Hedy en Kadyn verwelkom Tayla *31 Julie 2010 . Gelukwense Trudy, Desiree en Herbie.

VERLOWING:-

CURRIE - KARAM James & Lee se seun Matt aan Jeanne, dogter van Peter & Sunette.

HAMPSON - SANSON Cyril & Paula se dogter Terri aan Gareth , seun van Rowan & Judith.

MOODIE -PIKE Rohan & Dolores se dogter Sharon aan Dave ,jonger seun van Maureen.

SQUIRES Dana & Richard gee verlowing bekend van Mark aan Kasia.

DOOD:-

BRADFORD Brian . Sterf aan hartaanval in Adelaide terwyl hy sy fiets (Bike) gery het x Jill , Pa van Ashleig & Isabella. Vriend van John & Barbara SMILLIE en peetpa van Alex.

EKSTEEN Nicolina Wilhelmina. Ma ,skoonma en ouma van Michael BRETT, Antoinette BRETT, Claudine LOUW. Colin LOVE, Michelle BRETT, Kirstie LOUW, en † Charmaine SMALL. Begrafnis by Pinetown Methodiste Kerk op 5 Aug 2010 om 11 vm.Ingesit deur DOVES 0860025500.

FIORETTI Bertha Joant. 5 Aug 1930 ----31 Julie 2010. Vriendin van Michele en Jane TEL 031 5621129. Memorial by Stellawood Krematoriam Umbilo op 4 Aug 2010 om 1:30 nm.

FLETCHER Betty 13 Aug 1927 ---1 Aug 2010 x † Peter. Ma van Elizabeth OSLER. Ouma van Michael en Jon. Oumagroot van Nathan en Connor. Vriendin van Len, Wendy, Diane en Sally. Memorial by Doone Village Kapel Pinetown op 6 Aug 2010 om 11 vm.

GEDDIE Sidney Noel 30 Des 1934 -----30 Julie 2010. Pa van Megan & Johnny. Oupa van Scott, Joe the Parrot, en Annie en Stitch. Memorial op Woensdag TEL: Megan by 0824130190

GEERDTS Walter David 26 Aug 1925 ----1 Aug 2010. Hy het sy lewe gedeel met Patty vir 56 jaar. Pa en oupa van Penny; Andrew, David, Natalie, Anne-Margaret, Christopher; Susan, Dennis, Gabriela en Nicole.; Gabriel, Oliver, Michaela en Philip.; Simpatie van Fiona, Tanya en James; Ook van Irene en Ray en familie. Begrafnis op 7 Aug 2010 om 3nm by St Mary's Church Greyville.

HILDICK Clifford Barkly. Pa en oupa van Robert, Pamela-lyn, Fiona en Keri.

KLEYNHANS Clarry . Man ,Pa en oupa van Beryl, Lee, Sean, Kathryn, Brent, Aidan , Meghan.

MEIRING Clifford. Simpatie aan families van A.C Engineering.

NOCHE Belle. Ma ,ouma en oumagroot van Dorian KAHLBERG , Sandra & Stephen JOFFE en families.

PEARCE nee WILD Anne Rosemary 7 Sept 1943 ----30 Julie 2010.Liefde van Nev. Suster, skoonsuster en tannie van Carol en Roland, Sally & Kevin, Joan & Susan, Lynda, Brett en Kathleen.

PHILLIPS Derek James 3 Des 1931 ---28 Julie 2010 x Jen. Pa van Michael, Nicky, Alex, Ethan, Alan en Sandy CLISBY. Verassing privaat.

PIGGOTT Kenneth E . 27 Nov 1928 ---28 Julie 2010 x Jean. Pa van Janet, Greg en Lavinia, Debra. Oupa van JOshua, Rachel en Leah, Luke en Rebecca. Broer van Joyce. Memorial by Manorfields Country Estate Club House Hillcrest op 6 Aug 2010 om 10vm.

ROSEMARY Anne † 30 Julie 2010. Simpatie aan Neville en familie. Sy was President van DHSOB Bowling Club.

VAN GINKEL Mike † 1 Aug 2010. Van Jeanette en familie.

WALTERS Rodney † 29 Julie 2010. Seun van Phyllis. Broer van Cheryl, Anne en † Michael. Pa van Jonathan, Lee en oupa van Jayden. Verassing privaat.

MEMORIAM:-

FINNEGAN Patrck Michael 1 jaar dood nou. Liefde van Paula. Pa van Chevaughn, Liam, Helen en Damion en families.

