Bygevoegde Bybel foto’s gedurende September
Gedurende die afgelope paar maande het ons ‘n wonderlike aantal Bybel foto’s van skenkers ontvang – hier is solank diè wat reeds in September by ons Bybel versameling gevoeg is.
Ons innigste dank aan al ons bydraers: Billy Baard, Willie Breet, Ockert Malan, Riana le Roux, Leslie Duckworth, Alice Boshoff, Joost Hogewoning, Sam Basch en Hennie Nel.