The Sunday Tribune

The Sunday Tribune 2010 2 April - June

4 April 2010

GEBOORTES:-

DUFOURQ nee MOORE Yannick & Lauren 'n seun Fin Russel *26 Maart 2010. Kleinseun vir Russel en Anne . Ook van tannie Sharon.

PRONK Donna & Dirk 'n seun Max Kees. Geluk van Ouma Cheryl en Yaya.

VERLOWINGS:-

GRAVES Dave & Lianne se oudste seun Brad aan Taryn ,dogter van Peta & Mark COX.

DOOD:-

BRUNEAU Gerard 1927 ----2010 x Annick. Pa ,skoonpa en oupa. Begrafnis by Blessed Sacrament Katolieke Kerk Virginia op 6 April 2010 om 10 vm.[ koerant se 6 Maart ] Ingesit deur DOVES 0860025500.

BUCKLEY Godfrey van Sydenham. Begrafnis op 6 April 2010 by St Theresa's Katolieke Kerk Sydenham om 2 nm. Verassing privaat.

DRIESEN Jan † 31 Maart 2010 in Perth Australia. Pa van Connie, Shaun, Janelle en families.

EWING Joy (RHORO) 24 Maart 1930 -----1 April 2010. Ma van Tracy en Ryan. Skoonma van Andrew en ouma van Kieran en Timothy. Ingesit deur DOVES 0860025500.

FIELD nee WHELAN Pauline Francis † 29 Maart 2010 x John. Suster van Victor en Molly. Memorial by St Catherines Katolieke Kerk Escombe op 8 April 2010 om 11vm. Ingesit deur SHANLEY'S.

GAZE Levina Catherina .Memorial by Frere Rd Presbyterian Kerk op 8 April 2010 om 10vm.

NORTON Jonathan Jerome (Johnny) x Tracy . Pa van Tanya, Simone en Tyral. Broer van Kevin LOUW . Begrafnis by Christ the King Parish Wentworth op 6 April 2010 om 10 vm. Daarna na Dudley Rd Begraafplaas.

ROCHE Thomas (Tom) 29 Okt 1931 -----26 Maart 2010 x Jeanette. Pa van Steven en Vaughan en Heather. Geen diens op versoek. Verassing privaat. Ingesit deur DOVES 0860025500.

SCHWARTZ Nick 11 Junie 1947 -----24 Maart 2010 sterf tragies. Soos 2de pa vir Llew en Tam. Liefde van Vivian, Heather, Llew en Tam.

VAN STADEN Raymond † 2 April 2010 (48 jaar) x Carol ,nadat hy seun uit see gered het by Warner Beach. Seun se pa sterf ook. Seun se naam is Christiaan DE KLERK. Pa se naam onbekend.Raymond is broer van Desmond. .

MEMORIAM:-

AMBROSE Bernie x Jenny. Nou 6 jaar dood.

CAREY-SMITH Jennifer x Nigel . Nou 8 jaar dood.

PETZER Christo 21 Sept 1974 ----4 April 2009. Seun van Hugh en Ansie.; Man van Lynn. ;Pa van Noah en Stoey.; Ook 'n berig ingesit namens Lynn, Noah, Stoey, Mom ,Dad, Lois, Tra, Dave, Matt, Rachie, Hugh, Ansie, Lisa, Judes, Clive, Shane en Sonja.

ROBERTS Val † 2 Maart 2009. Ma van Linda x Dave. Ouma van Tracey, Lauren en Bryn. Oumagroot van Emma.

SMITH Mary † 28 Maart 2004. Ma van Sylvia LASICH. Ouma van Phil, Shelly-Ann, Camie en Catie.

WILSON Trevor Alexander 10 Feb 1941 ----- † 3 April 2008 x Molly. Pa van Kerry. ; Pa van Scott, Devon, Gabriella en Jude. Oupa van Kyle .

11 April 2010

GEBOORTES:-

FERNANDEZ nee QUERIPELS Justin & Julie 'n seun Jordyn * 9 April 2010. Kleinkind vir Dave & Faye.

HERRMANN nee WELDON Rocky & Kerry 'n seun Jordan Kyle * 6 April 2010 in Umhlanga Hospitaal. Boetie vir Daniel. Kleinkind vir Renate, Terry en Sheila.

