Skip to main content

galleryLogo_sm

Beeld

Beeld 2015 02 February

BARNARD; Marthinus Christoffel (Tienie) * 16/07/1940 + 24/02/2015. Pa en Oupa jy sal altyd in ons gedagtes voortleef, Riana, Hannalie, Jacobus, Jacques, Christa, Wilma en Tineke. Jy was 'n liefdevolle eggenoot, Alda, kinders en kleinkinders. Dankdiens: NG Kerk, Outeniqualand, 28/02/2015, 14:00. [Foto met berig]. (Beeld – 26/02/2015)

BREYTENBACH; Johannes Velde. Gedenkdiens: Shelanti Kapel, 27/02/2015, 10:00. Private Verassing. (Beeld – 25/02/2015)

DE VOS; Willem Wouter. Dankdiens: NG Kerk, Tygerpoort Gemeente, Henrylaan 51, Shere, Pretoria, 19/02/2015, 12:00. (Beeld – 18/02/2015)

KRUGER; Gerda. Roudiens: Geref Kerk, Derdestraat, Northworld, Johannesburg, 13/02/2015, 11:30. (Beeld – 12/13/02/2015)

LUBBE; Itha * POTGIETER * 10/10/1934 + 21/02/2015. In dankbare herinnering aan 'n liefdevolle eggenote, ma en ouma van Anton, kinders en kleinkinders. (Beeld – 2502/2015)

MULDER; Dilan * 05/12/2002. Johan MULDER kontak dringend vir {Mev.} Ansie SANDOW by 011-746-8301 oor aanneming van Dilan. (Beeld – 23/02/2015)

MULDER; Zane Nicolas * 04/06/2001. Johan MULDER kontak dringend vir {Mev.} Ansie SANDOW by 011-746-8301 oor aanneming van Zane. (Beeld – 23/02/2015)

NIEUWOUDT; {Dr} M M-Thys * 15/11/1926 + 25/02/2015. Ons groet 'n Eggenoot, Pa, Oupa en Oupagrootjie, Lina, Org en Helene, Lizette en David, Annette, Estie en Eric, Dalene en Cees, ons kinders en kleinkinders. In lewe was Pa predikant in Walvisbaai, Livingstone, Tsumeb en Otiwarongo. Daarna etlike jare as saakgelastigde van die NG Kerk in Suidwes- Afrika sy kerk en medemens gedien. Hy het sy lewe afgesluit as algemene sekretaris van die NG Kerk se Diens van Barmhartigheid (AKDB). Gedenkdiens: NG Kerk Strand Noord, Wes-Kaapprovinsie, 02/03/2015, 10:00. [Foto met berig]. (Beeld – 27/02/2015)

NN (DUVENHAGE?); Pn (Dogter * 20/02/2010). Dwayne (Dwaun) DUVENHAGE kontak dringend vir Susan WASSERMAN by 083-268-6650 oor aanneming van jou Dogter. (Beeld – 13/02/2015)

NN (EHLERS?); Pn (Seun * 24/06/2014). Johan Pierré EHLERS kontak dringend vir Elise MORGENROOD by 083-659-1012 oor aanneming van jou Seun. (Beeld – 24/02/2015)

NN (KOEN?); Pn (Seun * 16/11/2013). Gideon KOEN kontak dringend vir Elise MORGENROOD by 083-659-1012 oor aanneming van jou Seun. (Beeld – 23/02/2015)

NN; Pn (Dogter * 04/03/2004). {Mnr} Thinus MALLET en {Me} Cindy Susara SNYDERS * 16-06-1984 kontak dringend die maatskaplike werker Carla LABUSCHAGNE by 012-997-8053 oor aanneming van jul Dogter. (Beeld – 18/02/2015)

NN; Pn (Dogter * 17/08/2006). Kan die biologiese ouers Peerie Tredoux TRUTER en Debbie DU PREEZ dringend vir Marietjie HATTINGH by 012-344-1291 kontak oor aanneming van jul Dogter. (Beeld – 18/02/2015)

PETERS; Trevor + 08/02/2015. Hy sal gemis word deur sy eggenote Denise en familie. Gedenkdiens: Central Baptist Hill Kampus, Ajaxlaan 50, Zwavelpoort (uit met Atterburrystraat), Pretoria, 13/02/2015, 14:00. Private Verassing. (Beeld – 11/02/2015)

RAYMOND; Rogin * 12/03/2014. Kan die biologiese Vader van Rogin ASB dringend die maatskaplike werker Leonie GREYLING kontok oor aanneming van Rogin. (Beeld – 03/02/2015)

ROSSOUW; Mauritz, in lewe van Hans Coetzeestraat 4, Vanderbijlpark, Gauteng provinsie. Diens: River of Life Family Church, Vanderbijlpark, 27/02/2015. Private Verassing. (Beeld – 25/02/2015)

SMITH; Cassandra. Lushal (Lizelle) SMITH/KRUGER, ID-850103 0004 088, kontak dringend die Klerk van die Hof in Benoni, Gauteng provinsie by 011-746-7660/7660 vra vir Nerisha of Lindiwe. (Beeld – 05/02/2015)

STICKLING; Ben + 08/02/2015. Begrafnisdiens: NG Kerk Naboomspruit, Limpopo provinsie, 13/02/2015; 11:00. [Foto met berig]. (Beeld – 11/02/2015)

VAN DER WESTHUIZEN; Nicolaas Jacobus (Nic). Dankdiens: NG Kerk Eldoraigne Familiekerk, Pretoria, 06/02/2015, 13:00. Private Verassing. (Beeld – 03/02/2015)

VENTER; Jaco * 14/11/1986 + 15/02/2015. Begrafnisdiens: NG Tygerpoort Gemeente, Henrylaan 51, Shere, Tygerpoort, Pretoria, 21/02/2015, 10:00. [Foto met berig]. (Beeld – 19/ 20/02/2015)

  • Hits: 4031