(15) Simboliese Samevatting.  W.H. Coetzer, H. Rossouw

(15) Simboliese Samevatting. W.H. Coetzer, H. Rossouw

Also submitted by Marlene Spies Simboliese samevatting: Dit is 'n samevatting van die trekgeskiedenis wat bestaan uit: Hunkering na 'n seehawe. Die onstuimige see is die gevare waardeur hulle is Die onweer is die moorde op hulle gepleeg Die wolk se silwer rand is die oorwinning oor die rampe Die wawiel dui aan ontberings met 'n bloeddeurdrenkte ysterband in rooi, maar die wiel staan op die anker van hoop en 'n oop Bybel Weerskante is die vlae van Retief en Potgieter met kruithorings wat oorwin oor die skildvelle. Ook die Geloftekerkie word uitgebeeld Symbolic conclusion. Dragons on the side, dark storm clouds, raging seas and high mountains were some of the dangers the Trekkers had to face. Everything is balanced on the open book of the Bible, and the lowly wagon wheel keeps it together. On the right is a guardian angel. The buildings in the background are the Houses of Parliament in Cape Town.
contributed by: Peet Schabort
viewed 231 times
13. November 2019 Share: , Download (1186 x 719)