Skip to main content

galleryLogo_sm

Beeld

Beeld 2013 11 November

BOTHA; E J M (Bettie) * 1929 + 2013. Gedenkdiens: NG Kerk Die Paarl (Strooidakkerk), 05/11/2013, 15:00. Navrae: Fanie, 082-879-6610. [Foto met berig]. (Beeld – 02, 04/11/2013)

LABUSCHAGNE; Earnest, ID-120523 5094 087. Indien die biologiese vader van Earnest enige besware het teen die voorgenome aanneming deur {Mnr} en {Mevr} BOTHA, kontak {Mevr} BEZUIDENHOUT by 018-788-2341. (Beeld – 26/11/2013)

NEL; Johan Fouché * 31/05/1935 + 14/11/2013. Geliefdes los diep voetspore in ons harte, Linda. Gedenkdiens: St Mary's Church, De Braak, Stellenbosch, Wes-Kaapprovinsie, 28/11/2013, 11:00. (Beeld – 26/11/2013)

NN (JACOBS?); Pn (Dogter * 04/02/2009). Johannes Eloff JACOBS * 09/03/1987, kontak dringend vir S WASSERMAN by 083-268-6650 oor aanneming van jou dogter. (Beeld – 04/11/2013)

POWELL; Susanna Elizabeth * 14/02/1931 + 20/11/2013. Dearest Mother, thank you for raising us to the best of your ability, Pamela, Oliver, Peter and Alfred. (Beeld – 27/11/2013)

RADUNSKI; Ettiene * Tembisa Hospitaal, 09/09/2013. Kan die biologiese moeder Farren RADUNSKI * 12/08/1992 of die biologiese familie van Ettienne of enige persoon met inligting dringend vir Hannelie THERON by 012-342-6145 kontak oor aanneming van Ettiene. (Beeld – 12/11/2013)

SCHUTTE; Pieter Barend Bouwer * 09/02/1973 + 31/10/2013. Sy heengaan word diep betreur deur Caren, Carla, Michael, Mamma, Dalene en Lelane. (Beeld – 09/11/2013)

THERON; {Prof} Schalk Willem. Gedenkdiens: AVBOB Kapel, Ludolfatraat, Brits, Noorwes provinsie, 27/11/2013, 12:00. Kontak besonderhede: 083-3064066 of 012-333-6470.. (Beeld – 25/11/2013)

VAN DER WALT; Tjaart * 20/04/1937 + 09/11/2013. Ons sal hom altyd onthou Elize, kinders Pieter en Heidi, Daneel en Santie en al die kleinkinders Hettie, Elise, Tjaart, Zanel, Tjaart, Francois, Lelize, Rita, Tjaart, Wienand, Tjaart, Kosie, Daneel en Santie. Dankdiens: Helderberg NG Gemeente, Somerset-Wes, Wes-Kaapprovinsie, 15/11/2013, 15:00. [Foto met berig]. (Beeld – 13, 14/11/2013)

VAN REENEN; {Prof} Matthys Johannes (Thys) + 12/11/2013, in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: NG Kerk, Stellastraat, Pretoria. Private Verassing. Meer inligting: Loudia VAN REENEN, 082-783-0870. (Beeld – 25/11/2013)

  • Hits: 3191