Skip to main content

galleryLogo_sm

Beeld

Beeld 2013 07 July

BADENHORST; Jan Albertus Frans, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, Margaretlaan 29, kempton Park, 16/07/2013, 11:00. (Beeld – 16/07/2013)

BOTHA; Attie. Dankdiens: NG Kerk Pretoria-Oosterlig, Leastraat 469, Waterkloof Glen, Pretoria, 04/07/2013, 11:00. Private Verassing. (Beeld –03/07/2013)

BOTHA; Hermina Johanna, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk Montana, Pretoria, 26/07/2013, 14:00. (Beeld – 25/07/2013)

BOTHA; Tertia + Durban, Kwa-Zulunatal provinsie, 25/07/2013. Sy word oorleef deur haar seun Theunis, dogter Selma en Kleinseun.. [Foto met berig]. (Beeld – 31/07/2013)

BOUER; Louise Hennie, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk Quaggapoort, Pretoria, 19/07/2013, 13:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 18/07/2013)

DE CONING; Daniël Zacharia. Roudiens: NG Kerk Magalieskruin, Pretoria, 18/07/2013, 11:00. Private Verassing. (Beeld – 17/07/2013)

DE VOS; Eustace Steyn * 30/12/1952 + 26/07/2013. Hy laat sy geliefdes Corrie, kinders en kleinkinders na. Gedenkdiens: Swartland-Noord Gemeente, Bergzichstraat, Malmesbury, Wes-Kaapprovinsie, 03/08/2013, 11:00. [Foto met berig]. (Beeld – 31/07/2013)

EXLEY; Meidi, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk Wonderpark, Pretoria, 19/07/2013, 14:00. (Beeld – 18/07/2013)

GROBLER; {Prof} Jan Hendrik, in lewe van voorheen Potchefstroom, Noordwes provinsie, tans Hartebeespoort, Noordwes provinsie. Begrafnisdiens: Geref Kerk Schoemansville, Brits, Noordwes provinsie, 16/07/2013, 12:00 # Hartebeespoort Begraafplaas, Pretoria-Noord. (Beeld – 15/07/2013)

GULDENPFENNING; {Dr} W M (Penny) (84) * 28/12/1927 + 13/07/2013, in lewe van Larmenier Village, Waterkloof, Pretoria. Voormalige Neuroloog van Pretoria Little Company of Mary hospitaal. Sy eggenote is Ina is oorlede op 07/11/2012. Hy laat na Stef en Elsje GULDENPFENNING, Julian en Liesel DREYER, Ilse GULDENFENNING en Brain, agt kleinkinders en een agterkleinkind. Dankdiens: St Pruis X, h v Main- en Pienaarstraat, Waterkloof, 19/07/2013, 11:00. [Foto met berig]. (Beeld – 17/07/2013)

KLOPPER; Christiaan Frederik (Chris), oudstreekhof-landdros, in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: NG Gemeente Hartbeesspruit, Garretlaan, Queenswood, Pretoria, 01/08/2013, 10:00. (Beeld – 31/07/2013)

LANGEVELDT; Maria Lotz (90) (Marie) + 28/06/2013, van Glevera Haven Rietvalleirand. Gedenkdiens: NG Kerk Elarduspark, h v Frelon- en Alouettestraat, Elarduspark Pretoria, 05/07/2013, 10:00. Donasies: Silverdae Ons Tuiste, Waterval-Boven, Mpumalanga provinsie. [Foto met berig]. (Beeld – 04/07/2013)

MARITZ; Petrus Lafras, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: APK Transmagalies Kerk, Pretoria, 25/07/2013, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 24/07/2013)

MULDER; Daniel Pieter, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk Moot Vallei, h v Morgan en Louis Trichardlaan, Pretoria, 11/07/2013, 10:00. (Beeld – 10/07/2013)

NN (HENNING?); Pn (Seun * 11/08/2008). Stephanus Petrus HENNING en Johanna Petronella HENNING word versoek om in verbinding te tree met Marietjie HATTINGH by 012-344-1291 oor aanneming van jul Seun. (Beeld – 03/07/2013)

NN (LOHANN?); {Miss} Alice (91) * 04/03/1922 + 27/06/2013. Oud-Onderwyser van Hoërskool Gimnasium, Potchefstroom, Noordwes provinsie en later senior lector aan die PU vir CHO. Ons dank die Here dat Hy haar deur alles staande gehou het van haar broers Carl en Albert en gesinne. Teraardbestelling: Struisbaai Begraafplaas, Wes-Kaapprovinsie, 03/07/2013, 10:00. Dankdiens: Geref Kerk Bredasdorp, Wes-Kaapprovinsie, 11:00. Navrae: N J R DU PLESSIS, 028-423-3696. [Foto met berig]. (Beeld –02/07/2013)

NN (PLINT?); Pn (Seun * 20/03/2011). Louisa Catharina PLINT en Glen Kevin PLINT word versoek om in verbinding te tree met Marietjie HATTINGH by 012-344-1291 oor aanneming van jul Seun. (Beeld – 03/07/2013)

OOSTHUYSEN; Lawrie, in lewe van Berghang Aftree-Oord, Pretoria. Roudiens: NG Kerk Florauna, Pretoria, 25/07/2013, 13:00. (Beeld – 24/07/2013)

RAUCH; Rina * 30/05/1918 + Pretoria, 17/07/2013. Geliefde moeder, ouma, grootmoeder het rustig heengegaan, ons dank aan God vir haar lewe, van Johan, Ingrid, Laurika en families. (Beeld – 19/07/2013)

ROOS; Carl Johannes (Callie) * 06/06/1944 + 06/07/2013. Begrafnisdiens: Witfield Metodistekerk, Green-laan 14, Witfield, Boksburg, Gauteng provinsie, 12/07/2013, 11:00. Private Verassing. (Beeld – 10/07/2013)

VAN ASWEGEN; Gideon Petrus, in lewe van Pretoria. Teraardbestelling: Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord, 10/07/2013, 13:00. Roudiens: Lewende Woord Gemeente Montana, Pretoria. (Beeld – 10/07/2013)

VAN EEDEN; Catharina Petronella Hermina. Begrafnisdiens: Evangelies Gereformeerde Kerk Rietfontein, Pretoria, 19/07/2013, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 18/07/2013)

VAN ROOYEN; Jurie Jacobus * 21/02/1927 + 11/07/2013. Dit het die Here behaag om van ons weg te neem ons broer, vader, oupa en eggenoot. (Beeld – 17/07/2013)

VAN ROOYEN; Minnie, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens:NG Kerk Waverley, Pretoria, 18/07/2013, 14:00. (Beeld – 15/07/2013)

VAN WYK; Batie. Dankdiens: Geref Kerk Brooklyn, Troyestraat 35, Sunnyside, Pretoria, 12/07/2013, 11:30. (Beeld – 11/07/2013)

  • Hits: 3385