Skip to main content

galleryLogo_sm

Die Burger Oos-Kaap

Modern BMD notices transcribed by Hester Marx from Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2018 05 May

2 Mei 2018

Sterfgevalle

BARNARD, Gideon (Siem). +Saterdag 28 April 2018 te Kirkwood. Eggenote, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders, broer. Begrafnisdiens Donderdag 03 Mei 2018 14:00 Evangelies Gereformeerde Kerk, Van Riebeeckstraat, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 02/05/2018) Ooskaap Begrafnisdiens 041 992 5704

HEATH (voorheen STRYDOM), Wiena. 77 jaar. +Donderdag 26 April 2018 te Despatch. Eggenoot, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders, broer. Gedenkdiens Woensdag 02 Mei 2018 11:00 NG Kerk Bothasrus, Kerkstraat, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 02/05/2018) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704 

REDGARD, Ruan. 27 jaar. +Maandag 30 April 2018 in Port Elizabeth. Doodgebyt deur twee pitbull-honde.

3 Mei 2018

Sterfgevalle

BARNARD, Elizabeth Margaret. +Woensdag 25 April 2018. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders, broers, susters. Begrafnisdiens Vrydag 04 Mei 2018 13:00 NG Kerk Parkheuwel, Poplarlaan, Kensington, Port Elizabeth. Forest Hill-begraafplaas. Samantha Kock AVBOB Noordeinde 041 484 2731 (Die Burger O-Kaap 03/05/2018)

8 Mei 2018

Sterfgevalle

DELPORT, Brian. Gedenkdiens Woensdag 09 Mei 2018 10:00 NG Kerk Nooitgedacht, Van der Stelstraat 95, Kabegapark, Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 08/05/2018) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

9 Mei 2018

Sterfgevalle

BOSCH, Ronél Alet. +Donderdag 03 Mei 2018. Eggenoot, kinders, skoonma, ouers. Roudiens Donderdag 10 Mei 2018 11:00 AGS Kerk, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 09/05/2018) Sonja de Vos AVBOB Despatch 041 933 2039

VAN ZYL, Martin Luther (Gibbs). +Dinsdag 08 Mei 2018. Vrou Jeanette, dogter Sojen, skoonseun Jock, kleindogter Christina. (Die Burger Oos-Kaap 09/05/2018) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

10 Mei 2018

Sterfgevalle

JONCK, Ramona Lydia. +Sondag 06 Mei 2018. Begrafnisdiens Vrydag 11 Mei 2018 11:00 NG Kerk Algoa Park, St Leonardsweg. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 10/05/2018)
DOVES Port Elizabeth 041 365 5297

11 Mei 2018

Stergevalle

FERREIRA (née LOCHNER), Bettie. +Maandag 07 Mei 2018. Kinders, kleinkinders. Roudiens Dinsdag 15 Mei 2018 10:30 Jeffreysrus Aftree-oord-saal, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 11/05/2018) Kouga Funerals, Jeffreysbaai

MURRAY, Dennis Benjamin (Ben). +Dinsdag 08 Mei 2018. Vrou, kinders, kleinkind. Die “Requiem Mass” Maandag 14 Mei 2018 11:00 Mater Dei Katolieke Kerk, Kaapweg.  Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 11/05/2018) Anneke Geel AVBOB Newtonpark 041 363 0041

VAN ZYL, Martin Luther (Gibbs). +08/05/2018. Diens Saterdag 12 Mei 2018 10:00 NG Kerk Grasvoëlkop, Barbetstraat, (Warblerstraat), Cotswold, P.E. (Die Burger O-Kaap 11/05/2018) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

14 Mei 2018

Sterfgevalle

NEL, Jacobus (Vlam). +Woensdag 09 Mei 2018. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Dinsdag 15 Mei 2018 12:00 NG Kerk Heideveld, Dundeeweg, Rowallanpark, P.E.
(Die Burger Oos-Kaap 14/05/2018) Hentie van Niekerk, Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

