Daily News

Daily News 2011 02 February

1 Februarie 2011

GEBOORTES:-

FISH-SHINN Greg & Rosena 'n dogter Zoe Jayne * 24 Jan 2011. Suster vir Dylan. Kleinkind vir Alexandra & Guy, Anne & Anthony.

MITCHELL Ryan & Lauren 'n 2de dogter Olivia Mae * 30 Jan 2011. Suster vir Madison.

ODELL nee KLUSNER Michael (Tikey) & Kim 'n seun Jake * 28 Jan 2011 in Alberlito . Broer vir Sam en Daisy May.

REES Dustin & Angelique 'n seun Caleb * 27 Jan 2011.

VERLOWINGS:-

LEAR ~BARKER Rob & Teresa, Warrick & Siobhan gee verlowing bekend van Richard & Nicole.

PERKINS /TARR Pete & Juliet en Jeff & Barbara gee verlowing bekend van Sarah & Rob.

HOOFBERIG:- Deur Dasen THATHIAN.

GOOSEN Wayne (52 jaar) van Richardsbaai skiet vriendin Evelyn STANLEY(58 jaar) en haar dogter Gillian ( 33 jaar). Gillian het 'n 5jarige dogter wat ongedeerd is Evelyn en Gillian † 30 Januarie 2011. GOOSEN Wayne † 31 Jan 2011 tussen Hibberdene en Scottburgh. Hy het homself geskiet.

DOOD:-

ARCHARY Sundress x Prem. Pa van Larry, Thanushia, Hamresin, Megeshni en Bilal. Begrafnis op 1 Feb 2011 om 11:30 vm by Scidifa Saal Silverglen . Daarna na Mobeni Heights vir ter aarde bestelling.

BARKUS Gwenneth Joan 6 Okt 1920 ----27 Jan 2011 x † Walter.Ma van † Keith. Skoonma van Glynnis. Ouma van Hayley en Travis. Diens was privaat.

BENJAMIN Mildred (Milly) Phyllis 7 April 1926 ------29 Jan 2011. Dogter van † Reuben & Elfride POWYS x Cyril, Suster van Rose PILLAY en † Norah ALWAR, † Eric, † Reggie, † Rodney, † Norris en † Lionel. Ma van Jasmin, Bettie, Dana, Roxanne, Gavin en † Naveen. Skoonma van Raymond, Irene, Krishna en Michelle. Begrafnis by St Katherine's Anglikaanse Kerk Port Shepstone op 2 Feb 2011 om 12:30pm. Daarna na Port Shepstone Krematorium. Ingesit deur SING's Funeral Port Shepstone 083 789 0122.

COUSINS Norman James † 29 Jan 2011. Pa ,oupa en oupagroot van Pam, Darryl, Jillian en JP, Grant, Christian en Connor. Memorial by Kloof Baptiste Kerk op 3 Feb 2011 om 2nm. Ingesit deur OAKLEIGH 034 2059959.

FRANCIS Tony † 29 Jan 2011. x Vanda. Pa van Sue, Nicky en Michelle. Oupa Chase, Rayven, Jordan.; Pa ,oupa eoupagroot van Sue, Keith, Kelly en Matt.

HEBRARD Neville † 29 Jan 2011 . Jy was ons Baas . Ons sal jou mis van Linda, Cheryl, Mandy, Tasha en Lavinia.

JERMYN Joyce Jessie † 7 Jan 2011 in Nelspruit ,in haar 83st jaar. Ma van Basil x Dorette, Patrick x Cynthia en † Richard.Klein en agterkleinkinders.

LEIPOLDT nee SWART Alice Irene 22 Sept 1926 -----28 Jan 2011. Ma van Karen. Ouma van Lloyd, Chloe en Devin MILES .Ma † Lloyd wag vir jou.

McCARTHY Brian John. Pa en oupa van Cara-Lee, Eva, Darren, Richard en Jenny.

