Daily News

Daily News 2010 09 September

2 September 2010

HERDENKING:-

HASLAM Trevor & Pam x 3 Sep 1960 by St Thomas Church Durban.

VERLOWING:-

BLACKBEARD / MILDENHALL Claire se oudste dogter Danielle aan Bryce , seun van Frank & Caval.

BYDAWELL ~SPANNER Peter & Margaret se oudste seun Gareth aan Letitia, dogter van Godfrey & Sally.

WILLIAMS ~ KORTENBOUT Tony , Wendy, Bernard en Elma se kinders Donel & Carl is verloof.

DOOD:-

ADAMS (CROSS) Jannette Doreen Helen van Stanger x Wanye. Ma vann Brendon, Dwyane, Cody en Caleb. Begrafnis by Open Doors Assemblies Stanger op 4 Sept 2010 van 10:30 -----12 middag. Daarna na Stanger Krematorium vir privaat verassing. Ingesit deur RAMBOS Funeral Services TEL:- 932 5513150.

ANDRåS COUNT JANKOVICH BéSA`N † 2 sEPT 2010 in Budapest Hungarye.

BEARD Stan 27 Jan 1923 ------31 Aug 2010.Man van ?. Pa en oupa van Brian, Bev, Matthew en Robyn.

BRADSHAW Patricia Joan (Patsy) † 31 Aug 2010 x † Des. Ma van Leanne x Richard. Ouma van Christopher en Stephanie.

BURGESS Owen Trevor † 25 Aug 2010 . Pa van Natalie, Christopher en Mark. Broer van Elizabeth.Begrafnis op 4 Sept 2010 by Germiston Methodiste Kerk om 10vm.

CARR Patricia (Patsy) † 26 Aug 2010. Gemis deur familie China & Tom, Butch & Corinne, Tom & Michaela, James & Kath, Nicky & Stephen , Kim & Jarred, Josh, Heiley en Mateo. Memorial by Nazareth House Chapel Pretoria om 10:30 op 4 Sept 2010.

CLOTHIER Densil Fews. 17 Maart 1948 -----30 Aug 2010. Begrafnis op 4 Sept 2010 by St James Anglikaanse Kerk Harding om 12:30 nm.

DANIEL Faith Doreen † 31 Aug 2010. Ma van Barbara en Barry. Ouma van Tracey, Richard en Hannah. Begrafnis by St Martin-In- The- Fields Durban Noord op 7 Sept 2010 om 2:30nm. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

D'ALTON Warren Peter . Seun van Peter & Kathy. Broer van Kevin en Pa van Cheyanne. Begrafnis by Love and Fire Church Malvern op 3 Sept 2010 om 1nm.

FRIEDGOOD Joan † 31 Aug 2010 . Skoonsuster en tannie van Babs, Valerie, Mignon, Michelle en families.

HARRISON Gerald † 28 Aug 2010. Man ,pa en oupa van Joan, Mark, Lisa , Liesl, Noah en Mia.

KIEDO Connie Alice. Ma ,skoonma, ouma en oumagroot en suster. Begrafnis op 4 Sept 2010 by St Gabiel's Anglikaanse Kerk Wentworth om 10vm. Daarna na Stellawood Begraafplaas. Ingesit deur ISIPINGO Inc PAM'S.

KLOPPER Sandra 15 Aug 1957 ---- † 31 Aug 2010 . x Fanni. Suster van Albert, Mandy en Dylan. Memorial by Umbilo Presbyterian Kerk op 3 Sept 2010 om 10vm. Ingesit deur MARTIN'S Amanzimtoti. 031 903 5423.

LATINSKY Joel † 30 Aug 2010. Simpatie aan Maureen en familie van Robert & Yvonne WOOLF.

MACLENNAN Ann. Ma van Shelley, Angus, Casey en Tayla MACMILLAN.

MOSS Reginald Laurence (Reg) † 28 Aug 2010. Begrafnis op 3 Sept 2010 om 11 vm by The Church Of Jesus Christ Of Latter Day Saints Pinetown.

MUSGRAVE Bill † 31 Aug 2010 x Lylie. Pa e oupa van James, Carol, Grace, Sophie, Jeff en Freya. Ook van CAIRNDUFF, CLELAND, BLEVINS, DAWBER, ACKBERBUNG families.

MUTCH nee VERHAGE Thora Alicia 30 Junie 1931 ----31 Aug 2010. Ma van Kenneth x Stella. Ouma van Steven & Cheryl, Clinton & Deeann en Desmond & Mary-Jane. Oumagroot van Calvin, Jessica, Tyler en Kian. Memorial by Destiny Havest Church Umhlanga op 10 Sept 2010 om 1nm. Daarna verversings by 213 Rinaldo Rd Glen Anil Durban Noord. Ingesit deur DOVES 0860025500.

NUNN nee LOUW Lily Mabel x † Herbert. Ma van Gerda, † Rowan , Beverly, Preston, Cedric, Gavin en Lou -Anne. Begrafnis by Mangete Katolieke Kerk op 4 Sep 2010 om 11 vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

PARFITT Lorraine Audrey. Begrafnis by St. Columba Church op 4 Sept 2010 om 10:30 vm . Ingesit deur SHANLEY'S 031 2057644.

PIEL Winnie. Ingesit deur Cheryl & Robert.

PIENAAR Helen Jean 9 Julie 1938 ---31 Aug 2010. (kanker) .Ma Michael x Lynn . Ouma van Chantell, Justin en Sheridan.