15 Mei 2018

Sterfgevalle

KNOESEN, Christelle. Vier jaar stryd teen kanker verloor +Maandag 14 Mei 2018. Roy, Bettie en susters. Diens Saterdag 19 Mei 2018 11:00 NG Kerk Steytlerville. (Die Burger Oos-Kaap 15/05/2018) Sue, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

16 Mei 2018

Sterfgevalle

TERBLANCHE, Vivian Hendrik. +Donderdag 10 Mei 2018. Diens Donderdag 17 Mei 2018 10:00 NG Kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 16/05/2018) Etrishia Clifford AVBOB Humansdorp 042 291 1230

18 Mei 2018

Sterfgevalle

CLAASSEN, Frieda Augusta. *24 Desember 1920. +Sondag 13 Mei 2018. Roudiens Vrydag 18 Mei 2018 11:00 Jeffreysrus Aftree-oord, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 18/05/2018) Etrishia Clifford AVBOB Humansdorp 042 291 1230

22 Mei 2018

Sterfgevalle

DIEDERICKS, Louie. +Saterdag 19 Mei 2018. Sy eggenote, kinders, kleinkinders. Troosdiens Vrydag 25 Mei 2018 12:00 NG Kerk PE-Wes, 5de Laan, Newtonpark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 22/05/2018) Anneke Geel, AVBOB Newtonpark 041 363 0041

23 Mei 2008

Sterfgevalle

JONKER, John Marthinus (Jannie). +Saterdag 19 Mei 2018 in Grahamstad. Thelma, Ronel, Marius, Veronica en Ruan. Diens Donderdag 24 Mei 2018 11:00 NG Kerk Grahamstad. (Die Burger Oos-Kaap 23/05/2018) Inggs Funeral Home, Grahamstad 046 636 1528

SWART, Johan. +Sondag 20 Mei 2018. Kinders, kleinkinders. Gedenkdiens Donderdag 24 Mei 2018 10:00 NG Kerk Sondagsrivier, Kirkwood. (Die Burger Oos-Kaap 23/05/2018) J T Schooling, Kirkwood 042 2300 508

25 Mei 2018

Sterfgevalle

ENGELBRECHT, Vera. +Dinsdag 22 Mei 2018. Troosdiens Maandag 28 Mei 2018 11:00 NG Kerk Moedergemeente, h/v Geard- en Kirkwoodweg, Noordeinde, P.E. (Die Burger Oos-Kaap 25/05/2018) Kevin Hendricks, Fig Tree Funeral Home 041 367 3540

29 Mei 2018

Dankbetuigings

SWART, Johan. Die familie van Johan bedank almal vir blyke van belangstelling met die heengaan van ons pa. Dit word opreg waardeer. Kobus, Pieter en Erina. (Die Burger Oos-Kaap
29/05/2018)

30 Mei 2018

Sterfgevalle

DE BEER (née KLEINHANS), Rachel. +Woensdag 16 Mei 2018. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 01 Junie 2018 12:00 NG Kerk Suid, Despatch. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 30/05/2018) Sonja de Vos AVBOB Despatch 041 933 2039

OELOFSE, Leon. +Sondag 27 Mei 2018. Kinders, kleinkinders. Verassingsdiens Vrydag 01 Junie 2018 13:00 Avbob Kapel, Pickeringstraat 19, Newtonpark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 30/05/2018) Anneke Geel AVBOB 041 363 0041 Newtonpark

WELGEMOED, Jeanetta Wilhelmina (Sus). +Saterdag 26 Mei 2018 aan haar woning op Rocklands. Herman, Estelle en kleinkinders. Begrafnisdiens Sat. 02 Junie 2018 11:00 Apostoliese Kerk, Groenbossies. Teraardebestelling by Fitches Corner. (Die Burger Oos-Kaap 30/05/2018) Bossies Executive Funeral Home Uitenhage 041 991 1471

31 Mei 2018

Gelukwensings

VOLANIE, Cleo Moira. Een jaar oud. Seënwense van pa Paul, ma Nadia, boeta Daniel, suster Sharnia, oumas en oupas en aunty Ep. (Die Burger Oos-Kaap 31/05/2018)

