Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2017 03 March

1 Maart 2017

Troudagvierings

BARNARD, Siem en Sarie. 65 jaar getroud op 01 Maart 2017. Gideon & Sandra, Peet & Elsa, Andre & Isebel, kleinkinders, agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 01/03/2017)

Sterfgevalle

BOTHA, Patrick George. +Sondag 26 Februarie 2017. Vrou Margaret, kinders, kleinkinders. Roudiens Vrydag 03 Maart 2017 14:00 NG Kerk Sherwood, Walkerrylaan, P.E. (Die Burger Oos-Kaap 01/03/2017) Miemie Gardiner, Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

HANCOX, Joseph Henry (Boeta). +Donderdag 23 Februarie 2017. ‘n Pa, oupa en grootjie. Begrafnis Vrydag 03 Maart 2017 10:00 NG Kerk Retief, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 01/03/2017)

2 Maart 2017

Sterfgevalle

DE VRIES, Awie. 88 jaar. Troosdiens Vrydag 03 Maart 2017 11:00 St. Peterskerk, Walterweg, Charlo, P.E. (Die Burger Oos-Kaap 02/03/2017)

SEDEGU, Emmy. (from Clarkson). Funeral Saturday 04 March 2017 11:00 Gelvandale Moravian Church, Springbok Street, Gelvandale, P.E. (Die Burger Oos-Kaap 02/03/2017)

SMIT, Stéfan. 16/02/1973 – 10/01/2017. Tragies heengegaan op Mosselbaai. Ouers Fanie en Rynie, sy suster Lizelle. Diens Woensdag 08 Maart 2017 12:00 NG Kerksaal, Paradysstrand, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 02/03/2017)

4 Maart 2017

Sterfgevalle

VAN DER LINDE (VAN GREUNEN), Andrea. Skielik +Woensdag 01 Maart 2017. Ouers, broers, susters, eggenoot, skoonouers. Dankdiens Saterdag 04 Maart 2017 11:00 NG Kerk Joubertina. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 04/03/2017)

6 Maart 2017

Sterfgevalle

BOSCH, Pieter (Bossie). +Donderdag 02 Maart 2017 na ‘n dapper siekbed. Vrou Alet, sy hond Cuddles. Roudiens Woensdag 08 Maart 2017 11:30 NG Kerk Kragga Kamma, Gazaniastraat, Sunridge Park, P.E. (Die Burger Oos-Kaap 06/03/2017) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

In Memoriam

BAM, Duwayne. Gister was jou 37ste verjaarsdag en ons kon dit nie saam met jou vier nie. Ons mis jou ontsettend baie. Lief jou baie. Pa, Ma en Ruan. (Die Burger Oos-Kaap 06/03/2017)

8 Maart 2017

Sterfgevalle

DE JAGER, Manie. +Vrydag 03 Maart 2017. Eggenoot van Lettie, vader, oupa. Herdenkingsdiens Vrydag 10 Maart 2017 11:00 NG Kerk Nooitgedacht, h/v Brabant- en Van der Stelstraat,, Kabegapark, P.E. Privaat teraardebestelling. (Die Burger Oos-Kaap 08/03/2017) Kramer Funeral Home 041 365 2209

MEYER, Olga. 24/09/1931 – 05/03/2017. Diens Saterdag 11 Maart 2017 11:00 NG Kompleks, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 08/03/2017) Theresa AVBOB Humansdorp 042 291 1230

VAN DER WESTHUIZEN, Lynette. +Maandag 06 Maart 2017. Roudiens Donderdag 09 Maart 2017 11:00 Victoriapark Krematorium-kapel. (Die Burger O-Kaap 08/03/2017) Kevin Hendricks, Fig Tree Funeral Home 041 367 3540

VAN RENSBURG, Riaan. Tragies +Sondag 05 Maart 2017. Eggenote, kinders, ouers. Troosdiens Vrydag 10 Maart 2017 14:00 NG Kerk Hoogland, Isobelstraat, Charlo, P.E. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 08/03/2017) Anneke Geel AVBOB 041 363 0041

9 Maart 2017

Sterfgevalle

HEUNIS, Crimora. 02 Sept 1926 – 07 Maart 2017. Die matriarg van ons familie; ons ma, ouma, oumagrootjie. Sy sal met respek, liefde en ‘n lekker lag onthou word. Neels, Retha, Ernst, Mariana,
tien kleinkinders en vyf agterkleinkinders (met nog 3 op pad). (Die Burger Oos-Kaap 09/03/2017)

10 Maart 2017

Sterfgevalle

BAUMANN, Egon. *12/07/1960. +Dinsdag 07 Maart 2017 na ‘n moedige stryd. Christa, Reine, Dieter, Werner, Dion. Roudiens Saterdag 11 Maart 2017 12:00 NG Moedergemeente, Humansdorp. (Die Burger Oos-Kaap 10/03/2017) Theresa AVBOB Humansdorp 042 291 1230

