Skip to main content

galleryLogo_sm

Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2012 06 June

1 Junie 2012

Sterfgevalle

CUMBERLEGE, Sophia Aletta (Sophie). +Dinsdag 29 Mei 2012. Eggenote van Ronnie, moeder van Roy & Zenobia CUMBERLEGE, Jenny & Llewellyn KRUGER, ouma van CEleste, Roan en Juan. Begrafnisdiens Saterdag 02 Junie 2012 11:00 PP Kerk, Ambrosestraat, Sydenham, Port Elizabeth. Noordeinde-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 01/06/2012) Kramer Funeral Home, P.E. 041 365 2209

ENGELBRECHT, Barnie. Begrafnis Saterdag 02 Junie 2012 14:00 in Forest Hill-begraafplaas, diens om 15:00 NK Kerk Sionsrand, Linton Grange. (Die Burger Oos-Kaap 01/06/2012) Heila, First Avenue Funeral Home 041 681 5028

GOUWS, André Johan. 14/02/1953 - 23/05/2012. Begrafnisdiens Vrydag 01 Junie 2012 14:00 Spadereën Sending, Perseverance, Despatch. Despatch-begraafplaas. (Die Burger O-Kaap 01/06/2012) Nosipho Mgengo AVBOB Uitenhage. 041 922 8066

PHILLIPS, Augusta. 69 jaar. Saterdag 02 Junie 2012 12:00 VGK, Palmrylaan. (Die Burger Oos-Kaap 01/06/2012) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

PIENAAR, Arlo Eric. 02/12/1988 - 29/05/2012. Roudiens Maandag 04 Junie 2012 11:00 AGS Kerk, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 01/06/2012)

SCHOLTZ, Annamarie. +Woensdag 30 Mei 2012. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Roudiens Maandag 04 Junie 2012 11:00 NG Kerk Swartkopsrivier, Blouwaterbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 01/06/2012) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

STEEL, Ian Donald. +Sondag 27 Mei 2012. Diens Saterdag 02 Junie 2012 11:00 NG Kerk, Swartkopsrivier. (Die Burger Oos-Kaap 01/06/2012) Journey's End Begrafnisdienste 041 484 1464

In Memoriam

BOTHA, Geoffrey John. 18/05/1959 - 28/05/2011. Familie, vriende en jou Boetie. (Die Burger Oos-Kaap 01/06/2012)

2 Junie 2012

Troudagvierings

PRESTON, Harold en Jean. Gelukkige 50ste huweliksherdenking. Van die kinders. (Die Burger Oos-Kaap 02/06/2012)

Sterfgevalle

COETZEE (née BARNARD), Hannie. 86 jaar. +Woensdag 30 Mei 2012. Man Carl (Doppies), kinders, kleinkinders. Gedenkdiens Sondag 03 Junie 2012 11:00 NG Kerk Sondagsrivier, Kirkwood. (Die Burger Oos-Kaap 02/06/2012) J T Schooling Ondernemers, Kirkwood 042 230 0508

ERASMUS (BAKKES), Susanna Elizabeth. +24 Mei 2012. Dogter Engela. (Die Burger Oos-Kaap 02/06/2012)

In Memoriam

WILKEN, Doreen. Op 02 Junie is 5 jaar verby. Boet, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 02/06/2012)

4 Junie 2012

Sterfgevalle

BELDON, Victor Charles Belt. *1932. +Donderdag 31 Mei 2012. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Diens Woensdag 06 Junie 2012. 14:00 VEK, Penford, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 04/06/2012) Tammy du Pisanie DOVES Uitenhage 041 992 1349

5 Junie 2012 

Sterfgevalle

BARNARD, Rensie. +Vrydag 01 Junie 2012. Kinders Charmaine en Nellis, Leonard en Lorna, kleinkinders Charlene, Corné, Katja en Angelo. (Die Burger Oos-Kaap 05/06/2012)

NORVAL, Carlie. +Vrydag 01 Junie 2012. Eggenoot, seun en broer. Nadia, Piet (Snr), Piet (Jnr), Debbie, PC, Annabel, Deon, Naomi, JP, Divan, Tammy, Dante. Diens Vrydag 08 Junie 2012 15:00 NG Kerk Despatch-Suid, Kerkstraat, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 05/06/2012)