MCDONALD Yvonne Evelyn † 28 Jan 2011. Van Kevin, Stephen, Kirsten en Tyla. Memorial op 2 Feb 2011 by DOVES Greyville om 11 vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

ROBERTS -BAXTER Bruce Lennard op ouderdom 35 jaar. Seun van Pam & Lennard. Broer van Deirdre, Donovan, Kirsten.

STEIN Sylvia † 29 Jan 2011 in Melbourne. Suster en tannie van Monty ,Shirley, Ilana, Julian, Cole en familie. Simpatie aan Marilyn en Irwin.

SCHWARTZ Freda. Begrafnis 3 Jan 2011 by Frere Rd Presbyterian Kerk Glenwood om11:30 vm. Privaat verassing. Ingesit deur DOVES 0860025500. (Datum soos in koerant).

STEVENS John Gethin † 28 Jan 2011. Oom vn Jennifer JOHNSON nee WATTS.

VAN DER GAAST Eile Pieter † 28 Jan 2011. Man, pa en oupa. Diens by St Thomas Church Johannesburg om 11 vm. Geen datum. . Van Jeannie, Suzanne, Tim, Nicholas , Hayley, Jeanne, Arnold, Pier, Leigh, Amber-Jayde, Trent, Merrick en Hannah.

WILKINS Noel Michael. RIP van Wells, Letitia, Andrew, Lizl en families.

ZAAYMAN Phillip † 30 Jan 2011. Oom van Tony , Priscilla en Hylton MOORE , Sally en familie.

MEMORIAM:-

BENTON Bob † 1 Feb 2010. VAn familie.

JOFFE Tamara. † 1 Feb 2010. x Benzie.

2 Februarie 2011

DOOD:-

GERMANUS Solly 28 April 1923 ----1 Feb 2011. Soen Sita vir ons. Van Ray, Marcelle, Burton, Nicky, Bronson, Nicole, Jordan en Jude.

KASTELL Brenda † 29 Jan 2011 .Jy & Dick was vir 50 jaar vriende van ons. Van Leigh, Jay, Shirls en Rho.

PENTECOST Ivor † 31 Jan 2011. Hy het 65 jaar aan Castrol gewei. Hy was prisonier in Wold War II. Hy het blou oe gehad. Dankie Alice vir die geluk wat jy pa gegee het. Pa van Gordon, Colleen, Barry, Tyrell, Caitlin en Brandon. Viering van sy lewe by Heritage Manor, Somerset Wes in hoof "lounge" op 5 Feb 2011 om 4nm.

PRINGLE Emma (15 jaar) † 1 Feb 2011. ( 5 maande gelede in swembad ingeduik waar sy haar Vertebrae beskadig het ) Sy was van toe af 'n quadropleeg (quadriplegic) Dogter van Heather VENTER. Suster van Vikki PRINGLE (17), Jessica DEABREU (25) en Tannie van haar suster Jessica, se baba Keysha-Lee.

WILSON Yvonne 26 Maart 1932 ------29 Jan 2011 x Basil. Ma van Neville, en Terry. Skoonma van Graladine en Melanie. Ouma van Jessica, Georgina en Luke. Memorial by Methodiste Kerk Krugersdorp op 3 Feb 2011 om 12 middag.

3 Februarie 2011

GEBOORTES:-

ALBERTS - SMITH Jimmy & Charmaine 'n dogter Payton Leah * 29 Jan 2011 .

GOLDMAN Jonny & Marianne 'n dogter * 1 Feb 2011. Suster Yakira.

DOOD:-

ADCOCK Colleen † 28 Feb 2011 by Kloof Rest Home. Ma van Marilyn en Rose. Ouma van Shazelle en Christopher. Memorial by Kloof Methodiste Kerk op 5 Feb 2011 om 11:30 vm.

DENNIS GILBERT x Kay. Pa en stiefpa van Allan, Brian, en Shaun. Oupa van David, Christine, Michael, Jonothan en Daniel. Oupagroot van Teddy en Breanna. Broer van Daphne.

ELLIOTT Rene † 2 Feb 2011. Vrou , ma en ouma van Peter, Simon, Nicola, Leigh, en Thomas.