SCHUMANN /VAN HEERDEN Dieter & Natalie 'n dogter Lana-Leigh * 7 Apil 2010 in Parklands Hospitaal.

VERLOWING:-

COETZER -JONES Brian COETZER & Emily DAVIES se seun Simon aan Tanya ,enigste dogter van Graham & Petal JONES van Kaapstad.

LAW Patrick & Susan LANDER is verloof.

DOOD:-

BREDENKAMP Ernest † 7 April 2010. Nou saam met Ma en Gaylene. Pa van June, D, Bradley, Tammy, Eleni, Matthieu en Jordan.

CATTERALL Graham † 8 April 2010. x Beth. Pa van Bruce, Robert, Shawn , Ross en Niall.

CONRADIE John 18 Feb 1922 ----7 April 2010 x Anna .Pa van Frances, Elizabeth en David. Oupa van Anna en Maley. Memorial in die Stadsaal op 15 April 2010 om 2nm.

HANSON Rachel Sophia (Lalie ). Ma van Colin en Rose. Begrafnis by Frere Rd Presbyterian Kerk op 13 April 2010 om 10vm. Ingesit deur BELL Funerals.

LE BRETON Marie Therese France † 7 April 2010 x † Edouard. Ma van Marie-Anne en Roland MAUREL. Ouma van Jean-Francois, Francoise, Nicholas en Martine. Oumagroot . Suster van Joseph en Petal GOUPILLE.Requiem Mass by Nazareth House op 13 April 2010 om 2nm. Ingesit deur OAKLEIGH 031209959.

LEWIS Myrtle Mary. x † James. Ma van Frank en Iris. Skoonma van Dick en Linda. Ouma vanMichelle, Mark, Shane, Paul, Judy , Glen en Keith. Oumagroot van 11. Memorial by Flame Lily Park Frail Care Hall Queensburgh op 14 April 2010 om 9vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

MEYER Tinkie † 8 April 2010. Sal onthou word deur Manie, Elna, Izak, Johanna en familie.

MOUTSATSOS Manolis (Theo). RIP van Eleftherios.

MURPHY Ernis . Memorial by DOVES Greyville om 10vm op 13 April 2010. Ingesit deur DOVES 0860025500.

PENBROKE Patrick (Paddy) † 10 April 2010. Broer van Allen, Jeanette en Susan. Oom van Kelli en Darin, Ryan, Jason, Alana, Graham, Zayne, Taryn, Allan, Chad, Chase. Grootoom van Keegan, Cameron en Makayla.

ROSS Marc Charles Leopold (Charly ) † 9 April 2010. Simpatie aan familie. Van Zenith Instruments.

SCOTT-MACNAB Marie. Memorial by Our Lady of Fatima Church Durban Noord op 13 April 2010 om 4nm.

SIMEONI Hester Helena † 8 April 2010 x Walter . Ma van Peter. Memorial by The Hillcrest Cristian Fellowship Church Hillcrest op 13 April 2010 om 3nm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

SONNENFELD nee MATTHEWS Diane Barbara † 8 April 2010.Nou saam met haar geliefde Tony. Ma van Susan x Gary. Ouma van Megan.

TORRES Else † 8 April 2010 in Pietermaritzburg. Ingesit deur kinders. Memorial by St Olav St Thomas Rd Durban op 14 April 2010 om 11 vm . Ingesit deur OAKLEIGH 0333426116 PMB.

MEMORIAM:-

CARTER Shirley.† 11 April 2001. Onthou deur Oriel, Gerome en familie.; Ma van Norma, Jade en Kim.

COULON Bernard † 11 April 2009. Nou saam met Ma , Pa en Trevor. Van jou suster Patsy.

DE BRUYN Deon Mark 28 Feb 1971 ----10 April 2009 . Van Ma ,Pat & Familie; Man van Wendy en Pa van Wesley, Tyla en Camryn.

MERRETT George † 11 April 1996. Onthou deur Margaret, John, Robert, Michelle en Greg.

OTTO Joyce Elizabeth † 10 April 2009. Ma en ouma van Sidonia, Terry en kleinkinders.

RODRIGUES Eleanor. Ons dink aan jou ma.