NORVAL, Carlie. +Vrydag 01 Junie 2012. Die Burger Oos-Kaap groet 'n vriend, vertroueling, kameraad en kollega. Jou fotos sal altyd bly voorleef. Media24 Bestuur en personeel in die Oos-Kaap. (Die Burger Oos-Kaap 05/06/2012)

SMIT, Lukas. +Saterdag 02 Junie 2012. Diens Woensdag 06 Junie 2012 15:00 NG Kerk Bothasrus, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 05/06/2012) Tammy du Pisanie DOVES Uitenhage 041 992 1349

SMIT, Lukas. +Saterdag 02 Junie 2012. Twallies jy het ons so vroeg verlaat. Despach-rugbyklub sal nooit weer dieselfde sonder jou wees nie. Antoinette, Stehan en Lindi. (Die Burger Oos-Kaap 05/06/2012)

6 Junie 2012

Sterfgevalle

BOSMAN, Alberta Jacomina (Bertha). +Maandag 04 Junie 2012. Eggenoot Mano, kinders, kleinkinders. Diens Vrydag 08 Junie 2012 14:00 NG Kerk Eendrag-gemeente, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 06/06/2012) Priscilla Davis AVBOB Despatch 041 933 2039

DE CONING (BARNARD), Mara Petronella. 21/06/1944 - 02/06/2012. Charmaine, Riaan & children; Valerie and children; Henry and children; Peter, Johné, Tylah, Michael and Natasha; Chantelle, Rodney and Garth. Funeral Friday 08 June 2012 14:00 NG Kerk George Moedergemeente. (Die Burger Oos-Kaap 06/06/2012)

KEULDER, Gert. +Maandag 04 Junie 2012. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Vrydag 08 Junie 2012 11:00 NG Kerk Sionsrand, Bramhopestraat, Westering. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 06/06/2012) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

KRUGER, Elizabeth. *22/04/1933. +Saterdag 02 Junie 2012. Begrafnisdiens Donderdag 07 Junie 2012 14:00 Evangelies Gereformeerde Kerk, Van Riebeeckstraat, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 06/06/2012) Legacy Funeral Home 041 922 6640

MARAIS, Magdalena Wilhelmina (Koekie). +Donderdag 31 Mei 2012. Eggenoot Piet, Rika, Wilma, kleinkinders, agterkleinkind. Diens Saterdag 09 Junie 2012 11:00 NG Kerk Bothasrus-gemeente, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 06/06/2012) Priscilla Davis AVBOB Despatch 041 933 2039

MARAIS, Pieter Johannes Erasmus (Pieta). +Maandag 04 Junie 2012. Eggenote Phoebe, kinders, kleinkinders. Diens Vrydag 08 Junie 2012 10:00 NG Kerk Eendrag-gemeente, Despatch. (Die Burger O-Kaap 06/06/2012) Priscilla Davis AVBOB Despatch 041 933 2039

NORVAL, Carlie. +Vrydag 01 Junie 2012. Dit was altyd 'n plesier om jou hier by Fairview & Arlington te sien. Ons onthou jou met jou groot kamera, hare in 'n "ponytail"en breë glimlag. Phumelela Gaming & Leisure personeel. (Die Burger Oos-Kaap 06/06/2012)

POTGIETER, Esmé. +Sondag 03 Junie 2012. Sterkte aan Deon wat sy lewensmaat verloor het. Van Adrian, Elan, Armand en Michael.

POTGIETER, Esmé. +Sondag 03 Junie 2012. Ons gaan jou mis Essie. Mamma, Annemarie, André, Elna, Ronél en Lynenette. (Die Burger Oos-Kaap 06/06/2012)

RANDALL, Sydney Aubrey. +Vrydag 01 Junie 2012. Ons pa en oupa. Lina, Ella, Debbie, Shirley, Lucy, Winston, Rosy en ses kleinkinders. Begrafnis Donderdag 07 Junie 2012 11:00 Forest Hill-begraafplaas; roudiens 12:00 NG Kerk Moedergemeente, Geardstraat, Noordeinde, Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 06/06/2012) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

In Memoriam

VAN DER MERWE, Gerhard. 18/06/1939 - 06/06/2007. Ek mis jou. Lalla. (Die Burger Oos-Kaap 06/06/2012)

7 Junie 2012

Geboortes

VAN RYSWYK, Chris-Tian en Suné se se seun, Christian Alec, *29 Mei 2012 Torquay, Australië. Oupas en Oumas VAN RYSWYK en KRUGER. (Die Burger Oos-Kaap 07/06/2012)

