Independent on Saturday

The Independent on Saturday 2007 1 January - March

20 Januarie 2007

GEBOORTES:-

DUYS -WALKER Louise & Garth 'n dogter Zoe Skye Duijs * 13 /01/2007in Westville Hospitaal . Suster vir Sam India. Kleinkind vir Henk & Wendy en † Selwyn & Molly.

EKEROLD nee DALLAWAY Jonnie & Belinda 'n seun Troy Benjamin by St Annes.

HUTSON Gareth & Seugnet (Sam) 'n seun Connor Robin * 15/01/2007 in Westville hospitaal. Kleinkind vir HUTSON Rob & Dawn en GROBLER Gert & Lillian.

MAIDMAN Roger & Jolene 'n dogter Danica Shae *5/01/2007 .

PARRY Philip & Linda 'n dogter Kate Megan * 12/ 01/2007 . Suster vir Scott.

PEARSON nee CURTIN Greg & Leigh-Ann 'n seun Sedge Tyron * 16/01/2007 in Parklands. 4de kleinkind vir Des & Lorraine ook van familie Shaun, Keri, Darren ,Kyle ,Nathan en Reece.

POHL nee SPARKS Michael & Kathleen 'n seun James Stephen Duke * 18 /01/2007 in Westville Hospitaal. Boetie vir David. Kleinkind vir Bundu & Anne SPARKS ,tannie Cally, Sarah en Amy.

SERFONTEIN Kim & Lynne 'n seun Dale Ernest * 15/01/2007 in Westville. Van ouers ,Sean, Karen, Wendy en Mitchell.

VERLOWINGS:-

ALLISON - SWAN Craig & Bridgit. is verloof op 28/12/2006.

COOMER -JACOBS Carla & William. Huweliksdag is 7/07/2007.

GRENFELL - CADD Taryn & Lisa CADD se ma Linda aan Gary almal van Hillcrest.

OLIVER Jeff & Michele' van Estcourt se dogter Jessica aan Shaun, seun van Mike & Senta DUNNE van Winterton.

SMITH - HERMANN Barry & Anne-Marie se dogter Adryon aan Christopher ,seun van Klaus & Adele en stiefpa Tim.

HERDENKING :-

NICHOLSON & HUMPHRY Colin x Margaret op 19 Jan 1957 deur † Rev. Peter GORDON by The Aliwal Str Congregational Kerk. Liefde van Michael, Amanda en Kelly en Kerry, Tony en Travis en Stephen en Andrea.

DOOD:-

CULLIS Colin James.+ 18/01/2007 x Pam vir 52 jaar. Pa en skoonpa van Joy & Steve ; van dogter Sue. Enigste kleinseun Jordan. Begrafnis by Assumtion Katolieke Kerk Nicholson & Queen Mary Ave. Umbilo 23/01/2007.

GINSBERG Leslie * 22/09/1929 --- ?(geen datum)/ 01/2007 x Isabella . Pa van Glenda, Kevin en Gregory. Skoonpa ,oupa en oupagroot.

HILL Robin Michael William (Minx ) .Pa van Pauline en † Georgie . Oupa van Robyn, Emma en Dirk. Memorial by Howick Methodiste Church 22 /01/2007.

HUMAN Randolph Russel (Dr.) 05/12/1936 ----13 /01/2007 . Pa van Warren en Andre . Oupa van Kim en Andrea. Memorial by Nazereth House Ridge Rd. 24/01/2007.

JOHNSON Bruce † 19/01/2007 x Ellen en fam.

MACLENNAN Elizabeth Renwick (Betty) .Begrafnis by St. Thomas Anglikaanse Kerk 22 /01/2007. Ingesit deur DOVES.

METH Lesley x George vir 48 jaar..Ma van Mike, Elaine, Greg ,Darren, Gary, Gina, Maxine en Taryn; Cheryl , Mark , Jason en Ashleigh.; Raymond, Sheila, Manti en Brad.

ROSE nee GREEN Miriam Vanessa † 14/01/2007 in England. Simpatie aan Mnr & Mev GREEN. Ook aan Vanessa, Jason en Allison ; Ook Ann, Ian en fam. Verassing Diens in England 23/01/2007. Ingesit deur vriendin Shirley TEL : Shirley 072 2043333.

SIMPSON Irene Louise ( Bunny) † 16/01/ 2007 ,ouderdom 92 by Summerhill Lodge Scottburgh. Onthou deur vriende en aangenome familie Heather, Alistair, Stuart en Claire. Kontak nr: 083 7820358. Begrafnis was in Scottburgh. 19/01/2007. Verassing Privaat.

SOLOMON Denis † 19/01/2007 x Audrey. Pa van Barry en Derek en Reena. Begrafnis by Redhill begrafplaas Joodse Afdeling.

WASSERMAN Myron Troy . Begrafnis by Sweetwaters Full Gospel Church Winkelspruit 20/01/2007.

WILLIAMS Craig † 16/01/2007 . Van Ma, Bridgette ,Mandy, Vanessa, Gavin.Begrafnis 20/01/2007 by All Saints Anglikaanse Kerk Bellair.

WYLDE- BROWNE Blanche Ivy † 18/01/2007 Suster van Bill, Barbour en Ma van Bernice WOLFF en Celia ANDERSON. TEL: - 031 7621571.

MEMORIAM:-

LACON-ALLEN nee BAKER * 11/03/1969 -- † 20/01/2003 Van Nannie. Ook Jacqui, Neville, Judy en Derek.

