Independent on Saturday

The Independent on Saturday 2006 3 July - September

5 Augustus 2006

GEBOORTES:-

BROWNE nee TURNER Andrew & Nicky 'n seun Ethan William *28/07/2006 in UK. Grootouers Jenny & Barry FLETCHER.

HOOPER - MITCHELL Dennis & Claire 'n dogter Sarah *4/08/2006 in Umhlanga Hospitaal. Suster vir Julia.

RUSSEL nee PHILLIPS Bruce & Debbie 'n dogter Amy *25/07/2006 in Umhlanga Hospitaal. Suster vir Nicole.

THOMSON -DRAKE Ross & Karen 'n seun Connor McFarlane *1/08/2006. Broer vir Diana Mary. Grootouers Lynne & Doug. Agtergrootouer Bob.

VAN HEERDEN - MINOGUE Sally & John 'n seun John Cade *25/07/2006 in Toronto. Boetie vir Roxy. Kleinkind vir Phil & Denny en Sean & Jean.

VERLOWINGS:-

BLIGHT Howard & Di van Tzaneen se dogter Nikki aan Matthew seun van Mike & Di FITZSIMONS van PMB.

DOUBELL -Dave & Nell se seun Peter aan Janine dogter van David & Brenda POTGIETER.

HAIG - Colin & Angela se dogter Nicole aan Angus seun van Janet WALLER.

HARMSEY /MILLAR Emma & Keith se seun Jason aan Natalie dogter van Alexis & Bill van JHB.

HOWARD Jeff & Colleen se seun Ross aan Ginger HERNANDEZ.

SPRONG Jenny & Kevin se dogter Camilla aan Steve seun van Cassy & Stan BARROW.

DOOD:-

BARNARD Ann. Liefde aan Chris en familie van Oom George en tannie Mary Faith, Dean, Caroline, Joanie en Michael.

BLOM Margaret. Ma van Trevor, Vivian en Merril. Mmorial by Durban Noord Methodiste Kerk 08/08/2006.

CAWCUTT Lynette †3/08/2006 x Roy Ma van Paige, Sally en Leigh en kleinkinders.

DU RANDT Arthur Ernest † 3/08/2006 Nou saam met geliefde Rosa. Van kinders [geen name] Begrafnis uit NG Kerk Stella Rd Sarnia 8/08/2006.

MATHEWS nee OLIVIER Nancy Susan 19/10/1933 - 03/08/2006. Ma en ouma. Memorial by Gereformeerde Kerk Umbilo 8/08/2006

MURPHY Frederick Alexander. †29/07/2006 x Eileen. Broer van Paul. Pa van Belinda en Patricia. Verassing Privaat. Ingesit deur OAKLEIGH Ondernemers. Durban 031 2059959 (24 uur).

NIEUWOUDT Shane Lee †3/08/2006 Sterf in Harare Zimbabwe Seun van Steve & Janet. Broer van Jason & Chad. Grootouers Flo & Nick. en Jack & Val POLLOCK. Ons het 12 jaar gelukkige jare met jou gehad.

SMITH Aubrey Bernard †3/08/2006 x Amelia. Memorial diens by Our Lady of Fatima Katolieke Kerk Durban Noord 08/08 /2006 Begrawing privaat.

VORSTMAN Sparkey †1/08/2006 x Ronell. Pa van Luhandra, Marileina, Suretha en Charmaine en kleinkinders.

WALCOTT Colleen. Liefde van Mandy.

WATSON Ivy Alice † 3/08/2006 Ingesit deur SHANLEY'S Ondernemers.

YOUNG Albert Edward 22/06/1935 - 03/08/2006 Pa,skoonpa en oupa van Laurence, Lee-Ann, Claire , Brandon, Dylan en T-Bird.

SIMPATIE:-

DEANS James Edgar (Eddie) Vriend van Tommi & Ged.

LOYN Sandra. Simpatie aan Melissa, Bradley, Leeroy en families van Roshelle en familie.

MEMORIAM:-

ANDERSON Mary 1 jaar dood nou. Van Lloyd, Haily en kinders.

CLEMENTS Barry Robert x Lesley.

HAMILTON Gerald Clive †05/08/2006 x Sybs. Ook van Carey, Dave, Cassie en Nicholas.

KORFF Rita 1 jaar dood nou x Peter. Ma van Eurika, Bernice, Goldie en familie.

KOSE Margery. 2 jaar dood nou .Ma en ouma van Margaret, Alison, Sue, Rich en Steve. Oumagroot van Zara en Tyler. Ook van Muriel.

LEA Pauline 09/08/1925 - 04/08/2002. x Jack vir 54 jaar. Ma van Derek en Hylton Ouma van Michael.

LETTMAN nee MATHURDAS Unity. 4 jaar dood nou x Anthony. Ma en ouma.

LEVY Vivienne Ann †5/08/2003. x Rob. Ma van Genevieve en Justin

POTHAS Alfred William. 6 jaar dood nou x Ena. ook van "The Brady Bunch" .

RICHARDS Tiffany Rae. 3 jaar dood nou. van Ouers , Ma en suster van Donnae en Erin.

SPARK Trish. 3 jaae dood nou vriendin van Carol.

TORLAGE Rheinard †06/08/2003 x Shelagh en Pa en oupa van Tracey, Shayleen, Candice, Melissa, Nigel en families.

VAN WYK Ralph †05/08/1990. x Susan. Pa en oupa

Print Email

Newspapers elsewhere

Visitors to this site

So far today:So far today:713
Yesterday:Yesterday:1192
So far this week:So far this week:1841
currently online: 12