Sterfgevalle

NIELSEN, Nicolaas Richard. +Sondag 03 Junie 2012. Kinders, kleinkinders. Roudiens Vrydag 08 Junie 2012 14:00 Evangelisasiesentrum, Cotswold. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 07/06/2012) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

POTGIETER, Esmé. +Sondag 03 Junie 2012. Man Deon Martin POTGIETER. Roudiens Vrydag 08 Junie 2012 14:00 Grasvoëlkop NG Kerk, Cotswold Ext. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 07/06/2012) Sonja Filmalter DOVES P.E. 041 365 5399

POTGIETER, Esmé. Dankie vir wat jy vir ons en ons kinders beteken het. Celize en Jeffrey GREBE. (Die Burger Oos-Kaap 07/06/2012)

POTGIETER, Hester Magdalena (Hettie). *31/07/1925. +Dinsdag 05 Junie 2012 op Jeffreysbaai. Dankdiens Saterdag 09 Junie 2012 11:00 Jeffreysrus Aftree-oord-saal, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 07/06/2012)

RANDALL, Sydney. +01 Junie 2012. Ons innige meegevoel aan familie en vriende. Leon en Antoinette STOLTZ. (Die Burger Oos-Kaap 07/06/2012)

ROSS, Thomas William. +Maandag 04 Junie 2012. Ons groet 'n pa en oupa. Diens Donderdag 07 Junie 2012 10:00 NG Kerk Noord. (Die Burger Oos-Kaap 07/06/2012) Zola Mhlahlo AVBOB Uitenhage 041 922 8066

VENTER, Alleta (Lettie). +Saterdag 02 Junie 2012. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 08 Junie 2012 12:00 Sewende Dag Adventiste Kerk, PE-Wes gemeente, Paapenkuilstraat, Linton Grange. (Die Burger Oos-Kaap 07/06/2012) Miemie Gardiner Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

8 Junie 2012

Sterfgevalle

MELVILLE, Jackie Aubrey. Begrafnisdiens Saterdag 09 Junie 2012 11:00 Nuwe Apostoliese Kerk, Mossieweg. Besigtiging Saterdag 09 Junie 2012 08:00 by Van Willing Begrafnisdienste. (Die Burger Oos-Kaap 08/06/2012) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

MILBOROUGH, Johanna. 69 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 09 Junie 2012 13:00 Dalestraat Cong. Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 08/06/2012) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

RILEY, Guillio. +Maandag 04 Junie 2012 aan sy woning op Rocklands. Verassingsdiens Saterdag 09 Junie 2012 11:30 NG Kerk Oos, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 08/06/2012) Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

9 Junie 2012

In Memoriam

PRETORIUS, Anje Dr. 05 April 1983 - 09 Junie 2010. Almal verlang en mis jou verskriklik baie. Ons het jou baie, baie lief. Mamma, Pappa, Ouma, Family, Friends & Colleagues. (Die Burger Oos-Kaap 09/06/2012)

11 Junie 2012

Geboortes

BARROWMAN, Emma Anna *18 April 2012. Ouers John en Magda (née BLACK), grootouers Jane, Bennie en Anna-Marie. (Die Burger Oos-Kaap 11/06/2012)

12 Junie 2012

Sterfgevalle

FERREIRA, Andre. +Vrydag 08 Junie 2012. Vrou Auriel, kinders Janine en Kurt, Marcel en Tennille en die tweeling. (Die Burger Oos-Kaap 12/06/2012)

HUMAN, Abrie. +Sondag 10 Junie 2012. Begrafnisdiens Donderdag 14 Junie 2012 11:00 NG Kerk Walmer, hv. 4de Laan en Villiersweg. (Die Burger O-Kaap 12/06/2012) Heila Muller, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

13 Junie 2012

Sterfgevalle

HORAK, Annie Sophia (Anna). +Sondag 10 Junie 2012. Eggenoot Fanie, kinders, kleinkinders. Troosdiens Vrydag 15 Junie 2012 11:00 NG Kerk Despatch-Noord. (Die Burger Oos-Kaap 13/06/2012) Priscilla Davis AVBOB Despatch 041 933 2039