GARDNER Brian George 5 Nov 1956 -----31 Jan 2011. Seun van Anne & Dudley. Broer van Robert en Jennifer. Verloofde van Nicole. ;Vriend van Chris en Wendy. Memorial by Wesley Methodiste Kerk Hayfields Pietermaritzburg op 4 Feb 2011. TEL: 033 3396542.

HIGH Jane . Ma en skoonma. Memorial by Hillcrest Christian Fellowship Waterfall op 4 Feb 2011 om 10 vm . Verassing privaat.

IYALOO nee FRANCIS Theresa 26 Nov 1921 ----1 Feb 2011. Begrafnis by St Michaels Katolieke Kerk Redhill om 2nm op 5 Feb 2011. Daarna na Redhill Begraafplaas.

PERALTA Joy. Ma, ouma ,oumagroot en suster van Doug, Lyn, Robin, Glorianne, Garth, Simone, Jayne, Anthony, Steve, Angela. Memorial by Kloof Methodiste Kerk op 4 Feb 2011 om 3nm.

ROSSOUW nee BOSMAN Annette 23 Julie 1922 in Worcester ----1 Feb 2011. (Physiotherapist). Sal onthou word deur Lilian, Mike, Kim, Marc en Jamie CLOETE .

SANS SOUCI Lily Maria 27 Jan 1949 -----31 Jan 2011. Begrafnis by Christ The King Parish op 4 Feb 2011 om 12 middag. Ingesit deur AVBOB 031 2071831

VAN LOGGERENBERG Hester Elizabeth Louretta. Begrafnis by St Olavs Church Musgrave op 4 Feb 2011 om 3nm. Ingesit deur BELL Funerals.

VAN RENSBURG Maria Isabella 23 Nov 1927 ------2 Feb 2011. Ma, ouma en oumagroot. Ingesit deur AVBOB 031 2061831.

WARREN Kilda (Linda of Naughty ) Ma van Sheryll en Shaun. Suster van Gerty, Daniel en Auther. Tannie en ouma. Begrafnis by Austerville Anglikaanse Kerk Wentworth op 5 Feb 2011 om 1:30nm Daarn na Redhill Begraafplaas. Ingesit deur BELL Funerals.

WEBSTER Audrey. Ma van Sandra en Mervyn, skoonma van Elizabeth en Ricardo . Ouma van Mark, Loren, Ricardo en Alex. Memorial by Doone Village Kapel Pinetown op 6 Feb 2011 om 10vm. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

WESSELS Phyl. Suster van John en Sue. Ma van Byron, Heidi en Kristi. Skoonma van Donna, Quintin en Michael. Ouma van Tyra, Matt, Troy en Jessie. Memorial by Church of the Good Shepherd Durban Noord op 8 Feb 2011 om 2nm.

ZAAYMAN Philip van Niekerk. Memorial by Flame Lily Park Queensburgh op 4 Feb 2011 om 09:30vm Ingesit deur DOVES 0860025500.

MEMORIAM:-

BAUDIN Stan & Unis .Pa vandag en ma 16 Feb . Van Cheryl, David, Candace en Scott.

CONNOR Marjorie .10 jaar dood nou. Ma van Royal.

MACKINTOSH Maude 14 Maart 1920-----3 Feb 2007. Ma van Colleen, Delys, Doug , Malcolm en familie.

MOWAT Eileen Lilian † 3 Feb 2011. Saam met oorlede Man. Ma van Miles. Ouma van Warren en Samantha.

PING Mona Patricia 17 Jan 1921 ---3 Feb 2010 Nou saam met † James. Ma van Heather. Oumagroot van 1kind vandag gebore.

VANDEN BUSSCHE Pierre † 3 Feb 2009. Onthou deur Mamma.

VON BERG Bernard . † 2 Feb 1981 x Pat (Cookie). Pa van Sherryl.

4 Februarie 2011

DOOD:-

WARNE Rosemarie † 3 Feb 2011 x Brian . Ma van Tina, Joanne en Jenny.