Sterfgevalle

COETZER, Leon. +Dinsdag 29 Mei 2018. Eggenote Denise, kinders, kleinkinders. Troosdiens Vrydag 01 Junie 2018 14:00 NG Kerk Nooitgedacht, Van der Stelstraat, Kabegapark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 31/05/2018)

In Memoriam

FORBES, Arlene Patricia. 16 April 1960 – 01 Junie 2017. Gone, but not forgotten. Tony, Antonio, Nathaniel, André, Liesle and grandchildren. (Die Burger Oos-Kaap 31/05/2018)

  • Hits: 2995

Die Burger Oos-Kaap 2018 06 June

1 Junie 2018

Sterfgevalle

NORTJÉ, Anna Sophia. +Woensdag 30 Mei 2018. Eggenoot, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Troosdiens Saterdag 02 Junie 2018 11:00 NG Kerk, St. Leonardsweg, Algoapark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 01/06/2018) Thando Williams AVBOB Noordeinde 041 484 2731

SEPTEMBER, Dennis (oom Boere). 68 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 02 Junie 2018 10:00 Reformed Old Apostolic Kerk, Patrysstraat. (Die Burger Oos-Kaap 01/06/2018) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

2 Junie 2018

Sterfgevalle

STEENKAMP (née DORFLING), Dr. Dottie. 21/07/1953 – 01/06/2018. Ons neem afskeid van ‘n besondere suster, skoonsuster en tannie. Philip, Piet en Willie DORFLING en gesinne.
(Die Burger Oos-Kaap 02/06/2018)

In Memoriam

DAMONS, Peter William. 09/11/1936 – 25/05/2017. Eggenote Mavis DAMONS, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 02/06/2018)

KOTZE, Sion Herman. 26/08/2016 – 03/06/2017. Mamma Aneka, pappa Reinhard, boeties Gerhard en Ethan, ouma en oupa STEYN. (Die Burger O-Kaap 02/06/2018)

SCHEEPERS, Ben. Vyf jaar gelede oorlede. Jou vrou Yvonne. (Die Burger O-Kaap 02/06/2018)

4 Junie 2018

Sterfgevalle

SMIT, Phillippus Jacobus (Flippie). +Maandag 28 Mei 2018. Kinders. Roudiens Woensdag 06 Junie 2018 15:00 NG Kerk Eendrag, Despatch. (Die Burger O-Kaap 04/06/2018) Sonja de Vos AVBOB Despatch 041 933 2039

5 Junie 2018

Sterfgevalle

DU PREEZ, Cecil John. 78 jaar. +Donderdag 31 Mei 2018 te Uitenhage. Eggenote, kinders, kleinkinders, broer. Begrafnisdiens Donderdag 07 Junie 2018 11:30 AGS Charisma Kerk, Lavendersingel, Uitenhage. NG Kerk Van Stadensrivier-begraafplaas, Rocklands. (Die Burger Oos-Kaap 05/06/2018) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

STEENKAMP, Dorothea Sophia. +Vrydag 01 Junie 2018. George, Madri, Elzette, Andre en Liam. Verassingsdiens Woensdag 06 Junie 2018 11:00 Nederduitsch Hervormde Kerk, Mangoldstraat 11, Newtonpark, P.E. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 05/06/2018) Samantha Kock AVBOB Noordeinde 041 484 2731

6 Junie 2018

Sterfgevalle

OLIVIER, Nico. +Saterdag 02 Junie 2018. Diens Vrydag 08 Junie 2018 12:00 NG Kerk Lorraine, Marnelaan, P.E. (Die Burger O-Kaap 06/06/2018) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

7 Junie 2018

Sterfgevalle

FERREIRA, Eric. +Vrydag 01 Junie 2018 te Port Elizabeth. Vrou Hester, kinders, kleinkinders, agterkleinseun. Gedenkdiens Saterdag 09 Junie 2018 11:00 NG Kerk Uitenhage-De Mist
Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 07/06/2018) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

