Inleiding:
Frequently Asked Questions Page, deur Steve Hayes, Maureen Brady, Dafanie Goldsmith en Heather MacAlister
A Research Guide for Beginners, deur Rosemary Dixon-Smith
Genealogiese Handleiding, deur Daniel Jacobs. 'n volledige kursus beskikbaar vir aflaai.
Researching in South Africa - ‘n baie nuttige gids deur Dafanie Goldsmith (in Engels)
South African Genealogy - hoe om te begin, deur Anne Lehmkuhl (in Engels)
South African Genealogy, Beginner's Page - deur Conrod Mercer (in Engels)
South African Genealogy Primer, deur Janet Melville en Delia Robertson - in pdf formaat
Locating Death Records on LDS Films - deur Ellen Stanton
Gepubliseerde genealogieë
Die onderstaande genealogieë is in meeste van die groter Suid-Afrikaanse biblioteke beskikbaar. Die tweede publikasie is meer op datum. Hou egter in gedagte dat hierdie publikasies nie onfeilbaar is nie - menslike foute sluip in by sulke publikasies. Gebruik hulle as beginpunte of gidse, nie as onbetwisbare bronne nie.
Geslagsregisters van die ou Kaapse Families, deur C.C.de Villiers, revised, hersien en aangevul deur C.Pama, A.A.Balkema, Kaapstad, 1966
Die eerste uitgawe van 1894, opgestel deur G.M.Theal uit die navorsing van C.C.de Villiers, in drie bande, in
verskille formaats.
Deel
Een
Deel
Twee
Deel Drie
Suid-Afrikaanse Geslagregisters, opgestel deur J.A. Heese, geredigeer deur R.T.J. Lombard, GISA, 1986-2008.
'n Groot aantal ander boeke is oor die jare gepubliseer, welke boeke in sommige Suid-Afrikaanse biblioteke gevind mag word. 'n Lys van sommige van hierdie boeke kan hier ... gevind word, maar ons kan nie aantoon waar hulle gevind kan word nie - julle sal hulle self moet opspoor!
Instellings:
Die Suid-Afrikaanse Nationale Argief Diens, wat ook 'n aanlyn indeks op party van hulle dokumente het
Africana Library, Port Elizabeth, kontakpersoon: Africana Librarian, Ruby Tumela, epos address: Africana@mandelametro.gov.za. Hierdie biblioteek het hoofsaaklik inligting oor Port Elizabeth en sy distrik. Hierdie diens is gratis. As jy 'n vraag aan Ruby stuur maak seker asb dat die Onderwerp lui: Att. Ruby [en die onderwerp van die vraag], en 2. Gee Ruby asb soveel inligting as moontlik.
Cory Library for Historical Research - met ‘n soekbare katalogus (in Engels)
Genealogiese Instituut van Suid-Afrika
Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika
Die Hugenotestigting van Suid Afrika
Nasionale Argiewe van Suid-Afrika - met ‘n soekbare indeks (in Engels)
Nasionale Biblioteek van Suid-Afrika - met ‘n soekbare katalogus (in Engels)
Museums Online South Africa - soek museums, instellings en genootskappe
Simon's Town Museum, versamel en vertoon die kultuurgeskiedenis van Simonstad se mense.
South African National Museum of Military History, Johannesburg
Die Stellenbosse Heemkring, ’n nie-winsgewende kultuurvereniging vir die versameling en bewaring van materiaal van kultuurhistoriese belang vir Stellenbosch.
Genealogical and Historical Societies
Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika
Cape Town Family History Society
South East Witwatersrand Family History Society
Simon's Town Historical Society, om inligting en voorwerpe te versamel en bewaar, asook dokuments, kaarte, fotos en boeke wat betrekking het tot die geskiedenis van Simonstad.
Die Suid-Afrikaanse Krygshistoriese Vereniging
Soekbare databasisse:
Oorlogsmuseum in Bloemfontein, 'n aantal databasisse, die meeste van persoonlike name.
British Concentration Camps of the South African War 1900-1902, deur Elizabeth van Heyningen
FamilySearch, die webwerf van die Latter Day Saints, het nou baie beelde van die Suid-Afrikaanse argief dokumente
ZAF-INDEXERS Mailing List, is 'n Rootsweb poslys waar onafhanklike, private indekse van die beelde op FamilySearch gepos word.