TERBLANCHE, Francois D. (Cas). 24 Mei 1938 - Maandag 11 Junie 2012. Vroeër van Humansdorp, Kaap St. Francis en tans van Hermanus. Eggenote Ohna, kinders, kleinkinders. Roudiens Vrydag 15 Junie 2012 14:00 NG Kerk Hermanus. (Die Burger Oos-Kaap 13/06/2012)

In Memoriam

OLIVIER, Riaan. 18 November 1980 - 13 Junie 2009. Liefde van Ma, Ernie, susters en swaers. (Die Burger Oos-Kaap 13/06/2012)

14 Junie 2012

Sterfgevalle

FERREIRA, Johanna Petrunella. 05/10/1927 - 08/06/2012. Dankdiens Saterdag 16 Junie 2012 11:00 NG Kerk Parkheuwel. (Die Burger Oos-Kaap 14/06/2012)

LANGER, Guillian. +Saterdag 09 Junie 2012. Haar kinders. Roudiens Maandag 18 Junie 2012 10:30 St. Hugh's Kerk, Weststraat, Newtonpark. (Die Burger Oos-Kaap 14/06/2012) Sonja Filmalter DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

MILNE, Jeanette. +Sondag 10 Junie 2012. Begrafnisdiens Vrydag 15 Junie 2012 12:00 NG Kerk Kensington. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 14/06/2012) Newton Park Funeral Home 041 364 1342

WRIGHT, Theuns. +Dinsdag 12 Junie 2012. Kinders, kleinkinders. Roudiens Vrydag 15 Junie 2012 10:00 Avbob-kapel, h.v. Hancockstraat & Harrowerweg. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 14/06/2012) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

In Memoriam

DU PREEZ, Herculé. 14 Junie 1973 - 18 Okt 2009. Vandag jou 39ste verjaarsdag. Pappa en Mamma. (Die Burger Oos-Kaap 14/06/2012)

15 Junie 2012

Sterfgevalle

VAN SCHALKWYK, Magdelena. *13/04/1960. +Dinsdag 12 Junie 2012 op Jeffreysbaai. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Dankdiens Saterdag 16 Junie 2012 15:00 Gereformeerde Kerk, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 15/06/2012) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

ENGELBRECHT, Lina. +Woensdag 13 Junie 2012. Moeder van Eben en Seugnet, Deon en Sanette, ouma van Deon Jnr. en Eben Jnr. Begrafnisdiens Saterdag 16 Junie 2012 11:00 Evangelisasiesentrum, Cotswold, Port Elizabeth. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 15/06/2012) Kramer Funeral Home, Newtonpark, Port Elizabeth 041 365 2209

ERASMUS, Joyce. Gedenkdiens Saterdag 16 Junie 2012 10:00 Victoria Park Baptist Church, 1ste Laan, Walmer Boulevard. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 15/06/2012) Anna-Marie, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

STROEBEL, Hendrik Markus. 84 jaar. +Woensdag 13 Junie 2012 in Johannesburg. Susters Enna, Corrie, Betta, Susan, broer Bennie en gesinne. Tel. Susan by 082 632 5112. (Die Burger Oos-Kaap 15/06/2012)

WITBOOI, Sophie. 60 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 16 Junie 2012 12:00 Ou Apostoliese Kerk, Madunaweg. (Die Burger Oos-Kaap 15/06/2012) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

16 Junie 2012

Sterfgevalle

BEUKES, Santie. Roudiens Maandag 18 Junie 2012 12:00 Milnerton Huis-kapel, First Avenue Funeral Home, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 16/06/2012) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

ROOS, Gideon (Snr.).+Woensdag 13 Junie 2012. Eggenote Linda, kinders, kleinkinders. Roudiens Mandag 18 Junie 2012 11:00 PE-Noord kerk, Daltonstraat, Sidwell. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 16/06/2012)

In Memoriam

LABERCENSIE, Winston. +17/06/2007. Wife Mack, children, grandchildren. (Die Burger Oos-Kaap 16/06/2012)

18 Junie 2012

Sterfgevalle

BRAND (VAN NIEKERK), Nerina. +Donderdag 14 Junie 2012. Kinders Gerhard en Deon, kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 21 Junie 2012 11:00 NG Kerk Sonheuwels, Bougainvilleastraat, Westering. (Die Burger Oos-Kaap 18/06/2012) Miemie Gardiner Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