PIZZO Jolanda . Cara , Nonna en Nonnabis . Van Mandi Nonnabis, en agterkleinkinders Fabiano, Augusto, Adriano, en kleinkinders Angelo, Eliana, Valerio en Monica.

ROXBURGH Bryce Gavin . Man, Pa en oupa. Memorial by Lombaedy East Methodiste Kerk op 3 Sept 2010 om 12:30nm.

SHAPIRO Gertrude Fanny (Baby) † 31 Aug 2010 op ouderdom 92 jaar. Tannie van Mavis en groot tante van Joanne, Mara, Lisa, Lewis, Dean, Adam en Lungi.

SHIRLOW nee BARRATT Sandra Deanne 5 Des 1972 ----31 Aug 2010 . Vrou ,ma en suster van Colin, Sharon, Skye, Cheryl, Mark ,Kyle, Aeryn en Margaret. Begrafnis by DOVES Greyville op 6 Sept 2010 om 11 vm. Daarna na Ethembeni Begraafplaas PMB om 2nm.

UNDERWOOD nee NARRANDES Mandy . Begrafnis by Open Door Assemblies Greenwood Park op 4 Sept 2010 om 2nm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

WRIGHT Ian † 27 Aug 2010. Simpatie van Roddy TURNER en personeel.

CONSECRATION:-

NORWITZ Ronnie. Onthulling van steen op 6 Sept 2010 om 11:30 vm by Westpark Cemetry Graf L42A.

MEMORIAM:-

THERON Hennie . 6 jaar dood nou x Veronica, Pa en oupa.

MACKLIN THOMAS WILLIAM. * 2 Sept. x Yvonne. Pa van Bridget x Ralph. Ouma van Blayne, Michelle en "future " Tyde. Ouma van Tristan(kleindogter), Brian en klein Roger.

13 September 2010

GEBOORTES:-

STOKES /FERREIRA Garry & Nikki 'n seun Caleb James * 9 Sept 2010 in St Anne's Hospitaal PMB.

VERJAARSDAG :-

MURGATROYD Ryan . 21 jaar vandag .Geluk van ouers.

VERLOWINGS:-

McMILLAN David en Candice NEL is verloof. Geluk van Alan, Theresa (mom), Chris en Rob LUKAN.

DOOD:-

BRITZ nee HOLMAN Rhona † 11 Sept 2010 .Ma van Claire, Bronwyn en Chad. Skoonma van Cameron. Dogter van Isobel en ook suster. Memorial op 14 Sept 2010 om 3nm by The House of Prayer , Malvern.

ERASMUS Nora Vernon † 11 Sept 2010. Ma van Richard en Brenda, Desmond & Angela, Ouma van Craig en Jonathan, James, Matthew en Tessa. Ook oumagroot. Viering van haar lewe op 16 Nov 2010 by Garden Grove St Thomas Rd om 11 vm.

JUBBER Doreen M. † 9 Sept 2010 x Bob. Ma van Barry en Jennifer. Ouma van Terri, Jayson en Shaun . Oumagroot van Colte. Memorial by Berea Bowling Club op 14 Sept 2010 om 10vm. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

PETERSEN (PILLAYE) Valencia Harriet † 09 Sept 2010 in Kaapstad. Gemis deur haar kinders, klein en agterkleinkinders.

POTGIETER Johannes (Hannes) † 9 Sept 2010. Pa van Mettie, ; Pa oupa e broer van Mettie, Alex, Luke, Tyler, Chad ,Kyle, Dylan ,Thea, Louis, Marge en Debbie.; Ook van keinkinders Chad ,Kyle en Dylan. Begrafnis by Woodlands Wesleyan Church op 18 Sept 2010 om 10vm. Daarna na Stellawood Begraafplaas. Ingesit deur DOVES 0860025500.

SWART Matthew (Manne) x Ann. Pa. Sal gemis word deur Richard; Ook Paul, Bev, Kayleigh, Bradley en die familie.

MEMORIAMS:-

PETTERSON Jennifer Susana † 13 Sept 1991. Suster van Valerie

WITTSROCK Wilf . Onthou deur Elaine.

14 September 2010

GEBOORTES:-

DOWDALL Matte & Hayden 'n seun George Thomas * 13 Sept 2010 in Westville Hospitaal.

NOLAN Joseph & Dushanks 'n dogter Jade Carol * 13 Sept 2010. Kleinkind vir Gerard . Jonathan is oom.

VERLOWINGS:-

BURGER -LIEVESLEY -WOLFF Sharon & Albert , Julian & Dane gee verlowing bekend van Carrie-Lee BURGER aan Michael WOLFF. Goeie wense van oupa, Nanna, Tamryn, Sheila, Andrew en Jane.

REDMAN Mike & Sandra se jongste dogter Ashleigh aan Mark , jongste seun van Peter & Chery BROOKS.

DOOD:-

BRADFIELD nee DOUGLAS Sheila Muriel † 13 Sept 2010 x Gordon vir 53 jaar. Ma van Graham en Vaughan. Ouma van Ryan. Vriendin van Barbara & Helmut KUHN Fish Hoek Kaapstad. Memorial by Musgrave Methodiste Kerk op 17 Sept 2010 om 1230nm. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

BRODERICK Maureen x Paddy. Ma van Patrick, Debbie, Carole, Michael, John en Maryann. Ouma van Linus, Lucy en Jessi. Requiem Mass by Assumption Katolieke Kerk Umbilo op 15 Sept 2010 om 3nm.