South Africa, Church Records indexes and transcriptions, in stand gehou deur Gwyneth Thomas, maak beskikbaar haar eie indekse van die beelde gehuisves op FamilySearch
Wegwijzer in de wondere wereld van FamilySearch 'n gids en indeks aan die Nederlandse DTB register beelde op FamilySearch.org
First Fifty Years Project, A project to transcribe and make available copies of records relating to individuals who lived at the Cape during the first decades of the settlement after 1652, by Delia Robertson
Inventarisse van die Weeskamer van die Kaap die Goeie Hoop deur die TEPC span - dit bevat nou ook die eerste 5 dele van die Venudrollen (veilings), die reeks MOOC 10, vanaf 1691 tot 1748. Hierdie is 'n ongelooflike bron van onskatbare waarde vir beide die genealoog en die historikus.
Kaapstad Dope, n indeks op dope van verskeie gemeentes in veral die Kaapse Skiereiland, hoofsaaklik Engelse Kerk-demonasies maar daar is ook 'n aantal dope by van die Lutherse Gemeente van Kaapstad. Die periode wat gedek word is 1808-1854 maar egter nie alle dope vir die periode nie. Die indeks word gehuisves op Daniel Jacobs se Gendata-webwerf. Dit sal noodsaaklik wees om die FireFox of Chrome 'browsers' te gebruik. Hiedie webbladsy werk nie in Internet Explorer nie.
Resolusies van die Politieke Raad - die TANAP program
South Africa War Graves Project, deur Ralph McLean
South African Jewish Rootsbank. Databasis wat heelwat verskillende tipes inligting bevat, maar slegs toeganklik deur vir ‘n naam te soek. As daar ‘n aflaaiversneller program op jou rekenaar geinstalleer is,sal jy moet onthou om dit te de-aktiveer teneinde toegang tot die inligting te verkry (daar is gewoonlik ‘n sleutel kombinasie beskikbaar om die aflaaiversneller onaktief te maak).
South African Settlers,
no author or contact provided. A searchable list of names. Site introduction
states: Settlers from the British Isles to South Africa during the 19th
century,
particularly those who went in 1820, but also many who arrived
before and after that year. Information has been drawn from Settler files at the
Albany Museum and Cory Library in Grahamstown, South Africa; South African
Death Notices (DN); Colonial Office papers (CO); and the International
Genealogical Index (IGI).
Stellenbosse Dode- en Grafregisters, met verwante registers en agtergrondinligting, saamgestel deur Ockert Malan
Sterfkennisse in die Kaapse Meesterskantoor: Indeksprojek - deur Adelbert Semmelink
Passasierslyste:
Die eGGSA Passasierslys projek
The Hamburg Passenger Departure Lists 1850-1934, deur Joe Beine
Indian Passenger and Ships List 1860-1911, by K. Chetty - ship listings and downloadable excel files of names of indentured labourers imported from India.
Natal Passenger listings - a variety of listings and other information on immigrant passengers from Mole's Genealogy Blog, by Rosemary Dixon-Smith.
Passenger Lists from Hamburg to South Africa, deur Joachim Schubert. Skepe wat gedurende die tweede helfde van die 19de eeu van Hamburg vertrek het met passasiers vir Suid-Afrika .
South African Passenger Lists, geen opsteller genoem nie.
Geselsgroepe en poslyste:
Britse Immigrante - bespreking oor, en beskikbaarstelling van inligting oor immigrante van die Verenigde Koninkryk na Suid Afrika voor 1900. (in Engels). Vroëre boodskappe is beskikbaar in Rootsweb se argiewe en is op ‘n elementêre basis soekbaar.
Buitenposten - 'n geselsgroep oor Suid-Afrikaanse genealogie en kultuurgeskiedenis. Die hoofvoertaal is Afrikaans, maar bydraes in ander tale word verwelkom. Vroëre boodskappe is beskikbaar in Rootsweb se argiewe en is op ‘n elementêre basis soekbaar.