LOOCK, Patricia. +Woensdag 13 Junie 2012. Diens Maandag 18 Junie 2012 14:00 John Cooper-gedenksaal by Journey's End, Govan Mbeki-laan 685, Noordeinde. (Die Burger Oos-Kaap 18/06/2012) Journey's End Begrafnisdienste 041 484 1464

19 Junie 2012

Sterfgevalle

DIPPENAAR, Jasper. *14/11/1937. +Sondag 17 Junie 2012. Eggenote Dalene, seun Andries. Roudiens Donderdag 21 Junie 2012 11:00 Somerstrand NG Kerk, Louis Bothasingel. Verassing privaat. Donasies i.p.v. blomme aan St. Francis Hospice. (Die Burger Oos-Kaap 19/06/2012) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

VAN ZYL, Visser. Sy heengaan betreur deur sy eggenote. Troosdiens Woensdag 20 Junie 2012 12:00 NG Kerk Sondagsrivier-Suid, Sunland. (Die Burger Oos-Kaap 19/06/2012) J T Schooling Ondernemers, Kirkwood 042 230 0508

In Memoriam

TAIT, Vivian John. 27/05/1965 - 19/06/2009. BLIGNAUT- en TAIT-families. (Die Burger Oos-Kaap 19/06/2012)

20 Junie 2012

Sterfgevalle

DORFLING, Dian. +Saterdag 16 Junie 2012. Vrou Angelique. Begrafnisdiens Vrydag 22 Junie 2012 12:00 St. Mark's Congregational Kerk, Kaapweg, Framesby, Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 20/06/2012) Miemie Gardiner Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

ELS, Babs. +Sondag 17 Junie 2012. Kinders, kleinkinders, agter-kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 21 Junie 2012 15:00 NG Kerk De Duin, La Rochelle-rylaan, Humewood, Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 20/06/2012) Miemie Gardiner Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

In Memoriam

COETZEE, Vivien. Een jaar oorlede. Vrou Lettie, kinders Adel, Michael en kleindogter Tayla. (Die Burger Oos-Kaap 20/06/2012)

21 Junie 2012

Sterfgevalle

VORSTER (BEKKER), Carolina. Ek groet my skoolvriendin, netbal- en atletiekmaat. Sal jou in liefde onthou. Joey. (Die Burger Oos-Kaap 21/06/2012)

22 Junie 2012

Sterfgevalle

SWANEPOEL, Christina Catharina Gertina (Christa). *06/04/1935. +Sondag 17 Junie 2012 op Humansdorp. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 22 Junie 2012 11:00 NG Kerk Moeder-gemeente, Humansdorp. Begrafnis 10:00 Jeffreysbaai Munisipale-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 22/06/2012) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

25 Junie 2012

In Memoriam

BOTHA, Danie A A. 19/08/1948 - 24/06/2011. Vrou Isabel en seun Bernar. (Die Burger Oos-Kaap 25/06/2012)

26 Junie 2012

Sterfgevalle

BOTHA, Samuel. +Sondag 24 Junie 2012. Ouers en familie. Begrafnisdiens Woensdag 27 Junie 2012 12:00 Algoa-kapel, Worrakerstraat 1b, Newtonpark. (Die Burger Oos-Kaap 26/06/2012) Miemie Gardiner Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

FOURIE, Roelof Jacobus. Die heengaan van my geliefde seun word diep betreur. Jou moeder Hester.

FOURIE, Roelof Jacobus. *1948. +Saterdag 23 Junie 2012 na lang siekbed. Jeannne, kinders, moeder, kleinkinders. Troosdiens Woensdag 27 Junie 2012 11:30 NG Kerk Graaff-Reinet. (Die Burger Oos-Kaap 26/06/2012) JPS Brummer & Seun 049 892 2355

GOUWS, Beaula Louisa (Beaula). +Vrydag 22 Junie 2012. Eggenoot Baba, Francois en Kita, Vanessa en Dewald. Troosdiens Donderdag 28 Junie 2012 11:00 NG Kerk Eendrag-gemeente, Despatch. (Die Burger O-Kaap 26/06/2012) Priscilla Davis AVBOB Despatch 041 933 2039

NEL, Gouwsie. +Vrydag 22 Junie 2012. Haar heengaan betreur deur Johan, Joan, kleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 27 Junie 2012 11:00 Sunlands NG Kerk. Sunlands-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 26/06/2012) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

SCHOLTZ, Nicolaas Cornelius. 55 jaar. Verassingsdiens Dinsdag 26 Junie 2012 11:00 NG Kerk De Mist-gemeente, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 26/06/2012) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