GRANT Stuart 1955 ---2000. Onthou deur Ouers.

KAST Ross 7 Jaar dood nou. Onthou deur Dennis, Flo, Delon en Marvin.

PAUL Kenny Oberey † 3 Aug 2006 x Esme. Pa van Patricia BOTHMAN ,Oupa van Clarisse x Damien en oupagroot van Kayle en Kei.

5 Augustus 2010

VERLOWINGS:-

MYSELL Ken & Angie se seun Andrew aan Michelle, dogter van Melody & † Malcolm WEBLEY

DOOD:-

BROWN Geoffery Allan . Begrafnis by DOVES Greyville op 6 Aug 2010 om 11 vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

CARRUTHERS Patricia. Metgesel van Ray WHEALE, tannie en groot tante van Ann , Michael, Michelle, Marc en Kate ZIERVOGEL, ;David, Dale, Kerry, en Alistair HORNE, Judie HORNE en Keith AUSTIN.

CARTWRIGHT Keith . Memorial by Hilton Methodiste Kerk op 10 Aug 2010 om 10:30 vm.

CROSS Elizabeth Joan .Ma ,skoonma , ouma en suster.Begrafnis op 7 Aug 2010 by Christ The King Parish Wentworth om 12 middag. Daarna na Dudley Straat Begraafplaas.

DU PLESSIS Koos † 30 Julie 2010 in Harare Zimbabwe. Simpatie aan Danny & Carol, Cath & Johnny OATES,. Ingesit deur Nigel -Brighton UK.

FARR Leonard (Len) † 4 Aug 2010 x Beryl . Stiefpa van Maureen.

GOODING Annette. x Robbie. Ma van Geraldine, Mark, Clive. Ouma van Chad, Jordan, Hayden , Caitlyn. Skoonma van Bert, Terry en Karen. Memorial op 6 Aug 2010 om 2nm by Bellair Oldfiel Kapel.

GREGOIRE nee HUMPHRIES Priscilla Patricia . Ma van Nina en George, suster ,tannie ,ouma en oumagroot. Begrafnis by St Theresa's Katolieke Kerk Sydenham op 6 Aug 2010 om 3:30 nm.Verassing privaat.

LOURENS Nysla Antoinette (Joey) . Gedenkdiens by Methodiste Kerk Northdene (Malvern) op 7 Aug 2010 om 11 vm. Ingesit deur AVBOB 031 2061831.

MANICOM Olive † 2 Aug 2010 in JHB. Tannie en groot tannie van Margaret ROBERTS en familie in Durban.

ROUGIER-LAGANE Susanna Maria † 3 Aug 2010 x Gerard. Ma van Yolande ,familie en vriende. Ingesit deur MARTIN'S Pinetown 031 7092142

TERBLANCHE Dorothy Isabel † 3 Aug 2010. Ma , ouma,oumagroot. Diens en verassing privaat. Ingesit deur AVBOB 031 2061831.

MEMORIAM:-

BLOEM Lorna † 5 Aug 2003. Onthou deur Jackie.

CLEMENT Barry Robert † 5 Aug 2008. Pa, oupa. Ingesit deur familie.

COWAN Jean 24 April 1928 ---5 Aug 2007 x Aub vir 45 jaar

HAMILTON Gerald Clive . 6 jaar dood nou.x Sybs.

HORNE-CARRUTHERS Patricia. (Trishie) Suster , metgesel ,ma en ouma.

LEVY Vivienne Ann. † 5 Aug 2003.Liefde van Rob. Ma van Genevieve

POTHAS Alfred 10 jaar dood nou.x Ena. Pa van Michael, Wayne, Martin, Albert, Brian, Brenda en kleinkinders.

SPARK Patricia † 5 Aug 2003. Onthou deur Ma.

VOLSON Violet Angela .1 jaar dood nou. x Edwin. Liefde van Beverly, Gerard, Joshua, Caleb & Hannah.

16 Augustus 2010

GEBOORTES:-

CLEWLOW Vanessa 'n 2de dogter Zoë Vivienne Ann * 13 Aug 2010. Sussie vir Josephine.

DOOD:-

COOPER Lorraine † 12 Aug 2010 x Kaptein Mike COOPER. Ma van Graham, Diane en Anthony.

CORLETT Roger .Pa van Tarryn.

