Skip to main content

galleryLogo_sm

Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2012 09 September

1 September 2012

Sterfgevalle

MYBURGH, Fritz. Tragies +07 Aug 2012. Jy laat 'n groot leemte en sal altyd gemis word. Juffrou Poppie en kinders, ons harte gaan uit na julle. Zuuranys Personeel en Leerders, Kareedouw. (Die Burger O-Kaap 01/09/2012)

In Memoriam

HEYNES, Ernest Edward. 22/04/1922 - 01/09/2011. Verlangende vrou Mary en seun Ernest. (Die Burger Oos-Kaap 01/09/2012)

Dankbetuigings

ALLERS, Johannes. Anna, kinders en kleinkinders bedank almal vir hulp en bystand gedurende Johan se siekte en afsterwe. (Die Burger Oos-Kaap 01/09/2012)

3 September 2012

In Memoriam

VAN NIEKERK, Frans. Vandag is dit 10 jaar dat jy na ons Hemelse Vader verhuis het. Freda, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 03/09/2012)

4 September 2012

Sterfgevalle

ALBERTYN, Aletta. +Sondag 02 Sept 2012. Dirk, Ivan, Windle, Liesel, Johan en Rogan. Begrafnisdiens Donderdag 06 Sept 2012 14:00 Milnerton Huis-kapel, First Avenue Funeral Home, Walmer. (Die Burger O-Kaap 04/09/2012) Jane, First Av. Funeral Home, Walmer 041 583 5272

BOSMAN, Cynthia. +Sondag 02 Sept 2012. Moeder van Juan en Lynette, Antin, Belinda. Geliefde ouma en oumagrootjie. Verassingsdiens Donderdag 06 Sept 2012 11:00 Sewendedag Adventistekerk, h.v. Brand- en Papenkuilstraat, Westering, P.E. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 04/09/2012) Kramer Funeral Home, Newtonpark, P.E. 041 365 2209

GROBLER, Johanna Susanna Elizabeth. +Donderdag 30 Aug 2012. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Diens Donderdag 06 Sept 2012 10:30 NG Kerk Hoogland, Charlo, P.E. (Die Burger Oos-Kaap 04/09/2012) Tammy du Pisanie DOVES Uitenhage 041 992 1349

JUTE, Charl Petrus. 62 jaar. +Donderdag 30 Aug 2012. Susters Elize & Marie en vriendin Maureen. Diens Dinsdag 04 Sept 2012 11:00 NG Kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Privaat verassing. (Die Burger Oos-Kaap 04/09/2012) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

SCHOEMAN, Susanna Johanna Maria. +Saterdag 01 Sept 2012. Ons groet 'n ma, ouma en oumagrootjie. Diens Woensdag 05 Sept 2012 14:30 NG Kerk De Mist, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 04/09/2012) Nosipho Mgengo AVBOB Uitenhage 041 922 8066

VAN NIEKERK, Kevin. 57 jaar. +Woensdag 29 Aug 2012. Begrafnisreëlings volg. (Die Burger Oos-Kaap 04/09/2012)

5 September 2012

Sterfgevalle

CUYLER, Eugene "OB". +Sondag 02 Sept 2012. Diens Vrydag 07 Sept 2012 14:00 St. Katherine's Kerk, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 05/09/2012) Tammy du Pisanie DOVES Uitenhage 041 992 1349

DU PREEZ, Joey. +Saterdag 01 Sept 2012. Kinders, kleinkinders. Diens Donderdag 06 Sept 2012 14:00 NG Kerk-kompleks, Jeffreysbaai. Humansdorp-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 05/09/2012) Dean Gilbert Kouga Funerals Jeffreysbaai 079 411 5906

WAGNER, Peter. Roudiens Vrydag 07 Sept 2012 12:00 Milnerton Huis-kapel, First Avenue Funeral Home, 1ste Laan, Walmer. (Die Burger O-Kaap 05/09/2012) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