CLAYTON Michael Ivan † 21/01/2002 x Rose en kinders.

GOLDSTONE Leroy & Warren 3 jaar dood nou. Man en kleinseun van Beatrice en al die familie.

HUTT Shaun 2/03/1971 -  20/01/2004 van Ken en Ann.;Jules ,Justin en Jamie.

MARNITZ Yolanda Lee-Ann. Ma van Zharne , Tylia ,Tyarra.

MARRION Neville (Nosh) 2 jaar dood nou. x Michelle Pa van Jodi x Alvin.

NEEL Pamela Anne † 22/01/1998 Vrou en ma van Brian, Ryan en Mark.

POUSSON Jean-Baptiste 10 jaar reeds weg. Pa van Johnny, Anne, Doreen, Pierre, Sidney ,Pam, klein en agterkleinkinders.

SEILER John (Butch) 07/02/1943 - 18/01/2003. Onthou deur Lindsay.

THOMAS Yvonne .2 Jaar dood nou. Onthou deur Michelle , en jou kleindogter Jodi & Alvin.

VAN DER MERWE Gerhard .Man Pa en Oupa van die van der Merwe familie.

VAN NIEKERK Tamlyn 1970 - 1989. Van Ma en Joedi.

WHITFORD Margaret Jean . Onthou deur Quentin , Merris, Clyde en James.

WITFORD Margaret Jean † 19/01/2006 x Quentin . Ma van Merries en James.

DIE 2 Vanne is presies soos in die koerant ingesit. So watter een korrek is weet ek nie.

DANKIES:-

BINGHAM Val . Dankie vir ondersteuning en simpatie van Colin, Kevin en Wayne en familie.

DE BEER Dirk . Dankie aan almal vir ondersteuning ,liefde in die moeilike tyd Van Sherene.

HAMPSON. Ruby Stella † 12/01/2007. Bedanking aan die volgende mense : Kyrie ELEISON; Christie ELEISON . Heather, Jacky, Maggie en almal by Zululand Tuiste vir "the Aged" Eshowe. Ma van Ron, Sue, Eloise, Judy en Roger.

17 Maart 2007

GEBOORTES:-

BUTLER Warren & Chiara 'n dogter Jaime *11/03/2007 in Westville Hospitaal. Suster vir Chelsea.

DUNSDON Anita & Colin 'n seun Hayden , broer vir Megan en Gary. Kleinkind vir Leigh & Trevor.

HOPPE Lynda & Rob 'n seun Bryce * 16/03/2007 in Umhlanga Hospitaal. Broer vir Aiden.

KIDGELL -LOUW Jason & Venessa 'n dogter Jordan Leah * 7/03/2007.

MACKINNON Andrew & Hayley 'n dogter Jodi Joyce * 26/02/2007 in Crompton Hospitaal.

PHIPSON Daryl & Elishe 'n dogter Sarah * 15/03/2007 .Kleinkind vir Mike & Faith .

VERLOWING:-

HEENAN -JAHNIG Robin,Anne ,Mike en Cindy gee bekend die verlowing van Tes & Dylan.

YOUNG - WILSON Bill , Denise, Mark en Cherry gee bekend verlowing van Carole aan Steve.

DOOD:-

DIMOND JANET MACLIESH 1916 - 15/03/2007. Ma van Derick, Keith, Joyce en Hunter. Ouma van Hayley, Belinda, Patrick, Bridget, Tracey, Karen en Aileen. Oumagroot van Janet en Claire.Ingesit deur OAKLEIGH Ondernemeres. Memorial by Community Center Windsor Park Centre Windsor Park . Geen datum.

HENRY A. 12/01/1914 - 16/03/2007 van Reservoir Hills voorheen Cato Manor. ( ex lid van Physics Department University of Natal Howard College.) Pa van Kenneth , Isaach , Phyllis, David, Gloria, Colin en Joan. Oupa en oupagroot.. Begrafnis by Bethesda Temple Carlisle Str. op 18/03/2007. daarna na begrafplaas . Tel:- 031-2622918.

TURNER Clive . Memorial diens uit NG Kerk Empangeni 19/03/2007 .

WILSON Gerald † 15/03/2007 Metgesel van Wendy. Simpatie aan moeder met verlies van vriend. Thomas, Debbie, Yazmine en Jamaica.

MEMORIAM: -

CAPPER Peter John 09/04/1953 X 25 jaar met Jeanette.

DAVIES nee HUDD Carol. Ma van Anthony en Penny.

JANNEKER Sonny . 14 jaar dood nou. Pa en oupa .

JOHNSTONE Denise. Vrou en ma van Neil, Jennifer, Angela en Rodney.

LA MARQUE nee BARKER Evelyn 20/02/1918 ---18/03/2007 .Ma van Cecilia, Eddy, Nicci, Robby, Joshua, Ward, Ceri, Campbell, Bayley, June ,Olaf, Dan, Jenny, Denise, Brian, Cameron, Pauline, Mario, Bianca en Daniella.

RAFTER Valerie † 17/03/2006. x George .Ma van Jenny ,Ouma van Andre, Charmane en Karen. Oumagroot van Carmen en Sebastien.; Ma,skoonma en ouma van Carol, Claude, Jon-Claude, Monique, Kyle en Charne'.

RUNDLE Mimi † 16/03/2000. van Wally en families.

Print Email

Newspapers elsewhere

Visitors to this site

So far today:So far today:370
Yesterday:Yesterday:1117
So far this week:So far this week:7737
currently online: 16