Skip to main content

galleryLogo_sm

Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2010 06 June

1 Junie 2010

Sterfgevalle

BARNARD, Joey. +25 Mei 2010. 89 jaar. Alec, Joey, Juan en Ruan. Diens 02 Junie 2010 12:00 Krematorium, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 01/06/2010)

DEKKER, Alexander. Met liefde onthou. Pa, Jenny, Bronnie en Chris. (Die Burger Oos-Kaap 01/06/2010)

KNOETZE, Bennie. +Donderdag 27 Mei 2010. Kinders, broer, suster. Begrafnisdiens Donderdag 03 Junie 2010 15:00 Doves-kapel, Cotswold. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 01/06/2010) Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

LOUW, Desiré. +Vrydag 28 Mei 2010. Ons dogter en kleindogter het haar stryd teen spierdistrofie verloor. Mamma, Oumie, Oupie. (Die Burger Oos-Kaap 01/06/2010)

PAYNE, tannie Lena. +Saterdag 29 Mei 2010. Kinders, kleinkinders, agterkleinkind. Begrafnisdiens Vrydag 04 Junie 2010 14:00 Volle Evangelie kerk, PE-Noord, Sidwell. (Die Burger Oos-Kaap 01/06/2010) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

PIETERSE, Olga. Tragies +27 Mei 2010. PIETERSE- en ELS-familie. Roudiens 01 Junie 2010 11:00 NG Kerk, Alexandria. (Die Burger Oos-Kaap 01/06/2010)

STRYDOM, Jacobus Johannes (Kosie). Voorheen van Despatch. *20/01/1930. +Saterdag 29 Mei 2010 op Humansdorp. Eggenote, kinders, kleinkinders. Dankdiens Donderdag 03 Junie 2010 11:00 NG Kerk-kompleks, Wavecrest, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 01/06/2010) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

VAN DER WESTHUIZEN, Maureen. +Vrydag 28 Mei 2010. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Diens Donderdag 03 Junie 2010 11:00 Volle Evangelie Kerk, Sidwell. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 01/06/2010) Macy Filmalter DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

Dankbetuigings

BOUWER, Jerry. Dankie vir simpatie en belangstelling. Helené BOUWER. (Die Burger Oos-Kaap 01/06/2010)

2 Junie 2010

Gelukwensings

GERBER, Bianca (Binx). Geluk met 18de verjaarsdag. Mammie, Pappie, Boetie, Susie, Desré, Nytjie en Pat. (Die Burger Oos-Kaap 02/06/2010)

Sterfgevalle

CLAASEN, Filippus (Fil). +Sondag 30 Mei 2010. Eggenote, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 03 Junie 2010 14:00 NG Kerk Newtonpark. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 02/06/2010) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

OOSTHUIZEN, Siena. +Donderdag 27 Mei 2010. Eggenoot, kinders. Roudiens Donderdag 03 Junie 2010 11:00 Avbob-kapel, h.v. Hancock- en Harrowerweg. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 02/06/2010) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

TALJAARDT, Valerie. +Sondag 30 Mei 2010. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Dankdiens Saterdag 12 Junie 2010 11:00 Volle Evangelie Kerk, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 02/06/2010) Priscilla Davis AVBOB Despatch 041 933 2039

VAN DER WESTHUIZEN, Maureen. 81 jaar. +Vrydag 28 Mei 2010. Sandra, Derick, Reino, Werner en Zandri. (Die Burger Oos-Kaap 02/06/2010)

VAN STADEN, Andries. 16/11/1994 - 29/05/2010. Ons geliefde en enigste seun asook ons maat. Begrafnisdiens Donderdag 03 Junie 2010 10:00 Pinkster Protestante kerk, Sydenham. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 02/06/2010) Kevin Smith Martin Funerals Port Elizabeth 041 585 2521

In Memoriam

BÜCHNER, Johannes. Vandag 7 jaar oorlede. Vrou Olga. (Die Burger Oos-Kaap 02/06/2010)