SLABBERT, Peter Godfrey (Goff). +Vrydag 22 Junie 2012. Ons eggenoot, pa en oupa. Judy, Brett, Lance, Lynnie en gesinne. Diens Woensdag 27 Junie 2012 14:30 Metodistekerk, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 26/06/2012)

In Memoriam

SIAS, Mercy. +26 June 2006. Ivor, Zenobia, Nicola, Curtis, Kurt and family. (Die Burger Oos-Kaap 26/06/2012)

27 Junie 2012

Sterfgevalle

BEKKER, Lydia. *20 April 1924. +Sondag 24 Junie 2012. Ons ma en ouma. Roudiens gehou Dinsdag 26 Junie 2012 10:00 Somerset-Oos NG Kerk gevolg deur privaat verassing. (Die Burger Oos-Kaap 27/06/2012)

ERASMUS, Irene. 91 jaar. +Maandag 25 Junie 2012 op Uitenhage. Eggenoot, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Vrydag 29 Junie 2012 14:00 NG Kerk Noord, Moselweg, Uitenhage. Privaat verassing. (Die Burger Oos-Kaap 27/06/2012) Oos-Kaap Begrafnisdienste 041 992 5704

REDELINGHUYS, Augusta Josephine. Voorheen van Rondevlei, George. 09/08/1933 - 23/06/2012. Seuns Danie, Fanie en Kobus, skoondogters en kleinkinders. Gedenkdiens Vrydag 29 Junie in Pinetown. (Die Burger Oos-Kaap 27/06/2012)

VAN DER WESTHUIZEN, Joey. +Sondag 24 Junie 2012. Gabrie, Antoinette, Maritza en Marilize. Roudiens Vrydag 29 Junie 2012 10:00 Huis Genot Aftree-Oord, Dykeweg, Algoapark. (Die Burger Oos-Kaap 27/06/2012) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

28 Junie 2012

Verlowings

WATERMEYER - SMITH. Brenda, Ben en Lettie kondig met vreugde die verlowing aan van Sean en Karen. (Die Burger Oos-Kaap 28/06/2012)

Sterfgevalle

FERREIRA, Gerda. +Maandag 25 Junie 2012. Man Arrie en familie. Verassingsdiens Vrydag 29 Junie 2012 12:00 Gemeenskapskerk Algoapark. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 28/06/2012) Sonja Filmanter DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

FOURIE, Petrus Jacobus. +Maandag 25 Junie 2012. Ons groet 'n man, vader en oupa. Diens Donderdag 28 Junie 2012 14:00 Evangelies Gereformeerde Kerk, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 28/06/2012) Zola Mhlahlo AVBOB Uitenhage 041 922 8066

29 Junie 2012

Sterfgevalle

RUDMAN, Joan. +Donderdag 21 Junie 2012. Dogter Dierdre, skoonseun Chris, kleinkinders Joren, Silke en Elke. Roudiens Maandag 02 Julie 2012 11:00 Somerstramd NG Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 29/06/2012) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

TERBLANCHE, Johan (Tokkie). +Dinsdag 26 Junie 2012. Ons pa en oupa. Diens Vrydag 29 Junie 2012 11:00 Aandmymering Ouetehuis, Uitenhage. (Die Burger O-Kaap 29/06/2012) Priscilla Davis AVBOB Despatch 041 933 2039

VAN NIEKERK, Eldridge (Senior). +Woensdag 27 Junie 2012. Eggenote, kinders, kleinkinders, agterkleinkind, broers. Begrafnisdiens Saterdag 30 Junie 2012 NG Kerk, Loerie. NG Kerk-begraafplaas, Loerie. (Die Burger O-Kaap 29/06/2012) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

30 Junie 2012

Sterfgevalle

BOTHA, Catherina Elizabeth. +Donderdag 28 Junie 2012. Ons groet 'n ma, ouma en tannie. Diens Maandag 02 Julie 2012 12:00 NG Kerk De Mist, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 30/06/2012) Zola Mhlahlo AVBOB Uitenhage 041 922 8066

TROSEE, Johannes Christiaan. 102 jaar. +Sondag 24 Junie 2012 in Cuyler Kliniek, Uitenhage. Verassingsdiens Saterdag 30 Junie 2012 10:00 AGS Kerk, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 30/06/2012) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

  • Hits: 5847