Skip to main content

galleryLogo_sm

Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2009 12 December

1 Desember 2009

Sterfgevalle

KITCHING, Mavis (née ELLARD). Our mother, granny and great granny passed away on Saturday (28/11/2009 ?). (Die Burger Oos-Kaap 01/12/2009)

NAUDE, Marius. +Maandag 30 Nov 2009. 'n Wonderlike seun, broer, man en vader. Roudiens Woensdag 02 Des 2009 15:00 AGS kerk, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 01/12/2009) Priscilla Davis AVBOB Despatch 041 933 2039

RICHARDSON, Michael John (Mike). Pragies +Saterdag 28 Nov 2009. Ouers, Brian, Aiden, vriende en kollegas. Roudiens Donderdag 03 Des 2009 11:00 NG kerk Bothasrus, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 01/12/2009) Priscilla Davis AVBOB Despatch 041 933 2039

VENTER, Cyril Gordon. +Vrydag 27 Nov 2009. Shirley. Roudiens Dinsdag 01 Des 2009 14:00 Life Healing Ministry kerk, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 01/12/2009) Priscilla Davis AVBOB Despatch 041 933 2039

In Memoriam

BELLINGAN, Stefan.Sy 30ste verjaarsdag en huweliksdag op 05 Desember. Sewe maande oorlede. Koos, Cathy, Graham, Marina, Maia, Cara-Maria. (Die Burger Oos-Kaap 01/12/2009)

2 Desember 2009

Sterfgevalle

GOUWS, Danie. +Maandag 30 Nov 2009 na siekbed. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Donderdag 03 Des 2009 11:00 NG kerk Sonheuwels, Westering (P.E.) Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 02/12/2009) Alfred Jones AVBOB 041 484 2731

LOTZ, Judith Marlene (Judy). +Saterdag 28 Nov 2009. Ons groet 'n dogter, moeder en ouma. Moeder, Vader, Jannel, Dazelle, Lizelle en Ashton. Diens Donderdag 03 Des 2009 15:00 Despatch Stadsaal, Despatch. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 02/12/2009) Priscilla Davis AVBOB Despatch 041 933 2039

In Memoriam

DU PREEZ, Thys. Twee jaar is verby. Annatjie, kinders, kleinkinders. (Die Burger O-K 02/12/2009)

3 Desember 2009

Dankbetuigings

JANSEN, Juan. Dank aan die gemeenskappe van Kenton/Boesmans/Boknes/Cannon Rocks en Alexandria vir ondersteuning met Juan se heengaan. Nelmarie JANSEN, JANSEN / WEHMEYER-familie. Dank ook aan al die personeel by Sunshine Coast Spar vir lojaliteit, ondersteuning en harde werk. (Die Burger Oos-Kaap 03/12/2009)

Sterfgevalle

BENNEWITH, Anna Elizabeth. +Saterdag 28 Nov 2009. Diens Vrydag 04 Des 2009 10:00 Volle Evangelie kerk, Algoapark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 03/12/2009) Kevin Smith Martin Funerals PE 041 585 2521

KITCHING, Mavis (née ELLARD). +Saterdag 28 Nov 2009. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 05 Des 2009 11:00 St. Bernadette's Katolike kerk, Walmer. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 03/12/2009) Marie Steyn DOVES P.E. 041 365 5399

In Memoriam

BEHR, Gideon. Vandag 3 jaar oorlede. Ma, Dadda ensusters. (Die Burger Oos-Kaap 03/12/2009) WITBOOI, Elsie. Mamma, vandag een jaar oorlede. Pamela-Ann, Martin, Chelsea en Shirley. (Die Burger Oos-Kaap 03/12/2009)

5 Desember 2009

Gelukwensings

SWART, Monique. Geluk met 21ste verjaarsdag. Ma, oom Eugene en Juan-Pierre; Ouma Yvonne en Oupa Attie. (Die Burger Oos-Kaap 05/12/2009)

Sterfgevalle

TRYTSMAN, Roslynne. +Maandag 30 Nov 2009 op Despatch. Diens Maandag 07 Des 2009 11:00 Ou Apostoliese kerk, Handelstraat, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 05/12/2009) Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

7 Desember 2009

In Memoriam

MYBURGH, Jacques Eric. 07/12/1970 - 21/08/2009. Jou eerste verjaarsdag weg van ons. Pa André, ma Lydia, broers en susters. (Die Burger Oos-Kaap 07/12/2009)