FRASER Ernest (Chopper) 1 Des 1951 -----12 Aug 2010 x Priscilla. Pa van Luke, Sylvester & Julian. Broer van Estelle, Donovan. Oupa van Kayla. Requiem Mass op 17 Aug 2010 by the Holy Family Parish Newlands East om 11 vm. Verassing privaat.

GLENDENNING Basil †12 Aug 2010. Seun van Roy & Carol, Gavin (Dad). Pa ,skoonseun en swaer van Gaby, Jo, Calan en Kylie.. Broer van Raymond en James.

HOUGH Basil Ashfield 6 Junie 1925 -----12 Aug 2010. Man ,Pa ,oupa en oupagroot .Simpatie aan Noreen en familie. Begrafnis by St Cyprians Kerk Durban op 18 Aug 2010 om 2nm.

ROBINO Toddy (Tod) † 12 Aug 2010. Ma van Lorraine, Diane, John ,Frank. Ouma en oumagroot.. Ook van Lorraine , Dean en Gaby. Viering van haar lewe by Stellawood Kapel op 17 Aug om 10vm.

SEACH Alfred Henry x Joan en Pa van Joel. Verassing privaat.

VAN HEERDEN Esther . Begrafnis op 18 Aug 2010 uit Nederduitse Gereformeerde Kerk Westville om 11 vm. Daarna na Stellawood Begraafplaas . Ingesit deur AVBOB 031 2061831.

WATERHOOUSE Gwendoline Helena 18 Sept 1921 ----9 Aug 2010 .Ma ,ouma en oumagroot. (Daily News 13 Aug 2010)

MEMORIAM:-

CANNA Dolly. Onthou deur Erroll en familie.

COWDN Clifford (Ted). 5 jaar dood nou. Van Heather.

MURRAY George . 4 jaar dood nou. Onthou deur Ouers en broer Glen.

PALMER John. 8 jaar dood nou. x Laura.

PETERSEN Leonard . 2 jaar dood nou. x Audrey.

17 Augustus 2010

GEBOORTES:-

CARLSON / NEL Brett & Tanya 'n seun Ethan *15 Aug 2010 in Arwyp Hospitaal.

ELLIOTT nee CLOETE Paul & Carey-Lee 'n dogter Michaela * 13 Aug 2010 in Westville Hospitaal.

LAMB nee HAMPER Liege & Lucy 'n seun William Gray * 11 Aug. 2010.

VERLOWINGS:-

GANE Michael & Sheryl se oudste dogter Jennie aanGraeme, seun van Antoinette JORDAN & † Owen WATSON. Stiefseun van Tony WATSON.

LOGAN Eirene & Robin CANDY se seun Murray aan Annerie, dogter van Johan & Cecelia STROVELDT.

DOOD:-

BAYMAN Dulcie Maureen 2 April 1925 ------16 Aug 2010 x Deryk. Ma van Penny, Rodney, Glynis, Leigh. Ouma en oumagroot. Mass by Our Lady of Fatima Parish Durban Noord op 20 Aug 2010 om 3:30 nm.

CAMERON Cheryl. Van Susters, swaers en hulle kinders.

CESTARI nee ROSE Janet Hilda † 14 Aug 2010 x Sante. Ma van Calvin, Kelly en Lisa. Dogter van Lily ROSE en suster van Yvonne PILBEAM.

DAVIES Sharalyn Alethea † 13 Aug 2010. Ma van Troy, Brendon, Paula en Juan-Mari. Memorial by Kloof Methodiste Kerk op 20 Aug 2010 om 12 middag.

FORTUIN Melvin Robin 6 Mei 1988 -----10 Aug 2010 Seun van Maud & † Dennis, broer van Mariom Rowan , Lee-Ann, Megan en Deseree en oom. Begrafnis by St Gabriels Anglikaanse Kerk Wentworth op 18 Aug 2010 om 1nm. Daarna na Dudley St Begraafplaas. Ingesit deur ISIPINGO Inc PAM'S.

HAIR Brenda † 13 Aug 2010. Ma van Charmaine. Ouma van Keagan en Taytum . Simpatie aan Charmaine ,Mark en kleinkinders van Nicky, Robert, Michella, Stephen en Angus. Memorial by die OLIVIER Estate Alverstone op 18 Aug 2010 om 3:30 nm TEL:- Mark 0824115019.

HIPPER Mark † 12 Aug 2010. Seun van Nena. Broer van Gerd en Marie-Louise. Memorial op 18 Aug 2010 om 3nm by Rhodes Universiteit Grahamstown.