3 Junie 2010

Sterfgevalle

BOTHMA, Johannes Jacobus (Jan). *24/08/1927. +01 Junie 2010 in Cuyler Hospitaal, Uitenhage. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 04 Junie 2010 10:00 VEK Penford Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 03/06/2010) Bossies Funeral Home 084 792 0442 / 041 991 1471

KAPP, Marinda. +Maandag 31 Mei 2010. Dogter, broer, suster. Begrafnisdiens Vrydag 04 Junie 2010 11:00 Sonheuwels NG Kerk, Westering. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 03/06/2010) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

In Memoriam

KLEINHANS, André. 02 Junie 1985 - 02 Maart 2006. Ouers en broers. (Die Burger Oos-Kaap 03/06/2010)

4 Junie 2010

Sterfgevalle

HENNING, Daniel Stephanus. 58 jaar. +Dinsdag 01 Junie 2010 in Uitenhage. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 07 Junie 2010 10:00 NG Kerk Eendrag, Despatch. Despatch Munisipale-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 04/06/2010) Oos-Kaap Begrafnisdienste 041 992 5704

KOLESKY, Gerhard. +Dinsdag 01 Junie 2010. Eggenote, kinders, ma, broer, suster. Begrafnisdiens 04 Junie 2010 11:00 NG Kerk Retief, Despatch. Dr. Ralph BARNARD. Despatch- begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 04/06/2010) Hester Claassen AFSA Begrafdienste tel/faks 041 933 2060

5 Junie 2010

Dankbetuigings

PIETERSE, Olga. Baie dankie vir meegevoel betoon met tragiese heengaan van ons geliefde Olga. PIETERSE- en ELS-familie. (Die Burger Oos-Kaap 05/06/2010)

In Memoriam

DU PREEZ, Pieter. Vandag 'n jaar dat ons Vader ons seun kom haal het. Moeder, oom Jo-han en susters. (Die Burger Oos-Kaap 05/06/2010)

VAN DER MERWE, Gerhard. 18/06/1939 - 06/06/2007. Met liefde, vir altyd. Lalla. (Die Burger Oos-Kaap 05/06/2010)

NN, Henna. Mom, 3 years have passed. We will always love and miss you. Chantell, Debbie and Morne. (Die Burger Oos-Kaap 05/06/2010)

8 Junie 2010

Sterfgevalle

VAN AS, Martha Gasina. +Donderdag 27 Mei 2010. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 08/06/2010) Tammy du Pisanie DOVES Uitenhage 041 992 1349

VAN DER MERWE, Giel. +04 Junie 2010 na ernstige siekbed. Eggenote Rina, seun André. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 08/06/2010)

VAN DER WESTHUIZEN, Soon. +Woensdag 02 Junie 2010 na lang siekte. Vrou June, kinders Drikkie & Letitia, Wouter & Jacqui, Anton & Luzelle, kleinkinders Suné, Henlo, Anré, Tumi & Lulu. Gedenkdiens Vrydag 11 Junie 2010 11:00 AGS kerk, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 08/06/2010)

In Memoriam

FISHER, Richard. Geluk met verjaarsdag, sal jou nooit vergeet nie. Vrou en dogter Tersia; dogter Ninky en gesin; WELCH-gesin; (Johnny) VAN GREUNEN-familie. (Die Burger Oos-Kaap 08/06/2010)

9 Junie 2010

Sterfgevalle

BEKKER, Petrus Jacobus (Piet). +Saterdag 05 Junie 2010. Vrou, moeder, kinders, broer, suster. Troosdiens deur Priester DORFLING Donderdag 10 Junie 2010 11:00 Ou Apostoliese Kerk, Handelstraat, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 09/06/2010) Marinda Slabbert AVBOB Uitenhage 041 922 8066

DE KLERK, Adriana Catherina. 82 jaar. +Saterdag 05 Junie 2010. Diens Donderdag 10 Junie 2010 11:00 NG Kerk, Mowbraystraat, Newtonpark, Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 09/06/2010)

DE MEYER, Joan. +Maandag 07 Junie 2010. Eggenoot, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Vrydag 11 Junie 2010 13:00 Kraggakamma Aftree-oord. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 09/06/2010)

