Independent on Saturday

The Independent on Saturday 2009 2 April - June

11 April 2009

GEBOORTES:-

BOWERS Peter & Michelle 'n dogter -geen naam * 7 April 2009 in St Augustines Hospitaal.

CROMPTON Jenny & Derek 'n dogter Jamie Lee * 6 April 2009.

FORSTER Rick & Janet 'n seun Callum Richard *8 April 2009 in Melbourne. Boetie vir Natasha. Kleinkind vir Ian & Robyn en Gill & Peter.

GREGG- MACDONALD Marie & Bruce 'n seun Ryan * 8 April 2009. Kleinkind vir Jocelyne & Mark en tannies Jessica en Sarah.

HARDING/HAYES Mel & Wes 'n kind met naam van Kai Gabriel.

HORNSBY nee GORDEEN Brinton & Rehana 'n seun Mikah Ryan HORSBY * 6 April 2009 in Westville Hospitaal. Kleinkind vir Earl & Carol en Abie & Joey.

HULLEY Stephen & Karen 'n dogter Lily Mae * 8 April 2009 in Sydney ,Australia. Kleinkind vir Brian & Monica en Athall & Wendy.

KUBICK /WHITTAKER Leanne & George 'n seun Geoffrey John.

WACHER /STEVENS Rob en Lynne 'n baba. geen naam of geslag genoem.

WESTDYK /MEREDITH Paul & Casey 'n dogter Scarlett

WILLIAMS Bernadette 'n seun Tristan John.* ??

VERLOWING :-

SAINT-SHEPPY Deryk & Sandy se dogter Kerran aan Joe , seun van Carol & Ron ACKHURST.

DOOD:-

CHATER Jillian Anne (Jill) † 8 April 2009 x Basil. Ma van Gavin en Tracey, Jennifer & Lee, Paula & Tim . Ouma van Michael en Anthony. Skoondogter van Peter & Wendy PORTER. Begrafnis op 15 April 2009 by Holy Trinity Anglikaanse Kerk om 2nm. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

CHICK Francis Richard † 8 April 2009. Man en pa van Andrew en Jeni. Ingesit deur DOVES PMB 033 3454321.

CONSTABLE Chaneen. Memorial by The New Germany Bowling Club op 14 April 2009 om 2nm.

DAWSON Mavis R.I.P. Van Jan & Sam. Memorial by St Olav's Church St Thomas Rd Musgrave om 11vm op 14 April 2009. Verassing privaat. Ingesit deur SHANLEY'S 031 2057644.

FROST Agnes Victoria van Wentworth. Ma van Molly, Hilda ,Albert ,Wendy, Anne, Elaine, Patrick , Paula en Peter. Skoonma ,ouma en oumagroot. Requiem Mass by Christ The King Church Wentworth op 15 April 2009 om 12 middag. Verassing Privaat. Ingesit deur ISIPINGO Inc PAM'S.

MATHESON John Neville (Jonathan ) † 8 April 2009. Gemis deur Melanie, Elizabeth, David , Gregory , Julian en hul families en Vera.

REID nee FREWEN Yvonne Evelyn † 7 April 2009 x † George. Suster van Dawn. Ma ,skoonma en ouma van Robert, David ,Sherryl en Craig.

MEMORIAM:-

BOZZA Brigida. 9 jaar dood nou. Onthou deur Dina, Netta , Joe , Fred ,Michela , Andrea.

CARTER Shirley † 11 April 2001 .Ma van Norma en familie. Ma van Oriel, Jerome en families.

HAMILTON Jim † 11 April 1979. Oom van Alex.

JOSEPH Valentine Theodore 17 Jan 1937 - 12 April 1999. x Maya . Pa van Sherelene, Ram, Alex, Anoosha, Christine- Annabel, Jaci, Trevor, Penelope, Davina, Yvonne en Byron. Oupa van Edwin, Candice, Lyle, Natalie ,Rowen, Maxine, Richard en Megan.

MERRETT George † 11 April 1996. Onthou deur Margaret, John, Robert , Michelle en Greg.

MURRAY Reg † 12 April 2008. Onthou deur Rose ,kinders ,klein en agterkleinkinders.

RENTON Wendy May Cynthia . 10 jaar dood nou.Ma van Rose (Yunus , Clare en Angela) ,Stanley , Gerald, Bernadette, Andrew, Matthew, Veronica en families.

RODRIGUES Eleanor Doreen . 2jaar dood nou.Onthou deur Pauline, Roland, Jason, Amy, Sharon , Jeanette, Francis en Ernie.

ROLAND Leslie Philip 8 Sept 1936 - 9 April 2008. Onthou deur Sheila, Gail , Wendy, Jude, Brian, Mickey Karin. Oupa van Cyprian , Doris en families.

TREVOR Freddy. 1 jaar dood nou.Herdenkings Diens op 13 April 2009 om 3.30nm by Andgra Subah Saal Chatsworth. TEL:- 031 4002195.

WILSON ~VERNON PLATTEAU 1961

PHYLLIS BELLR 1997

VERNON BRIAN 2006 Ouers en broer van Val , Vivian ,Iris en hul families.

Print Email

Newspapers elsewhere

Visitors to this site

So far today:So far today:595
Yesterday:Yesterday:1426
So far this week:So far this week:5583
currently online: 23