CAMP nee TRING Yvonne Carole 22 Des 1943 -----9 Sept 2010 x † Ivan Sr. Ma van † Craig, Mylene, Graeme [ Bronwyn, Dayne,Kyme, Tersia, Bry-Lynne , Brendon , Kendall, Radleigh, Dané, Bradlin en Emmé] , Janine, Adele [Shaun, Quade, Cole en Erin], Ivan Jn (Bobs), Rochelle (Coco), skoonma, ouma en oumagroot.

CARPENTER Denise 1950 ---† 12 Sept 2010 x Clive. Ma van Shelly , Lesley, Richard. Memorial op 16 Sept 2010 by New Forest Congregational Church Montclair om 11 vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

COLVIN Ann † 12 Sept 2010 op Bluff. Onthou deur Mark, Karen, Luke en Liana.

CRAIGEN Kenny † 12 Sept 2010. Simpatie aan familie. Van Raymond, Shandra, Joach, Lolita, Riley en Brandon.

CRONJE Mari-Simon † 11 Sept 2010 in 'n boot ongeluk in London op ouderdom 11 jaar. Dogter van Andries (44) & Ancia. Suster van Andre-Pierre . Die familie woon in Putney.

DUNN Grahame Andrew. † 7 Sept 2010 in Addington Hospitaal. Voorheen x Veronique. Pa van Jennifer en David. Privaat Verassing en Memorial.

FAIR nee McGRAW Betty † 8 Sept 2010 x † Prof Denis FAIR. Ma van Margaret x Tom. Ouma van Thomas en Nicholas. Verassing privaat. Ingesit deur SHANLEY'S. 031 2057644.

GAILLARD Jess 14 Aug 1914 -----12 Sept 2010. Ma , ouma en oumagroot.

GREAVES Lillian Edith . Begrafnis op 18 Sept 2010 by Christ The King Catolic Church Austerville om 0930vm Daarna na Mobeni Heights Krematorium. Ingesit deur AVBOB 031 2061831.

HASKINS George. Simpatie aan familie in George van Stella Port Natal Snooker

KILIAN Benjamin . Begrafnis op 16 Sept 2010 by NG Kerk Malvern om 11vm. Verassing privaat. Ingesit deur AVBOB 031 2061831.

KNIPSCHEER Nico 16 Jan 1931 ---12 Sept 2010. "After Dibilitating stroke" Sal onthou word deur Judy, Karen, Nicola en Susan. Begrafnis by Christ Church Constantia op 17 Sept 2010 om 2nm.

MATTHEWS Jingles Martin † 7 Sept 2010. Seun van † Tony en Elaine en broer van † Chicken, Norman, Penny, Pauline, Gwen, Michelle en kinders. Begrafnis op 15 Sept 2010 om 12 middag by Christ The King Katolieke Kerk Wentworth . Verassing privaat.

NOTHARD Dale. Nou saam met Dove. " In memory of my grandfather ." Oupa van Deane, Virginie, Cassandra en Daniel .

PEARSON Nicholas x Priscilla. Pa van Laea, Nicholas, Scott, Jason, Raymond en Caleb. Viering van sy lewe op 15 Sept 2010 om 2:30 nm by St Olav Church Berea.

PERRY voorheen HUGHES nee NINOW Norma † 10 Sept 2010 x Mike. Ma van 3 kinders.

ROBERTSON nee LABISTOUR Maria (Baby).x Brian . Ma van Lyndon, Kyle, Samantha, en Luke. Skoondogter en Skoonma en skoonsuster. Begrafnis op 15 Sept 2010 om 12 middag by Joshua Convent Minitries Bluff Rd. Daarna na Dudley Str Begraafplaas.

RORKE Ardell 12 April 1967 -----9 Sept 2010 . Dogter van Mnr & Mev A.R RORKE . Ma van Roger ,Cohen, Mersia en Chad. Suster ,tannie en ouma. Diens by Upperoom Fellowship Ixopo op 18 Sept 2010 om 10vm .Ingesit deur BAKER & BAKER 033 3428764.

STRETTON Pam † 10 Sept 2010.Ma van Andy, Jenny en Debbie. Ouma van Daryl en Kerry. Skoonma van Carol, Ettiene en Ivor.

TALBOT Florence Emily † 9 Sept 2010 op ouderdom 82 jaar. Sal gemis word deur Robyn en Corrin, Patricia, Charles, Violetta en Isabella.

VAN DER MERWE William Gordon x Patches Pa van Anton x Anton. Oupa van Wade, Daniel en Matthew; Oupa van Harry, Ray, Rhett en Storm. ;Pa van Helen.

WALKER Ian † 11 Sept 2010 in Durban by Highway Hospice x Esme. Pa van Melanie, Vicki en Malcolm. Oupa van Clare; Ook berig van Malcolm, Vivienne, Karen, Alison, Dion, Kelly, Jayde, Alexander en Leonidas.

WHEELER David 29 Okt 1929 ----10 Sept 2010. Man , pa en oupa van Rosmarie, Bruce, Heidi, Ralph , Brett, Ryan, Darran en Maxine.

YOUNG Felicity.(Filly) † 11 Sept 2010 x Ernie "Hams" vir 23 jaar. Nou saam met ouers.Suster van Lynn, Brian, Sarah en Matthew; Suster ,skoonsuster en tannie van Gordon, Stella, Bernard en Clinton.; Ook van Nancy en fam. Ma en ouma van Claire, Paul , Joshua en Luke,; Vrou ,ma en ouma van Ernie, Claire, Caryn, Paul, James, Josha en Luke.Memorial by die Veteran Car Club Kloof op 16 Sept 2010 om 2nm. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

MEMORIAM:-

BISSET Alex. 6 jaar dood nou. x Mary, kinders en kleinkinders.