DEYZEL, Cora. *30/10/1929. +07/06/2010 in Port Elizabeth. Seun George, Ford Sumner, Nieu-Mexiko, VSA. Sal ouma baie mis van Talitha DEYZEL. Sterkte aan George, Vanessa en Talitha van JANSE VAN RENSBURG-familie, Port Elizabeth. Innige simpatie aan Ernie en George met afsterwe van moeder. Bes JANSE VAN RENSBURG en kinders. (Die Burger Oos-Kaap 09/06/2010)

GOOSEN, Theunis Christoffel (Basie). +Sondag 06 Junie 2010 op sy plaas Wittepoort, Kommadagga. Eggenoot van Miemie, vader van Theuns, Susan, Frieda, Barnard, oupa van 8 kleinkinders. Dankdiens Donderdag 10 Junie 2010 14:00 NG Kerk Somerset-Oos. Teraardebestelling by Wittepoort - (Privaat). (Die Burger Oos-Kaap 09/06/2010)

VAN JAARSVELD, Ben. +Sondag 06 Junie 2010. Kinders, kleinkinders, agterkleinkind. Begrafnisdiens Vrydag 11Junie 2010 11:00 NG Kerk Nooitgedacht, Kabegapark. (Die Burger Oos-Kaap 09/06/2010) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

10 Junie 2010

Sterfgevalle

DEYZEL, Cora. 80 jaar. +Maandag 07 Junie 2010. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 11 Junie 2010 11:00 NG Kerk, Steytlerville. (Die Burger Oos-Kaap 10/06/2010)

Dankbetuigings

SCHOLTZ, Alwyn (Oupa Apie). Baie dankie vir meegevoel betoon met tragiese heengaan van ons Alwyn. Miemie SCHOLTZ en familie. (Die Burger Oos-Kaap 10/06/2010)

11 Junie 2010

Huwelike

PRETORIUS, Johan en Adria. 11Junie 1960. 50 jaar uitgehou. Welgedaan. Vicky, Trudie en Susan. (Die Burger Oos-Kaap 11/06/2010)

Sterfgevalle

AUGUST, Francis Maria 74 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 12 Junie 2010 14:00 Roselaan Cong. Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 11/06/2010) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

DICKSON, Magdalena Susanna (Susie). 68 jaar. +Dinsdag 08 Junie 2010 op Uitenhage. My geliefde eggenote, ons mammie en ouma. Roudiens Saterdag 12 Junie 2010 10:45 Ou Apostoliese Kerk, Wistariastraat, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 11/06/2010) Oos-Kaap Begrafnisdienste 041 992 5704

ISAACS, Marlene Ray 71 Jaar. Begrafnisdiens Saterdag 12 Junie 2010 11:00 St. Simon of Cyrene. (Die Burger Oos-Kaap 11/06/2010) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

KAIZER, Robert James. Van Green Oaklaan, New Horizon, Plettenbergbaai. +Sondag 06 Junie 2010. Eggenote Porcia, moeder, 2 seuns, 2 dogters, 2 susters. Begrafnis Saterdag 12 Junie 2010 12:00 by 2274 Green Oaklaan, New Horizon. Kerkdiens 13:00 St. Mary's Anglikaanse kerk, New Horizon, Plettenbergbaai. (Die Burger Oos-Kaap 11/06/2010)

MOORE, (née NELL), Hester Susanna Magdalena. Voorheen van Klipplaat. +08 Junie 2010. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Gedenkdiens Saterdag 12 Junie 2010 11:30 AGS Kerk, Jansenville. (Die Burger Oos-Kaap 11/06/2010)

PRETORIUS, Anje (Dr). +Woensdag 09 Junie 2010. Dogter van Marina en Cobus, suster van Marco. Begrafnisdiens Maandag 14 Junie 2010 11:00 NG Kerk Nooitgedacht-gemeente, Kabegapark. Forest Hill-begraafplaas. Donasies i.p.v. blomme aan Save-A-Pet, Hunters Retreat. (Die Burger Oos-Kaap 11/06/2010)