11 Februarie 2011

DOOD:-

DE CROES John Richard † 4 Feb 2011 x Lulu. Pa ,oupa en oupagroot.

HEARN Joan Drummond 25 Sept 1929 -----10 Feb 2011. Suster, skoonsuster en tannie van Drummond , Estelle, David ,Lynn en families.

HILL John Robert. Memorial by Latter Day Saints Kapel Hillcrest op12 Feb 2011 .om 2nm.

LOMBARD nee Van Der MERWE Jennifer * 2 Junie 1947----9 Feb 2011. In Oos London. Voorheen van Armandale en Carletonville . Ma, ouma, suster en tannie.

MEYERWITZ Davey † 7 Feb 2011. Pa van Sandra KAPLAN , Vivian en oupa van Neil, Lindsay, Elan, Ronit, Yael en hul families.

RAVAZZOTTI Gianpaolo. Simpatie aan Gianni, Annabel en dogters met verlies van seun en broer. Van Lucrezia, Antonio, Davide, Giuliana, Emilia, Tiziana, Giovanna en Marchesini familie.

ROSS Peter. Simpatie aan Vrou en kinders van vriende van Kirstenbosch Tak en Botanical Society.

RUGGIER Robert Guy (Robbie) van Weltevreden Park. Requiem Mass by St Michael's Anglikaanse Kerk Weltevreden Park op 11 Feb 2011 om 11:30 vm. Privaat verassing. Ingesit deur THOM KIGHT & Co (ek dink dis verkeerd maar so staan dit in koerant.) 011 837 5531.

MEMORIAM:-

DE PALO Cedric 14 Aug 1989 ----11 Feb 2010. Onthou deur Daddy, Mummy, Marcia, Peyton, Taniel, familie en vriende.

14 Februarie 2011

GEBOORTES:-

BYDAWELL Megan & Keith 'n seun Max Ryan * 10 Feb 2011 in Kaapstad. Geluk van Pete & Margaret.

GOODERSON nee WITSCHI Mark & Hazel 'n dogter Tia Nikita * 11 Jan 2011 in Westville Hospitaal. Suster vir Roxy, Kassie en Shaun .

VERJAARSDAG:-

GAILLARD Reese 21 jaar oud vandag. Liefde van Mum & Dad, Jodi-Leigh, Quentin en baba Darren.

VERLOWINGS:-

HOLMES ~Van Der LINGEN Ben & Jakkie gee verlowing bekend van Sandy aan Andrew, seun van Jane en Brad HOLMES.

OWAN ~ HUGHES Mnr & Mev David HUGHES se dogter Claire Louise aan Patrick Clinton OGWAN , seun van Mev Beverley Anne.

VERMIS:-

MELLET Nick ouderdom 45. By Midmar Mile swem op Saterdag.

DOOD:-

ADLARD Wilfred Raymond * 16 Jan 1923 in Kaapstad ----† 13 Feb 2011 x Mev. ADLARD vir oor die 60 jaar. Pa van Deidre KING en Marilyn EDWARDS.[ een van my inwoners. Sy vrou bly nog in die "cottage"].

ALLERS Peter. Memorial in Durban by Methodiste Kerk Morningside op 17 Feb 2011 om 15:30 nm.

CAMPBELL Dr.Joseph 19 Sept 1931 -----11 Feb 2011 x Yvonne. Pa van Susan en Belinda. Skoonma van Robert. Oupa van Michael, Jessica, Bruce, Bradley en Matthew. Begrafnis op 16 Feb 2011 om 2nm by Green-sleeves Chapel Camelot Estate Hillcrest. Ingesit deur DOVES 0860025500.

DOUGLAS Ian Gordon. Simpatie aan Wawie en Justine, Anna & Greg, Fiona & Scott, Jessica & Michael,. Oupa van Lila Grace, Paige Eira, en Stewart Douglas. Van Nigel, Elaine, Justine ,Grant en Li EDMUNDSON

HOAL Kenneth Lister (oo Klipkous en oom Schloshempoff) † 10 Feb 2011 op ouderdom 99 jaar.. Oom van Paddy, John, Fiona, Natalie, Julia.