CLAYTON Vic .15 jaar dood nou. Onthou deur Irene & Victor.

CUBITT Christopher 14 Sept 1989 ----† 2 April 2001. Sou vandag 21 jaar gewees het. Onthou deur Nan, Ouers, Jenna, James, Sally, Ash en Taryn.

DIAMOND Alma . 33 jaar dood nou. Onthou deur jou seuns en familie.

FISHER Basil Clifford 19 April 1948 -----14 Sept 2006. Onthou deur Jean en familie.

ROOKS Gwen Helga .12 jaar dood nou . Onthou deur Ouers en familie.

SCNOOR Lyn . 6 jaar dood nou. Vrou en ma van Rodney, Julie en Sarah-Jane.

VOLSON Razia . Onthou deur Graig , Ma van Carmen en van Rochelle.

16 September 2010

GEBOORTES:-

BRIL nee VOGELZANG Kerrie & Nicholas 'n tweeling Kelsey en Riley * 8 Sept 2010 in Melbourne Australia. Kleinkind vir André.

McNALLY Paul ,Kirsten-Jess en Ella verwelkom seun ,broer Kaleb Niall * 6 Sept 2010 in Westville Hospitaal. Kleinkind vir Eve & Noel

MENTZEL -DE KLERK Robyn & Luke 'n dogter Rozy * 13 Sept 2010 by St Anne's Hospitaal PMB . Suster vir Calvin en Andrew. Kleinkind vir Roger & Jacqui en Ben & Barbara.

WICHSTROM -SHEARSMITH Rhoda & Bruce 'n seun Blake Riley * 13 Sept 2010 in Melbourne Australia. Kleinkind vir Lyn, Charles en Caryl.

VERLOWINGS:-

HAGERMAN Verity & Cliff se Vicki aan Ivan , seun van Joan & Chris WAHLBERG.

DOOD:-

CAMP Yvonne . Ma van Mylene en Keenan,Shelley en Kaden. Ook van " Simone en Chloe".

COLVIN Ann 29 Maart 1922 -----12 Sept 2010. Viering va haar lewe by Durban Botaniese Tuine op 17 Sept 2010 van 5nm -7nm.

CRAIGEN Kenneth Alexander 18 Nov 1939 ----12 Sept 2010 x Val . Pa van Greg en Cynthia, skoonpa van Anna en Stuart. Oupa van Kimberly, Aerin, Michael en Billy. Memorial op 20 Sept 2010 om 2nm by Westville Baptiste Kerk.

CROOK Richard "Dick". Memorial by Umhlali Methodiste Kerk op 17 Sept 2010. TEL:- 032 9462239.

DESPY Barbara Iris. Ma van Leslie, Martin , Christopher, Clive, Kim, Ian en Tracey, skoonma, ouma en oumagroot. Memorial by DOVES Greyville op 19 Sept 2010 om 10:30 vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

GREAVES nee GREEN Lillian Edith x Jerry. Ma van Salvador, Hayden, Dylan, Jerry jnr, skoonma en ouma.

HANSEN Hedley Ronald 18 Mei 1937 -----13 Sept 2010 x Brenda. Pa, skoonpa ,oupa. Viering van sy lewe by Lynton Driving Range Pennington op 17 Sept 2010 om 2nm.

HERBERT Benjamin John x Esme. Pa van Valerie, Jacquiline en Ingrid, skoonpa en oupa. Begrafnis by St Paul's Anglikaanse Kerk op 17 Sept 2010 om 1nm. Ingesit deur ISIPINGO INC PAM'S.

HILL Maurice . Memorial by Greendale House Chapel in Howick op 18 Sept 2010 om 12 middag. Ingesit deur DOVES 0860025500.

HOLMES (BUCKLEY ) Lynette † 14 Sept 2010 in Brixham Engeland (haar huis) x Steve. Ma van Kelly. Suster van Claude ,suster van Faye, Maud ,Edwina en Vicky. Begrafnis op 18 Sept 2010 in England. TEL:- 031 4682330.

KEUS Dirk . Sept 1920 in Scheveningen Nederland ----† 11 Sept 2010 tuis. x Janet. Pa van Evelyn, Carol, Adrian en Martyn. Oupa van Rosemarie, Herman, Bridget, Jonathan en Matthew. Begrafnis Diens by Bedfordview Methodiste Kerk op 18 Sept 2010 om 11vm.

LESLIE Patricia Miriam x Gordon. Ma van Alan, Pamela, Carol, Cyril, Verona en Shaun. Skoonma, ouma en oumagroot. Begrafnis by Christ The King Parish op 17 Sept 2010 om 12 middag. Verassing privaat. Ingesit deur ISIPINGO Inc PAM'S.

MERRETT Michael (Mike). Simpatie met verlies van seun en broer . Ons dink aan Linda en familie van Leah, Jem, Shannon, Lawrence en Kyle. Ons mis jou Bru van Kyle, Nick en Paul.

TERBLANCHE Charlotte (Stella) . Ma van Violet, Eric en familie. Begrafnis by The Methodiste Kerk Mitchells Plain op 18 Sept 2010 om 9 vm.

WESTLE Eileen † 15 Sept 2010. Ma van Garry en Teresa. Ouma van Natalie, en Jared.