KLEYN Gladys .Celeste 1938 ---2010 x Reginald ,Ma van Andrew en David.Suster van Lorraine en familie. Vriendin van Kathy en die WALKER familie. Begrafnis op 20 Aug 2010 om 10vm by de AFM Kerk Kingsway Rd. Ingesit deur DOVES 0860025500.

LOGAN Clara Beatrice 27 Junie 1931 -----14 Aug 2010. Ma van Allison en Malcolm. Ouma van Tyron en Tamlyn. Memorial by Highway Christian Community op 19 Aug 2010 om 3nm. Ingesit deur MARTINS 031 7092142.

MARGOLIS Nancy June 16 Maart 1934 -----24 Junie 2010. in Brisbane Australia.

MCGILVRAY Audrey † 11 Aug 2010. Ma van Fiona, Janet en Rod. Ouma en oumagroot.

MILLAR Isabella † 12 Aug 2010. x George .Gemis deur Kevin, Diedre, Ingrid, Denis en Lyn. Ingesit deur DOVES 0860025500.

MILLER Colleen † 13 Aug 2010. Suster van Russell en Elyred . skoonsuster van Connie.

MOSSMAN Mary. Ouma van Gina en Rod, Jen en Jason.

NASH nee CREAK Rosemary † 13 Aug 2010 x † Basil. Suster van Erna, Cath, Eileen, Francis en † Alice. Memorial by St John's Anglikaanse Kerk Pinetown op 19 Aug 2010 om 11 vm.

PETZER Michael Allen 30 Aug 1938 ----16 Aug 2010 x Cynthia. Pa van Janine, Vaughan en Neil. Begrafnis by Pinetown Katolieke Kerk op 20 Aug 2010 om 2:30 nm.

PITHEY Maureen . Memorial by Milnerton Lions Club op 18 Aug 2010 om 12 middag.

ROSS John Gilbert (Jock) 14 Maart 1930 ------13 Aug 2010. Man ,pa ,oupa en oupagroot en broer. Memorial by Port Shepstone Methodiste Kerk op 18 Aug 2010 om 11 vm.

SEGERS Jozef Lodewijk (Joe). Memorial byWaterfall Methodiste Kerk op18 Aug 2010 om 2:30 nm.

SHUTT Roger Donald † 13 Aug 2010 x Molly. Verassing privaat.

THOMPSON nee PRIDEAUX Priscilla Audrey . † 14 Aug 2010. Ma en ouma van Susan, Charles, Ryan en Jennifer, Jeremy, Nikki, Luke en Benjamin. Suster van Veronica, en Mike. Tannie van Kate, Angus en Riekie. Groot tante van Owen, Logan en Connor. Memorial by Winterton Methodiste Kerk op 19 Aug 2010 om 11 vm.

VAN HEERDEN nee PURVIS Joyce Rosemary 24 Junie 1934 ------13 Aug 2010 by Ethekwini Hospitaal. x Piet. Ma van Karen en Janice. Skoonma van Ronald. Ouma van David x Cara en Shaun x Lucia en ook ouma van Carmen. Oumagroot van Rachel en Jared. Verassing privaat. Memorial by St Olav Church Musgrave op 20 April 2010 om 3nm.

VAUGHAN -EVANS Valerie Jean † 8 Aug 2010 in Bulawayox Robert Henry (Bob)VAUGHAN -EVANS. Onthou deur Robert , Marj, Grant en John.

WHITEHORN William George (Bill) 24 Jan 1927 ----14 Aug 2010. x Ellen nee GATES vir 54 jaar. Pa van Trevor en Keith . Oupa van Neil en Melissa. Geen begrafnis op versoek.

WILLIAMS nee TEMPEST Marilyn Alison † 14 Aug 2010. Vrou, Ma en suster. van Trevor, Andy, Matt, Tam, Jacques, Chrisna en Mike. Suster van Jeannette, Veronica, Diana, Richard en Melody. Memorial by Hillcrest Methodiste Kerk op 19 Aug 2010 om 12 middag. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

MEMORIAM:-

BAKER George † 13 Aug 2005. Onthou deur Kathy, Neil, Nicole, Sandy, Craig, Jared en Skyler.

CHATER Catherine . Dogter en suster. Sou nou 30 jaar gewees het . Onthou deur Ouers en Rob. Ook van Nana en Peter.

