Skip to main content

galleryLogo_sm

Beeld

Beeld 2013 09 September

BEYERS; Doris Winnefred Elizabeth + 28/08/2013. Tot ons weer ontmoet, Christiaan, Maureen en Jessie. Afskeidseremonie: Gecko Ridge, 05/09/2013, 15:00.. [Foto met berig]. (Beeld – 04/09/2013)

BUTT; Engela Christina Elsie (Daisy), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Nuwe Apostoliese Kerk, Valhalla, Pretoria, 11/09/2013, 09:00. (Beeld – 10/09/2013)

DE VOS; Aletta. Dankdiens: Willow Heaven Aftree-Oord, Hartelaan, Lynnwoodrif, Pretoria, 13/09/2013, 14:00. Private Verassing. (Beeld – 11/09/2013)

DU PLESSIS; Johanna Catharina (Ouma Tas), in lewe van Luipaardsvlei, Krugersdorp-Ouetehuis, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Gemeente, Mindalore, Krugersdorp, 19/09/2013, 11:00. (Beeld – 18/09/2013)

DU PLESSIS; Maria Magdalena (Rianie) (56) * DIPPENAAR, 17/02/1956 + 05/09/2013, in lewe van Plaas Bosbok, Het Kruis, vroeër Roodepoort. Sal onthou word deur haar eggenoot Marius, kinders Andries en Jolanie, Karien en Lawrence, René en Jacques, kleinkinders Alreece, André en Katie, moeder Hettie, broer Johan, susters Esmé en Annalise, familie en vriende. Roudiens: NG Kerk Redelinghuys, Wes-Kaapprovinsie, 11/09/2013, 14:00. Gedenkdiens: NG Kerk Skeerpoort [S24 48 13.72 O 27 45 46.49], Noordwes provinsie, 14/09/2013, 11:00. Private Verassing. [Foto met berig]. (Beeld – 11/09/2013)

EATON; Margaretha Jacoba (Kotie). Dankdiens: NG Kerk Capital Park, Concordia, Pretoria, 27/09/2013, 11:00. [Foto met berig]. (Beeld – 26/09/2013)

ELOFF; {Prof} Frederick Christoffel. Gedenkdiens: Geref Kerk, Brooklyn, Duxburyweg 174, Brooklyn, Pretoria, 11/09/2013, 11:00. Private Verassing. (Beeld – 10/09/2013)

FERNANDES; Camara Manuel * 01/09/1942 + 05/09/2013. Funeral service: Christ King Catholic Church, 03 Porter Street, Worcester, Western Cape province, 12/09/2013, 11:00. [Photo]. (Beeld – 11/09/2013)

GAERDES; Thea (76) + 18/09/2013, vooroorly eggenoot Hans GAERDES + 2010. Sy was 'n liefdevolle moeder vir Hinrich (Reinhild) GAERDES, Brunhilde (Hermann) FILTER, Wiebke (Kevin) PAPENFUS en Wolfdietrich (Irene) GAERDES, WAARDEERDE OUMA VAN Gisela, Reiner, Konrad, vooroorly deur Frank in 1997, Kirsten, Dirk en Sidney. Oumagrootjies van Lila en Alex. Liefdevolle suster van Vera OPPERMAN. Gedenkdiens: Sankt Peters Lutherische Kirche, Nana Sita (Skinner)-straat, Pretoria, 15/10/2013, 11:00. Donasie ipv blomme aan, Trans World Radio, Posbus 4232, Kempton Park, Gauteng provinsie, 1620, Suid-Afrika, 011-974-2885 (Beeld – 26/09/2013)

GREWAR; Ronald Peter, late of Pretoria. Funeral service: 03/09/2013, 13:00. (Beeld – 04/09/2013)

HOFFMAN; Clazina Maria Sophia, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NH Kerk Wonderboom-Suid, Pretoria, 17/09/2013, 10:00. (Beeld – 16/09/2013)

HUBBLE; Antony, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, Pretoria-Noord, 10/09/2013, 14:00. (Beeld – 09/09/2013)

JAMES; Calvyn * 22/11/2004. Neem kennis dat {Mnr} Ronald Lee WEST, woonagtig te Blackrock, Kuruman, Noord-Kaapprovinsie, van voorneme is om die Noord-Kaap Hoë Hof, Kimberley, Noord-Kaapprovinsie te nader om aansoek te doen om sy minderjarige seun Calvyn se van te verander na WEST. Kan die biologiese moeder Cindy JAMES dringend vir {Mnr} B J LIEBENBERG van die prokureurs Elliott, Maris, Wilmans & Hay te Kimberley, te kontak gedurende kantoorure by 053-831-1521, aangaande hierdie saak. (Beeld – 25/09/2013)

KUHN; Eileen Louisa, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Montana Aftree-Oord, 26/09/2013, 14:00. (Beeld – 25/09/2013)

MALONEY; Stefanus Petrus. Begrafnisdiens: NG Kerk Onderstepoort, Eeufeesstraat, Pretoria-Noord, 13/09/2013, 11:00. (Beeld – 12/09/2013)

MULLER; Helgard. Begrafnisdiens: NG Kerk Suidoos-Pretoria, Stellastraat, Waterkloof, Pretoria, 04/09/2013, 13:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas, [Foto met berig]. (Beeld – 04/09/2013)

NN (VAN STADEN ?); Pn (Baba * 20/02/2012). Ebert VAN STADEN, kontak dringend vir Marietjie HATTINGH by 082-566-6462 oor aanneming van jou Baba. (Beeld – 10/09/2013)

NN; Pn (Baba seun). {Mevr} Marietjie JORDAAN en {Mnr} Trevor MOLIENZIE, kontak dringend die maatskaplike werker by O.R.S. by 011-953-1200. (Beeld – 26/09/2013)

POSTMUS; John Henry * 13/06/1936 + 30/08/2013. Gedenkdiens: NG Kerk Lynnwood, Sussex Laan, Lynnwood, Pretoria, 06/09/2013, 14:00. Private Verassing. (Beeld – 05/09/2013)

PRETORIUS; Rudolph Jacobus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Zandfontein Begraafplaas, Pretoria, 20/09/2013, 09:30. Gedenkdiens: Deo Gloria – Arcadia Kerk, Pretoria, 20/09/2013, 11:00. (Beeld – 19/09/2013)

ROTHMAN; Johannes Albertus Muller, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk Amandasig, Pretoria, 06/09/2013, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 05/09/2013)

VAN ROOIJEN; Percy (64), from Johannesburg + 28/08/2013, Sungardens Hospice. A Wake held at his home in Midrand, Johannesburg, 06/09/2013. (Beeld – 02/09/2013)

VAN WESTHUIZEN; Monica Louisa, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: AVBOB Kapel Pretoria-Noord, 27/09/2013, 10:00. (Beeld – 23/09/2013)

VERMAAK; Anna Susanna Magrietha Johanna (Natie), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Volle Evangelie Kerk Lofdal, 03/09/2013, 10:00. (Beeld – 02/09/2013)

WESTRAAT; Estella * LE ROUX, 17/02/1937 + 23/09/2012. Dankie vir almal se liefde die afgelope jaar, daarsonder sou ons nie oorleef met my die beproewing van Pa se Alzheimersiekte nie, van Hanli, Erna en Nico. [Foto met berig]. (Beeld – 23/09/2013)

ZERF; Louisa Minnie, late of Pretoria. Cremation Service: AVBOB Chapel, Pretoria-North, 17/09/2013, 10:00. (Beeld – 16/09/2013)

  • Hits: 3507