SAGenealogie - 'n besprekingsgroep oor Suid-Afrikaanse genealogie in Afrikaans. Die webblad is hier. Die argiewe is slegs vir die lede toeganklik.
South Africa - vir Suid-Afrikaanse genealogie belangstellendes (hoofvoertaal Engels). Vroëre boodskappe is beskikbaar in Rootsweb se argiewe en is op ‘n elementêre basis soekbaar.
South Africa - Eastern Cape - 'n Poslys vir diegene wat 'n genealogiese, geskiedkundige of kulturele belangstelling in die Oos-Kaap het. Feitlik alle gesprekke is in Engels. Vroëre boodskappe is beskikbaar in Rootsweb se argiewe en is op ‘n elementêre basis soekbaar.
Southern Africa Jewish Genealogy Special Interest Group, geredigeer deur Dr. Saul Issrof. Die doel is om Joodse Genealogiese navorsers, wat ‘n gemeenskaplike belang in Suid-Afrika het, by mekaar uit te bring.
Wes-Gauteng Tak van die GGSA Blogspot - 'n interessante versameling artikels oor verskillende items van genealogiese aard.
Belangstellingslyste oor Suid-Afrikaanse vanne:
Stamboom, 'n lys van Suid-Afrikaanse vanne en die mense wat hulle navors. Onderhou deur Francois Greeff. Afrikaans.
Historiese en ander inligting:
South Africa, diverse feite, veral datums, deur Ben Cahoun
South African History Time Line onderhou deur Dennis Pretorius. Net soos die webwerf hieronder, is die aanvanklike besonderhede op hierdie webwerf voorsien deur David Morris, Anne Lehmkuhl en Ian Scholtz. Tog is daar menige verskille tussen die twee lyste en is dit raadsaam om beide webwerwe te besoek.
South African Orientated Time Line deur Anne Lehmkuhl, David Morris, Ian Scholtz en Dick Whitlock. 'n Kronologiese lys van datums en historiese gebeurtenisse wat betrekking op Suid-Afrika het
Passasierslyste van skepe wat na Suid-Afrika gevaar het
Stamouers van Suid-Afrika - heelwat inligting oor verskeie stamouers - onderhou deur André van Rensburg
History of the Cape of Good Hope under the VOC - 'n goed-afgeronde samevating tot 1795, deur Dr Helena Liebenberg
Army Nursing in the Boer War, by Keiron Spires, a short account of the medical and nurseing back ground and a long list of around 900 nursting staff, on the British side only, involved in the Anglo-South African War of 1899-1902
British 1820 Settlers to South Africa - deur Paul Tanner-Tremaine (in Engels). 'n Aantal geslagsregisters van die 1820 families word ook vir aflaai beskikbaar gestel. In 'n meer leesbare formaat as die vorige webwerf, maar daar is ook weinig bronverwysings. Die 'Topics' gedeelte ontsluit 'n Waardevolle aantal ekstrakte van destydse koerante en briewe asook huidige artikels.
Die Groot Trek - deur Dr L. E. Oberholster. Baie inligting oor die Voortrekkers en die Groot Trek.
German South African Resource Page - onderhou deur Joachim Schubert. Opgedra aan Duitse Suid-Afrikaners. Sluit in genealogie, plaaslike geskiedenis en kerksake. Waar moontlik is bladsye in Engels en Duits beskikbaar gemaak.
Kerk Registers in Suid-Afrika 'n nuttige lys van waar en hoe hierdie dokumente gevind kan word.
Natalia, joernaal van die Natal Society, bevat historiese en ander artikels oor Natal en sy mense. Artikels kan gratis afgelaai word.
Numbering Systems in Genealogy deur Richard A. Pence. As jy al ooit gewonder het wat daardie snaakse a1b2c3 kodes in Suid-Afrikaanse genealogie beteken!
Roman Numeral Year Dates, A Conversion Guide deur Christopher Handy. 'n nuttige gids om Romeinse nommers te vertolk.
South African Genealogy, deur Sharon Warr. Duitse Militêre Huwelike 1857, Skepe en Passasiers, Skeepswrak en Oorlewendes, Boeke en CDs, Mediese Beoefenaars 1863.