8 Junie 2018

Sterfgevalle

VAN RHYN, Charlaine. 41 jaar. Begrafnisdiens Sat. 09 Junie 2018 10:00 VGK Palmrylaan. (Die Burger Oos-Kaap 08/06/2018) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

9 Junie 2018

Sterfgevalle

DU TOIT, Johan. 48 jaar. +Maandag 04 Junie 2018 te Port Elizabeth. Ouers, broer, Liam, Jason. Gedenkdiens Maandag 11 Junie 2018 12:00 Evangelies Gereformeerde Kerk, Van Riebeeckstraat, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 09/06/2018) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

12 Junie 2018

Sterfgevalle

TERBLANCHE, Elaine. +Donderdag 07 Junie 2018. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Troosdiens Donderdag 14 Junie 2018 10:00 NG Kerk Lorraine, Marnelaan. Verassing privaat.
Dank aan verpleegpersoneel en Dr Isaacs van St Georges Hospitaal asook Dr Potgieter (Herman).(Die Burger Oos-Kaap 12/06/2018) Anneke Geel AVBOB Newtonpark 041 363 0041

13 Junie 2018

Sterfgevalle

VAN DER WESTHUIZEN, Mattie. 85 jaar. +Donderdag 07 Junie 2018 te Uitenhage. Gedenkdiens Vrydag 15 Junie 2018 14:00 NG Kerk Uitenhage Moedergemeente. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 13/06/2018) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

In Memoriam

OLIVIER, Riaan. 18 November 1980 – 13 Junie 2009. Rus in vrede my seun en ons boetie. Ma, Ernie, susters en swaer. (Die Burger Oos-Kaap 13/06/2018)

14 Junie 2018

Sterfgevalle

BEETS, Danie. +Maandag 11 Junie 2018. Eggenote, kinders, kleinkinders. Troosdiens Vrydag 15 Junie 2018 11:00 NG Kerk Heideveld, h/v Dundee en Sterling, Rowallanpark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 14/06/2018) Anneke Geel AVBOB Newtonpark 041 363 0041

In Memoriam

DU PREEZ, Herculé. 14 Junie 1973. 45 jaar oud vandag. Ons mis jou so baie. Pappa en Mamma. (Die Burger Oos-Kaap 14/06/2018)

15 Junie 2018

Sterfgevalle

PIETERSEN, Basie. (van Mr. Instant Number Plates). +Woensdag 13 Junie 2018. Seun Gavin, kleinkinders, agterkleinkinders. Verassingsdiens Maandag 18 Junie 2018 11:00 Avbob-kapel, Noordeinde, P.E. (Die Burger Oos-Kaap 15/06/2018)

19 Junie 2018

Sterfgevalle

BAIN, Bill. Diens Woensdag 20 Junie 2018 09:00 Milnerton Huis Kapel, First Avenue Funeral Home, Walmer, P.E. (Die Burger O-Kaap 19/06/2018) Sue Shaw, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

FOXCROFT, Chris (Foxi). +Woensdag 13 Junie 2018. Kinders, kleinkinders. Gedenkdiens Woensdag 20 Junie 2018 11:00 NG Kerk Sionsrand (Westering), Bramhopestraat, Westering, P.E.
(Die Burger Oos-Kaap 19/06/2018) Hentie van Niekerk, Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

VILJOEN, Dr. Izak J. +Sondag 17 Junie 2018. Familie, vriende, lojale pasiënte en die gemeenskap. Dankdiens Donderdag 21 Junie 2018 14:00 NG Kerk Kraggakamma, Gazaniastraat 2, Sunridgepark. (Die Burger Oos-Kaap 19/06/2018) Sue Gillespie, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

21 Junie 2018

Sterfgevalle

COETZER, Poppie (Lynette). +Maandag 18 Junie 2018. Eggenoot, broer, susters, swaers, aangenome kinders. Begrafnisdiens Donderdag 21 Junie 2018 10:30 Popeye’s Kerk, h/v Cleeveweg en Cotswold. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 21/06/2018) Thando Williams AVBOB Noordeinde 041 484 2731