SANDERS Laurence Hugh ( Laurie) 19 Julie 1926 ----17 Aug 2009. Onthou deur Sheila, Ros, Glenda en Tessa, John B, Peter en John W. Klein en agterkleinkinders.

WEWEJE Andrew. 4 jaar dood nou. Onthou deur Ouers, Broer van Dylan en Tanya.

19 Augustus 2010

GEBOORTES:-

PRAIN VAUGHAN Jeremy & Barbara 'n dogter Chloe * 18 Aug 2010 in Kaapstad. Kleinkind vir Linda & Ian, oom Shaun, oom Glen en tannie Faye.

VERLOWINGS:-

VINCENT - BARTLETT Dennis & Shelley se dogter Taryn aan Elton, seun van Alex & Nel.

DOOD:-

BASSON Willem Andries † 13 Aug 2010 . Broer ,oom en grootoom van Michael en Lilian en fam . en Arthur & Maria en familie.

BAYMAN Dulcie Maureen 2 April 1925 -----16 Aug 2010. x Derek. Ma van Penny, Rodney, Glynis, Leigh. Oupa en oupagroot. Requiem Mass by Our Lady of Fatima Parish Durban Noord op 20 Aug 2010 om 3:30 nm.

BEVAN Irene. Ma van Carol-Ann, Hannes en Christopher.

BLOMKAMP Rosalind † 17 Aug 2010. Onthou deur Peter, Hazel, Jane en John.

BOTTOM Phillip. Simpatie aan familie van " Old Toppie Bike Club. " .

BRADLEY Peter † 17 Aug 2010. Simpatie aan familie van " Rubber Products & Mouldings ." ook Jean , Tony en familie.

BUITENDAG Speedy/Ronny. Begrafnis op 20 Aug 2010 om 1nm. by DOVES Kapel Brakpan. Kontak:-Debbie BUITENDAG 072 299 1355.

CHARLES Marney †15 Aug 2010. Gemis deur broers en susters en hul families.

CROWSTER Delina † 18 Aug 2010. Ma van Felecia.

CURRIE Donald Richard . Van Currie Group. Simpatie aan Rose, Rick, Sara , Richard en die familie van Bestuur en personeel by Currie Group.

ELLIOTT Nikki. Simpatie aan Nikki se familie van Gareth & Hayley -Ann. Ook Neal, Trudy , Hayley-Ann en Kirsty.

FAIRHURST Dave † 17 Aug 2010. Simpatie aan Rose, Timothy, Vanessa & Robin van Mike & Michelle SPECK en personeel by Mimardi Produkte.

HIPPER Mark † 12 Aug 2010. Seun van Nena. Broer van Gerd en Marie-Louise.

JARVIS Myrna. Ingesit deur Dulcie en familie.

JULIE DONALD † 16 Aug 2010 "Cousin" van Ginie, tannie Charlotte en familie.

KOPPEL Chick (Samuel). Simpatie aan familie van jou personeel by Cresta Jewellers.

LA VITA Trevor Clive † 16 Aug 2010. Sal gemis word deur Hilary, Rodger, Kelly en Carly. Broer van Alphea, Leon, Hilary en Vernon; Ook ingesit deur sy broer Leon, Wanita, Roxanne en Ma Milly. Begrafnis by St Mary of the Angels Athlone op 21 Aug 2010 om 9 vm.

MAAS-PHILLIPS Maurice David (Phil) . Simpatie aan Rita en familie van " The Council, Head an Staff of St Cyprians School.

MALLON Shaun. Tragies. Simpatie aan Sue , Clyde en Lee met verlies. van die HOOKS.

MAZONI Walter Robert † 16 Aug 2010 op ouderdom 89 jaar. Pa van Marlene, Alvin, Colleen, Michael en Glennis, hulle wederhelftes ,klein en agterkleinkinders. TEL:- 021 6330053.

MATUS (FIHRER) Zillah † 17 Aug 2010 in Johannesburg. Ma van Geoff, Shelley, Adie en Colleen. Sal gemis word deur Herchel & Julie PEIRES; Zill ,ma en ouma van Colleen, David, Lindi en Danielle SEREBRO. ;Simpatie aan Coll, David, Geoff, Jill, Shelly ,Roy, Adie, Mark en kinders van Lou; Tannie van Caron. ;Ook ma en ouma van Roy , Shelley, en Aiden DINSDALE. Begrafnis by West Park Begraafplaas op 19 Aug 2010 om 12 middag. Gebede by 13 Fitzwilliam Ave Bryanston op Donderdag om 5:30 nm.

