Kaapse NGK Ledelys tot 1712 getranskribeer

Transkribeering van die Nederduitse Gereformeerde Kerk (NGK) ledelys deur Corney Keller is nou tot 1712 voltooi en is beskikbaar by die eGGSA webwerf: Cape Town Memberships 1665-1832. Daar sal meer in die toekoms bygevoeg word.

  • Hits: 5734