6 September 2012

Gelukwensings

MÜLLER, Anthony. Geluk Kyfie met 21ste verjaarsdag. Dad, Ma, Lionel, Albertyn en jou Mona. (Die Burger Oos-Kaap 06/09/2012)

TERBLANCHE, Marie. 'n Geseënde 80ste verjaarsdag op 06 Sept 2012. Johan en Maryna, Waldie en Beate en al die kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 06/09/2012)

7 September 2012

Sterfgevalle

KEITH-BANDATH, Rita Isabella. 80 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 08 Sept 2012 10:00 VGK, Palmrylaan. (Die Burger Oos-Kaap 07/09/2012) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

PUTTER, Zunda. +Woensdag 05 Sept 2012. Seuns, kleinkinders, broers, susters. Roudiens Maandag 10 Sept 2012 11:00 NG Kerk PE-Noord, Daltonweg, Sidwell. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 07/09/2012) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

STRYDOM, Daniël. *24 Sept 1956. +04 Sept 2012 in Port Elizabeth aan sy woning. Diens Vrydag 07 Sept 2012 11:00 Metodistekerk, Lunevilleweg, Lorraine, Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 07/09/2012) Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

WAIT, Phyllis. +Donderdag 29 Aug 2012. Kinders, kleinkinders. Diens Sat. 08 Sept 2012 12:00 NG Kerk, Kareedouw. Tel. 082 418 5235. (Die Burger Oos-Kaap 07/09/2012)

In Memoriam

JONKER, Keith. 01/10/1967 - 07/09/2010. Kinders Carli-Mari en Keith Jnr. (Die Burger Oos-Kaap 07/09/2012)

VERMAAK, Leon. 02/02/1952 - 07/09/2006. Lurezia, Lizanne, Jason, Leon Jnr. & Kayleigh en Leonelle. (Die Burger Oos-Kaap 07/09/2012)

10 September 2012

Sterfgevalle

HORAK, Chris. Roudiens Dinsdag 11 Sept 2012 11:00 NG Kerk Sherwood. Donasies i.p.v. blomme aan Kankervereniging, Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 10/09/2012) Anna-Marie, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

VAN LOGGENBERG, Peter William. +Woensdag 05 Sept 2012. Diens Dinsdag 11 Sept 2012 11:00 NG Kerk, De Mist, Uitenhage. (Die Burger O-Kaap 10/09/2012) Tammy du Pisanie DOVES Uitenhage 041 992 1349

In Memoriam

DONOGHUE, Donnie. Vandag is reeds drie jaar al verby. Quinette, Shimoné en Brendon. (Die Burger Oos-Kaap 10/09/2012)

11 September 2012

Sterfgevalle

PETZER, margie. +Saterdag 08 Sept 2012. Eggenoot, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 12 Sept 2012 11:00 Jeffreysbaai Volle Evangelie Kerk, Redwoodstraat 4, Wavecrest. Jeffreysbaai-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 11/09/2012) Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731

In Memoriam

FRANCIS, Candice. 16/11/1990 - 11/09/2009. Dad Terry, Mom Linkie, Johan, Gerty and brothers Lee, Hyno, Michael, JP and Ryan. (Die Burger Oos-Kaap 11/09/2012)

12 September 2012

Gelukwensings

COUGH, Lennie en Ellen. Nog net 3 maande, dan word julle oupa en ouma. Tim en Casey. (Die Burger Oos-Kaap 12/09/2012)

Sterfgevalle

GROBLER, Louis Francois. 81 jaar. +Woensdag 05 Sept 2012. Eggenote, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 13 Sept 2012 11:00 Fountain Vineyard-kerk, Newcombestraat, Walmer. Navrae: 082 321 2007 (Die Burger Oos-Kaap 12/09/2012)

