Skip to main content

galleryLogo_sm

Beeld

Beeld 2015 04 April

GROBLER; Maria Susanna Magdalena, in lewe van Johannesburg. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, Margaretlaan 29, Kempton Park, 10/04/2015, 14:00. Private Verassing. (Beeld – 09/04/2015)

NN (STEYN ? of NELSON ?); Pn (Seun * 06/07/2011). Kan die Biologiese ouers Nicolette STEYN en Cornelius Marthinus Johannes NELSON dringend vir Marietjie HATTINGH by 012-344-1291 kontak oor aanneming van hul seun. (Beeld – 15/04/2015)

NN; Pn (Seun * 02/12/2012). {Mev} Ester DU PLESSIS (EVERT), ID-910216 005 086, kontak dringend vir Marlize HOLTZHAUSEN by 016-971-3802 of faks 082-319-7273 oor aanneming van u Seun. (Beeld – 07/04/2015)

NN; Pn (Seun * 10/12/2013). Lucia Charlotte BEZUIDENHOUT * 01/04/1984, kontak dringend vir Letitia VAN DEN BERG by 076-259-8780 of faks 086-768-5508 oor aanneming van Seun. (Beeld – 01/04/2015)

POTGIETER; A J, ID-000505 5198 084. Kan die biologiese ouers van AJ dringend die Kindersorg Vanderbijlpark, Maatskaplike werker {Mer} VAN VOLLENSTEE kontak oor die pleegplasing van AJ. (Beeld – 14/04/2015)

SENEKAL; Jacoba Hendriena. Dankdiens: NG Gemeente Pretoria Suid-Oos, Stellastraat, 10/04/2015, 11:00. Private Verassing. (Beeld – 09/04/2015)

VAN NIEKERK; Bets (92) + 06/04/2015. Geskiedenid: Gebore Swartruggens, skool gegaan in Lindiespoort, daarna in Groot Mariko en matriek in Zeerust, gekatkiseer en aangeneem deur {Dr} H M C FOURIE. Ondewyseres vanaf 1937 tot aftrede in 1988. Sy was Sekretaresse van Transvaal onderwys department vir 'n tydperk. Skool gehou in Potgietersrus en Welgedag en in 1963 begin skool hou by Kameeldrift en in 1972 het by Meerhof skool met onderrig begin. Roudiens: NH Kerk Magaliesmoot, 11/04/2015, 11:00, waar sy ook lidmaat was vir ongeveer 50 jaar. Kontak: Neels (seun) 083-314-8482. [Foto met berig]. (Beeld – 10/04/2015)

VENTER; {Mev} Nettie (98) + 02/04/2015, oud-onderwyseres van Laerskool Generaal Alberts van Alberton, Gauteng provinsie. Sy word oorleef deur drie getroude dogters, elf kleinkinders en negentien agterkleinkinders. Tant Nettie het vir Veertien jaar by haar oudste dogter en skoonseun Ettienne en Marina VAN LOGGERENBERG in Randburg gewoon. Teraardbestelling: Ou Begraafplaas in Georgestraat, Florentia, Alberton, 11/04/2015, 10:00. Kerkdiens: Geref Kerk Randburg, Gauteng provinsie, te Derdeweg, Northwold, Randburg. [Foto met berig]. (Beeld – 09/04/2015)

  • Hits: 3295