SWARTBOOI, Jan. 73 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 12 Junie 2010 11:00 Dalestr. Cong. kerk. (Die Burger Oos-Kaap 11/06/2010)

In Memoriam

BLIGNAUT, Petrus. Vandag is dit 'n jaar dat jy ons verlaat het. Vrou Magrietha, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 11/06/2010)

BLIGNAUT, Petrus. Vandag een jaar oorlede. Jantjie, Annemarie, Arnel en Annemie. (Die Burger Oos-Kaap 11/06/2010)

12 Junie 2010

Sterfgevalle

OOSTHUIZEN, Jerry. 30/01/1963 - 01/06/2010. Ons broer oorlede a.g.v. 'n ongeluk in Haïti. Sussies Mariaan en René en gesinne. (Die Burger Oos-Kaap 12/06/2010)

RADEMEYER, Petrus Johannes (Pietie). +Vrydag 04 Junie 2010 in Kempton Park. Ons groet 'n eggenoot, vader, oupa, oupagrootjie en broer. Diens Dinsdag 15 Junie 2010 10:30 NG Kerk, De Mist-gemeente, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 12/06/2010) Marinda Slabbert AVBOB Uitenhage 041 922 8066

In Memoriam

BOUWER, Nel. Vandag 4 jaar oorlede. Deon, Karen en Dantré. (Die Burger Oos-Kaap 12/06/2010)

FERREIRA, Hennie. Gister was jou eerste verjaarsdag by Jesus en vandag is jy 'n jaar weg van ons. Helena en kinders. (Die Burger Oos-Kaap 12/06/2010)

OLIVIER, Riaan. 18/11/1980 - 13/06/2009. Ma, Ernie, susters, swaers en Monique. (Die Burger Oos-Kaap 12/06/2010)

Dankbetuigings

FRITZ, Katriena. Die familie bedank almal vir ondersteuning ontvang met afsterwe van ons moeder. Spesiale dank aan NG Kerk Kraggakamma se susters en dr STEENKAMP. (Die Burger Oos-Kaap 12/06/2010)

OCHSE, Steven. Dankie aan almal vir oproepe en besoeke met Steven se siekte. Dankie aan dokters en personeel van Greenacres-hospitaal; dokters, verpleegsters en terapeute van Aurora-hospitaal. Etheridge, Sannie, Lowella en families. (Die Burger Oos-Kaap 12/06/2010)

14 Junie 2010

In Memoriam

DU PREEZ, Herculé. 14 Junie 1973 - 19 Oktober 2009. Vandag jou 37ste verjaarsdag. Pappa en Mamma. (Die Burger Oos-Kaap 14 Junie 2010)

15 Junie 2010

Geboortes

FOURIE. Seuntjie, gebore 02 Junie 2010, vir Ruan en Odette, boetie vir Rivan. Geluk, Mamma en Pappa. (Die Burger Oos-Kaap 15/06/2010)

Sterfgevalle

DEYZEL, Catharina Louisa (Kate). 15/08/1929 - 11/06/2010. Kinders, kleinkinders. Troosdiens Donderdag 17 Junie 2010 11:00 NG Kerk Kensington, Kiplingweg, Kensington. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 15/06/2010) Marie Steyn DOVES Port Ellizabeth 041 365 5399

HOUGH, Munroe. Tragies +Donderdag 10 Junie 2010. Seun van Dorothy, broer van Rochelle. Dank vir steun gedurende hartseer tyd aan Adré, Cumesch, Direkteure en Personeel van Goldberg en De Villiers. (Die Burger Oos-Kaap 15/06/2010)

MULDER, Theunis Johannes. 04/11/1924 - 11/06/2010. Vrou Coosie, Albie, Maré en Hentie. (Die Burger Oos-Kaap 15/06/2010)

VAN DEN BERG, Gidion Jacobus (Gielie). *24/06/1935. +Vrydag 11 Junie 2010 op Kareedouw. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 16 Junie 2010 11:00 NG kerk Sanddrif. Sanddrif-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 15/06/2010) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 2911230