11 Maart 2017

Sterfgevalle

DU RANDT (née GRAVENSTEIN), Elizabeth Magdalena Isabella (Betty). *10 April 1937. +Sondag 05 Maart 2017. Moeder vir Peggy, Rockey, Gary en Rickey, suster van tannie Joey, ouma vir Shandé, Sarah, Alexander, Joshua, Daniel en Christian; skoondogters Jean en Engela. (Die Burger Oos-Kaap 11/03/2017) Sue, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

13 Maart 2017

In Memoriam

LÖTTER (née CLAASSEN), Elsabé Magretha. 28/01/1951 – 13/03/2005. Barnie Sr., Mariëtte, Hannes, Hannelie en Barnie Jr. (Die Burger Oos-Kaap 13/03/2017)

Dankbetuigings

BOSCH, Pieter (Bossie). Opregte dank aan almal vir oproepe, blomme, kaarte met die heengaan van my man. Alet BOSCH. (Die Burger O-Kaap 13/03/2017)

Begrafnisbrief

BLUME, Una. 22/05/1937 – 02/03/2017. Diens Vrydag 10 Maart 2017 NG Kerk, Loerie. Ds Sas SWART. NG Kerk Loerie Begraafplaas. Draers: Deon BLUME, Eugene BLUME, Hein BLUME (seuns), Zelda EIGENHUIS (dogter), Willem EIGENHUIS (skoonseun), Sidney STUMKE (broer).

14 Maart 2017

Sterfgevalle

KOTZE, Susanna Elizabeth Sophia. Voorheen van Port Elizabeth. Oorlede in Oos-Londen. Gedenkdiens Woensdag 15 Maart 2017 11:00 Vincent Methodiste Kerk, h/v Preston- en
Princessrylaan, Vincent, Oos-Londen. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 14/03/2017) AVBOB Oos-Londen 043 722 5826

15 Maart 2017

Sterfgevalle

KRUGER, Dawn. +Donderdag 09 Maart 2017. Man Fanie, kinders, kleinkinders, agterkleinkind. Begrafnisdiens Vrydag 17 Maart 2017 11:00 Evangelisasie Sentrum, Cleeveweg, Cotswold.
(Die Burger Oos-Kaap 15/03/2017) Miemie Gardiner Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

WEBSTER, Irene. +Dinsdag 14 Maart 2017. Kinders, kleinkinders. Roudiens Vrydag 17 Maart 2017 14:00 Milnerton Kapel, First Ave Funeral Home, 1ste Laan, Walmer. (Die Burger O-Kaap 15/03/2017) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

16 Maart 2017

Sterfgevalle

MC DONALD, Ronél. +Sondag 12 Maart 2017. Eggenote van Ronny (Mac), suster van Estie en Alta. Gedenkdiens Saterdag 18 Maart 2017 12:00 NG Kerk Heideveld, h/v Stirling- en Dundeestraat, Rowallanpark, Port Elizabeth. Privaat verassing. (Die Burger Oos-Kaap 16/03/2017) Kramer Funeral Home, Newtonpark 041 365 2209

NELL, Billy. +Sondag 12 Maart 2017. Gedenkdiens Vrydag 17 Maart 2017 15:00 NG Kerk De Mist, Uysstraat, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 16/03/2017) Dean Gilbert, Kouga Funerals, Jeffreysbaai

WENTWORTH, “Sannie”. +Sondag 12 Maart 2017. Haar suster, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 20 Maart 2017 11:00 Evangelies Geformeerde Kerk, PE-Wes, Great West Way. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 16/03/2017) Anneke Geel AVBOB Newtonpark 041 363 0041

17 Maart 2017

Sterfgevalle

DE GOEDE, Wynand. +Dinsdag 14 Maart 2017. Vrou, dogter. Gedenkdiens Maandag 20 Maart 2017 11:00 Evangelisasie Sentrum, Cleevestraat, Cotswold. (Die Burger Oos-Kaap 17/03/2017) DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

VAN RENSBURG, Aletta Lewiesa. 78 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 18 Maart 2017 11:00 Nuwe Apostoliese Kerk, Stanbridge-straat. (Die Burger Oos-Kaap 17/03/2017)
Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

18 Maart 2017

In Memoriam

BARNARD, Alec Marthinues “Oom Mossie Locksmith”. Vandag jou eerste verjaarsdag in die Hemel. Eggenote en seuns. Baie, baie lief vir jou. Joey, Juan en Ruan. (Die Burger Oos-Kaap 18/03/2017) (Die Burger Oos-Kaap 18/03/2-17)

21 Maart 2017

Sterfgevalle

CLASSEN, Johanna (Joey). +Sondag 19 Maart 2017. Man Willie, kinders Charl, Mariska en Neil, kleinkinders Tenielle en Wian. Troosdiens Donderdag 23 Maart 2017 14:00 NG Kerk Sherwood.
(Die Burger Oos-Kaap 21/03/2017)

