pieters_001
Geskiedenis van die Bybel;
Die Bybel is geërf deur Maria Magdalena omdat sy dit uit die huis gedra het toe hulle gevlug het vir die Engelse tydens die ABO. Hulle is wakker gemaak deur die buurplaas se volk wat hulle kom waarsku het dat die Engelse oppad is om die plase te brand en die mense konsentrasiekampe toe te neem. So het elke kind iets gegryp en hulle het toe Swaziland toe gevlug. Daar is besluit dat elke kind sou erf dit wat hulle uit die huis gedra het. Dit is hoe die Bybel na ons toe gekom het en nie na my oumagrootjie se broer, die naamgenoot nie.
viewed 5 times
| Camera Maker: | Samsung |
| Camera Model: | SM-G960F |
| Original Date and Time Taken: | 28. March 2019 |
| Shutter Speed: | 1/50 sec |
| Aperture: | f/2.4 |
| ISO Sensitivity: | 250 |
| Exposure Compensation: | 0 EV |
| Metering Mode: | Center Weighted Average |
| Flash Fired: | No Flash |
| Focal Length: | 4.3 mm |