Skip to main content

galleryLogo_sm

Beeld

Beeld 2014 07 July

BARNARD; Jeanette * 05/01/1923 + 10/07/2014. Slaap sag Mamma, jou vier kinders Annemarie, Ilse, Willem en Madeleine, kleinkinders en agterkleinkinders. Gedenkdiens: Willow Haven, Hartestraat 139, The Willows, 18/07/2014, 10:00. kontak persoon: Madeleine 082-562-2123. [Foto met berig]. (Beeld – 15/07/2014)

BREYTENBACH; Cameron * 24/08/2000. Sy is die dogter van Yolande BREYTENBACH-COUSINS. Lourens Petrus BADENHORST * 22/12/1974 of Enige familielid of persoon met inligting van Cameron, kontak dringend vir Hannelie THERON by 012-342-6145 oor aanneming van Cameron. (Beeld – 14/07/2014)

DE BEER; Anthonie Johannes. Gedenkdiens: AP Kerk Glenwoodweg, Lynnwood Glen, Pretoria, 25/07/2014, 11:00. Private Verassing. (Beeld – 18/07/2014)

DU PREEZ; Willem (Dupie) (78) + 04/07*2014. Met baie liefde van Annetjie, Paul, Thea, Anton,, lana en kleinkinders Daniël en Hannah. Private Verassing. (Beeld – 11/07/2014)

MÜLLER; Huibrecht Magaritha, in lewe van Pretoria. Dankdiens: NG Kerk Lynnwood Gemeente, Sussexstraat, Pretoria, 19/07/2014, 10:00. Private Verassing. (Beeld – 16, 17/07/2014)

NATORP; Paul. Dankdiens: NG Kerk Stellastraat, Brooklyn, Pretoria, 19/07/2014, 10:00. (Beeld – 18/07/2014)

NAUDé; C H B – Cas. Dankdiens: NG Kerk Lynnwood, Sussexlaan 439, Lynnwood, Pretoria, 03/07/2014, 10:00. Private Verassing. (Beeld – 02/07/2014)

NN ( POTGIETER ?); Pn (Seun * 12/08/2008). Jacobus Stefanus POTGIETER kontak dringend vir Sophia by 082-556-0599 oor aanneming van jou Seun. (Beeld – 28, 29/07/2014)

NN (DE BEER); Pn (Child * 17/01/2007). Gerhardus G P DE BEER * 13/08/1972, please contact Sonja PRETORIUS at 072-985-9599 regarding the adoption of your Child. (Beeld – 30, 31/07/2014)

NN (DE BRUYN?); PN ( Dogter * 23/06/2007). {Mnr} Hermanus Christoffel DE BRUYN * 13/09/1978, kontak dringend die Maatskaplike werker Carla LABUSCHAGNE by 012-997-8053 oor aanneming van sy Dogter. (Beeld – 16/07/2014)

NN(VAN DEN BERG?); Pn (Dogter * 14/04/2003). Marius Steven KILIAN * 14/07/1976 of enig iemand met inligting omtrent Marius, kontak dringend vir Letitia VAN DEN BERG by 076-259-8780 of faks-086-768-5508, oor aanneming van sy Dogter. (Beeld – 21/07/2014)

NN; Pn (Child * 21/01/2002. Albertus J W HOFFMAN * 13/11/1969, please contact Sonja PRETORIUS at 072-985-9599, regarding the adoption of your Child. (Beeld – 30, 31/07/2014)

NN; Pn (Dogter * 18/06/2008). Daar word versoek dat die Onbekende Biologiese vader dringend in kontak kom met Marietjie HATTINGH by 012-344-1291 oor aanneming van sy dogter. (Beeld – 16/07/2014)

NN; Pn (Dogter * 23/11/2002). Marietjie DU PLESSIS en Andre ERASMUS kontak dringend vir Marietjie HATTINGH by 012-344-1291 oor aanneming van jul Dogter. (Beeld – 30/07/2014)

ROUX; Lindie (14), ID-000108 0164 088. Hiermee gee ek {Mevr} Liezel BARNARD, ID-770505 0218 toestemming dat my eggenoot {Mnr} Adam BARNARD, ID-760722 5055 081 my dogter Lindie ROUX wettig mag aanneem, aangesien ons geen kennis dra van haar regte Pa nie en nie weet waar om hom te kontak nie. As enigiemand beswaar teen die aanneming het, is hulle welkom om die Carltonville Distrikhof te kontak en beswaar by die Kinder-hof afdeling in te dien. (Beeld – 30/07/2014)

SCHOONEES; Zian * 01/07/2014. Baie geluk aan Reyno SCHOONEES en Leandi SCHOONEES * SPIES met die geboorte van hulle seun Zian. (Beeld – 01/07/2014)

SCROOBY; Hettie (80) nee O'KELLY. Sy rus nou in vrede by haar geliefde Bill. Sy word betreur deur haar geliefdes en vriende, Erwin, Camilla, Richard, Sandy, Warren, Annike, Sally-Ann, Ollie, Ruan, Thea, Rochelle en Gawie. (Beeld – 23/07/2014)

SWANEPOEL; Ronald * 05/09/1970 + 30/06/2014, in lewe van Riebeeckstraat 101, Glen Austin, Midrand, Gauteng provinsie. Roudiens: AGS Gemeente Midrand, 75 Sewendelaan, Halfway Gardens, Midrand, 08/07/2014, 11:00. [Foto met berig]. (Beeld – 05/07/2014)

SWART; Daniel (32) + 16/07/2014. Sy dood word diep betreur deur sy moeder, sister, familie en vriende. Gedenkdiens: Joshua Generation Kerk, Wingate-Singel, Sunningdale, Johannesburg, 25/07/2014, 14:00. (Beeld – 23/07/2014)

THERON; Pieter Francois – Piet * 05/03/1931 + 19/07/2014. Gedenkdiens: NG Kerk Kruisgemeente, h v Vierdelaan en Vierdestraat, Mellville, Johannesburg, 25/07/2014, 12:00. (Beeld – 24, 25/07/2014)

VAN DER MERWE; {Oud Landdros} Roelf. Dankdiens: NG Kerk Elarduspark, Pretoria, 18/07/2014, 11:00. Private Verassing. (Beeld – 16/07/2014)

VAN NIEKERK; Eddie. Dankdiens: NG Gemeente, Lynnwood, Sussexlaan 439, Lynnwood, Pretoria, 22/07/2014, 14:00. Private Verassing. [Foto met berig]. (Beeld – 21/07/2014)

VERMEULEN; Jack * 13/06/1925 + 23/06/2014. Rus nou by jou vrou Lillian van jou kinders André, Lynn, Gill, Tevia, Carlos, Stefano en Nicole. Begrafnisdiens: Christ Church, Pretoriusstraat, Arcadia, Pretoria, 12/07/2014, 10:00. (Beeld – 04, 05/07/2014)

VOLLGRAAF; John William. Die CMR Volksrust, KwaZulu-Natal provinsie is dringend opsoek na Johan William VOLLGRAAF * 01/12/1985 en Francina DU RANDT * 15/05/1990 ivm kinderhof verrigtinge van hul seun. Kontak 017-735-5808. (Beeld – 01/07/2014)

WETHMAR; W F K (Wimpie) * 03/07/2014. Gedenkdiens: 11/07/2014, 14:00. (Beeld – 09/07/2014)

WIUM; Regina. Dankdiens: NG Kerk in die mini-ouditorium, Moreletapark, De Villa Bois Mareuil-laan 1353, Pretoria, 16/07/2014, 11:00. Private Verassing. (Beeld – 15/07/2014)

  • Hits: 3786