STANLEY "Stix" .Dis jou verjaarsdag . Ons sal jou onthou van Selwyn, Odie en Jodi.

18 April 2010

GEBOORTES:-

ELLISON nee SOLLY Geoff (voorhen van Durban) & Angela 'n dogter Jade Melissa * 27 Maart 2010 in Sydney. Kleinkind vir Roger & Joan.

GILD Trevor & Shevi 'n seun * in Manchester. Broer vir Yocheved Gaviel, Yedidya en Na'amah . Kleinkind vir Keith & Clare.

LURE nee JACK Niki & Steven 'n seun * 15 April 2010 in Port Elizabeth. Boetie vir Mark . Kleinkind vir Julian en Marion.

MAUJEAN Jean-Marc & Danielle 'n dogter Maddison Rayne * 1 April 2010.

McGHEE nee WILLIAMS Darryl & Lorinda 'n dogter Rylee * 25 Maart 2010 in JHB. Suster vir Joshua. Kleindogter vir Grenville , Gerda en Sheila.

McREYNOLDS-WATT . Isla Heather * 12 April 2010 in Westville Hospitaal. Suster vir Jack. Sean & Donae is baie trots op dogter.

OTTO Chris & Joanne 'n seun Daniel * 11 April 2010 . Dankie van Ma & Pa OTTO.

VERLOWINGS:-

DOUBELL -BENNETT Bryce & Lara. Geluk van Oupa en ouma ANGEL.

FITZMAURICE -HANNOCKS Erin & Ryan is verloof.

FRANK - VASEY Ed & Kay se dogter Natalie aan David , seun van Gordon & Diana van London UK.

POTGIETER -POWNEY Tommy & Leigh Ann se dogter Lauren aan Alex ,seun van Noela & Alan.

HUWELIK:-

BARBER Mark & Genna is getroud op 10 April 2010 by El Mirador Chapel Champagne Sports Resort, Drakensberg deur Rev. Ray MATTIG.

DOOD:-

ADAMS nee JOA'O Virginia Thelma (Gina) † 15 April 2010. Suster van Jenny. Sal gemis word deur Jenny, Alan, Nadine, Hayden en Lynn. Simpatie aan Fiona, John, Sallyann en familie. Dankie aan Fiona, Graham ,Jack en Troy wat na haar gekyk het.; Gemis deur kinders ,Sally & Dudley , John & Jill, Fiona en Graham en kleinkinders. Diens by Sacred Hearts Katolieke Kerk Montclair op 20 April 2010 om 10:30vm. Ingesit deur DOVES 0860025500

CATTERICK Robert William (Bob) † 15 April by Hospice aan kanker x Mildred.

DE JAGER Bart 11 April 1930 ----14 April 2010 in Auckland New Zeeland.

JENNINGS Stanley Vincent † 16 April 2010. Seun van Barbara. Broer van Peter, † Bernard en Mary NEL. " Life Partner " van Mabel PROCTER. Memorial by Flame Lily Park Queensburgh op 20 April 2010 om 09:30 vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

NEEDHAM Digby. Broer van † Bev EDY , swaer van Barry, oom van Lloyd en Dylan. Jy is nou saam met Jen. Liefde van Barry, Lloyd en Dylan.

PILKINGTON Mark Eric 20 Feb 1957 -----15 April 2010. Pa van Sean. Broer van Erica. Seun van Elspeth. Memorial by Frere Rd Presbyteriaanse Kerk Umbilo op 20 April 2010 om 1nm . Verassing privaat. Ingesit deur BELL Funerals.

ROBERTS Kenneth William † 15 April 2010 x Margaret. Pa en skoonpa van Alison, Suzanne en David, Dennis, David en Debbie . Oupa van Jordan, Chloe, Robyn, Carla, Cameron, Ashley en Megan. Memorial by Frere Rd Presbyteriaan Kerk op 20 April 2010 om 11 vm.

SHORT Hester † 11 April 2010 x Michael. Ma van Garth , Justin, Paul en familie. Begrafnis by The Little Chapel Pineville Junction Pinetown op 22 April 2010 om 11vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

STEYN David † 14 April 2010. Broer en swaer van Marvin, Elaine, Shannon, Brett, Neil en Sage.

UYS (MANDERS) Angela † 8 April 2010. Suster van Gail x Gavin , Tannie van Laura, Fiona, Megan, Heather en Murray.