16 Junie 2010

Sterfgevalle

DORFLING, Pop (Orpha). 05/07/1927 - 12/06/2010. Gedenkdiens 18 Junie 2010 14:00 Aandmymering, Unielaan, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 16/06/2010) Marinda Slabbert AVBOB Uitenhage 041 922 8066

HOUGH, Munro. Roudiens Donderdag 17 Junie 2010 10:00 NG kerk Lorraine-gemeente, Marnelaan. (Die Burger Oos-Kaap 16/06/2010) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

KOEKEMOER, Joyce. +Maandag 14 Junie 2010. Moeder van Leon, Cecilia, Sharlene en Paul, ouma van Liesl, Carl en Michael, oumagrootjie van Aimee. Begrafnisdiens Vrydag 18 Junie 2010 09:00 NG kerk Kraggakamma. Noordeinde-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 16/06/2010) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

LE ROUX, Bettie Elizabeth. +Donderdag 10 Junie 2010. Dogter, skoonseun en kleinkinders. Roudiens Vrydag 18 Junie 2010 14:00 Avbob-kapel. h.v. Hancock- en Harrowerweg. (Die Burger Oos-Kaap 16/06/2010) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

NEL, Gert. Roudiens Vrydag 18 Junie 2010 14:00 Milnertonhuis-kapel. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 16/06/2010) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

STEYN, Hermanus Stephanus (Steph). Skielik, maar rustig oorlede in Botswana. Vrou Judy, kinders, kleinkinders. Pieter en Tania. Boetie, Sier, Lea, Lize, Lana en Hermaans. Tessa, Fanus, Imke en Boeta (Steph). (Die Burger Oos-Kaap 16/06/2010)

17 Junie 2010

Sterfgevalle

HOUGH, Munro. 29/01/1980 - 10/06/2010. Ons betreur die dood van Munro wat sy lewe op 'n gewelddadige manier verloor het. Krag vir Dorothy (moeder) en Rochelle (suster). Edwin & Linda CLAASSEN, familie en vriende van Somerset-Oos. (Die Burger Oos-Kaap 17/06/2010)

In Memoriam

VIVIERS (née PRESTON), Sandra. In memory of our daughter who passed away 8 years ago. Dad, Moeksie, Yolanda en Brian. (Die Burger Oos-Kaap 17/06/2010)

18 Junie 2010

Sterfgevalle

BURGER (née NIEMAND), Martha. Voorheen van Jeffreysbaai. *25/02/1922. +Woensdag 16 Junie 2010. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Simpatiebetuigings This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. (Die Burger Oos-Kaap 18/06/2010)

COLTMAN, Edward (Eddie). +Saterdag 12 Junie 2010. Seun Bruce, Deidre, kleinkinders Bradley, De Wayne, Bryan en Ryan. (Die Burger Oos-Kaap 18/06/2010)

DE WET, Christiaan Rudolph (Rudi). Tragies +Maandag 14 Junie 2010. Ouers Chris, Juanita, Eloise, Ryan, Jeandré, Chrizanne. Begrafnisdiens Saterdag 19 Junie 2010 12:00 Evangelies Gereformeerde Kerk, Great West Way 224, Kabega Park. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 18/06/2010) Marie Steyn DOVES Newtonpark 041 365 5399

INGGS, Gordon Kenneth. Ons groet 'n seun, broer, oom en swaer. Ma, Carl, Sus, Wally, Riana, Gordon, Marieka, Nix en Mat. Begrafnis Vrydag 18 Junie 2010 12:00 Metodistekerk, Hoofweg, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 18/06/2010)

REDCLIFFE, Dora. +Donderdag 10 Junie 2010. Diens Saterdag 19 Junie 2010 10:00 by die huis, Chestnutstraat 14, Gamble, Uitenhage en 11:00 Morawiese Kerk, Rosedale, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 18/06/2010) Tammy du Pisanie DOVES UItenhage 041 992 1349

SCOTT, Eugene Reginald. *04/09/1932. +16 Junie 2010 na lang siekbed. Eggenote, kinders, kleinkinders, broer en susters. Roudiens Woensdag 23 Junie 2010 NG Kerk Kwagga, Patensie. (Die Burger Oos-Kaap 18/06/2010)