NEAVES Rodney George. Ouer broer van Gary . Van Gary, Dawn, Shannon, Andrew en Simon.

PLATT Savid . Sterf in Cotswold England. Pa van Darius. Seun van † Geoff & Joan. Broer van Vivienne en Mark en † Felicity.

SEY James Alexander (Alex) † 13 Aug 2010. Gemis deur SEY, STARK. FLEMING familie. Begrafnis by St James Presbyterian Kerk Bedfordview op 20 Aug 2010 om 12 middag. Kontak nr. James 082 330 3763.

STOTT Diane. Simpatie aan Tickey, Angela en Joanne .Suster en tannie van Peta, Toni, Ashley, Starr, Joseph, Hannah en Ella.

SWARTLAND Dinah Ntaoleng † 7 Aug 2010 .Ouma van Tricia. Oumagrot van Patricia. Begrafnis op 21 Aug 2010 in Bethulie.

THATCHER Richard † 15 Aug 2010. Van John, Liz, Donovan, Fiona, Steve, Emma, Daniel, Caroline. Memorial op 20 Aug 2010 . Info by 0846200380

WELDON nee WRIGHT June † 17 Aug 2010 x Michael. Suster van Pamela en Waxy. Tannie van Cathy en Karen. Memorial by DOVES Greyville op 20 Aug 2010 om 11 vm.

MEMORIAM:-

COETZER Gregory. 4 jaar dood nou . x Bernie en pa van Damien. Ook onthou deur ouers.

DE GERSIGNY Tim. 7 jaar dood nou van John en Ivy.

DEYCE Lucille-Ann. Onthou deur Athaliah.

NEL Dr. Mike 2 jaar dood nou. x June. Pa van Tracy, Cherryl, Hylton , Allan en Shane.

JEFFREY Eric † 19 Aug 2008 .Onthou deur Averil.

TITUS Sheldon . 14 jaar dood nou. Seun van Alan & Daphne. Broer van Hayley.

UPTON Michael Brandon 22 Sept 1954 ----19 Aug 2008. Man ,Pa en oupa van Esme, David, Marianne, Shereen, Blake en Matt. Pa en oupa van Redford, Lindsay, Braden en Jamie.

VAN DER WESTHUIZEN Nick. 4 jaar dood nou. Van familie.

WHEELER Gregory Charles. 2 jaar dood nou. Van Earl, Liz en famlie.

WHITTAKER Gregory Charles † 18 Aug 2010. Onthou deur Ouers.

20 Augustus 2010

GEBOORTES:-

PRAIN / VAUGHAN Jeremy & Barbara 'n dogter Chloe * 18 Aug 2010 in Kaapstad. Kleinkind vir Linda, Ian, oom Shaun, oom Glen en tannie Faye.

VAN BART Shaun & Kelly 'n dogter Jemma Tatum * 16 Aug 2010 in St Augustines. Suster vir Tayla en Kody

DOOD:-

BEHRMAN Phyllis. Simpatie aan Roscoe, Wayne, Tracy, Darryl, Mandy en familie .Van Mike & Sandy HELLMANN, Butch & Lyrice BEHRMAN en families.

BOUWER Enzo Silwester 6 Julie 1979 -----14 Aug 2010 x Kim. Pa van Erin, Kaylee. Diens by St John Bosco Katolieke Kerk Westridge op 21 Aug 2010 om 10vm. Daarna na Plumstead Begraafplaas.

BURCKARD John Charles (Big John) † 17 Aug 2010 . Metgesel van Caroline. Memorial by MARTINS Funeral Services Alberton op 24 Aug 2010 om 11 vm. Verassing privaat.

COYNE Fiona . Onthou deur Ralph en Murray.

DE SOUSA JOAO MIGUEL GOUVEIA 8 Mei 1947 ----17 Aug 2010. Sal jou mis van Lisa, Joni, en fam. Tino, Kerri en fam; en Devin en Kyla , Tyla en Eriq.

GERRARD David James † 18 Aug 2010 x Jenny, Pa van Cathy ,Laura en Alison. Skoonma van Andy, Kerrin en Marius. Oupa van Anthony, Helen, Braden, Rylan, Charla, Ella en Josh.

HARRIS Lena † 15 Aug 2010. Ma en ouma van Dawn, Leighton, Kim, Liam , Bethia, Earl-Dean en Nadine.