VAN BALDEREN Wendy C 8 Nov 1951 ------12 April 2010. Ma . TEL Peter 0847773030.

MEMORIAM:-

DE BRUIN Pattie. 1 jaar dood nou. Ma van Andre ,Jacky ,klein en agterkleinkinders; Ma ,ouma en oumagroot van Aloette, Eric en familie.;Ma van Auden, Cindy, Caden en baba Ciera.; Ma van Charlayne, Shaun en familie.

EDWARDS Dennis. 20 jaar reeds dood. Onthou deur Gill, Greg, Paul en Steve.

NAYSMITH Jean (Jeanie) .1 jaar dood nou. Van Jimmy & Familie.; Ma en ouma van Richard , Jenny, Michelle, Shannon en Erinn.

PREUSKER Gottfried Jeff † 18 April 2004 x Montombi.

VINCENT Grant . Onthou deur Ma en Pa.

25 April 2010

GEBOORTES:-

ADAM Brian & Carol 'n seun Luke * 20 April 2010 in Ethekweni Hospitaal Durban.

ROTTCHER nee JARVIS Hylton & Laura 'n seun Benjamin Luke * 7 April 2010.

WEIDEMAN Brad & Lana 'n dogter Riley * 23 April 2010.

GANDY Matt & Desray tweeling seuns Ashton Rayne en Tristan Storm * 1 Feb 2010 in Westville Hospitaal.

MEREDITH nee DINGLEY Rhys & Vanessa 'n dogter Rebekah Louise * 22 April 2010 in Kingsbury Hospitaal Kaapstad.

VERJAARSDAG:-

BONHOMME Lisa 21 jaar oud. Van Ouers susters en familie.

JACKSON Carol. Geluk van Independent Newspapers Classifieds.

VERLOWINGS:-

BAILEY Peter & Marianne se enigste dogter Nicola aan David, enigste seun van Terry & Helen WILLIAMSON van Sydney Australia.

DOOD:-

ELS Michelle Moran † 22 April 2010. Ma van Sascha en Daniel. Memorial op 28 April 2010 om 2nm by Church On Florida.

McCARTHY Thomas James Daniel (Tommy). Oom van Roanne, swaer van Shelagh. Requiem Mass by The Assumption Parish Umbilo op 28 April 2010 om 11vm. Ingesit deur BELL Funerals.

PAGET Daphne Jean † 23 April 2010. Ma van Rob en Anne. Skoonma van Fran. Vrou van † Peter PAGET. Ouma van Graeme, Amy, Betty-Jean en Peter.

PEGGS George Edward x Michelle. Pa van Junior-Tiny en Julie. Oupa van Kirsty. Memorial diens by The Methodist Church Kloof op 28 April 2010 om 12 middag. Ingesit deur AVBOB.

PEREGO Francesco † 22 April 2010. Pa van Elena en Gabriella (Gabby), Skoonpa van † Bruno en Russell.Requiem Mass by Holy Trinity Catholic Church Musgrave Rd op 29 April 2010 om 3nm. Verassing privaat. Ingesit deur DOVES 0860025500.

MEMORIAMS:-

BUCKLEY Naureen 12 April 1944 ---24 April 1994.M van Elton (Roxanne, Callum, Kalyanna) , Bernard , Justine, Fabian, Orlean en Praylean.

DE BRUIN Patty. Ma en ouma van Audrey, Ivan, Angelo, Ordelia, Ricardo, Kaycee en Kodi.

FAWCETT Michael Christopher (Mike). 2 jaar dood nou. Seun en broer. Onthou deur Ouers, Paula en Mat, Shelley, Melissa, Grace en Amelia. Ook jou seun Jordan. Ook John Jenny, Scott, Debbie en familie.

FREEMAN David Thomas 17 Julie 1942 -----25 April 2008. Pa en oupa van Marc, Vega en Bianca. Diep in my hart leef jy nog aan van Neda.

HEGEDUS Mark 25 April 1972 ----12 Aug 2006. Vandag sou jy 38 gewees het. Van Ouers, Elaine en Trevor DE JAGER.

KNIGHTS (Biddy) † 24 April 2008 x George .Ma van Bernadette.