WILSON Francia Marie. x Ed. Ma van Chris & Belinda. Ouma van Andrew en Mark CARTER.

WYKERD Monty. Memorial by Athlone Park Methodiste Kerk op 17 Sept 2010 om 1:30 nm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

MEMORIAM:-

CARR Margaret 1935 ----1995. Ma van Elaine, Maureen, Angela , skoonseuns en kleinkinders.

BOTHA Johan 11 Sept 1977 ----16 Sept 2008. Onthou deur ouers en susters.

TROCKNELL Neil . Onthou deur Ma, Leigh, Stu, Loz en Teag.

24 September 2010

VERLOWINGS:-

THOMAS -TURNER Kelvin & Sue , Peter & Gail gee verlowing bekend van Kathryn & Jason.

DOOD:-

BUCKLE Trevor Hilgarde 17 Des 1945 -----21 Sept 2010. Van familie en vriende.

CHICK Keith 28 Jan 1940 ----22 Sept 2010 Nou saam met ons Karen. Simpatie aan Jenny, Sandra, Sonia, Debbie, Michelle en families van Denise en Frank.

CLAYTON nee RAYNOLD Mavis . Suster van Sybil ABRAHAMS en kinders Bev, Alvin, Dianne, Eugene, Angus, Clive, Sylvia ,kinders en families.

GUTHRIE Colin Victor † 20 Sept 2010 in Somerset Wes. x Yvonne . Pa van Sharon en Terry (dogter). Oupa van Chris en Jacy en Terry se katte.

LUPINI GIACINTO . Broer van Italo , Ninetta en familie.

NEMECEK voorheen FORMATO nee PETERSEN Vera † 22 Sept 2010. Ma van Michael en Gianna.

RUDMAN Joseph Vernal 14 Feb 1931 ----22 Sept 2010 . Begrafnis op 27 Sept 2010 by DOVES Greyville Newton Park P.E. om 11:30 vm. TEL:- Tony 0833949789.

WALLETT William Frederick (Roy) † 21 Sept 2010 x Dora. Pa van Russell , Dianne , skoonpa van Graham en Margaret. Oupa van Taryn, Gavin, Michelle, Byron. Oupagroot van Storm en Gareth.

WHITLEY Nancy Mary † 14 Sept 2010. Nou saam met Reg. Ma en ouma van Frank, Almeda, Alan , Marta, Craig, Graham en Justin.

MEMORIAM:-

AUGUST Pauline . 2 jaar dood nou. Ma van dogters Ronel, Megan, Terniel, Tamryn en Brogan.

CHICK Karen 14 Des 1968 -----24 Sept 1997. Onthou deur Ma, Frank, Debbie , Michelle, Derek, Tarryn en Ross.

JONES Judith Elizabeth † 23 Sept 2001 Van Ma.

VAN HARTE Martin † 24 Sept 2003. Man , Pa en oupa van Beatrice, Ursula, Sydney, Heather, Paddy, Roger, Philda en kinders.

27 September 2010

GEBOORTES:-

ROOTMAN Greg & Meagan 'n seun Oliver Daniel * 21 Sept 2010.

HERDENKING:-

REY Micky & Penny is 50 jaar getroud. ( Sy was een van Suid Afrika se Mej Wereld jare en jare gelede toe ons nog kinders in die huis was. ) Ingesit deur The Bugle Magazine Vol 16 24 Sept 2010.

DOOD:-

ALEXANDER Margaret Mary voorheen NORTH .26 Des 1930 ------24 Sept 2010. x John . Gemis deur Ron, Carina en Isobel. Gemis deur baie vriende ,Graham, Jean en Simone.

DE KLERK Jonathan † 23 Sept 2010 tragies. Sun van Basil & Joan. Man van Lianne en pa van Mark, Gail en Dirk. Oom van Melodie, Joseph en Emily-Jane, Kirks en Nix, Robyn en Danny. "Godfather " van Gabby.

LINDSAY nee THOMSON Gladys May 1924 -----2010. Ook bekend as Glad-eyes, Lady Zom of Ma. Ma en ouma van Ray, Barbs, Val, Lois, Jamie, Gary , Mike , Jen , Sharon en Luisa.

LIPNER Brian . Van Michelle.

MALLEN Franne † 23 Sept 2010. Dankie aan Hospice van Sue en Mary.

MEYER Patrick (Tim) . Pa ,broer en oupa. Begrafnis Diens by Christ the King Parish Wentworth op 28 Sept 2010 om 12 middag. Ingesit deur ISIPINGO INC PAM'S.

NELSON Dorothy Nancy (Baby). Ma van Brian, Denzil en Nicolette, suster ,tannie en ouma. Begrafnis by The Rhema Interfellowship Church Wentworth op 28 Sept 2010 om 11 vm. Daarna na Dudley Straat Begraafplaas. Ingesit deur ISIPINGO INC PAM'S.

NELSON Thomas Patrick (Tommy) van Woodlands. Seun van Thomas Edward & † Mona Elsie Mary (Kelly) NELSON . Broer van Brian Edward en Rosemary Colleen, Swaer van Ralph en Brenda en oom van Melony-Jane en Janine. Begrafnis by Stellawood Begraafplaas by graf BX514 om 11vm op 29 Sept 2010.

PARK John Graham. Memorial op Woensdag 29 Oktober 2010 [ek is seker dis 'n drukvout] by Pinetown Methodiste Kerk om 12 middag.