STEYN, Hermanus Stephanus (Steph). +11 Junie 2010. Vrou Judy, kinders, kleinkinders. Roudiens Vrydag 18 Junie 2010 14:00 NG Kerk Van Stadensrivier. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 18/06/2010)

TRANSELL, Maria Elizabeth.+Sondag 13 Junie 2010. Broers, susters, swaers, skoonsusters, familiekinders. Diens Vrydag 18 Junie 2010 14:00 Evangelies Gereformeerde Kerk, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 18/06/2010) Tammy du Pisanie DOVES Uitenhage 041 992 1349

In Memoriam

STRYDOM, Marietjie. Oorlede 18 Junie 2006. Pa, suster Amanda en seuns. (Die Burger Oos-Kaap 18/06/2010)

Dankbetuigings

DE MEYER, Joan. Dankie vir belangstelling en simpatie. DE MEYER- en GROENEWALD-familie. (Die Burger Oos-Kaap 18/06/2010)

19 Junie 2010

In Memoriam

BARNARD, Willem (Tor). 20ste jou sesde verjaarsdag by ons Liewe Heer. Vrou Kelly. (Die Burger Oos-Kaap 19/06/2010)

TAIT, Vivian John. 27 Mei 1965 - 19 Junie 2009. Jou mooi lewe deur twee geweerkoeëls weggeruk. TAIT- en BLIGNAUT-familie. (Die Burger Oos-Kaap 19/06/2010)

21 Junie 2010

Dankbetuigings

HENNING, Daniel Stephanus. Dankie vir bystand met skielike heengaan van ons eggenoot, Pappa en Oupa. Dank aan Cuyler Hospitaal (Uitenhage), dr MZULWA, ds Anton VAN JAARSVELD en ds André LOTTER. Anna-Marié, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 21/06/2010)

Sterfgevalle

TAIT, Lennett. +Donderdag 17 Junie 2010. Moeder, kinders. Begrafnisdiens Dinsdag 22 Junie 2010 11:00 Volle Evangelie Kerk, Lorraine. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 21/06/2010) Jan van der Merwe Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

22 Junie 2010

Sterfgevalle

BEETGE, Cynthia. +Woensdag 16 Junie 2010. Willem, Marcel, Antoinette, kleinkinders. Roudiens Woensdag 23 Junie 2010 11:00 Hoogland NG Kerk, Charlo. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 22/06/2010) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

CROUSE, Frederick. +Dinsdag 15 Junie 2010. Ons Pa en Oupa. (Die Burger Oos-Kaap 22/06/2010)

DE BEER, Marthinus Johannes (Jan). *15/01/1933. +Maandag 21 Junie 2010 op Humansdorp. Vrou Anne, kinders, kleinkinders. Dankdiens Donderdag 24 Junie 2010 11:00 NG kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 22/06/2010) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

DE JAGER, Johan. +Vrydag 18 Junie 2010 by De Klerkstr. 12, Despatch. Eggenote. Diens Dinsdag 22 Junie 2010 14:30 NG Kerk Bothasrus, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 22/06/2010) Reëlings: Bossies Funeral Home 084 792 0442 / 041 991 1471

JONKER, Elizabeth Catharina (Bettie). 76 jaar. +Donderdag 17 Junie te Uitenhage. Geliefde moeder en ouma. Roudiens Woensdag 23 Junie 2010 10:00 NG Kerk Bothasrus, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 22/06/2010) Oos-Kaap Begrafnisdienste 041 992 5704

MOORE, Baddie Magdalena. +Saterdag 19 Junie 2010. Diens Woensdag 23 Junie 2010 14:00 Ou Apostel Kerk, Dykeweg, Algoapark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 22/06/2010) Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

NELL (née ROOS), Eunice. +21 Junie 2010. Eggenoot Humphry, dogters Eunice, Litzia, Madelein en families. Begrafnisreëlings later bekend gemaak. (Die Burger Oos-Kaap 22/06/2010)