VAN DER MESCHT, Henna (Johanna). *24/10/1930. +08/09/2012. Danie, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Gedenkdiens Vrydag 14 Sept 2012 11:00 NG Kerk Lorraine, Marnelaan 7, Lorraine, Port Elizabeth. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 12/09/2012)

VAN LILL, Gideon Johannes. *07/07/1918 +09/09/2012. Onderwyser op Templeton. Skoolhoof op Hofmeyer en Hoërskool Grens. Voorsitter van die SAOU. Keurraadslid van KOD Afrikaner. Inwoner van Huis Stilbaai. Claudie, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Dankdiens Woensdag 12 Sept 2012 10:00 in Huis Stilbaai. Begrafnisdiens Sondag 16 Sept 2012 11:00 NG Kerk Redelinghuys. (Die Burger O-Kaap 12/09/2012) Garden Route Begrafnisdienste, Stilbaai 028 754 1214

In Memoriam

CROUS, Koos. Vandag 'n jaar gelede van ons weggeneem. Vrou Joan. (Die Burger Oos-Kaap 12/09/2012)

FOURIE, Albertus (Sparky). 24/11/1976 - 12/09/2011. Ouers Johanna en Flip FOURIE, suster Elkse, Hermanus en Ilze, boetie Marius, Deidré en Adriaan, Tannie Joey en oom Fanie TERBLANCHE. (Die Burger Oos-Kaap 12/09/2012)

GREYLING, Nollie. Vandag reeds 6 maande verby. Vrou Tokkie, Jaco, Danel en kleinseun Joshua. (Die Burger Oos-Kaap 12/09/2012)

13 September 2012

Sterfgevalle

BOUCHER, Ellen Helena Elizabeth. +Sondag 09 Sept 2012. 'n eggenote, moeder, ouma, suster. Diens Vrydag 14 Sept 2012 14:00 Lede van Christus-kerk, Van Riebeeckhoogte, Uitenhage. (Die Burger O-Kaap 13/09/2012) Zola Mhlahlo AVBOB Uitenhage 041 922 8066

DU TOIT, Erica Felicia (Erica). *10/04/1942. +Maandag 10 Sept 2012 op Jeffreysbaai. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 15 Sept 2012 11:00 NG Kerk Oos-Gemeente, Humansdorp. Munisipale-begraafplaas, Humansdorp. (Die Burger Oos-Kaap 13/09/2012) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

JENS, Samuel. +Maandag 10 SEpt 2012. Vrou Marieta, kinders, kleinkinders. Begrafnis Maandag 17 Sept 2012 11:00 NG Kerk Moedergemeente, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 13/09/2012)

STRYDOM, Hermien. *22/03/1949. +Dinsdag 11 Sept 2012 op Astonbaai. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Dankdiens Vrydag 14 Sept 2012 11:00 NG Kerk Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 13/09/2012) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

In Memoriam

MULLER, Ben. 23/11/1943 - 13/09/2010. Dogter Sonja, Deon, Franco, Deoné en Janita. (Die Burger Oos-Kaap 13/09/2012)

14 September 2012

Sterfgevalle

BOOYSEN, Justinan Mavis (Aunt Gol). 76 jaar. Begrafnisdiens Sat. 15 Sept 2012 13:00 Morawiese Kerk, Cranerylaan. (Die Burger Oos-Kaap 14/09/2012) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

DOUBELL, Maria Catharina Elizabeth. +Dinsdag 11 Sept 2012. Geliefde eggenote, moeder en ouma. Diens Maandag 17 Sept 2012 12:00 Ou Apostoliese Kerk, Despatch. Teraardebestelling Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 14/09/2012) Journey's End Begrafnisdienste 041 484 1464

JENS, Samuel. 31/01/1940 - 10/09/2012. Oorlede op Uitenhage aan sy woning. Diens Maandag 17 Sept 2012 11:00 NG Kerk Moedergemeente, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 14/09/2012) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

