NIEUWOUDT Heremias Cornelius 1847-1891

03. August 2017 12 images Share: , , Album RSS
View Slideshow
Surnames mentioned: NIEUWOUD - VAN DIJK - ENGELBRECHT
Owned by: Mev. Elize Engelbrecht
Photographed and contributed by: Nicky Lategan
Additional information submitted by Nicky Lategan.

Geskiedenis: Die boekie is duidelik begin deur f4 Heremias Cornelis Nieuwoudt * Calvinia 6.3.1847 wat ‘n geslagsregister wou begin. Dit was op los blaadjies wat met gare aanmekaar gebind was.

Die blaadjies het in besit gekom van sy dogter wat met Jan Hendrik Marthienus van Dijk getroud is.

Jan Hendrik het sy eie register voortgesit en die het in besit gekom van sy dogter Johanna Maria Elizabetha van Dijk (bl 7). Johanna se dogter het dit laat bind en lamineer en geskenk aan Mev Elize Engelbrecht nee Van Dyk.

Johanna Jacoba Elizabeth (Elize) Van Dyk * Distr. Vanrhynsdorp 7.11.1946 x Johannes Petrus (Jan) Engelbrecht * Kammieskroon 1.1.1947 + Welgelegen, Parow 30.7.2001
01
01
02
02
03
03
04
04
05
05
06
06
07
07
08
08
09
09
10
10
11
11
12
12