Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2018 08 August

3 Augustus 2018

Sterfgevalle

WEST, Johanna Elizabeth (Joyce). +Vrydag 27 Julie 2018. Eggenoot en twee dogters. Begrafnisdiens Donderdag 02 Aug 2018 10:00 NG Kerk Walmer, h/v Vierdelaan & Villiersweg.
Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 03/08/2018) Paul Koekemoer AVBOB Newtonpark 01 363 0041

In Memoriam

KOEKEMOER, Evonne. Na vyf jaar is jy nog steeds ons geliefde eggenote en moeder. Nick, Ada en Adriaan. (Die Burger Oos-Kaap 03/08/2018)

10 Augustus 2018

Sterfgevalle

ROELOFSE, Dudley Georgsley. 68 jaar. +Maandag 06 Aug 2018. Eggenote, kinders, een broer, twee susters. Diens Maandag 13 Aug. 2018 11:00 NG Kerk Hoogland, Isobellaan 1, Charlo. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 10/08/2018) Paul Koekemoer AVBOB Newtonpark 041 363 0041

SAUNDERS (neé CLASEN), Muriel. +Vrydag 03 Augustus 2018. Dogter, skoonseun. Gedenkdiens Dinsdag 14 Augustus 2018 10:30 Somerson, Admiraltysingel, Somerstrand, P.E. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 10/08/2018) Paul Koekemoer AVBOB Newtonpark 041 363 0041

17 Augustus 2018

Sterfgevalle

BOTHA (née DE LANGE), Juliana. +Dinsdag 14 Aug 2018 op Cradock na lang siekbed. Man, dogter, suster Deanne en familie. Michael, Anthony en Michele. (Die Burger Oos-Kaap 17/08/2018)

DOUBELL, Chris. My eggenoot, ons pappa, skoonpa en oupa. Maryke, Miecke, Lutske, Wynand en Niela. Diens Vrydag 17 Augustus 2018 14:00 NG Kerk PE Wes, Pickeringstraat, Newtonpark, P.E. (Die Burger Oos-Kaap 17/08/2018) Marzelle,First Avenue Funeral Home 041 581 5028

KRITZINGER, Peter Melville. 14 Februarie 1940 – 07 Augustus 2018. Voorheen van Fleurville, Cradock en Summerstrand, P.E. Geliefde pa van Julian KRITZINGER; sal onthou word deur Jean KRITZINGER. Gedenkdiens was Woensdag 15 Augustus 2018 10:00 NG Kerk Worcester-Noord. (Die Burger Oos-Kaap 17/08/2018)

MILLARD, Mollie Martha. +Woensdag 08 Augustus 2018. Kinders Johan, Marius en Adri, kleinkinders, een agterkleinkind. Verassingsdiens Saterdag 18 Augustus 2-18 11:00 NG Kerk Parkheuwel, Poplarlaan, Steytler-woonbuurt. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 17/08/2018) Paul Koekemoer AVBOB Newtonpark 041 363 0041

NORTJE, Katherina. +Dinsdag 14 Aug 2018. Kinders, kleinkinders. Gedenkdiens Saterdag 18 Aug 2018 10:00 Huis Louisa Meyburgh, Assenburgstraat, Kabegapark, P.E. (Die Burger Oos-Kaap 17/08/2018) Hentie van Niekerk Algoa begrafnisdienste 041 363 4874

24 Augustus 2018

In Memoriam

COETSEE (née WEHMEYER), Isabel. Agt jaar is al verby. Mis jou baie. Ken. (Die Burger Oos-Kaap 24/08/2018)

31 Augustus 2018

Sterfgevalle

HUMAN, Elena Jacoba. 86 jaar. +Donderdag 23 Aug 2018 op Uitenhage.Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 01 September 2018 13:00 Dale Street Congregational Kerk, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 31/08/2018) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

In Memoriam

CROUSE, Johanna (Noeks). Vandag sou jy 62 gewees het en ons 37 jaar saam gewees het. Ons geliefde eggenote, moeder en ouma. Ben José, Eska, Derek en Duane. (Die Burger Oos-Kaap 31/08/2018)

 

Print Email

Newspapers elsewhere

Visitors to this site

So far today:So far today:1012
Yesterday:Yesterday:1151
So far this week:So far this week:927
currently online: 19