MYBURGH, Lizzy. +Dinsdag 11 Sept 2012. Man Raymond, seun, kleinkinders. Roudiens Maandag 17 Sept 2012 11:00 NG Kerk Walmer, Villiersweg. (Die Burger O-Kaap 14/09/2012) Miemie Gardiner Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

SIAS, Rhona. 70 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 15 Sept 2012 11:00 Roselane Cong. Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 14/09/2012) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

In Memoriam

NEL BEZUIDENHOUT, Skyela Dene. 14/09/2010 - 23/06/2012. Dit is vandag jou 2de verjaarsdag en jou eerste by Jesus. Mamma, Oupie Denvil, Ouma Lesley, Vandré, Natalie en Amoré. (Die Burger Oos-Kaap 14/09/2012)

Dankbetuigings

WOOLARD, Anthony (Willy). Ons opregte dank aan almal vir ondersteuning gedurende Anthony (Willy) se siekte en heengaan. Charmaine en familie. (Die Burger Oos-Kaap 14/09/2012)

15 September 2012

Verlowings

CONRADIE, Andrèa & BARNARDO, Christo het op 01 Sept 2012 verloof geraak op Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 15/09/2012)

Sterfgevalle

FOURIE, Thelma. +Woensdag 12 Dept 2012. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Troosdiens Saterdag 15 Sept 2012 11:00 Hineni Ministries, Hoofstraat, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 15/09/2012) Priscilla Davis AVBOB Despatch 041 933 2039

18 September 2012

Sterfgevalle

GOUWS, Avis. +Saterdag 15 Sept 2012. Troosdiens Woensdag 19 Sept 2012 12:00 NG Kerk-kompleks, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 18/09/2012) Ané Wolmarans DOVES Humansdorp 042 295 1663

LE ROUX, André. 51 jaar. +Saterdag 15 Sept 2012 in Port Elizabeth. Eggenote, kinders, moeder, broer. Roudiens Woensdag 19 Sept 2012 10:00 NG Kerk Noord, Moselweg, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 18/09/2012) Oos-Kaap Begrafnisdienste 041 992 5704

In Memoriam

KOEN, Helen. Nege jaar gelede is Ma van ons weggeneem. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 18/09/2012)

19 September 2012

Sterfgevalle

BARNARD, Izak (Takkies). Gedenkdiens Donderdag 20 Sept 2012 11:00 NG Kerk Newtonpark, Mowbraystraat. Navrae: 041 364 3573 (Die Burger O-Kaap 19/09/2012)

ELLARD, Albert Edward. Diens Donderdag 20 Sept 2012 15:30 St. Bernadettes Katolieke Kerk, 9de Laan, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 19/09/2012) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

FERREIRA, Danie. Roudiens Vrydag 21 Sept 2012 14:30 St. Martin's Presbiteriaanse Kerk, Great Westway, Kabegapark. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 19/09/2012) Anna-Marie, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

FOUCHÉ, Monica. +Sondag 16 Sept 2012 na lang siekbed. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Roudiens Donderdag 20 Sept 2012 11:00 Avbob-kapel, Noordeinde. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 19/09/2012) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

MOOLMAN, Hester Catherina (Hettie) neé SCHOONRAAD. *29/10/1935.+Vrydag 14 Sept 2012 in Port Elizabeth. Dogter, skoonseun, kleinkinders.Begrafnisdiens Vrydag 21 Sept 2012 10:30 NG Kerk Loerie. Ds J LOUW. NG Kerk Loerie-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 19/09/2012) Draers: Cornis FERREIRA, Fonnie MOOLMAN, Lafras MOOLMAN, Danie SCHOONRAAD, Schalk LE ROUX, Danie VAN VUUREN. Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230 ROELOFSE, Paul Johannes (Boet). 81 jaar. +Saterdag 15 Sept 2012 op Graaff-Reinet. Kinders, kleinkinders. Roudiens Saterdag 22 Sept 2012 11:00 NG Kerk Noord, Moselweg, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 19/09/2012)