Dyason Letters, deur Angus Pearson. Briewe van die Dyason familie van Australië - sluit in briewe van John en Julia Dyason van Kaapstad aan Isak Dyason in Australië geskryf, 1850-1888.
Pretoria
EMAGAMENI, the Place of Names deur Denise le Roux. 'n Versameling van boeke en artikels oor die geskiedenis van Pretoria geskryf deur Tom Andrews, in Adobe Acrobat (pdf) formaat.
Geboortes, huwelike en sterfte rekords.
Church Records - Anglican Church Registers, a useful listing of where and how these can be found
Cape Master Death Notice Index Project - by Adelbert Semmelink
Cape NGK Church Registers Transcripts, Latter Day Saints Beta Web Site, not stated, but seems so far to contain some records from Cape Town between about 1880 and 1950 and Stellenbosch marriages early 19th Centruy
Cape Slave Transactons, by A.M. van Rensburg. Includes several seachable databses concerned with slaves at the Cape.
Cape Town Baptisms, part of Daniel Jacobs' Gendata web site. An index of baptisms of various denominations at the Cape (mostly of English speaking people and mostly situated in the Cape Peninsula) as well as some baptisms at the Cape Town Lutheran Congregation. It covers the period 1808 to 1854, but not for every congregation. You will need to use FireFox or Chrome browsers to view this database as it does not appear to be compatible with Internet Explorer.
Catholic Diocese of Port Elizabeth, for a fee of R80 a name (one person), we can trace family members back to the 1840's. Visitors to our archives may access all the records they want for a morning fee of R80 (3 1/2 hours)
Church Register transcripts, a project in progress, the eGGSA branch of the GSSA.
Church Register transcripts, a selction from a variety of sects - various periods covered, to be found on the e-family web site
First Fifty Years Project, A project to transcribe and make available copies of records relating to individuals who lived at the Cape during the first decades of the settlement after 1652, by Delia Robertson
Gravestones in South Africa, a combined project between the eGGSA branch of the GSSA and the GSSA Cemetery Recording Project.
Cape Town St George 1811-1889, images from the Wits collections
Cape Military Chaplain Baptisms 1806-1917, images from the Wits collections
Pietermaritzburg St Peter 1849-1976, images from the Wits collections
St Helena Registers 1680-1986, images from the Wits collections
Grafte en Begraafplase in Suid-Afrika:
GGSA Nasionale Begraafplaas opteken Projek, Projek Leier, Fanie Blignaut
eGGSA se Graftes en Begraafplase. 'n Groot versameling van grafsteen fotos, onderhou deur Alta Griffiths en haar groep vrywilligers.
Begraafplase in Johannesburg, Johannesburg Stad se Parke Afdeling. Sluit 'n soekbare databasis in.
Cemeteries and Crematoria, inligting en lyste van begraafplase in Kaapstad en Gauteng.
Joodse Grafte, deel van die Suid-Afrikaanse Joodse Stambank. Klaarblyklik is alle Joodse grafte in Suid-Afrika gedek.Alleenlik toeganklik deur vir ‘n naam te soek. As daar ‘n aflaaiversneller program op jou rekenaar geinstalleer is,sal jy moet onthou om dit te de-aktiveer teneinde toegang tot die inligting te verkry (daar is gewoonlik ‘n sleutel kombinasie beskikbaar om die aflaaiversneller onaktief te maak).
Stellenbosse Dode- en Grafregisters, met verwante registers en agtergrondinligting, saamgestel deur Ockert Malan
Oorlogsgrafte en Militere Personeel:
The International Armed Forces Memorial, deur Richard Holman
South Africa War Graves Project, deur Ralph McLean
SA Roll of honour. 'n Gedenkrol van SAW personeel wat hulle lewe afgele het vir hulle land, vanaf die tot standkoming van die Republiek tot 1994, deur John Dovey.
The Cemetery, Graveyards, Memorials and War Graves Pages, deur Derek Walker. Oorlog en Militere gedenktekens.
Commonwealth War Graves Commission. Sluit grafte van Suid-Afrikaanse militere personeel in.