KOPEL Chick. † 18 Aug 2010. Pa van Roland en Heidi. Skoonpa van Joanne en Rob. Zaida van Rachel, Natasha ,Josh, Matt en Chelsea .

MITCHELL Audrey Vere † 19 Aug 2010. Ma van Sue x Mike en ouma van Conor, James, Kerry en Brynn.

SNOW Malcolm. Broer van Cathy & Neil. Swaer van Pat en Lerizia. Oom van Amanda, Vanessa en Alexandra.

31 Augustus 2010

GEBOORTES:-

MILLS Warren & Melissa 'n seun Dru Warren * 27 Aug 2010. Boetie vir Max.

VERLOWINGS:-

CARVALHO Vic & Lina se seun Roberto aan Gabriella , dogter van Sandy & † Alfonso PARONITTI.

CORNISH /BECKE Barry & Aloise se oudste seun Craig aan Joanne , dogter van Ian & Denise.

EBELTHITE - JOUBERT DE VILLIERS Ivan & Rosemary , Carl & Marian se kinders Neville aan Simone.

GEVERS -GOW Dirk & Louise se seun Richard aan Caitlin.

DOOD:-

ANTHONY William Norman † 27 Aug 2010. Seun van Bonnie.

BIRCHER Patricia Jean † 28 Aug 2010 x † Sam. Ma van Sandy, Jill, Mike en Ken. Memorial by Methodiste Kerk Howick op 31 Aug 2010 om 12 middag. Ingesit deur OAKLEIGH PMB 033 3426116.

BRAMBRIDGE Denis † 29 Aug 2010. x Sheelagh. Pa van Jason en oupa van Julia

BEVOLO Jack † 30 Aug 2010. Dankie Jack vir wat vir my beteken het.'n 2de Pa. van Karen COETZER

BURGESS Owen Trevor. † 25 Aug 2010 in Germiston. Broer van Elizabeth. Pa van Natalie, Christopher en Mark. Begrafnis by Germiston Methodiste Kerk op 4 Sept 2010 om 10vm.

D'ALTON Warren. Aan Kathy, Peter en Kevin simpatie van George en Elfreda.

DENHAM Malcolm . Begrafnis by DOVES Greyville op 1 Sept 2010 om 11 vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

DUBERLY Helen † 27 Aug 2010. Dankie vir jou vriendskap oor die jare van Phyllis. Suster en skoonsus van John & Jenny VAN WYK.

FILLS Rhoda Lillian 24 Feb 1932 ----26 Aug 2010 in Kaapstad. Metgesel van Monte vir 34 jaar. Ma van Heather, Bruce, en Beverley. Skoonma van Susan en Warner. Ouma en oumagroot.

GABIN Walter Louis (Wally) † 27 Aug 2010 x Margie. Pa van Sherry, Beverley, Byron, Garcia, Felicity en Clinton. Skoonpa ,broer en swaer. Ook oupa en oupagroot. Begrafnis by Christ The King Parish Wentworth op 3 Sept 2010 om 12 middag. Ingesit deur DOVES 0860025500.

GAMBLE Joyce † 28 Aug 2010 x † Ivor op ouderdom 90 jaar. Ma van Ken x Val, Heatherx Robbie, Neil en Hilton. Skoonma. Suster van Heather en † Derrick. Ouma van 9 onder andere Joanne & Neil, Jenny & Paul, Julie & John . Oumagroot van 9. Memorial by Garden Grove Retirement Centre in St Thomas Str op 4 Sept 2010 om 11 vm.

GLISSON Lilla Frances † 29 Aug 2010 x Bill. Ma van Rob en Jenny, Marion en Norman. Ouma van Gary, Darryl, Corinne ,Jon en Shereen.

GREGORY Faltain (Greggs). Begrafnis op 31 Aug 2010 om 11 vm by Cornerstone Ministries Newlands East. Verassing privaat. Ingesit deur CENTRAL FUNERALS 031 3093595.

HANEKOM May 6 Mei 1953 ------27 Aug 2010 . Jy was ons middelpunt van Peet, Cassandra en Chris.

HORNBY Muriel. Memorial by Riverside Park Home PMB op 2 Sept 2010 om 10:30 vm. Ingesit deur OAKLEIGH PMB 033 3426116.