8 Desember 2009

Gelukwensings

NEL, Liezel en Rudi. Getroud 05 Des 2009. Ouers Wernich & Louisa SCHAMREL. (Die Burger Oos-Kaap 08/12/2009)

Sterfgevalle

FERREIRA, Neels. +Saterdag 05 Des 2009. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 09 Des 2009 14:00 Evangelisasiesentrum, Cotswold. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 08/12/2009) Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731

JORDAAN, Jan. +03 Des 2009. Man van Ann, broer van Louis. Gedenkdiens Woensdag 09 Des 2009 11:00 NG kerk Oos, Walmerweg. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 08/12/2009) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

KRIEL, Doreen (née SNETLER). +Vrydag 04 Des 2009. Ons ma en ouma - James, Ina, Wendy, Lizé, Jamie-Lee en Britney. Roudiens Woensdag 09 Des 2009 14:30 PE Hoogland-gemeente, Charlo. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 08/12/2009) Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

OOSTHUIZEN, Benjamin Jacobus. +Vrydag 04 Des 2009. Ons eggenoot, vader en oupa. Roudiens Woensdag 09 Des 2009 11:00 NG Noord, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 08/12/2009) Rochelle Frank AVBOB Uitenhage 041 922 8066

POTGIETER, Frances (MÜLLER). +Sondag 06 Des 2009 84 jaar. Kinders Stef, Meredith, Duane, kleinkinders, agterkleinseun. Roudiens Woensdag 09 Des 2009 15:00 NG kerk Kraggakamma. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 08/12/2009) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

REEDER, Aletta. Gedenkdiens Woensdag 09 Des 2009 10:00 NG Kerk Kraggakamma. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 08/12/2009) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

In Memoriam

DU PREEZ, Alexander (Erte) 08/12/1935 - 19/02/2008. Vandag jou 2de verjaarsdag in die Hemel. Joey, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 08/12/2009)

HITCHCOCK, Lea Jacoba. Ma vandag een jaar oorlede. Otto, Thomas, Deon. (Die Burger Oos-Kaap 08/12/2009)

9 Desember 2009

Sterfgevalle

DOBSON, Queeny. +Maandag 07 Des 2009. Begrafnisdiens Donderdag 10 Des 2009 11:00 NG kerk PE Wes, Newtonpark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 09/12/2009) Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

GERBER, Dulcie Veronica. +Sondag 06 Des 2009. Verassingsdiens Donderdag 10 Des 2009 15:00 NG Gemeente De Mist, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 09/12/2009) Ken du Pisanie DOVES Uitenhage 041 992 1349

In Memoriam

DE LANGE, Leslie. Ons seun en broer +09 Des 2007. Marie (Mamma) en oom Kotie

10 Desember 2009

Sterfgevalle

NEL, Stella. +Saterdag 05 Des 2009. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 11 Des 2009 11:00 NG Kerk Kensington. Noordeinde-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 10/12/2009) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

VAN ROOYEN, Jacobus Willem (Kobus). *30/11/1993. +Maandag 07 Des 2009 in P.E. Ouers, ouma, broer, suster. Begrafnisdiens Vrydag 11 Des 2009 11:00 NG kerk Moedergemeente, Humansdorp. Teraardebestelling Mooiplaas, Humansdorp-distrik. (Die Burger Oos-Kaap 10/12/2009) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

VAN STADEN, Liandré Jaco (Babe). +Maandag 07 Des 2009 32 jaar. Marinda, Lené, Leander, Linda & André VAN STADEN, Maryna WAGNER, Colett, Jaco, Neels. Diens Donderdag 10 Des 2009 15:00 NG kerk Oos-gemeente, Uitenhage. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 10/12/2009) Priscilla Davis AVBOB Despatch 041 933 2039

WILLIAMS, David. 09/06/1946 - 29/11/2009. Begrafnis Saterdag 12 Des 2009 09:00 Dodostr.17, Rosedale, daarna 10:00 Old and New Christian Mission, Rosedale. (Die Burger Oos-Kaap 10/12/2009) (Die Burger Oos-Kaap 10/12/2009) Siyahama Funeral Services 073 160 0885

In Memoriam

DU PREEZ, Mollie. Vandag 4 jaar oorlede. Man Martiens, kinders, kleinkinders en Du-Preez. (Die Burger Oos-Kaap 10/12/2009)