WESTERNBERG, Dennis. *21/06/1940. +Vrydag 15 Junie 2018. Diens Vrydag 22 Junie 2018 11:00 Hervormde Kerk, Van der Graafstraat, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 21/06/2018)
Johan de Vos AVBOB Uitenhage 041 922 8066

22 Junie 2018

Sterfgevalle

ISAACS, Johanna Frensie. 60 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 23 Junie 2018 13:00 St. Simon of Cyrene Kerk, Arendlaan. (Die Burger O-Kaap 22/06/2018) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

25 Junie 2018

In Memoriam

BOTHA, Chris. Vandag is jy reeds tien jaar weg van ons. Eggenote Alet, Christie, Gustav, Cronje en familie. (Die Burger Oos-Kaap 25/06/2018)

26 Junie 2018

Sterfgevalle

HOEKSTRA, Jean. +Vrydag 22 Junie 2018. Leo en familie. Diens Donderdag 28 Junie 2018 10:00 Milnerton Kapel, First Avenue Funeral Home, 1ste Laan, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 26/06/2018) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

VAN DER WATT, Faan. +Maandag 18 Junie 2018. Diens Donderdag 28 Junie 2018 14:00 Evangelisasie Sentrum, Cleevestraat 26, Cotswold. Besigtiging 12:00 – 12:30 te First Avenue Funeral Home, 1ste Laan, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 26/06/2018) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

27 Junie 2018

Sterfgevalle

GATES, Sigmund (Boetie). 52 jaar. +Maandag 25 Junie 2018 op Uitenhage. Vader, susters. Gedenkdiens Donderdag 28 Junie 2018 11:00 NG Kerk Uitenhage-Moedergemeente. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 27/06/2018) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

KLEYNHANS, Marjorie. +Sondag 24 Junie 2018. Man, kinders, kleinkinders. Troosdiens Donderdag 28 Junie 2018 12:00 NG Kerk, Algoapark, St Leonard’s Weg. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 27/06/2018) Thando Williams AVBOB Noordeinde 041 484 2731

LANDMAN, Louisa Christina. +Saterdag 23 Junie 2018. Linda, Wanda, Leon, Elandré, Williw, Rayne en Kiera. Troosdiens Donderdag 28 Junie 2018 10:00 NG Kerk De Duin, La Roche Rylaan, Humewood. (Die Burger Oos-Kaap 27/06/2018)  Thando Williams AVBOB Noordeinde 041 484 2731

28 Junie 2018

Sterfgevalle

AMSTERDAM, Sedrick Simon. 14 Januarie 1962 – 20 Junie 2018. Eggenote, dogters, kleinkind. Begrafnis Saterdag 30 Junie 2018 11:00 “Congregational”-gemeente, Pellsrus, Jeffreysbaai.
(Die Burger Oos-Kaap 28/06/2018) Iris Gilbert, Kouga Funerals, Jeffreysbaai.

LANDMAN, Louisa Christina. +Saterdag 23 Junie 2018. Linda, Wanda, Leon, Simoné, Wynand, Bianca, Marelize, Riaan, Elandré, Willow, Rayne en Kiera. Troosdiens Donderdag 28 Junie 2018
10:00 NG Kerk De Duin, La Roche Rylaan, Humewood. (Die Burger Oos-Kaap 28/06/2018) Thando Williams AVBOB Noordeinde 041 484 2731

SMIT, Ann. Tragies +Woensdag 27 Junie 2018. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Vrydag 29 Junie 2018 14:00 NG Kerk Lorraine, Marnelaan. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 28/06/2018) Anneke Geel AVBOB Newtonpark 041 363 0041

29 Junie 2018

Sterfgevalle

POTGIETER (née SCHOULTZ), Magdalena Jacoba (Lena). *26/10/1938. +Sondag 24 Junie 2018. Moeder en ouma van Leander, Debbie, Shona, Kara en Daryn, suster en tannie van Mara, Dorelle en Rafael. Rus in vrede. (Die Burger 29?06/2018)