JANSSEN Johannes Hendrikus Albertus (Jannie)13 Okt 1933 -----27 Aug 2010. x Sharon. Pa van 4 dogter ,hul mans en 10 kleinkinders. Broer van Albert en sy suster Nel. Begrafnis by Hillcrest Baptiste Kerk op 2 Sept 2010 om 2nm

JENSEN nee DONEY Rosemarie Elizabeth x Hardy vir 51 jaar. Hulle was 55 jaar saam. Ma van Ingrid , Sean en ouma van Wesley en Carl; Ook ma en ouma van Anita, Mark ,Tyla en Alex.; Ma en ouma van Lance, Kirsten, Eric, Alec, Cocoa en Snowy. (Kinders van Rosemary is Karen, Ingrid, Anita, Kirsten en Holger ) (Karen x Peter . Ouma van Justin, Mark en Luke ). Begrafnis by Parish of Our Lady of Mercy Kloof op 1 Sept 2010.

JONES nee DONALD Dawn † 25 Aug 2010. Vrou ,ma en ouma van Ernie, Lynne, Megan, Brett en Mia. Begrafnis by St Elizabeth 's Anglikaanse Kerk Westville op 2 Sept 2010 om 3:30nm Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

LEE Basil Raymond van Marianhill Park x Debra. Pa van Marvin en Michelle. Oupa en broer. Begrafnis op 1 Sept 2010 om 11 vm by The Pinetown Christian Fellowship . Verassing privaat. Ingesit deur ISIPINGO INC PAM'S.

LEWIN Joy. Gemis deur Judy & Norman KROPMAN.

MANICOM Neville Anthony " Fluffy" x Ria "Moods" . Pa van Shane en Dean. Skoonpa van Paula. Oupa van Heath en Rece. " Big Brother " van Bernice, Merle en † Brian. Oom van Karryn. Begrafnis op 2 Aug 2010 by Presbyterian Kerk Frere Rd om 10vm.

MARSICANO Mary . Vriendin van Martin CLOHESSY.

NEILL Jean Elizabeth 28 Sept 1916 -----30 Aug 2010. Ma van Joan, Hugh en Neta en Jeanette en Paul. Ouma en oumagroot. Memorial by The Church of the Good Shepherd Durban Noord op 2 Sept 2010 om 10vm.

PHILLIPS Trevor.10 Aug 1924 ----27 Aug 2010 x Yvonne. Pa van Geoff en Leigh. Oupa van Mally en Traci. Pa en oupa van Paul, Gaby, Nicky en Emma; Pa en oupa van John, Wendy, Siobhan en Ryan. Ook oupa van Malcolm. Broer van Val. Viering van sy lewe by DHS Old Boys Bowls Club House op 1 Sept 2010 om 3:30nm. Van Eve, Geoff, Paul, Wendy en families.

RAMSAY Pamela Rosemary. Ma van Nikkie, Bronwen, Gabby, Jianna en Bella.

RICHARDSON Sheila Olive † 29 Aug 2010 x Graham. Ma van Grant. Suster van Pam en Maureen. Memorial by Pinetown Methodiste Kerk op 3 Sept 2010 om 11 vm.Ingesit deur DOVES 0860025500.

THOMPSON Peter Charles † 29 Aug 2010 x Liz. Pa en oupa. Memorial by 10 Fife Ave Hurlingham op 2 Sept 2010 om 4nm.

TOLKEN Yvonne. 13 Feb 1941 ----29 Aug 2010 Suster van Emily en tannie van Mark. Suster van Richard, Ernest, Billy. Skoonsuster van Marion en Lou. Begrafnis by Bartle Rd Methodiste Kerk op 2 Sept 2010 om 2nm. Ingesit deur BELL Funerals.

ZWAY Lorraine † 30 Aug 2010 . Ma, ouma en oumagroot.

MEMORIAM:-

BIERBAUM Francis. Onthou deur Doreen en fam.

LEHMENSICH Bertha. Ma van May, Lionel en familie.

MAUDE Slhadi (Hardy) 6 Mei 1931 -----31 Aug 2007 x Barbara.

MEYER Rie & Mack (Maxie) † 23 Aug en 22 Sept 1980. Altyd in ons hart van Coby en John.

OXLEE Keith. Onthou deur Barbara, Grant, Megan, Leanne, John, Brett en Lauren.

VAN DYK Elizabeth (Anne) † 31 Aug 2009. Vrou ,ma en ouma van Dexter, Ian, Andrew, Jaryd en Aiden.

Print Email

Newspapers elsewhere

Visitors to this site

So far today:So far today:750
Yesterday:Yesterday:1117
So far this week:So far this week:8117
currently online: 16