STRYDOM, Dot. +Woensdag 12 Sept 2012. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Vrydag 21 Sept 2012 14:00 Avbob-kapel, Noordeinde. (Die Burger Oos-Kaap 19/09/2012) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

VLOK, Retha. Innige simpatie aan Johan (JJ) en familie heengaan van jou eggenote en jul moeder. Direkteure en Personeel van Brown, Braude & Vlok. (Die Burger Oos-Kaap 19/09/2012)

In Memoriam

VAN EEDEN, Veronica. Mammie, die Here het jou presies 'n jaar terug kom haal. Jou seun Bertus VAN EEDEN. (Die Burger Oos-Kaap 19/09/2012)

20 September 2012

Sterfgevalle

COETZER, Nicky. +Vrydag 14 Sept 2012. Kinders, kleinkinders. Roudiens Vrydag 21 Sept 2012 11:00 Somerstrand NG Kerk, Louis Bothasingel. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 20/09/2012) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

DYER, Maud. +Saterdag 15 Sept 2012. Roudiens Vrydag 21 Sept 2012 11:00 Nuwe Apostoliese Kerk, Forest Hill. Begrafnis Saterdag 22 Sept 2012 Forest Hill-begraafplaas, slegs familie. (Die Burger Oos-Kaap 20/09/2012) June Cooper 041 484 1464

MARTIN, Susie. Roudiens Dinsdag 25 Sept 2012 14:00 Milnerton Huis-kapel, First Avenue Funeral Home, Walmer. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 20/09/2012) Anna-Marie, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

In Memoriam

PUTTER, Hennie. Ons pa en oupa vandag twee jaar gelede van ons weggeneem. Seuns, skoondogter, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 20/09/2012)

VAN DYK, Boeta. Dit sou vandag jou 22ste verjaarsdag gewees het. Mamma, Pappa, Nicóle, Maryke, en Kayla. (Die Burger Oos-Kaap 20/09/2012)

21 September 2012

Sterfgevalle

DU PLESSIS, Veronica. Begrafnisdiens Dinsdag 25 Sept 2012 11:00 NG Kerk Sherwood. (Die Burger Oos-Kaap 21/09/2012) Sue, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

OLIVIER, Irene. +Dinsdag 18 Sept 2012 na lang siekbed. Sanet, André, Lionell, Johan. Roudiens Vrydag 21 Sept 2012 14:30 NG Kerk Algoapark, St. Leonardsweg. (Die Burger Oos-Kaap 21/09/2012) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

VAN NIEKERK, Rina. +Dinsdag 18 Sept 2012. Eggenoot Johnny, kinders Charlene, Clint, Lindy en Nadya. Diens Saterdag 22 Sept 2012 11:00 Evangelisasiesentrum, Cotswold. (Die Burger Oos-Kaap 21/09/2012)

In Memoriam

LOBB, Karen. Een jaar gelede is my geliefde vrou,Karen,na Jesus in die Hemel. Rick. (Die Burger Oos-Kaap 21/09/2012)

22 September 2012

Sterfgevalle

BOTHA, Tienie. 67 jaar. +Donderdag 20 Sept 2012. Eggenote Linda, kinders Tinus, Riaan, Lindie, Christo, Madelein, Dorothy, kleinkinders. Verassingsdiens Dinsdag 25 Sept 2012 11:00 NG Kerk Swartkopsrivier, Blouwaterbaai. (Die Burger O-Kaap 22/09/2012) Willem Potgieter, Newton Park Funeral Home 041 364 1342

DU PLESSIS, Veronica. +Woensdag 19 Sept 2012. 'n Lojale kollega en vriendin. Innige simpatie aan Harmse en familie. Voorsitter, Bestuurskomitee en Personeel van die Laer-Sondagsrivier Watergebruiksvereniging. (Die Burger Oos-Kaap 22/09/2012)