 

  • Hits: 3134

Die Burger Oos-Kaap 2018 07 July

3 Julie 2018

Sterfgevalle

BOTHA, Sheila Anne. +Woensdag 27 Junie 2018. Roudiens Woensdag 04 Julie 2018 12:00 NG Kerk PE Hoogland, Isobelweg, Charlo. (Die Burger Oos-Kaap 03/07/2018) Kevin Hendricks, Fig Tree Funeral Home 041 367 3540

5 Julie 2018

Sterfgevalle

LUITERS, Ray. +Dinsdag 03 Julie 2018. Emila, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 05/07/2018) Etrishia Clifford AVBOB Humansdorp 042 291 1230

SHARE, Rubin. +Maandag 02 Julie 2018 na lang en moedige stryd. Eggenoot van Yolandé, pa van Rudy en Melanie, seun van Margaret, broer. Herdenkingsdiens Saterdag 07 Julie 2018 11:00 Evangelisasie Sentrum, h/v Cleeveweg en Cotswoldlaan, Cotswold, P.E. Privaat verassing. (Die Burger Oos-Kaap 05/07/2018) Kramer Funeral Home 041 365 2209

In Memoriam

VAN DER LINDE, Wilna. *12/11/1952 +05/07/2017. Ons sal haar altyd onthou. Orpha, Gert en Hendrik. (Die Burger Oos-Kaap 05/07/2018)

6 Julie 2018

Sterfgevalle

MARNEY, Magdelene-Eugene. 46 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 07 Julie 2018 11:00 Ou Apostoliese Kerk, Madunastraat, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 06/07/2018) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

10 Julie 2018

Sterfgevalle

OLWAGEN, Oupa Johnnie. +Thursday 05 July 2018. Children, grandchildren, great-grandchildren, sister. Service Wednesday 11 July 2018 11:00 DR Church, Da Gama Road, Jeffreys Bay. (Die Burger Oos-Kaap 10/07/2018) Etrishia Clifford, AVBOB Humansdorp 042 291 1230

STOKES, Christopher. +Woensdag 04 Julie 2018. Sy gesin en familie. Roudiens Woensdag 11 Julie 2018 11:00 First Avenue Funeral Home, Walmer, P.E. (Die Burger Oos-Kaap 10/07/2018)

11 Julie 2018

Sterfgevalle

GREEFF, Martha Maria. +Sondag 08 Julie 2018. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Troosdiens Vrydag 13 Julie 2018 11:00 Avbob-kapel, Pickeringstraat 19, Newtonpark. (Die Burger Oos-Kaap 11/07/2018) Anneke Geel AVBOB Newtonpark 041 363 0041

GREYLING, Johannes Cornelius (Hansie). +Vrydag 06 Julie 2018. Roudiens Vrydag 13 Julie 2018 12:00 Milnerton Kapel, First Avenue Funeral Home, 1ste Laan, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 11/07/2018) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

MARAIS, Petrus Gerhardus (Piet). +Maandag 09 Julie 2018. Roudiens Vrydag 13 Julie 2018 11:00 NG Kerk Bothasrus, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 11/07/2018) Sonja de Vos, AVBOB Despatch 041 933 2039

12 Julie 2018

Sterfgevalle

CORY (née MAREE), Maria Susanna (Sue). 06/09/1928 – 09/07/2018. Ma vir almal, vriendin vir baie en ouma vir meer. (Die Burger O-Kaap 12/07/2018) DOVES Port Elizabeth 041 365 5297

PRETORIUS, Jakkie. 26/09/1939 – 24/06/2018. Dankdiens Sondag 15 Julie 2018 12:00 NG Kerk, Da Gamastraat, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 12/07/2018)

STANDER, Maria Magdalena. *27/06/1942. +08/07/2018 in Pietermaritzburg. Memorial service Saturday 14 July 2019 14:30 The Nest, 4 Maud Ave, Pelham, Pietermaritzburg. (Die Burger Oos-Kaap 12/07/2018) MFG Midlands 033 342 1077