SMAL Daphne † 17 Sept 2010 x George. Ma en ouma . Viering van haar lewe op 2 Okt 2010 om 11 vm by Full Gospel Tabernacle Berea Durban .

VOSLOO Alice Ellen (El) † 25 Sept 2010 x Johnny.

WORSFOLD Shirley Esmee. Memorial by St Elizabeth's Anglikaanse Kerk Westville op 29 Sept 2010 om 2nm. Ingesit deur OAKLEIGH 0312059959.

MEMORIAM:-

AUGUST Pauline . 2 jaar dood nou. Ma van Ronel, Megan , Terniel, Tamryn en Brogan.

CAFUN Luke . 28 jaar gelede het God jou aan my geleen . Onthou deur Ma.

CORKER Grace Beatrice † 26 Sep 2009. Onthou deur Toyer, Abieda , Anwar, Moena, Ferial en agterkleinkinders.

DE BRUIJN John 22 Aug 1925 ------27 Sep 2002. Onthou deur Betty en familie.

MOLLER COOKS 1930 ----1985 x Shirley. Pa van Cyril, en Paula, Su, Chris en Shaz en kleinkinders.

REED Russel † 27 Sep 2008. Onthou deur Lorraine, Lindsay, Ray en Kate-Lin.

SANDER Michael Julian † 27 Sept 1985. Onthou deur Lily en Charné.

SIMPSON Alex 14 Mei 1922 -----28 Sep 2008. Man ,pa ,oupa van Frances, Leslie , Alison , John, Trish, Kathy , Carol ,Kevin en kleinkinders.

SOOKIE MOTILALL 24 Maart 1951 -----27 Sept 2003. Man en pa en oupa.

THOMPSON Ken. 15 jaar dood nou. Man en pa van Claire, Jennifer en Margaret.

28 September 2010

GEBOORTES:-

SCHOLTZ nee WIJNBERG Pierre & Robyn 'n seun Matthew Pierre * 21 Sept 2010.

VERJAARSDAG:-

KING Jevon 21 jaar vandag. Geluk van Ouers en Kieran.

VERLOWINGS:-

HORNBY /RIDL Mnr. & Mev. Timothy HORNBY se dogter Joan aan Lance RIDL.

VAN DEN BERG -MILLER Johan & Michelle se dogter Heidi aan Donovan, seun van Linda.

DOOD:- BROUGHTON nee CARBIS Myrtle Ellen 16 Aug 1927 ---25 Sept 2010 x Alan vir 59 jaar.Ma van Joy Ellen en Peter en ouma van Nicolette Ellen (Nicci) en Jonathan Robert Broughton MAXWELL.Ook ouma van Patricia. Memorial by St John The Baptist Pinetown op 30 Sept 2010 om 11 vm.

CORBISHLEY Pauline Mary 30 April 1929 ---24 Sept 2010. Ma van Eve & Paul DANIELS; Brenda & Neville LAGESSE en ouma van Nicholas en Carryn, Gareth & Shirley, Paul ,Ashley en Samantha. Memorial by Flame Lily Park Queensburgh op 29 Sept 2010 om 09:30vm .

CREFFIELD nee KNOX Carol Anne 16 Jan 1951 ---22 Sep 2010 in Kaapstad. Suster, skoonsuster en tannie. Van Gerald, Lorna, Sean, Craig en Liezl.

CROCKETT Dennis Roy 21 Julie 1933 ---24 Sept 2010 x Joan .Pa van Bronwyn en oupa . Van jou familie Neville, Jarryd en Natassja. Simpatie van EDWARD & EMSLIE familie. Broer van Carla, Barry en Jacques. Ingesit deur DOVES 0860025500.

DAY Tony 22 Okt 1937 ------26 Sept 2010. Man pa en oupa van Di, Liza, Simon, Patsy en Julie. Broer van Chris x Lynn. Broer van Liz en "Nieces " Julia, Anthea, Jenni en Deanne.

DE KLERK Jonathan 27 Julie 1964 ---23 Sept 2010. Seun van Joan & Basil. Man van Leanne en pa van Sebastian. Broer van Mark, Gail en Dirk. Oom van Melody, Joseph en Emily-Jane, Kirks en Nix, Robyn en Danny. Swaer van Robyn. Memorial op 29 Sept 2010 om 2nm by Westville Baptiste Kerk.

FYNN Cecil Lennox. Memorial op 30 Sept 2010 om 10vm by All Souls Church Benoni.

GONTIER Bernard † 26 Sept 2010. Nou saam met ma. Ons sal jou mis . Broers en susters Roch, Laura, Egbert , Freda, Claudette, Vivian, Louis, Adele, Bernadette en Danielle.

GORDON Sally † 22 Sept 2010. Ma van Jenny , Michael, David en Louise. Ouma van Daniel, Rosa, Erica en Jonathan en agterkleinkinders. Begrafnis by Westpark Begraafplaas op 28 Sept 2010 om 1:30 nm.

HAARHOFF Donald Clive 3 Maart 1947 -----20 Sept 2010. Ingesit deur Petro.

HEMSON Joan † 24 Sept 2010 op ouderdom 96 jaar. x † Rex HEMSON. Ma van Gille DE VLIEG, David, Crispin, en Jonathan HEMSON . " Fighter for Justice. Leading member of Black Sash and National Council of Women." Begrafnis by Kloof Methodiste Kerk op 27 Sept 2010 om 3nm.

HOLMES Barbara † 24 Sept 2010 in JHB. Suster van Kathy , Jimmy en tannie van Sean, Gaby, Joanne en families.