VAN EEDEN, Bettie. Ma, vandag 2 jaar oorlede. Eddie, Maria, Lukas, Karin en Reinier. (Die Burger Oos-Kaap 10/12/2009)

11 Desember 2009

Troudagvierings

ELS, Jannie en Daphné. Goue bruilof op 21 Nov 2009. (Die Burger Oos-Kaap 11/12/2009)

Sterfgevalle

KLUE, Jan Johannes. 24/06/1938 - 08/12/2009. Oorlede op Carletonville. Begrafnisdiens Maandag 14 Des 2009 11:00 AGS kerk, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 11/12/2009)

12 Desember 2009

Troudagvierings

VAN DYK, Lotie en Esmé. Geluk met 50ste huweliksherdenking. Louis en Kathy. (Die Burger Oos-Kaap 12/12/2009)

Sterfgevalle

HURTER, Wynand. (voorheen van Despatch). +Woensdag 18 Nov 2009 in Kaapstad. (Die Burger Oos-Kaap 12/12/2009)

In Memoriam

DU PLOOY, Rina. Vandag een jaar dat Ma nie nie by ons is nie. Marie, Minnie, Robert, Elize en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 12/12/2009)

MÜLLER, Stefan. Môre jou 20ste verjaarsdag en 2de in die Hemel. Mammie, Stefi en Lisie. (Die Burger Oos-Kaap 12/12/2009)

15 Desember 2009

Troudagvierings

NORTJE, Thys en Anna. Geluk met 60ste huweliksherdenking. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 15/12/2009)

Sterfgevalle

JAFTHA, Alistair. 22/04/1987 - 12/12/2009. Son of Phillip & Dawn of Port Elizabeth, grandson of the late Arend & Isobel JAFTHA of Bedford. (Die Burger Oos-Kaap 15/12/2009) Von der Decken Gegrafnisdienste 083 285 9289

KLEINHANS, Anke (née KRITZINGER). 03/03/1980 - 13/12/2009. Hennie KLEINHANS, KLEINHANS- en KRITZINGER-familie. Herdenkingsdiens Donderdag 17 Des 2009 15:00 NG kerk Somerstrand, Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 15/12/2009)

RAS, Katrina Elizabeth. +Sondag 13 Des 2009. Kinders, kleinkinders. Roudiens Donderdag 17 Des 2009 11:00 NG kerk Heideveld, Rowalanpark, Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 15/12/2009) Priscilla Davis AVBOB Despatch 041 933 2039

STOLTZ, Willem Jacobus Gerhardus. +Sondag 13 Des 2009. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 16 Des 2009 14:00 NG kerk De Duin, Humewood. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 15/12/2009) Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

16 Desember 2009

In Memoriam

TAIT, Colin. 20/08/1970 - 16/12/2008. Ons seun tragies heengegaan een jaar gelede. Fanie en Joey TERBLANCHE. (Die Burger Oos-Kaap 16/12/2009)

VAN ROOYEN, Susan. Oorlede 16 Desember 2008. Kinders

17 Desember 2009

Sterfgevalle

GOOSEN, Martie. +Dinsdag 15 Des 2009 na kort siekbed. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 18 Des 2009 10:00 NG Kerk Kragga Kamma, Sunridge. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 17/12/2009) Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

In Memoriam

LE GRANGE, Alice. Vandag vier jy jou verjaarsdag. Eggenoot, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 17/12/2009)

18 Desember 2009

Sterfgevalle

DRAAI, Desmond. +Vrydag 11 Des 2009. Moeder, skoonouers. Diens Saterdag 19 Des 2009 10:30 by die huis en 12:00 VG Kerk, William Slabbertrylaan, Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 18/12/2009)

HUMAN, (PRINSLOO), Sarah. Man, kinders. Begrafnis Sondag 20 Des 2009 11:00 by huis, Roanstr 60 en 12:00 in ouditorium van St Thomas Skool. (Die Burger Oos-Kaap 18/12/2009)

VAN EYK, Errol. +16 Des 2009. Mamma Yvonne, Elda. (Die Burger Oos-Kaap 18/12/2009)

19 Desember 2009

Sterfgevalle

VAN NOIE, Malcolm Ivan 54 jaar. Begrafnisdiens Maandag 21 Des 2009 2:00nm Dalestraat Congregational kerk. (Die Burger Oos-Kaap 19/12/2009) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