VAN DER DECKEN Aubrey † 25 April 1990. Liefde van Olly en die dogters.

2 Mei 2010

GEBOORTES :-

ISRAEL Daniel & Liesel tweeling seuns Cameron & Kyle * 23 April 2010. Boeties vir Abigail. Kleinkinders vir Reuben & Jeannette en tannie Debbie.

MOORE Sarah & Bruce 'n dogter Rayton Elizabeth * 20 April 2010. Liefde van Grootouers en Amy en Philippa.

THABETHE nee PROBERT Wendy & Tim 'n dogter Kia * 29 April 2010 in Bloemfontein.

TUCKER nee SMALE Richard & Louise 'n dogter Gabriella Anne * 29 April 2010 in Westville Hospitaal.

VERBAAN Daniel & Phillipa 'n seun Drew Gareth * 1 week te vroeg. Boetie vir Joe en Fynn. 5 kleinseuns vir Ouma & Oupa REEVES.

VERLOWINGS:-

KINNEAR ~ McNAB Barry & Cathy se dogter Kate aan Craig ,seun van Alan & Lyn. Baba Ryllie is ook verheug vir sy ma.( klink snaaks).

HUWELIK :-

PATTERSON ~ CAPLE Andy & Lara trou by Thula Thula Game Reserve in Zululand op 23 April 2010.

DOOD:- AMMAN Grace Susan 20 Junie 1932 ----21 April 2010.Skoonsuster van Ann ( Annabelle). Geen diens op versoek. Ingesit deur DOVES 086005500.

BLAIR Peter Fergus 18 Mei 1933 ----29 April 2010 x Sheila. by Orchard Lea Nursing Home.Pa en skoonpa van Frances & Colin STENT, Duncan & Sarah BLAIR, Allison AUSTIN en Paula-Jan GIERER. Oupa van Andrew, Warren en Michelle STENT, Chelsea, Cameron en Phoebe BLAIR, Natalie, Blair en Travis AUSTIN. Broer en swaer van Patricia (Trish) & Benjamin (Ben) VAN WYK; Janet & † Mike (Podge) BLAIR, Colin & Elaine PEYTON. Oom van Anton & Sue, Deon & Allison en Carl VAN WYK, ;Mandy & Frank CASEL-GALEGO, Mark ,Bradley & Mandy PEYTON; Linda & Brian FERNS, Sue & Klause FRITSCH

CHARLES Douglas Hubert . (man met die pragtige blou oë.) Pa van Cherie en Debbie. Skoonpa van Roy en Reg. Oupa van Paige, Lloyd, Sean en Bonny. Oupagroot van Maddy. Begrafnis by Moth Shellhole Bluff op 4 Mei 2010 om 2nm. Kontak Shirley by 031 4671288.

DUNNETT Rona Catherine † 30 April 2010. Ma van Bridget , Ddebra en Shiralee. Skoonma van Barry, Barney en Pierre. Ouma van Kirsty, Brad, Megan en Riley

HALL Moreen † 29 April 2010 x † Vernon HALL. Ma van Cheryl, Rodney, Judy. Barbara, en Baden. Memorial by St John's Baptiste Kerk Pinetown op 4 Mei 2010 om 10 vm. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

HASLAM June † 28 April 2010 by La Domane Hillcrest. Ma van Robynn en Peter, Joe en Cindy. Ouma van Jassy, Peter, Brenna, Donna, Bruce, Syuart en Gareth. Oumagroot van Jeughton en Logan.

JONES Kenneth Edward (Kenny) 14 Des 1930 -----29 April 2010 x Charlene (Shirley) .Pa van Brenda en Carol. Skoonpa van Trevor en Arwel. Oupa van Matthew, Justin , Jenna en Bronwen. Begrafnis by Christ Chruch op 5 Mei 2010 om 11:30vm.

KERR John William † 23 April 2010. Pa van Jane en Stuart. Skoonpa van Dario en Monique. Oupa van Savannah, Joshua , Morgan en Reece.

LINGENFELDER James Johannes 6 Jan 1932 -----28 April 2010 x Emily. Pa van Mark en swaer van Yvonne. Begrafnis by Stellawood Begraafplaas Kapel Umbilo op 3 Mei 2010 om 1nm.