17 Julie 2018

Sterfgevalle

FERREIRA, Daniël Jacobus. +Donderdag 12 Julie 2018. Eggenote, kinders, kleinkind. Roudiens Vrydag 20 Julie 2018 11:00 NG Kerk Uitenhage-Noord. (Die Burger Oos-Kaap 17/07/2018) Sonja de Vos AVBOB Despatch 041 933 2039

  • Hits: 2815

Die Burger Oos-Kaap 2018 08 August

3 Augustus 2018

Sterfgevalle

WEST, Johanna Elizabeth (Joyce). +Vrydag 27 Julie 2018. Eggenoot en twee dogters. Begrafnisdiens Donderdag 02 Aug 2018 10:00 NG Kerk Walmer, h/v Vierdelaan & Villiersweg.
Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 03/08/2018) Paul Koekemoer AVBOB Newtonpark 01 363 0041

In Memoriam

KOEKEMOER, Evonne. Na vyf jaar is jy nog steeds ons geliefde eggenote en moeder. Nick, Ada en Adriaan. (Die Burger Oos-Kaap 03/08/2018)

10 Augustus 2018

Sterfgevalle

ROELOFSE, Dudley Georgsley. 68 jaar. +Maandag 06 Aug 2018. Eggenote, kinders, een broer, twee susters. Diens Maandag 13 Aug. 2018 11:00 NG Kerk Hoogland, Isobellaan 1, Charlo. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 10/08/2018) Paul Koekemoer AVBOB Newtonpark 041 363 0041

SAUNDERS (neé CLASEN), Muriel. +Vrydag 03 Augustus 2018. Dogter, skoonseun. Gedenkdiens Dinsdag 14 Augustus 2018 10:30 Somerson, Admiraltysingel, Somerstrand, P.E. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 10/08/2018) Paul Koekemoer AVBOB Newtonpark 041 363 0041

17 Augustus 2018

Sterfgevalle

BOTHA (née DE LANGE), Juliana. +Dinsdag 14 Aug 2018 op Cradock na lang siekbed. Man, dogter, suster Deanne en familie. Michael, Anthony en Michele. (Die Burger Oos-Kaap 17/08/2018)

DOUBELL, Chris. My eggenoot, ons pappa, skoonpa en oupa. Maryke, Miecke, Lutske, Wynand en Niela. Diens Vrydag 17 Augustus 2018 14:00 NG Kerk PE Wes, Pickeringstraat, Newtonpark, P.E. (Die Burger Oos-Kaap 17/08/2018) Marzelle,First Avenue Funeral Home 041 581 5028

KRITZINGER, Peter Melville. 14 Februarie 1940 – 07 Augustus 2018. Voorheen van Fleurville, Cradock en Summerstrand, P.E. Geliefde pa van Julian KRITZINGER; sal onthou word deur Jean KRITZINGER. Gedenkdiens was Woensdag 15 Augustus 2018 10:00 NG Kerk Worcester-Noord. (Die Burger Oos-Kaap 17/08/2018)

MILLARD, Mollie Martha. +Woensdag 08 Augustus 2018. Kinders Johan, Marius en Adri, kleinkinders, een agterkleinkind. Verassingsdiens Saterdag 18 Augustus 2-18 11:00 NG Kerk Parkheuwel, Poplarlaan, Steytler-woonbuurt. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 17/08/2018) Paul Koekemoer AVBOB Newtonpark 041 363 0041

NORTJE, Katherina. +Dinsdag 14 Aug 2018. Kinders, kleinkinders. Gedenkdiens Saterdag 18 Aug 2018 10:00 Huis Louisa Meyburgh, Assenburgstraat, Kabegapark, P.E. (Die Burger Oos-Kaap 17/08/2018) Hentie van Niekerk Algoa begrafnisdienste 041 363 4874

24 Augustus 2018

In Memoriam

COETSEE (née WEHMEYER), Isabel. Agt jaar is al verby. Mis jou baie. Ken. (Die Burger Oos-Kaap 24/08/2018)