GOUWS, Abraham Christoffel. *29/12/1927. +Donderdag 20 Sept 2012 op Humansdorp. Eggenote, kinders, kleinkinders. Dankdiens Sondag 23 Sept 2012 15:00 NG Moeder-gemeente, Humansdorp. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 22/09/2012) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

THOMPSON, Eddie. +Woensdag 19 Sept na 'n lang siekte. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Woensdag 26 Sept 2012 11:00 Sherwood NG Kerk, Walkerrylaan. (Die Burger Oos-Kaap 22/09/2012) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

THOMPSON, Eddie. Aan Yvonne en familie, ons innige meegevoel en medelye met afsterwe van Eddie. SAARP PE-Wes-tak. (Die Burger Oos-Kaap 22/09/2012)

24 September 2012

Sterfgevalle

MOSTERT, Marie. +Vrydag 21 Sept 2012. Kinders, kleinkinders, susters, broers. Roudiens Dinsdag 25 Sept 2012 15:00 Avbob-kapel, h.v. Hancockstr. & Harrowerweg, Noordeinde. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 24/09/2012) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

25 September 2012

In Memoriam

FERREIRA, Ivan Earl. 30/01/1958 - 25/09/2007. Dad, vandag is dit al 5 jaar wat jy jou plekkie in die Hemel ingeneem het. Kinders en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 25/09/2012)

26 September 2012

Sterfgevalle

CARELSE, Marie. +Donderdag 20 Sept 2012 op Uitenhage. Eggenoot, seun, skoondogter, kleinkinders. Roudiens Vrydag 28 Sept 2012 12:00 NG Kerk Noord, Moselweg, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 26/09/2012) Oos-Kaap Begrafnisdienste 041 992 5704

DIEDERICKS, Roelof Frederik (Didi). *05/12/1937. +Sondag 23 Sept 2012 op Humansdorp. Eggenote Nellie, kinders, kleinkinders. Dankdiens Vrydag 28 Sept 2012 15:00 NG Kerk Moeder-gemeente, Humansdorp. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 26/09/2012) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

MARÉ, Arlene Isabel. *18/02/1937. +Saterdag 22 Sept 2012 op Humansdorp. Kinders, kleinkinders. Dankdiens Vrydag 28 Sept 2012 11:30 NG Kerk Kompleks-kapel, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 26/09/2012) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

SLABBERT, Bonnie. +Saterdag 22 Sept 2012. Moeder van Janine en ouma van Thomas. Begrafnisdiens Vrydag 28 Sept 2012 12:00 Calvary Baptistekerk, Rhodesstraat, Mount Pleasant. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 26/09/2012) Jill, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

VAN DEVENTER, Clarence James (Clary). 78 jaar. +Dinsdag 18 Sept 2012. Vrou Eliese (tel 012 524 3568) , kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 01 Okt 2012 in Pretoria. Dank aan dokters en personeel by Sun Garden Hospice. (Die Burger Oos-Kaap 26/09/2012)

VERMAAK, Johannes Cornelius (Chops). *15/05/1957. +Maandag 24 Sept 2012 op Jeffreysbaai. Eggenote, kinders. Dankdiens Saterdag 29 Sept 2012 11:00 NG Kerk Moedergemeente,  Humansdorp. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 26/09/2012) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

WELMAN, Simon Petrus. +Maandag 26 Sept 2012. Diens Vrydag 28 Sept 2012 14:00 Sewendedag-Adventistekerk, Westbournestraat 5. (Die Burger Oos-Kaap 26/09/2012) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

WESTRAAT, Estella (Estelle). *17/02/1937. +Sondag 23 Sept 2012 op Jeffreysbaai. Wessie, Hanli, Erna, Nico, skoonkinders, vyf kleinseuns en Maria en Joline. Dankdiens Vrydag 28 Sept 2012 09:30 Metodistekerk, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 26/09/2012) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