Researching Ancestors who were Servicemen, deur Rowena Wilkinson
The War Graves Photographic Project, Projek Ko-ordineerder Steve Rogers - daar is 'n heffing vir elke foto
Ander lyste van Suid-Afrikaanse genealogiese skakels:
Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika 'n bladsy van skakels
Genealogiese Hulpbronne - Genealogiese Instituut van Suid-Afrika.
Fotos en hulle datering
Secure the Shadow: The Story of Cape Photography from its beginnings to the end of 1870, by Marjorie Bull and Joseph Denfield, Terence McNally, 1970
Vanaf versamelde data was dit moontlik om 'n Ateljee Vestigings Indeks saam te stel, 'n waardevolle verwysingsgids wat dit vergemaklik om alle tipes fotos, wat die fotograaf se naam en standplaas van sy onderneming aantoon, meer akkuraat te dateer as wat ooit voorheen moontlik was. Die insluiting van 34 biografieë vertel die hele verhaal van die baanbreker fotograwe, waarvan baie van hulle, behalwe fotografie, uitstaande was in ander beroepe.
Date an Old UK Photograph, by Roger F.Vaughan. Uiters bruikbare inligting, ook op Suid-Afrikaanse fotos van toepassing.
Roughly Date the Photograph of a Victorian or Edwardian Lady, deur Roger Vaughan. Die datums is meesal Roger Vaughan se beste skattings - werklik gedateerde fotos is, waar moontlik, gebruik.
Europese en Internasionale Skakels:
St Helena en Tristan da Cunha
The St Helena Institute, asook Ascension Eiland en Tristan de Cunha, skrywer onbekend.
The St. Helena Virtual Library and Archive, deur Barry Weaver.
St Helena Family History, epos groep op Yahoo, gekontroleer deur Dr A.H. Schulenburg.
Tristan da Cunha list, epos groep op Yahoo, gekontroleer deur Dr A.H. Schulenburg.
Nederland:
Sentrale Buro vir Genealogie is die Nederlandse inligting en dokumentasiesentrum vir genealogie, familiegeskiedenis en verwante wetenskappe
Instituut vir Nederlandse Geskiedenis
Nederland soos dit was: die landskap: 'n wonderlike versameling kaarte van nasionale ( 17de eeuse atlasse, kaarte , lugfotos) en streeks-aard (Delft, Friesland, Heino, Leek, Nijmegen, Norg, Overijssel, Roden, Utrecht en Veere).
Trace your Dutch roots, 'n genealogiese en erfenis blog deur Henk van Kampen
Wegwijzer in de wondere wereld van FamilySearch 'n gids en indeks aan die Nederlandse DTB register beelde op FamilySearch.org
WieWasWie bevat miljoene historiese dokumente oor individue in die verlede, soos geboortesertifikate, openbare rekords, huwelik rekords en nog baie meer. Hierdie webwerf vervang Genlias wat nie meer bestaan nie. Slegs beskikbaar in Nederlands.
Streke:
Streeksargief Alkmaar- die webblad bevat gedigitaliseerde beeld- en argiefmateriaal m.b.t. die streek Eemland.
Amersfoort, Eemland argief - m.b.v die Digitale Stamboom van die streeksargief kan kerklike doopregisters, burgerstand en begraafregisters van 'n aantal areas (bv. Alkmaar, Bergen, Heiloo) in die streek deursoek word.
Amsterdam Gemeenteargief
Dope 1564-1811 'n uitstekende, soekbare databasis van dope. PDF afskrifte van register bladsye kan gekoop en afgelaai word.NB. Die aflaaifunksie werk in Firefox maar nie in Internet Explorer version 7 nie.
Genealogie inleiding tot Amsterdamse genealogie
Brabantse Historiese Inligtingserntrum wat 'n soekbare databasis van dope, huwelike en ter-aarde bestellings insluit vir die jare 1582-1902
Delft Gemeenteargief nog 'n uitsonderlike databasis van dope, troues en ter-aarde bestellings vir die tydperk 1575-1953
Eindhoven sentrum vir Streeksgeskiedenis - Doop, Trou en begranisboeke vir die streek. Die Aktes van die burgelike stand, geboortes, huwelike en afsterwes vanaf 1810. Kopieë van aktes kan bestel word.