VAN ZYL, Gert Johannes Cornelius. 07/08/1955 - 15/06/2010. Diens Woensdag 23 Junie 2010 11:00 NG Kerk Oos-gemeente, Uitenhage. Jubilee Park-begraafplaas (Uitenhage). (Die Burger Oos-Kaap 22/06/2010) Marinda Slabbert AVBOB Uitenhage 041 922 8066

Dankbetuigings

SMITH, Jaco (Gearbox). Ons dink terug aan 22 Junie 2009. Dankie aan almal wat ons deur hierdie jaar gedra het. Eugene, Anne-Mey, Yolandi, Sulette, M.C. en Es-Mey.

23 Junie 2010

Sterfgevalle

BESTER, Hennie. +Sondag 20 Junie 2010. Eggenoot van Judy, pa oupa en broer. Verassingsdiens Donderdag 24 Junie 2010 11:00 AGS Christelike Sentrum, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 23/06/2010) Kramer Funeral Home Newtonpark P.E. 041 365 2209

COETSEE, Hester. *03/01/1945. +Maandag 21 Junie 2010 op Jeffreysbaai. Eggenoot Leon, kinders, kleinkind. Dankdiens Vrydag 25 Junie 2010 15:30 Gereformeerde kerk, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 23/06/2010) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

LANDMAN, Nancy. +Maandag 21 Junie 2010. Eggenoot Steve, kinders Eduard, Avril, Anton, Rozelle, kleinkinders Rozanté, Jean-Marie, Adelle en Elmar. Verassingsdiens Vrydag 25 Junie 2010 14:00 NG kerk Hoogland, Charlo. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 23/06/2010) Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

NELL (née ROOS), Eunice Johanna. Roudiens Donderdag 24 Junie 2010 14:00 NG kerk Nooitgedacht, Kabegapark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 23/06/2010) Macy Filmalter DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

PRETORIUS, Johann Hendri (Boeta). *07/03/1961. +Saterdag 19 Junie 2010 op Humansdorp. Vrou Mariëtte, kinders. Dankdiens Saterdag 26 Junie 2010 11:00 NG Kerk-kompleks, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 23/06/2010) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

VAN EEDEN, Sophie Elizabeth (Meisie). *10/10/1950. +Sondag 20 Junie 2010 op Jeffreysbaai. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 25 Junie 2010 11:00 AGS Deo Doxa kerk, Jeffreysbaai. Munisipale-begraafplaas, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 23/06/2010) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

24 Junie 2010

Sterfgevalle

DE VOS, Daniël Jacobus (Danie). *31/12/1962. +Maandag 21 Junie 2010 te Paradysstrand. Eggenote Estelle, seuns. Dankdiens Vrydag 25 Junie 2010 14:00 NG Kerk-kompleks, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 24/06/2010) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

GREEN, Nols. +Dinsdag 22 Junie 2010. Geliefde Pa, Oupa, skoonseun. Roudiens Vrydag 25 Junie 2010 15:00 Milnertonhuis-kapel, First Avenue Funeral Home, Walmer. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 24/06/2010) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

LUDICK,Tina. Begrafnisdiens Saterdag 26 Junie 2010 10:00 Milnertonhuis-kapel, First Avenue Funeral Home, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 24/06/2010) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

In Memoriam

SNYMAN, Jeandré. Oorlede 24 Junie 2003. Ma, Pa, Anzel, Ouma, Oupa en Michael. (Die Burger Oos-Kaap 24/06/2010)

25 Junie 2010

Dankbetuigings

STEYN, Steph. Baie dankie aan almal wat ons bygestaan het ten tyde van Stef se afsterwe. Judy STEYN en familie. (Die Burger Oos-Kaap 25/06/2010)

Sterfgevallle

ZIETSMAN, Alexander (Oom Boet). Oorlede op George. Betreur deur sy broerskinders. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 25/06/2010)

In Memoriam

BARENDSE, Fabian Angus. Vandag met jou verjaarsdag is die verlange baie intens. Mommy & Daddy, Keanu & Chantelle, Abigail, Almein, Lynette, Oswald, Granville & Carristan. (Die Burger Oos-Kaap 25/06/2010)