31 Augustus 2018

Sterfgevalle

HUMAN, Elena Jacoba. 86 jaar. +Donderdag 23 Aug 2018 op Uitenhage.Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 01 September 2018 13:00 Dale Street Congregational Kerk, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 31/08/2018) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

In Memoriam

CROUSE, Johanna (Noeks). Vandag sou jy 62 gewees het en ons 37 jaar saam gewees het. Ons geliefde eggenote, moeder en ouma. Ben José, Eska, Derek en Duane. (Die Burger Oos-Kaap 31/08/2018)

 

  • Hits: 2733

Die Burger Oos-Kaap 2018 09 September

In Memoriam

MCCALLAGHAN, Suné. In liefdevolle herinnering. Een jaar is al verby. Oupa en Ouma. (Die Burger Oos-Kaap 07/09/2018)

MEYER, Flip. Alreeds ‘n jaar gelede dat ons moes afskeid neem. Maria (Mallie), kinders en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 07/09/2018)

14 September 2018

Sterfgevalle

BOUWER, Petronella (Nellie). +Maandag 10 Sept 2018. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Troosdiens Maandag 17 September 2018 10:00 NG Kerk Patmos-gemeente, Kaapweg, P.E.
(Die Burger Oos-Kaap 14/09/2018) Paul Koekemoer AVBOB Newtonpark 041 363 0041

DU TOIT, Andreas Gerhardus (Ds André). 26/03/1930 – 10/09/2018. Dogter Coretha. Begrafnisdiens Vrydag 14 Sept 2018 11:00 Kraggakamma NG Kerk. Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 14/09/2018)

LE ROUX, Willie. +Saterdag 08 Sept 2018. Eggenote, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders, susters. Troosdiens Saterdag 15 Sept 2018 12:00 Avbob Newtonpark-kapel, Pickeringstraat,
Newtonpark. (Die Burger O-Kaap 14/09/2018) Paul Koekemoer AVBOB Newtonpark 041 363 0041

21 September 2018

Sterfgevalle

ADOLPH, Ellis. 69 jaar. Haar begrafnisdiens Saterdag 22 September 2018 13:00 Dale Street Congregational Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 21/09/2018) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

MOUTON, Bert. Sy heengaan word diep betreur deur Henk en Freda. (Die Burger Oos-Kaap 21/09/2018)

SIAS, Muriel Ruth. 68 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 22 September 2018 10:00 Rose Lane Congregational Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 21/09/2018) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

28 September 2018

Troudagvierings

DU RANDT, Humphrey & Adelai. 28 September 2018 61 jaar getroud. Met liefde, trots en waardering. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 28/09/2018)

Sterfgevalle

BOSCH, Helena Catherina (Katie). +Maandag 24 September 2018. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens was op 27 Sept 2018 14:00. Teraardebestelling Saterdag 29 Sept 2018 10:00 Cambridge-begraafplaas, Oos-Londen. (Die Burger Oos-Kaap 28/09/2018) Paul Koekemoer AVBOB Newtonpark 041 363 0041

MOUTON, Barend Christian. *19/12/1929. +18/09/2018. Gedenkdiens Vrydag 28 September 2018 14:00 St Davids Congregational Kerk, Sunridge Park, Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 28/09/2018) DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

PEO, Gordon Herbert. *01 Julie 1941. +Vrydag 21 September 2018. Diens Maandag 01 Oktober 2018 11:00 NG Kerk, Winterhoek, Uitenhage. (Die Burger O-K 28/09/2018) Johand de Vos AVBOB Uitenhage 041 922 8066

VAN NIEKERK, Leon. +Sondag 23 September 2018. Eggenote Minnie, kinders, kleinkinders. Diens Saterdag 29 September 2018 10:00 Evangelisasie Sentrum, h/v Cleeveweg en Cotswoldlaan, Cotswold, P.E. (Die Burger Oos-Kaap 28/09/2018)

 

  • Hits: 3338