03

Surnames mentioned: VAN AARDT - BOUWER
Photographed and contributed by: Pieter van Aardt

Dit het behoort aan Carolus Johannes van Aardt van die plaas Steenkoolspruit, dist. Ermelo. Voor sy dood het hy dit aan sy seun Petrus Johannes van Aardt geskenk soos die inskrywing aantoon. Laasgenoemde is jonk oorlede en by sy dood het dit aan sy seun, ook Petrus Johannes, gegaan in wie se besit tans nog is.

viewed 434 times
03