RICHARDSON, Michael. Die eerste verjaarsdag sonder jou. Eben, Benita, Teli & Ivan; Ewert, Karen, Monique, Ewert jr.; Anton en Maryna. (Die Burger Oos-Kaap 25/06/2010)

26 Junie 2010

Verlowings

SWANEPOEL - ROSSOUW, Armand en Welma. Armand, sv mev Annatjie en wyle mnr Hans SWANEPOEL en Welma, dv mev Laetitia en mnr Leslie ROSSOUW kondig hul verlowing aan op Vrydag 18 Junie 2010. (Die Burger Oos-Kaap 26/06/2010)

Huwelike

Esti (née HAVEMANN) en Rudi NELL is op 20 Maart in die NG Kerk Somerstrand (P.E.) getroud. (Die Burger Oos-Kaap 26/06/2010)

Sterfgevalle

LÖTTER, Izak Jacob (Ice). *29/04/1917. +Donderdag 24 Junie 2010 op Humansdorp. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Dankdiens Maandag 28 Junie 2010 11:00 NG Kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 26/06/2010) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

OLIVIER, Engela Magdalena (Helen). +Donderdag 24 Junie 2010. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Diens Woensdag 30 Junie 2010 14:00 Volle Evangelie Kerk, Port Elizabeth-Noord, Sidwell, P.E. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 26/06/2010) Priscilla Davis AVBOB Despatch 041 933 2039

28 Junie 2010

Gelukwensings

NELSON, Carmen. Geluk met 21ste verjaarsdag. Mammie, Daddy, Shawn, Sue-Ann, Kelly en Caleb (Die Burger Oos-Kaap 28/06/2010)

Sterfgevalle

BOTHA, Johan. +Vrydag 25 Junie 2010. Eggenote, ouers, kinders, kleinkinders. Roudiens Dinsdag 29 Junie 2010 11:00 NG Kerk Kraggakamma, Sunridgepark. (Die Burger Oos-Kaap 28/06/2010) Miemie Grobler Algoa Begrafdienste 041 363 4874

In Memoriam

CARELSE, Kotie. Oorlede 28/06/2009. Else, Yolande, Werner en kinders. (Die Burger Oos-Kaap 28/06/2010)

29 Junie 2010

Sterfgevalle

BOSCH, William Melvin (Mellie). Begrafnisdiens Woensdag 30 Junie 2010 14:30 Milnerton Huis-kapel, First Avenue Funeral Home. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 29/06/2010) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

SCHWARTZ, Gezina (Zina). +Sondag 27 Junie 2010. Kinders, agterkleinkinders, agterkleinkinders. Gedenkdiens Donderdag 01 Julie 2010 11:00 NG Kerk PE-Wes. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 29/06/2010) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

In Memoriam

VAN ZYL, Theuns. *29/06/1947. Dit is jou tweede verjaarsdag weg van ons. Marie, kinders en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 29/06/2010)

30 Junie 2010

Sterfgevalle

CROUSE, Johanna Wilhelmina (Baba). Voorheen van Middelburg (Kaap) en Johannesburg. 20/10/1923 - 26/06/2010. Carmen, Dieter, Mark en Sharon. (Die Burger Oos-Kaap 30/06/2010)

DU PREEZ, Catherina Philipina Priscilla (Katie). +Maandag 28 Junie 2010. Trevor & Gay, Noeline & Clyde, Wallie & Sandra, Andie & Cecile, Glen. Diens Vrydag 02 Julie 2010 14:00 Matties Ouetehuis, Ossewastraat 6, Despatch. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 30/06/2010) Priscilla Davis AVBOB Despatch 041 933 2039

VAN DER RIET, Ernest. +26 Junie 2010 by Springbokstraat 4, Despatch. Verassingsdiens Donderdag 01 Julie 2010 14:00 Metodistekerk, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 30/06/2010) Bossies Funeral Home 084 792 0442 / 041 991 1471

  • Hits: 4704