Friesiese Historiese en Letterkundige sentrum sluit in 'n soekbare databasis van dope, huwelike en ter-aarde bestellings
Noord Holland, Argiefdiens vir Kennemerland - skynbaar slegs inligting vanaf 1811
Haagse Gemeenteargief Weinig intydse inligting beskikbaar
Leiden
Leidse Argief nog in aanbou en dus beperkte soekbare databasis van dope, troues en ter-aarde bestellings
Leidse Universiteitsbiblioteek
Leeuwaarden Geskiedenissentrum
Utrecht
Utrecht Argief Notariële Aktes 'n soekbare databasis van aktes tussen 1663 en 1782, welke aktes aflaaibaar is
Zeeland
Zeeuws Gezocht, 'n soekbare databasis van baie van die rekords in die Zeeuws Archief, insluitend emigrasie 1839-1900 na Suid-Afrika en die VSA
Oos Indiese Kompanjie (VOC):
Die VOC blad, 'n alfabetiese lys van skepe met die datums van hul verskillende vaarte, sowel as ander materiaal insluitende beskrywings van die tipes skepe wat in gebruik was
Die Hollandse Oos-Indiese Kompanjie, Nederland-Asiatiese skeepsvaart 1595-1795 , insluitende 'n oorsig van die vaarte en 'n databasis wat o.a. soekbaar is i.t.v. skipname, vertrek- en aankomsdatums
TANAP studie van VOC argiewe
VOC werknemers
VOC skakels, a reuse versameling relevante skakels
VOC Skeepswrakke, die verhaal van elke Nederlandse skip wat gestrand het
Batavia
Daghregister Van ‘t Casteel Batavia van het Jaaren 1683-1701, inhoud van die dagregister gehou aan die VOC sentrum Batavia, 1683-1701, deur die Indoniesiese Nasionale Argief. In Adobe Acrobat pdf formaat.
Diverse:
Atlas of Mutual Heritage, kaarte, sketse, afdrukke en skilderye van plekke wat een of ander verbintenis met die VOC gehad het.
Daghregister gehouden by der oppercoompan Jan Anthonisz van Riebeeck, eds. D.B. Bosman en H.B. Thom, A.A. Balkema, Kaapstad 1957, - digitale bibliotheek voor de Nederlandse letteren
'n Geskiedenis van die Nederlandse Taal
Online English/Dutch, Dutch/English dictionary, 'n baie nuttige woordeboek.
Van Dale Onlinewoordenboek, nog 'n goeie Nederlands woordeboek.
Brittanje:
Geskiedenis
British History Online, is the digital library containing some of the core printed primary and secondary sources for the medieval and modern history of the British Isles. Created by the Institute of Historical Research and the History of Parliament Trust, we aim to support academic and personal users around the world in their learning, teaching and research.
Senusrekords
Sensusrekords - Waaruit hulle bestaan en waar om hulle te kry.
1911 Sensus, nou net openbaar gemaak deur die National Archives in verband met die maatskappy FindMyPast, die internet bewerking is nog baie duur. Daar moet 'credits' gekoop word. In aanhaling van die webwerf self: Viewing the images of the household pages uses 30 credits, which costs from £2.50 to £3.48, depending on the package of credits that you buy. Die sensusrekords kan sonder betaling geraadpleeg word as mens die Argief self kan besoek.
1881 sensus kan gratis geraadpleeg word op die Latterday Saints webwerf, FamilySearch.org.
die ander sensusse, 1841 tot by 1901, kan op die internet geraadpleeg word deur om aan te sluit (teen betaling) by een van 'n aantal maatskappye, onder andere: Ancestry.co.uk, FindMyPast.com, UKCensusOnline.com, BritishOrigins.com (nie al die sensusse nie)
Britse Nasionale Argiewe - 'n omvattende versameling dokumente, indekse en artikels.
Testamente - 'n gids tot die "Prerogative Court of Canterbury" testamente (1384-1858). Volledig soekbaar. Bestellings kan op die blad geplaas word. 'n Omvattende verduideliking van en gids tot testamente wat elders geberg word.