21 Desember 2009

In Memoriam

DE LANGE, Monray (née GARDNER). 20/12/1993 - 21/12/1993. Het jou net 'n paar ure geken, my kind. Geluk met jou 16de verjaarsdag. Ma, Pa, Boetie en Sussie. (Die Burger Oos-Kaap 21/12/2009)

VAN WYNGAARD, Morné. 21/12/1979 - 26/04/2005. Geluk met jou 30ste verjaarsdag. Ma Karen, pa Leon, broers, susters. (Die Burger Oos-Kaap 21/12/2009)

22 Desember 2009

Gelukwensings

Esti VAN ROOYEN en Bartel WOLMARANS verloof Vrydag 16 Des 2009. Geluk van Kerkraad en Gemeente, De Duin (P.E.) (Die Burger Oos-Kaap 22/12/2009)

Sterfgevalle

COETZEE, J C (Koos) 28/10/1926 - 18/12/2009. Gedenkdiens Dinsdag 22 Des 2009 11:00 APK, Strand. Geen kranse, donasie aan Huis Esperanza. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 22/12/2009) Muritha AVBOB Strand 021 851 2557

JANSE VAN VUUREN, Sloenk. +Saterdag 19 Des 2009. Ons pappa, oupa en oupagrootjie. (Die Burger Oos-Kaap 22/12/2009)

PRINS, Roche Nicole 12 Jaar. Begrafnisdiens Woensdag 23 Des 2009 10:00 V.G.K. Palmrylaan. (Die Burger Oos-Kaap 22/12/2009) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

23 Desember 2009

Sterfgevalle

BOTHA, Connie. +21 Des 2009. Juan, Jeanne en seuns. (Die Burger Oos-Kaap 23/12/2009)

SLABBERT, Kalvyn. +Sondag 20 Des 2009. Vrou Rina, kinders Karin, Marlyn en Vasti, kleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 28 Des 2009 11:00 NG kerk Parkheuwel, Steytler-woonbuurt (P.E.). Teraardebestelling op Jansenville. (Die Burger Oos-Kaap 23/12/2009) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

24 Desember 2009

Verlowings

FERREIRA / MORGAN. Satara, do Keith and Karen engaged to Danie, so Tommy and Muriel FERREIRA of Adelaide. (Die Burger Oos-Kaap 24/12/2009)

ROETS - BEUKES. Sonia, jongste dv Gielie en Marieta BEUKES verloof aan Gerhard, sv Gerhard en Annemarie ROETS van Somerset-Oos op 22 Des 2009. (Die Burger Oos-Kaap 24/12/2009)

Sterfgevalle

BOTHA, Tobias Johannes (Tobie). +Dinsdag 22 Des 2009. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Donderdag 24 Des 2009 14:00 NG Kerk, De Mist-gemeente, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 24/12/2009) Priscilla Davis AVBOB Uitenhage 041 922 8066

KIRTON, Annie Louisa Magdalena (Ann). +Dinsdag 22 Des 2009. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Maandag 28 Des 2009 10:00 Nuwe Apostoliese Kerk, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 24/12/2009) Priscilla Davis AVBOB Despatch 041 933 2039

PIENAAR, Marie. +Woensdag 23 Des 2009. Pauline, Manes, Doreen, Vina. Begrafnisdiens Dinsdag 29 Des 2009 15:00 Victoriaparkkrematorium-kapel. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 24/12/2009) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

SAUNDERS, Samuel (Sampie). +Dinsdag 22 Des 2009. Kinders, kleinkinders. Begrfanisdiens Maandag 28 des 2009 11:00 Nuwe Apostoliese Kerk, Algoapark. Noordeinde-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 24/12/2009) Macy Filmalter DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

WILLIAMS, Muntingh Hamman.+Dinsdag 22 Des 2009 na siekbed van 3 maande. Teraardebestelling Maandag 28 Des 2009 10:00 op die plaas Bergrivier. Begrafnisdiens 11:30 NG Kerk, Loerie. Navrae: 042 2860 694. (Die Burger Oos-Kaap 24/12/2009)

In Memoriam

ELS, Boetie. Jou eerste Kersfees by Jesus. Vrou Louise. (Die Burger Oos-Kaap 24/12/2009)