PERLMANN Jacob Isaac (Jack) . 'n Reus met liefde vir die lewe was hy. Gemis deur Sheila, Bernard, Avon, Brian, Caren, Jo-Anne, Grant en familie.

STANFORD Penny † 9 Feb 2011. Liefde van Mike en Drew RAW en Sean BAXTER en families.

WILLE Iris Olive † 8 Feb 2011. Ma van Kelvin, en Merryll. Ouma van Lisa en Cynde. Oumagroot van Rebecca, Sarah, Abigail, Jethro en Julia. Ouma vir skoonseuns Andre en Terrence. Memorial by Greyville Presbyterian Kerk op 16 Feb 2011 om 10 vm. Ingesit deur OAKLEIGH. 031 2059959.

MEMORIAM:-

DAVIS Dougie en Donald &
MONTGOMERY Mabel . Ons onthou die 2 spesiale mans en ons moeder en ouma. Dougie my man † 9 Feb 1993
Donald my tweelingseun † 15 Feb 2005 en
Mabel my moeder † 4 Feb 1975. Van Doreen, Coral en res van die familie.

FIELDING George . Onthou deur Kathleen, David, Susan, Brian, Stephanie, Delys, Mark, Kevin, Christy, Jenna, Allegra en Aiden.

HATTON Len. 15 jaar dood nou. Man ,pa en oupa van Barbara, Debbie, Mike en families.

SHERRIFFS Jake Lee. 15 jaar dood nou. Seun en broer van Mike, Jay, Brett, Loren en Tamlyn.

15 Februarie 2011

GEBOORTES:-

LOCK Brendan , Tash , Jess, Emma en Nathan verwelkom Jubilee * 14 Feb 2011 in St Georges Hospitaal.

MACDONALD /MACHIAL Angus & Lauren 'n dogter Lily Machiel * 11 Feb 2011 in Alberlito Hospitaal. Kleinkind vir Barbs, Bruce en Terry.

SCOTT Deidre & Craig 'n 2de seun Liam Cole * 9 Feb 2011. Boetie vir Aiden.

WOODROFFE / HOSKING Suart & Tarryn 'n seun Zac Scott * 11 Feb 2011 by St Annes.

VERJAARSDAG:-

CORY Ben. 90 jaar vandag. Ingesit deur familie.

VERLOWINGS:-

ADAMS & SCHOEMAN Andrew & Bronwyn is verloof.

MACDONALD /CULLEN Dave & Carole, Mike & Sherry se kinders Candy en Roger is verloof.

SCHRAIBMAN Des & Irene en Selwyn & Adele GLUCKMAN se kinders Andy & Dean is verloof. Andy/Dean 0833717362 ; SCHRAIBMAN 0825747661 : GLUCKMAN 0828558040

DOOD:-

ADLARD Ray 16 Jan 1923 -----13 Feb 2011 x Val vir 62 jaar. Pa van Dee en Mally. Pa ,oupa en oupagroot an Dee & Malcolm, Mandy & Doug, Andrew & Jo, Sarah-Jane & Jason, Mally & John, Jackie & Malcolm, Grant & Monique, Jade & Blake. Op versoek geen begrafnis.

BLAAUW Emma Rita † 11 Feb 2011. Vrou, Ma, skoonma , ouma en suster. Van Basil en familie.

DAWSON Rev Leslie Lee † 11 Feb 2011 (90 jaar) . Memorial by St Andrews Presbyterian Kerk by Henley-on-Klip op 17 Feb 2011 om 11 vm.

DAY James Walter (Jimmy). Memorial by Manning Rd Methodiste Kerk op 16 Feb 2011 om 11vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

DE KLERK J.I. Dennis † 11 Feb 2011. Sal gemis word deur Marina, David, Peter, Gary en Anthony. " Wake " by Yellowwood Park Sports Club op 17 Feb 2011 om 6 -7 nm saam met sy seuns. AVBOB 0311 2061831.