Navorsingshandleidings - 'n enorme versameling inligting rakende beide spesifieke rekords en algemene handleidings vir familiegeskiedenis, beginners-Latyn en paleografie.
The National Archives Podcast Series - verskeie praatjies, geen prente nie - sluit in, onder andere, familie navorsing, bvb Tracing pre-1914 army ancestors en Emigration records.
Navorsingshulpmiddels - Inligting wat van nut kan wees met navorsing in verskillende tipes dokumente insluitende testamente, WO1 rekords en ander versamelings, sowel as algemene inligting oor hoe om die webblad te gebruik.
Databasis van billikheidspleitstukke "Equity Pleadings" - 'n ryk bron van inligting van veral geregtelike, sosiale en ekonomiese geskiedenis sowel as genealogiese bronne.
Naturalisation and Citizenship: toekennings van Britse Nationaliteit en Burgerskap.
Passasierlyste vir vertrekkende passasiers - Migrasierekords (passasierslyste) is van onskatbare waarde by die opsporing van voorsate. Die "Board of Trade Passenger Lists, Outwards (BT 27). 1890-1960" bevat die name van persone wat die Verenigde Koninkryk en Ierland per skip verlaat het vir bestemmings anders as Europa en die Mediterreense lande.
Gasette
- Koerant vir amptelike aankondigings in die
VK. Sluit in die Gasette van London, Edinburgh en Belfast. Volledig
soekbaar. Die London Gazette het vir meer as 350 jaar 'n diverse reeks
amptelike inligting publiseer - items soos naamsveranderings,
naturalisasie, aanstellings van 'n militêre, juridiese en
ekklesiastiese aard, toekennings en medaljes, bankrotskappe en
insolvensies, sterftes e.d.m.
Engeland en Wallis:
General Register Office, vir geboorte-, trou- en sterfsertifikate
Tipe Rekords, wat kan daar gevind word
Wat kan gevind word op Geboortesertifikate, Trousertifikate, Sterfsertifikate
Algemene vrae oor die bestel van Sertifikate
England and Wales Birth, Marriage, and Death Certificate Information, deur Barbara Dixon
FreeBMD, deur die Trustees van FreeBMD onderhou. Aanlyn soekbare transkripsies van die Engeland en Wallis indeks van geboortes, huwelike en sterftes 1837 tot 1949 - is byna klaar voltooi. Met hierdie inligting kan 'n persoon aansoek doen vir 'n kopie van 'n sertifikaat vanaf die General Register Office (sien hierbo).
Kerk Registers
FreeReg, provides free Internet searches of baptism, marriage, and burial records, that have been transcribed from parish and non-conformist registers of the U.K.
UK Online Parish Clerks, provide genealogy information and transcriptions of parish registers of a number of English Counties free of charge.
Skotland:
Scotland's People, vir Geboortes, Troue, Sterftes, Testamente en Sensus inligting.
Ierland:
Ireland Genealogy Project & Archives, projek koördineerder Don Kelly.
Duitsland
Links for German Genealogy on the Internet, deur Joe Beine
The Hamburg Passenger Departure Lists 1850-1934, deur Joe Beine
German South African Resource Page, deur Joachim Schubert. Handel oor Duitse Suid-Afrikaners, oa genealogie, plaaslike en kerk geskiendenis.
The Eastern Cape's German Settlers, deur Dr Keith Tankard
German Military Settler database, deur Nolene Lossau
Archieve in Duitsland, deur Andreas Hanacek - in Duits
Gen-Wiki, alles oor Duitse genealogie - u sal duitsmagtig moet wees om hierdie webwerf te gebruik
Elders in die Wêreld:
The Huguenot Society of Australia
Ceylon - Dutch Burgher Union
Ierland, The National Archives of Ireland, Census of Ireland 1911
Guide to Free Online Birth Indexes, Transcriptions and Records, skepper nie aangegee nie
Algemene Familiegeskiedenisboeke op die web:
Latter Day Saints - Brigham Young University: - Gedigitaliseerde familiegeskiedenisse- hoewel hoofsaaklik VSA georienteerd word ander lande ook in die huidige aanlyn-versameling verteenwoordig.