HORNSEY Derek † 25 Sept 2010 x † Jerry. Pa ,oupa en oupagroot. Memorial by Amber Valley Kapel op 1 Okt 2010 om 4nm.

JUDD Gazley Herbert 24 Feb 1930 ------29 Sept 2010 x Daphne. Pa van Michael, Glenda, Alan, Warren en Christy. Skoonpa ,oupa en oupagroot.

KNEPSCHELD Johanna Elizabeth (Mrs. K) † 25 Sept 2010 op ouderdom 75 jaar. Ma van Louie, Karen, Harry, Deidre, Muggie, Peet , klein en agterkleinkinders. Memorial by Dutch Reform Church Montclair op 1 Okt 2010 om 1nm.

KRIEK nee CLAYTON Phyllis Mary . Memorial by Greyville Presbyterian Kerk op 30 Sept 2010 om 11 vm.

LITTLE Ernest Robert Stanley x Anita vir 42 jaar .Oupa van 10.

LOUBSER Chrissie 6 Des 1931 -----27 Sept 2010. Memorial by Kingswood Retirement Village Kapel, Newlands op 29 Sept 2010 om 3nm. TEL:- Deidre LOUBSHER 084420 9459.

MALLEN Franna † 23 Sept 2010. Van Sue en Mary.

O'NEILL Julia Margaret (Rita ) x Patrick (Paddy). Ma van Owen, Deidre en Spencer. Ouma van Bronwyn enn Tarryn. Requiem Mass by St Francis Xavier Katolieke Kerk op 30 Sept 2010 om 11vm. Verassing privaat. Ingesit deur DOVES 0860025500.

PEART Phyllis † 22 Sept 2010. Pa van Anthony, Francis en families. Begrafnis by St Francis of Assissi Anglikaanse Kerk Waterkloof op 1 Okt 2010 om 10vm

SCOTT Eric. Simpatie aan die SCOTT familie van Jose, Michelle en Daniel REBELO.

SKUY-MARCAN Gilad .(baba seun) Sterf op 1st dag van Succot. Seun van Melissa, Aba Gaby. boetie van Sheina-Ruth en Orli , kleinseun van Eileen en Mervyn. Ook van oom Alon en Toni ,oupa Mickey en Marianne.

STEAD Rinie † 22 Sept 2010 Ouderdom 92 jaar. Ma van Pieter en Eva, ouma van Liza, Marcus, Gareth , Rouvieré , 8 agter kleinkinders en oor agterkleindogter. Memorial by Hatfield Christian Church Waterkloof Glen Pretoria op 1 Okt 2010 om 11:30 vm.

SYDNEY Pat † 25 Sept 2010 . Vorige vrou van Laurie SAUNDERS. Ma van Stephen, Doreen en Loraine. Ouma van Claire , Grant, Ross, Mathew, Carys, Kevin, Andrew, Megan en Michael.

VAN DE BERG Les † 23 Sept 2010. x Joyce. Pa van Glenda, David, Gavin en skoonpa van Giancarlo, Phyllis en Didi. Oupa van Michael en Mathew .Memorial by St Michaels Anglikaanse Kerk Umhlanga Rocks op 28 Sept 2010 om 2nm . Ingesit deur DOVES 0860025500.

WALKER Maureen Teresa † 21 Sept 2010. Ma en ouma van Di, Helen, Carol-Ann en familie. Begrafnis op 2 Okt 2010 om 10:30 vm. by House of Prayer Malvern.

ZEELIE Dr. Sean . Gert, Juan en Naomi bedank almal vir boodskappe van Simpatie met verlies van Sean. [ lang berig in koerant]

MEMORIAM:-

GALGUT Sylvia † 28 Sept 1985. Dogter van Kitty en kinders Ilana, Hilton en Ruth.

LAING Billy Barnabas David. Man , Pa ,oupa en oupagroot van Marie, Burt, Derek, Beryl, David, Basil, hul wederhelftes en kleinkinders.

POWYS Lionel George . † 28 Sept 1994. Man en pa van Amy, Esme en Trevor.

SIMPSON Alex 14 Mei 1922 ----28 Sept 2008. Man, Pa en oupa van Frances, Leslie, Alison, John, Trish, Kathy, Carol, Kevin en kleinkinders.

TOMPSON Ken 15 jaar dood nou. Man en pa van Claire , Jennifer en Margaret.

TOMLIN Nikki. 1 jaar dood nou. Onthou deur Lance, Nola, Katey en Justin.

30 September 2010

GEBOORTES:-

DUFFIELD Lance & Kerry 'n seun Jesse James * 27 Sept 2010 .

VERJAARSDAG:-

HARMSWORTH Owen 80 jaar oud .Geluk van familie.

VERLOWINGS:- geen.

DOOD:-

CUTTY Stuart. Memorial op 4 Okt 2010 om 1nm by Stellawood Kapel by Stellawood Begraafplaas. TEL:- Roy 082901 5301. Ingesit deur SHANLEY'S 031 2057644.

DAY Tony † 26 Sept 2010 x Di . Pa van Liza, Simon, Patsy en Julie. Begrafnis by Our Lady of Mercy Katolieke Kerk Kloof op 1 Okt 2010 om 10:30 vm (Berea Mail).

DOWNEY Vincent (Vinnie) x † Val x x Joan. Pa van Avril en Trevor, Debbie, Glenda, Derek en Tricia (Trish) en kleinkinders. Vriend van Patti, Dioné, Gav en Sue, Daryl en Debs. Diens by St Michaels Anglikaanse Kerk Umhlanga. Ingesit deur BELL Funerals .