MARSHALL Barry † 27 April 2010 x Enid. Pa van Diane, David en Penny. Skoonpa van Kim en Alaisdair. Oupa van Shaun, Ian, Travis en Liam. Memorial by Frere Rd Presbyterian Kerk op 4 Mei 2010 om 10vm. Ingesit deur SHANLEY'S 031 2057644.

MARTIN Mabel 13 Feb 1919 ----28 April 2010 op ouderdom 91 jaar. Sal gemis word deur Joe, Barbara, Kate, Nikki, Clare, Greg en hul families. Ingesit deur DOVES 0860025500.

SLOAN Anthony (Tony) † 29 April 2010 xLynette. Pa van Gavin en Donovan . Skoonpa van Cherise. Broer van Patricia en Carolyn. Memorial by Grace Baptiste Kerk Northdene op 4 May 2010 om 14:30nm. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959

TAYLOR Pam † 30 April 2010. Ma van Mark, Alison, Julian en Anne-Marie. Skoonma van Sue , Craig en Kate. Ouma van Olivia, Samantha, Richard, Thomas, Jessica en Sarah.

VESSEY nee ABBOTT Pamela Mavis 13 Aug 1927 -----28 April 2010. Ma ,ouma en oumagroot. Begrafnis by DOVES Greyville op 2 Mei 2010 om 1nm. Daarna na Stellawood Begraafplaas. Ingesit deur DOVES Scottsburgh 0399762029.

YORK Eileen (Jnr). Dogter van Eileen en † Tony. Suster van Anne , Tony, Pat, John, Mary, Denis, Kathy en hul wederhelftes. Requiem Mass by Our Lady of Lourdes Katolieke Kerk op 6 Mei 2010 om 3nm. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

MEMORIAMS:-

BENGSTON Tina . 12 jaar dood nou. Onthou deur Dudley, Dennis, Cecilia, Kingsley, Michael, Christopher en Lindsay, skoonkinders, klein en agterkleinkinders.

BROUGHTON Shaun. Onthou deur Ouers, Warren, Ryan , Chan en Bianca.

DUNCAN Stewart Davidson .1 jaar dood nou. In ons harte verewig.

JASMIN Bernard Louis (Ben) † 30 April 2006 x Mary. Kinders en kleinkinders. Swaer van Joan HOLBORN en familie en Ma FERNANDEZ.

KIPPEN (RICHARDS) Desree Maria 18 April 1967 -----2 Mei 2009. Ma en ouma. Van Melissa, Shaunette en jou " Noonie Pie," Casey.

NICOLSON Ian. Onthou deur Joy, John, Mary, Lenny en kleinkinders.

PRINCE Desmond (Boy) 9 Julie 1940 -----22 Maart 2010. nou 40 dae dood. Ons mis jou van Gail, kinders en kleinkinders.

SHACKS Marlene Astrad 19 Aug 1939 ---2 Mei 2002. Gemis deur Dick, Jimmy, George, Charlie en Theresa, Jenny en Kay. Al die kleinkinders en agterkleinkinders. Van die SHACKS Familie.

VAN DER MERWE Mario . Broer , pa en oom. Onthou deur Ma, Dean, David en familie.

9 Mei 2010

GEBOORTES:-

GRIMALDI Toni & Leah 'n seun Kai * 7 Mei 2010 in Melbourne Australia. Kleinkind vir Jenny TEL 0827129016.

VERLOWINGS:-

LANGRIDGE -WALKER Arthur & Glenda se jonger dogter Sharon aan Blake , jongste seun van Brian & Ann.

MAASDORP Gavin & Jane van Durban se enigste dogter Katherine aan Robert , oudste seun van Jan FENENGA van Singapore en Ilse FENENGA van Randburg.

DOOD:-

BARTLETT Lee 25 Sept 1944 ---6 Mei 2010 x Pam .Pa van Lauren x Bradley en oupa van Barrie-Leigh en Andrew. Diens by Honeyridge Baptiste Kerk Randpark Ridge op 11 Mei 2010 om 2nm. Ingesit deur TOM KNIGHT & CO 011 8375531.

BENDALL nee BULLEY Elva . † 6 Mei 2010 in Gauteng. Tannie van Lyn, Sheila, Clive en famlie.