KEYTER, Pieter 29/03/1981; KEYTER, Johanna 14/07/2005; BARNARDO, Barnie & Hester 31/12/2006. Mis julle elke dag. Daphne, Boetie, Adele, Juan en Andre. (Die Burger Oos-Kaap 24/12/2009)

NIETSCHE, Linda. Oorlede 25 Des 2006. Man, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 24/12/2009)

28 Desember 2009

Verlowings

VROLIJK - ALLERS. Johan en Aneke verloof op 23 Des 2009. Ouers Jan en Ina, Dewald en Amanda, boet Neil en sus Leandri. (Die Burger Oos-Kaap 28/12/2009)

Sterfgevalle

GREYLING, Gerrit Albertus (Gerrie). *07/10/1929. +Saterdag 19 Des 2009 op Jeffreysbaai. Kinders, kleinkinders. Dankdiens Woensdag 30 Des 2009 15:00 Nederduitsch Hervormde Kerk, Wavecrest, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 28/12/2009) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

STRUWIG, Pieter David. Voorheen van Struwig Motors en nou Shalom Lodge, Cradock. +Woensdag 23 Des 2009. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Woensdag 30 Des 2009 11:00 NG Moedergemeente, Cradock. (Die Burger Oos-Kaap 28/12/2009) Jaco AVBOB Cradock 048 881 2564

In Memoriam

DU PISANIE, Anthony. Elf jaar oorlede. Ouers, broer, susters. (Die Burger Oos-Kaap 28/12/2009)

29 Desember 2009

Verlowings

ROETS - BEUKES. Sonia, jongste dv Gielie en Marieta BEUKES verloof op 22 Des 2009 aan Gerhard, sv Gerhard en Annemarie ROETS van Somerset-Oos. (Die Burger Oos-Kaap 29/12/2009)

Sterfgevalle

ERASMUS, Aletta Johanna (Alta). +Donderdag 24 Des 2009. Casper, Susan, Sarel, Brian en J.J. Roudiens Donderdag 31 Des 20089 11:00 NG Kerk Kensington-gemeente, Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 29/12/2009) Priscilla Davis AVBOB Despatch 041 933 2039

NICHOLSON, Brian. Tragies +Saterdag 26 Des 2009. Gedenkdiens Woensdag 30 Des 2009 11:00 NG Kerk, Paterson. Privaat verassing. (Die Burger Oos-Kaap 29/12/2009) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

VAN DYK, Baby (Winnie). +Vrydag 25 Des 2009. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 30 Des 2009 11:00 NG Kerk Sionsrand. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 29/12/2009) Jan van der Westhuizen Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

In Memoriam

DERBYSHIRE, Alroy. Herdenk vandag die 50ste verjaarsdag van ons skoonseun, +17 Junie 1990 in motorongeluk saam met sy gesin. Renier en Drieka STRYDOM. (Die Burger Oos-Kaap 29/12/2009)

KELSEY, Jean. Vandag twee jaar toe Ma van ons geneem is. Clint, Bridgitte, Carl en Danielle. (Die Burger Oos-Kaap 29/12/2009)

30 Desember 2009

Sterfgevalle

MAARTENS, Therine. +Maandag 28 Des 2009. Geliefde ouma en moeder. Shelly-Ann, Christo, Crishell, Shanel en Catherina COETZEE. (Die Burger Oos-Kaap 30/12/2009)

POTGIETER, Alfreda Bernadett 49 jaar. Begrafnisdiens Woensdag 30 Des 2009 13:00 Dalestraat Congregational Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 30/12/2009)

31 Desember 2009

Sterfgevalle

McMASTER, Henry. +Maandag 28 Des 2009. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Maandag 04 Januarie 2010 11:00 NG Kerk Retief-gemeente, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 31/12/2009) Priscilla Davis AVBOB Despatch 041 933 2039

POTGIETER, Dan J.J. Oud-professor van Dept. Biochemie by Univ. Pretoria. 24/02/1924 - 26/12/2009. Darlo en Manie (seuns), Denise en Sariza (dogters), Deon en Willie (skoonseuns), Petro en Sonet (skoondogters), kleinkinders Michelle, Claire, Danielle, Alana, Frans, Lisa, Suzelle, Jacobus, Larize, Danike, Danielle. Roudiens Saterdag 02 Januarie 2010 11:00 NG Kerk Suid-Oos, Brooklyn, Pretoria. Navrae: 012 346 1947 (Die Burger Oos-Kaap 31/12/2009

  • Hits: 5162