logo small afrikaans

  • Welkom
  • Lidmaatskap
    • Lidmaatskap - vrae en antwoorde
    • Sluit aan
    • Lidmaatskapgebied
  • Inhoud
    • Genesis
    • Artikels
    • Familia
    • Te koop
      • Argiefdokument bestellng
      • Lidmaatskap - sluit aan
      • CDs en Boeke
    • Beeldbiblioteek
      • Argiefdokumente
      • Familiebybels
      • Grafstene
      • Poskaarte
    • Skakels na inligting op ander webwerwe
    • Transkripsies
      • 1820 Setlaar Briewe
      • Kerk en Begrafnis Registers
      • Koerantuittreksels
      • Passasierslyste
      • Stamouers.com
  • Soek & Hulpblaaie
    • Hulp - vrae en antwoorde
    • Soek deur hierdie webwerf
    • Soek deur hierdie webwerf met Google
  • Meer oor ons
header-afrk-08.jpg
  • Welkom
  • Lidmaatskap
    • Lidmaatskap - vrae en antwoorde
    • Sluit aan
    • Lidmaatskapgebied
  • Inhoud
    • Genesis
    • Artikels
    • Familia
    • Te koop
      • Argiefdokument bestellng
      • Lidmaatskap - sluit aan
      • CDs en Boeke
    • Beeldbiblioteek
      • Argiefdokumente
      • Familiebybels
      • Grafstene
      • Poskaarte
    • Skakels na inligting op ander webwerwe
    • Transkripsies
      • 1820 Setlaar Briewe
      • Kerk en Begrafnis Registers
      • Koerantuittreksels
      • Passasierslyste
      • Stamouers.com
  • Soek & Hulpblaaie
    • Hulp - vrae en antwoorde
    • Soek deur hierdie webwerf
    • Soek deur hierdie webwerf met Google
  • Meer oor ons
  • for English
eeGGSA on facebook

Drie Bybels bygevoeg

Written by RwB on 15 Julie 2016.

Foto's van die Familieregisters in drie Bybels deur Marietta van Zyl geskenk: THORPE George Lodewyk (Louw) en Barendina Johanna KOORZEN getroud 1932,   SNYMAN Christoffel Frans en Helene GOUWS getroud 1977,    GOUWS Charles Louis en Martha Magdalena SCHWARTZ getroud 1955

Baie dankie.

  • Hits: 2821
  • Druk
  • E-Pos
  • Vorige
covid w

Go to SAcoronavirus.co.za for official government updates on Covid-19

eGGSA bedien sy lede deur:

promotion Die ontwikkeling van genealogiese vaardighede deur die verskaffing van inligting, publikasies, navorsings-onderrig en ook deur skakelingsmoontlikhede.

promotion Die daarstelling van skakels met verskeie groepe wereldwyd.

promotion Die verhoging van publieke bewustheid van die navorsing oor en ontdekking van familiegeskiedenis.

promotion Die bemarking van ons fassinerende genealogieveld.

promotion Die aanbieding van 'n aantal projekte, gerig op die uitbreiding van die aanlyn beskikbaarheid, van Suid-Afrikaanse genealogiese bronne.

Jare lank is daar reeds mense wat om verskeie redes nie by 'n GGSA- tak kon aansluit nie. Van hierdie redes sluit in dat hulle te ver van 'n tak woon of dat hulle buite Suid-Afrika woonagtig is. Tog het hierdie persone steeds die behoefte om aan 'n tak te behoort en ook in die voordele van GGSA-lidmaatskap te kan deel (voordele soos die ontvangs van GGSA se tydskrif Familia). eGGSAis gestig om aan hierdie behoeftes te voldoen.

eGGSA het 'n aanlyn-winkel waar verskeie van die GGSA se publikasies sowel as 'n aantal ander genealogiese, geskiedkundige en kultuur-historiese publikasies aangekoop kan word.

Ons webblad bied nou ook indekse van die artikels in Familia (die kwartaallikse tydskrif van die GGSA) sowel as van die artikels in genesis (die eGGSA se eie kwartaallikse tydskrif).

Een van ons opwindende nuwe aanbiedinge is die Aflaaibiblioteek wat onlangs aangekondig is. Hierdie biblioteek bevat 'n aantal gratis aflaaibare boeke (in PDF formaat), 'n groot aantal dokumente uit die SA Argiewe sowel as fotos van grafstene in verskeie SA begraafplase. Al hierdie dokumente in geindekseer en kruisverwys.

Besoek gerus on Lidmaatskap - vrae en antwoorde om te kyk hoekom jy 'n lid van eGGSA móét word!

Dokumentbestellings

Ons kan bestellings vir dokument foto's uit die Argiewe by Pretoria(TAB), Bloemfontein(VAB), Pietermaritzburg(NAB) en Durban(TBD) onderneem.

Lees asseblief ons Hulpblad vir meer inligting.

Stamouers.com

Hierdie webwerf, deur Andre van Rensburg geskep, word nou deur die eGGSA tak van die GGSA onderhou.

Dit verskaf die besonderhede van die Suid-Afrikaanse Stamouers of oorspronklike immigrante en hul kinders, soos deur bydraers verskaf. Daar is nou geen t;yd limiet vir die aanvaarding van hierdie inligting.

Net die inligting van die eerste familie word verskaf.

Dit kan hier gesien word: Stamouers.com

Die eGGSA Biblioteek

bevat verskillende versamelings van foto's sowel as ander inligting wat uit oorspronklike bronne verkry is:

favoriteSuid-Afrikaanse grafstene.

favoriteFamilie Bybels

favoritePoskaarte

favoriteDokumente uit die Suid-Afrikaanse Argiewe

favoriteDoop-, Trou- en Begrafnisregisters

favoriteKoerant Uittreksels

favorite1820-Setlaar Briewe

favoritePassasierslysprojek

favoriteSuid-Afrikaanse rekords getranskribeer

favoriteDie Stamouers / Progenitors projek

Om deur die webwerf te soek gebruik Soek