EDWARDS Ian William † 23 Sept 2010 by Helderberg Village, Somerset Wes op ouderdom 85. x Eleanor. Pa van Iain, Duncan en Ann. Oupa van Dylan en Georgia Meg . " Proud Botha Boy and Port Captain of Durban Harbour."

GONTIER Bernard † 26 Sept 2010. Broer van Roch, Laura, Egbert, Freda, Claudette, Vivian, Louis, Adele, Bernadette en Danielle.

HESLOP Elizabeth Thoko x † Sonny. Ma van Hilda en † Michael en Christopher. Begrafnis by Grace Tabernackle Full Gospel Church Wentworth op 1 Okt 2010 om 10:30 vm .Daarna na Dudley Straat Begraafplaas. Ingesit deur ISIPINGO INC PAM'S.

ISAACS nee MARILLIER Princess . Begrafnis op 2 Okt 2010 by The Assegai Methodiste Kerk Austerville. Daarna na Dudley Straat Begraafplaas..

LEYDS Maud † 24 Sept 2010. Ma van † Ezzard, Cecillia, David en Joey. Suster van Marjorie . Ouma en oumagroot. Begrafnis by Christ The King Church Merewent op 2 Okt 2010 om 10vm. Daarna na Dudley Straat Begraafplaas.

LILLEY Doreen Ella 18 Okt 1923 -----29 Sept 2010 x † Godfrey. Ma van Phyllis en Roy, † Audrey, Sheila en Bill, Margot. Ouma en oumagroot.

LINDSAY James † 27 Sept 2010. Simpatie aan Jenny, Sean, Brownyn, Heather en Kathleen. Van Dudley en Isobel. Begrafnis op 5 Okt 2010 om 10vm by 3Cl, 56 Saal Straat Zwavelpoort Pretoria Oos. Navraag:- Dudley DAVIES 082335 4999.

LINDSAY Gladys May. Viering van haar lewe op 1 Okt 2010 by 14 Woodlands Rd van 5nm ---7nm.

LUCAS Derrick Peter. Pa en oupa van Bevil, Colleen, Jody, Glynn en Lénin.

MAINGARD nee LAVOIPIERRE Th`erése † 25 Sept 2010 in Bristol (UK). Ma van Marc, Louise, Jacqueline, Bernard en Raymond. Ouma en oumagroot.

MAKKINK Kathy † 28 Sept 2010. Gemis deur almal van Neville, Ma, Gary, Robert, Shanleigh, Luke en Wendy.

MARTIN Maureen † 26 Sept 2010 in Perth Australia. Onthou deur Andrew en Ann, David en Sarah en die kleinkinders.

MUSGRAVE-BEADON Cecil † 28 Sept 2010 in England. Broer van Herb en familie.

NAIR Paul C C x †Jeanne SEBASTIAN-NAIR xx Caroline. Pa van Margaret, Desmond , Mervyn en Andrew. Oupa van Candice, Sherman en Winston. Requiem Mass by Our Lady Of Fatima Katolieke Kerk Durban Noord op 1 Okt 2010 om 2:30nm Daarna na Stellawood Begraafplaas .Ingesit deur BELL Funerals.

RICHARDS Olive Margaret. Ma van † Roland en skoonma van Francine. Ouma van Dylan en Kerwin. Suster en familie van FERNANDEZ familie. Begrafnis by Conquering Trough Prayer Church Overport op 1 Okt 2010 om 10:30vm. Daarna na Clare Estate Crematorium . Ingesit deur CENTRAL Funerals. 031 3093595.

SACKS Blanche. Begrafnis by Our Lady Of Lourdes Katolieke Kerk Westville op 4 Okt 2010 om 10:30 vm.

SARKIS Dylan 8 Feb 1983 -----18 Sept 2010. Broer van Ancilla.

TAYLOR Audrey Mary * 6 Sept 1932 † 28 Sept 2010. x Fred. Ma van David en Pamela. Ouma en oumagroot.

THOMSON David Allen † 28 Sept 2010 . Geen Begrafnis .TEL:- Vanessa 082 463 8286

VAN STADEN Wade † 26 Sept 2010. (tragies) 1ste kleinseun van Vic en stiefouma Gail. Van oom Mike ,tannie Charmz, Gareth, Joshua en David. Begrafnis by Ministries AFM Church Amanzimtoti op 2 Sept 2010 om 11 vm. Kontak Veronica 079 4266714.

WARREN Alan x Rhoda. Kinders en kleinkinders. Begrafnis by Sacred Hearts Katolieke Kerk Montclair om 10m op Saterdag 3 (2) Okt 2010 om 10vm.

MEMORIAM: -

BORDIER Ronan 30 Sept 1976 ----7 Maart 2002. Sy broer Pierrick sterf in 2009. Ons mis julle van Gilbert, Annick, Herveline Warwick en Luc.

DAVIES Leslie Alexandra . Ons sou vandag 60 jaar getroud gewees het. x Babs.

DE KLERK Karin . 1 jaar dood nou . Van Willie.

FRUIN Yvonne . Suster van Lily en familie. Ma van Cheryl.

GODDORD Rose . 7 jaar dood. Onthou deur Ma en Chris.

WHITTAKER Elaine. 3 jaar dood nou. x Jack.

Print Email

Newspapers elsewhere

Visitors to this site

So far today:So far today:530
Yesterday:Yesterday:1259
So far this week:So far this week:2917
currently online: 14