Skip to main content

galleryLogo_sm

Beeld

Beeld 2012 12 December

BARNARD; Johanna Magdalena Catharina, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NH Kerk Villieria, Pretoria, 28/12/2012, 14:00. (Beeld – 27/12/2012)

BOUWER; Antjie * 14/05/1939 + 24/12/2012. Ma en Ouma sal altyd in ons harte bly voortleef van Merwe, Carel, Madelein, Floors, Soleil en kleinkinders. Gedenkdiens: NG Kerk Bergsig, Bolandweg, Durbanville, Wes-Kaapprovinsie, 03/01/2013, 10:00. Private Verassing. [Foto met berig]. (Beeld – 28/12/2012)

BREWER; Elani Pistorius (Nanna). Nog brand die vuur van onthou, Marieke, Fritz, Alita, Frizelna en Jordan. (Beeld – 14, 18/12/2012)

CANNINGA; Susanna Jacoba, in lewe van Pretoria. Grafdiens: Zandfontein Begraafplaas, Pretoria, 21/12/2012, 09:30. Kerkdiens: Geref Kerk, Innesdal, Pretoria. (Beeld – 20/12/2012)

DU PLESSIS; Jacobus De Wille (Dupie) * 27/04/1944 + 02/12/2012. Dupie word oorleef deur sy vrou Ansi, ma Sarie, dogter Lizel en seun Daniel. Gedenkdiens: NG Kerk, h v Grosvenor en Main Straat, Brainston, Johannesburg, 05/12/2012, 13:00. Skenkings: Hospice Wits, Standard Bank, Tak no. 004105. Rek no. 201658186, Verwysing-JD du Plessis. (Beeld – 04/12/2012)

DU PLESSIS; Pieter George * 1917 + 2012. Die familie groet 'n Pa, Oupa en Grootoupa. (Beeld – 19/12/2012)

DU PLOOY; Johanna Magritha, in lewe van Pretoria. Roudiens: Zambezi Aftree-Oord, Pretoria, 08/12/2012, 10:00. Private Verassing. (Beeld – 07/12/2012)

ENKE; Margit Lisbeth. Dankdiens: Hatfield Christian Church Kapel, January Masilelarylaan 551, Waterkloof Glen Pretoria, 14/12/2012, 11:00. Private Verassing. (Beeld – 12/12/2012)

FRONEMAN; Johannes Stephanus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk Faerie Glen, Pretoria, 30/12/2012, 12:00 # 11:00, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 28/12/2012)

GROENEWALD; Tricha * 09/07/2009. Kan die biologiese ouers van Tricha dringend 082-331-6272 of Adeline ADAMS by 018-462-5111 skakel oor aanneming aansoek deur {Mnr} en {Mevr} C P STRYDOM. (Beeld – 07, 14/12/2012)

JORDAAN; Karel * 27/11/1975 + 27/12/2012 (datum verskyn so in berig). Ons neem met groot hartseer afskeid van ons seun, broer, oom en neef. Jy is vir ewig in ons harte Karel van Pa en Ma, broers, suster, skoonfamilie, ooms tannies neefs en niggies. [Foto met berig]. (Beeld – 21/12/2012)

KOTZE; Johanna Susanna Heydenrygh, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk Magalieskruin, Pretoria, 05/12/2012, 12:30 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 05/12/2012)

KRUGER; Jaco. Baie geluk met jou verjaarsdag op 12/12/2012. Ons is oneindig lief vir jou, jou Kinders, Ouers en KRUGER familie. (Beeld – 13/12/2012)

LOUW; Carel Johannes, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Overkruin, Pretoria, 20/12/2012, 10:00. (Beeld – 20/12/2012)

LUBBE; Frans Jacobus, in lewe van Pretoria * 30/01/1932 + 23/12/2012, ID-320130 5004 088. Begrafnisdiens: 29/12/2012. (Beeld – 27/12/2012)

MARTIN; Earl * 18/11/1932 + 16/12/2012, in lewe van Queenswood, Pretoria. Verassingsdiens: Grobbelaars & Church Begrafnisdienste Kapel, h v Annie Botha- en Unionstraat, Riviera, Pretoria, 20/12/2012, 11:00. (Beeld – 20/12/2012)

NEL; Jan Frederik, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk Wonderpark, Pretoria, 10/12/2012, 14:00. (Beeld - 07/12/2012)

NN; Pn (Kind * 08/12/2007). Procare Pretoria versoek enige iemand met inligting oor Laurence, (laas woonagtig in Daspoort, Pretoria) om die maatskaplike werker. Letitia VAN DEN BERG te skakel by 076-259-8780 of Faks 086-768-5508, kantoorure oor voorgenome aanneming van sy kind. (Beeld 07/12/2012)

NN; Pn (Kind). {Mevr} S SMITH (LOURENS) kontak dringend vir Petro NIEMANN by 011-391-2833 oor aanneming van jou Kind. (Beeld 03, 05/12/2012)

ROSSOUW; Petrus Gideon, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: AVBOB Kapel Pretoria-Noord, 21/12/2012, 10:00. (Beeld – 20/12/2012)

STEIN; Hein * 27/02/2012. Kan die biologiese vader van Hein, Henrico GROVE * 03/06/1988, dringend die maatskaplike werker {Mej} E KOTZE kontak by 011-343-7721 rakende aanneming van genoemde Kind. (Beeld 04/12/2012)

VAN WYK; Marius, in lewe van Sonya Park, Annlin, Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk Montana, Pretoria, 28/12/2012, 10:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 27/12/2012)

VERREYNNE; Paul Johannes, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: AVBOB Kapel Pretoria-Wes, 11/12/2012, 10:00. (Beeld – 11/12/2012)

VORSTER; Andries Petrus (Pierre) (87) * 11/07/1925 + 10/12/2012. Hy sal altyd onthou word met liefde en bewondering van Kotie, Petro, Milne, Danie, Andries, kleinkinders en agterkleinkinders. Gedenkdiens: Grootsaal, Chrismar Villas, Jessiestraat 25, Bellville, Wes-Kaapprovinsie, 21/12/2012, 14:00. (Beeld – 17, 18/12/2012)

  • Hits: 4015