DELGADO Gillian 7 Julie 1927 ----14 Feb 2011 x Norman . Ma van Peter, Robyne en † Nigel. Skoonma van Tanya en Marius. Ouma van Andrew en Jeremy. Memorial by St Thomas Anglikaanse Kerk Musgrave Rd op 18 Feb 2011 om 10:30 vm. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

FURY Janet † 12 Feb 2011. Vrou, Ma en ouma. Van Roy, Sally, Greg, Jax en Bridgie.

HUNT Spud (Paul). Vriend van Jame-o (Slab). Liefde aan Bob, Lins en Pippa van Slabbie Gang.

KILROE Dorothy Maria . Requiem Mass by Nazareth House Ridge Rd Berea op 17 Feb 2011 om 10vm. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

MELTZ Lisa † 13 Feb 2011 in JHB. Tannie van Phil & Berenice MELTZ en Hilary GOLDBERG.

NEHSE Ulla † 12 Feb 2011. Ma van Nicole en Rainer. Gemis deur Nicole, Bruce, Brandon, Clifford, Rainer,Cathy, Monique, Michele, Ryan, Michaela en Justine

OLIVER Eggar Charlotte . Ma en ouma.

PARK Margaret Isobel (Margie) x † Robert. Ma van Gaven, Michael en Dianne . Ouma van Nicholas. Memorial by Christ Church Pinetown op 18 Feb 2011 om 2nm .Ingesit deur BELL FUNERAL.

PHIPSON Gordon Andrew 5 Okt 1947 ------14 Feb 2011. Simpatie aan Herman en familie.

ROONEY Anne † 10 Feb 2011 by Nazareth House. Ma van William en Maureen. Tannie van Noel ASH. Memorial diens op 16 Feb 2011 om 10vm by Nazareth House.

SEAGAR Henry William † 13 Feb 2011 x Kate. Pa van Shirley, Glenn , Bill en † Arthur. Oupa van Stephen-John, en Wendy, Rox en Cassie. Broer van Marj.

STEELE nee CROFTON Maureen Elizabeth Ussher 6 Nov 1923 ----11 Feb 2011. Ma van Keith , Clive en Susan. Ouma van Jason, Natasha en Andre. ;Ook van Jeanne, Wally, Timoty ,Carim, Claudia en Ceara.; Ook Susan ,James, Calum en Ross SEY.

THOMSON Commondore Robert William McArthur (Robin)15 Aug 1923 -----12 Jan 2011. Begrafnis by The Holy Trinity Katolieke Kerk Musgrave op 16 Feb 2011 om 11vm. Ingesit deur DOVES 0860025500

VAN DER BERG Jannie Frederik † 10 Feb 2011. Pa van Lance en Nicky. Memorial by AGS Charisma Hillary op 16 Feb 2011 om 12 middag. ;Ook van Bob & Charlotte.

WARREN Elton John. Seun van Faye en Vaughn. Broer an Lee-ann en Marcelle. Swaer van Kim.Man van Leanne. Pa van Triston, Tyron en Tameica.Ook van oom Barry en tannie Pamela. ;Ook van Anton, Pat, Roland, Dennis, Joanne, Rozanne en Andrew.Ook van Rita , Werner en Ouma.; Oom van Samantha, Brendon, Hannah, Casey.

WILLIAMS Cornelia.Sal gemis word deur familie en vriende. Ingesit deur SHANLEY'S 031 2057644.

MEMORIAM:-

BORCHERDS Olga Dorothea † 15 Feb 2011. Ma van Hazel, Cedric, Mark en Karolyn.

BRYANT Ted . 2 jaar dood nou. Vriend en Kollega van SHEPSTONE & KRAUSE.

HARKER John † 14 Feb 2008. Onthou deur familie.

QUIN Mike † 15 Feb 1998. Pa en oupa van Andy, Penny, Shaun, Belinda, Nick, Amy, Tess, David en Laura.