WESTRAAT, Estelle. +23 Sept 2012. Niekie, Johanna, Waldo, Theresa, Nestia en Lané. (Die Burger Oos-Kaap 26/09/2012)

27 September 2012

Sterfgevalle

DORFLING, Chris. *19/11/1927. +Maandag 24 Sept 2012. Leon en Renaté, Merinda en Lukas, kleinkinders, kleinkinders. Diens Vrydag 28 Sept 2012 11:00 Evangelies Gereformeerde Kerk, Great Westway, Kabegapark. (Die Burger Oos-Kaap 27/09/2012) Anna-Marie, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

KNOETZE, Johannes George. +Donderdag 20 Sept 2012. Ons groet 'n wonderlike man, pa, oupa en oupagrootjie. Troosdiens Vrydag 28 Sept 2012 11:00 NG Kerk Noord-gemeente, Despatch. Ds. Wouter KENNEDY. (Die Burger Oos-Kaap 27/09/2012) AVBOB Despatch 041 933 2039

LOTTERING, Barend. +Dinsdag 25 Sept 2012. Diens Vrydag 28 Sept 2012 13:00 NG Kerk De Mist, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 27/09/2012) Tammy du Pisanie DOVES Uitenhage 041 992 1349

SLABBERT, Bonnie. +22 Sept 2012. Afrigter en speelster Parknetbal. Ons sal jou altyd onthou. Sterkte aan Janine en familie. (Die Burger Oos-Kaap 27/09/2012)

VAN GREUNEN, Aldred. Tragies +Sondag 23 Sept 2012. Eggenote Gogga, kinders Nkita, Ettienne, ouers, suster. Roudiens Saterdag 29 Sept 2012 12:30 Evangelisasiesentrum, Cotswold. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 27/09/2012) Carisa Ellis-Meier, DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

VUMAZONKE, Hazel. 01/09/1920 - 19/09/2012. She will be missed by her Family an Friends. Funeral Arrangements: Ané Wolmarans DOVES Humansdorp 042 295 1663 (Die Burger Oos-Kaap 27/09/2012)

WEHMEYER, Wilhelmina. (née WAIT). *14.01.1920 +Saterdag 22 Sept 2012. Kinders, kleinkinders. Roudiens Vrydag 28 Sept 2012 11:00 NG Kerk Port Elizabeth Moedergemeente, h.v. Geardstraat en Kirkwoodstraat, Noordeinde. (Die Burger Oos-Kaap 27/09/2012) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

WESTRAAT, Estelle. +Sondag 23 Sept 2012. Ons gaan jou mis. Alwyn, Machteld, Arno, Anke, Greg en Kye. (Die Burger Oos-Kaap 27/09/2012)

WILLIAMSON, Michael. Begrafnisdiens Vrydag 28 Sept 2012 13:00 St. John's Metodistekerk, Havelockstraat, Sentraal. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 27/09/2012) Jane, First Avenue Funeral Home, Walmer. 041 581 5028

In Memoriam

SCHNETLER, Johan. 30/05/1966 - 27/09/2001. Ná 11 jaar mis ons jou steeds oneindig baie. Ma Grieta en Pa Hennie. (Die Burger Oos-Kaap 27/09/2012)

Dankbetuigings

KERWIN - FOURIE. Baie dankie aan al my vriende en familie dat julle my 50ste verjaarsdag spesiaal gemaak het. Lynn. (Die Burger Oos-Kaap 27/09/2012)

28 September 2012

Sterfgevalle

DUXBURY, Bernadette Bridget. 59 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 29 Sept 2012 09:30 St Joseph's Katolieke Kerk, Bairdstraat. (Die Burger Oos-Kaap 28/09/2012) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

REDDERING, Koos. +Woensdag 26 Sept 2012. Eggenote Coral, kinders, kleinkinders. Begrafnisreëlings volg. (Die Burger Oos-Kaap 28/09/2012)

  • Hits: 4136