SMITH, Harmonie (Monie). +Vrydag 17 Maart 2017. Begrafnisdiens Woensdag 22 Maart 2017 10:00 NG Kerk Parkheuwel, Poplarlaan, Steytlerwoonbuurt, Port Elizabeth. Verassing privaat.
(Die Burger Oos-Kaap 21/03/2017) DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

STANDER (née VAN ZYL), Susara Helena Susanna. *23/02/1932. +Donderdag 16 Maart 2017. Moeder, ouma, oumagrootjie. Diens Vrydag 24 Maart 2017 11:00 Algoapark Gemeenskapskerk,
gelei deur Les Stander. (Die Burger Oos-Kaap 21/03/2017)

VAN WESSEL, Frans (Taxwise). +Vrydag 17 Maart 2017. Eggenoot van Val, Pa en Oups. Gedenkdiens Vrydag 24 Maart 2017 15:00 Emmanuel Kerk, Maconstraat, Lorraine. (Die Burger Oos-Kaap 21/03/2017) Sue, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

In Memoriam

BARNARD, Alec. Een jaar oorlede. Vrou Joey, seuns Juan en Ruan. (Die Burger O-Kaap 21/03/2017)

23 Maart 2017

Sterfgevalle

LANDMAN, Myrtle. 93 jaar. +Sondag 19 Maart 2017 op Jeffreysbaai. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 24 Maart 2017 11:00 NG Kerk, Da Gamaweg,
Jeffreysbaai. (Die Burger O-Kaap 23/03/2017) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

24 Maart 2017

Sterfgevalle

BOSCH, “Joe”. +Dinsdag 21 Maart 2017. Eggenote, kinders, kleinkinders,agterkleinkinders. Troosdiens Maandag 27 Maart 2017 13:00 Avbob Kapel, Pickeringstraat 19, Newtonpark. (Die Burger Oos-Kaap 24/03/2017) Anneke Geel AVBOB Newtonpark 041 363 0041

VAN ROOYEN, Perigrine (Peri). 79 jaar. +Maandag 20 Maart 2017. Gedenkdiens Dinsdag 28 Maart 2017 15:00 Methodist Homes se CP Bradfield Sentrum, Gazanialaan, Sunridge Park, P. E. (Die Burger Oos-Kaap 24/03/2017) Sue Shaw, First Ave Funeral Home 041 581 5028

25 Maart 2017

Sterfgevalle

LOCHNER (née DU TOIT), Hein. Voorheen van Port Elizabeth. 19/04/1923 – 21/03/2017. Besondere ma, ouma en oumagrootjie. Laetitia, kleinkinders en agterkleinkinders. Privaat verassing. (Die Burger Oos-Kaap 25/03/2017)

TERBLANCHE, Christina Morina (Lollie). +Woensdag 22 Maart 2017. Geliefde moeder, ouma. Roudiens Dinsdag 28 Maart 2017 11:00 NG Kerk Bothasrus, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 25/03/2017) Journey’s End 041 484 1464

28 Maart 2017

Sterfgevalle

SAMPSON, Josephine Alydia (Joyce). +Saterdag 25 Maart 2017 na lang kanker stryd. Dogters Elizabeth en Josephine & Herman, kleinkinders Michelle & Andrew, Marc, Tiaan en Bianca & Henri, agterkleindogter Jemima. Roudiens Donderdag 30 Maart 2017 14:00 Harvest Christian Church, Albertstraat, Walmer. (Die Burger O-Kaap 28/03/2017) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

SENEKAL, Jacobus Frederick. +Sondag 26 Maart 2017. Vrou, kinders. Diens Donderdag 30 Maart 2017 14:00 NG Kerk Heideveld, Rowallanpark, Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 28/03/2017) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

29 Maart 2017

Dankbetuigings

OTTO, Chris. Dankie vir boodskappe, blomme en besoeke, nie net met ons geliefde seun en broer se afsterwe, maar ook die afgelope ses jaar. Anton, Miranda, Rita, Cornel, Hannes,
Zelna en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 29/03/2017)

30 Maart 2017

Sterfgevalle

GRADWELL, William. Begrafnisdiens Saterdag 01 April 2017 12:30 Dale Street Congregational Kerk, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 30/03/2017) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

31 Maart 2017

Sterfgevalle

CLOETE, Ria. 1936 – 2017. +Dinsdag 28 Maart 2017 by Valleihof, Kirkwood. Tweelingsuster Kathy. Diens Maandag 03 April 2017 11:00 NG Kerk Moerdergemeente, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 31/03/2017) Bossies Funeral 041 991 1471

VAN DER WALT, Hans. +Woensdag 29 Maart 2017. Gedenkdiens Maandag 03 April 2017 12:00 Milnerton Huis Kapel, First Avenue Funeral Home, 1st Avenue, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 31/03/2017) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

PrintEmail

Newspapers elsewhere

Visitors to this site

So far today:So far today:766
Yesterday:Yesterday:1112
So far this week:So far this week:4299
currently online: 17