17 Februarie 2011

VERLOWINGS:-

FERGUSON -CAMITSIS Vangie, Priscilla en Clare se kinders Ross & Sabrina.

LIGHTFOOT /FELD Neil & Melissa is verloof.

DOOD:-

BIANCO Leonardo Antonio (Toni)15 Feb 1944 -----15 Feb 2011. x Magda. Pa van Craig, Piero, Luigi, Teresa en Butch en oupa. Begrafnis by St John's of Gowrie op 18 Feb 2011 om 10 vm. Ingesit deur OAKLEIGH 0333 3426116.

BRINK Dirk Jan 18 Nov 1923 ------15 Feb 2011 in Kingsway Hospitaal x May. Pa van Keith, skoonpa van Denise en oupa van Evan, Deanne en Nigel. Privaat verassing.

du BOIS Fabian Kevin . Memorial by Umbilo Methodiste Kerk Bartle Rd. op 18 Feb 2011 om 3nm.

LAUGHTON June † 12 Feb 2011. Gemis deur Sue, Claire, Steve, Chloë, Paul, Tishka, Mark, Jennifer, James en Liezl.

LAZARUS Erna 27 Des 1926 -----15 Feb 2011. Ma van Nadine x Ivan . Oupa van Jacqui, Dani en David.; Ma van Alan & Caroll LEZARUS.Ouma van Brett, Kelly, Grant, Kim, Greg, Sara, Tony, Julie, Michele, Pete, Samantha en Bianca; Ma van Michelle x Andrew en ouma van Ashley en Kylee.

MANUEL Francina. Ma van Maria, Priscilla, Desmond en Edgar. Skoonma van Betsy, Avril, Michael en Peter. Ouma en oumagroot. Begrafnis by Christ The King Parish Wentworth op 18 Feb 2011 om 12 middag. Daarna na Dudley Straat Begraafplaas. Ingesit deur ISIPINGO INC PAM'S.

MCGAHEY Desmond John † 14 Feb 2011 in Port Elizabeth x Lucille. Pa , skoonpa en oupa. Broer van Kathleen, Seaghan en Patrick.

MORAN Evelyn (Paddy) 6 Maart 1911 ----16 Feb 2011 x 62 jaar met † Eve. Pa , oupa en oupagroot. Liefde van Terry, Shel, Greg, Shaun en families.

PALMER June † 15 Feb 2011 x † Keith. Ma en skoonma, ouma en oumagroot van Lynn, Carol , † Glenda en Shirley.

PAPE William John 2 Maart 1931 -----16 Feb 2011. Vriend van Alexis.

PAUL nee SIERRA Helen Ann . Ma van Tracey en Jonathan. Skoonma van Sheryl en Tony en ouma van Byran en Dylan. Requiem Mass by The Church of The Holy Rosary Berea op 18 Feb 2011 om 10 vm. Verassing privaat. Ingesit deur BELL Funerals.

PETERSEN nee PALMER Diana . x † Boycee . Ma van Jennifer en † Crinkle en Wellie Boy. Ouma van Rochelle, Ricardo ,Natasha en Gizzele. Begrafnis by Christ The King Parish Wentworth op 18 Feb 2011 om 10vm Daarna na Dudley Rd Begraafplaas. Ingesit deur ISIPINGO INC PAM'S.

PHIPSON Gordon Andrew 5 Okt 1947 ----14 Feb 2011. Memorial by Presbyterian Kerk Greyville op 18 Feb 2011 om 10vm.

ROGERS Leonard Edwin . Memorial by Frere Rd Presbyterian Kerk Glenwood op 18 Feb 2011 om 2nm. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059559.

STEYN Ridley Lyle † 12 Feb 2011 x Hazel. Suster van Marlene. Pa van Owen, Mark ,Lyle, Kerry en † Larry. Skoonpa van Sandy, Cheryl, Adrian en Daniel. Oupa van 9 e oupagroot van 6 .

TUCKER Penelope Nicolette van Newlands East. Dogter ,suster en tannie . Begrafnis op 18 Feb 2011 by Seventh Day Adventist Church Newlands East om 10vm. Daarna na Redhill begraafplaas. Ingesit deur ISIPINGO INC PAM'S.

WARREN Eltoon John . Simpatie aan familie van personeel by Bridgestone SA. Memorial by St Matthews Anglikaanse Kerk Pietermaritzburg op 18 Feb 2011 om 12 middag. Daarna na Enthembeni Memorial Park Lincoln Mead. Ingesit deur OAKLEIGH 033 3426116.

MEMORIAM:-

FYNN Priscilla . Onthou deur Claudette DE VRIES.

JENKINS Christopher David (Jenks) 12 Maart 1955 ----17 Feb 2008. Onthou deur Sue, David en Amy.

YOUNG Dennis Colin . 18 jaar dood nou. x Iris vir 46 jaar. Ook van Kinders en kleinkinders.

WILLIAMS Hilda . 20 jaar nou ree

18 Februarie 2011

VERLOWING:-

SARDO Seppe & Lorraine van Milnerton se dogter Lara aan Stef, seun van Steve en † Olive Patricia HEYNS van Amanzimtoti

DOOD:-

ROSSEAU Doris Elizabeth † 16 Feb 2011. Ma van Sydney x Shirley en ouma van Samuel en Michelle.

28 Februarie 2011

GEBOORTES:-

HESSELBERG nee BAYEVER Shawn Martine & Gabriel verwelkom 'n dogter * 22 Feb 2011. in Park Lane.

REISEN Nicola , Brett en Sam 'n dogter en suster Gabriella * 23 Feb 2011.

DOOD:-

BOSHOFF Wendy. Vriendin van Maureen ,Lynda en Patrick.

CAMPBELL Doris Audrey (Peta) 23 Sept 1919 in Canada-----25 Feb 2011. (92 ste jaar) x † John CAMPBELL van Himeville. Ma, ouma en oumagroot. Ma van Liz, Rob, Norajean, Skoonma van Kit, Anthony en Maureen. Ouma van Mark, Howard, Carol, Walter, Rob, Sarah, Murray, Brad en Cheri. Ook haar 15 en half agterkleinkinders. Memorial by St Michael's & All Angels Anglikaanse Kerk Himeville op 2 Maart 2011 om 11 vm. Ingesit deur OAKLEIGH Funeral Homes.

HILL Brian 18 Feb 1933 -----26 Feb 2011 x Daphne . Ma van Joanne, Helen , Andrew, Nicholas en Katie. Memorial by tuiste 21 Abrey Rd , Kloof om 2nm op 4 Maart 2011.

LUPTON-SMITH Richard † 24 Feb 2011 . Pa van Lesley, Roy, Jean, Pete, Brian en Val. Memorial by The Convent Chapel of Marianhill. Tre Fontane op 3 Maart 2011.

PENNINGTON Denys Neilson Fawcett 9 April 1926 ----24 Feb 2011 x Vida. Pa en skoonpa van Mary, Anne en Craig, Michael en Anna, en Andrew & Sue. Oupa van Justin, Mark en Catherine, James, Allen en Bobbie, Matthew en Jeremy.

RODINI ROMA ATHERSTONE † 22 Feb 2011. Suster en tannie van Myrtle, Janet, Richard, Joanne en familie.

STUCKE Christine. Simpatie aan Ken en William. Van die VINK en VAN DER NEST families.

MEMORIAM:-

ANDERSON Alvin. Onthou deur Mum, Althea, Maurice , Katie en die seuns.

BRENT Michael. 1 jaar dood nou. Pa en oupa van Wendy, Murray, Tristan, en Kayla.;Pa en oupa van Rogan, Helen, Daniel, Holly en Izabella.; Ook van Almeida.

PENNI Enzo, † 28 Feb 2009. Onthou deur Debbie, Marco, Iona, Mark, Blake en Jade.

Print Email

Newspapers elsewhere

Visitors to this site

So far today:So far today:215
Yesterday:Yesterday:1201
So far this week:So far this week:144
currently online: 15