CAMINSKY Rae † 7 Mei 2010. Ma van Irma & Harold, Michael & Maureen, Gillian & Dennis , Oupa en oupagroot van Michelle, Allan, Lara en Bradley; Gary, Leora , Joshua. Begrafnis op 9 Mei 2010 by Redhill Joodse Begraafplaas om 11 vm. Gebede by Beth Shalom om 1745.

HULTZER Athol x Patricia .Pa van Anne, Jane en Warwick. Begrafnis by Hillcrest Methodiste Kerk op 10 Mei 2010 om 2 nm . Ingesit deur BELL Funerals.

LLOYD John Errol † 3 Mei 2010. Broer & oom van Carole, Megan , Alison en Don.

MUNA Natalie. Dogter van Judy & Edgar. Suster van Steven en Lara. Skoonsuster van Colette en Craig. Tannie van Bianca, Calista, Jared en Jake. Memorial by Sunfield Home Howick op 11 Mei 2010 om 10 vm. Ingesit deur OAKLEIGH PMB 0333426116.

NELSON (ZOOKS) Margie † 1 Mei 2010. Memorial by Izotsha Lutherse Kerk op 10 Mei 2010 0m 12 middag. Deel saam met Ronnie, Peter en Lyska by Southbroom Golf Club verversings.

SWART nee PIETERSE Joan 21 Mei 1923 ---7 Mei 2010. Ma ,ouma en oumagroot.

THOMAS Ronald James (Ron) 11 Mei 1934 ----6 Mei 2010. x Pat. Pa van Craig & Clinton. Skoonpa van Ruth en Carol. Oupa en oupagroot van Jenny, Claudette, Lloyd, Byron, Slade en Madison. Ingesit deur DOVES 0860025500.

VOSLOO- GROBLER Belinda † 6 Mei 2010. Enigste dogter van Johnny & EL. Simpatie aan ouers en kleinkinders van Brad ,Bev, Ann en Rob.

MEMORIAM:-

ASHFORD Terry .Onthou deur Ma en Jade ,Glen en Paul.

BILLES Baron Jacoby .1jaar dood nou. Onthou deur Ouers.

BROOKS Cheryl .1jaar dood nou.Onthou deur Thelma WYATT.

CARLS Samara 5 Mei 2001 ----8 Mei 2001. Onthou deur familie.

FARROW Garth 18 Aug 1957 ---7 Mei 2010. Onthou deur Ma, Carol en familie en Jill.

JONES WALTER x Cyrian. Pa van Vinny , Jackie en kleinkinders in Australia.

MOSSOP Shirley. Simpatie aan Mike, Linda, Dan, Rob en Jan van Clive & Jane.

OLSEN nee GRANEY Dianne. Dogter, Suster en Ma van Ma , suster Jenny en Geraldine en seun Lee.

PAYNE Jack Matthew 1920 ---2001.Man ,Pa ,oupa en oupagroot.

ROBERTSON Cecil Gordon (Robby) .1 jaar dood nou. Van Joan, John en Elaine.

TAYLOR Pauline Miriam. 12 jaar dood nou.Onthou deur Roy.

16 Mei 2010

GEBOORTES:-

ABERY Warren & Kirsten 'n dogter Jessica * 13 Mei 2010. Kleinkind vir Brian & Nola.

DIAMOND nee ROSE Robert & Jax 'n dogter Ellen Marie * 9 Mei 2010. 1ste kleinkind vir Louise & Jimmy.

PEARCE nee DRUMMOND Marc & Lara 'n seun Murray George * 10 Mei 2010. Kleinseun vir George & Megan.

VERJAARSDAG:-

OLIVIER Lenise Kendall .21 jaar vandag. Geluk van Ma & Pa ,Delon en Brent.

VERLOWINGS:-

CUNNINGHAM / WATKINS Bill & Dee se seun Jason aan Rozanne, dogter van Mike & Suzanne van Durban.

SEAGER -CHAPMAN Rob & Des se dogter Simone aan Warren, seun van Tony en Cherry.

HUWELIK:-geen

DOOD:-

ALIPHON Angelina † 14 Mei 2010 x Allan. Ma van Debbie, Gary, Darryl, Jenny en Steven. Ouma van 10.

BRANDERS Charles Leopold 28 Nov 1929 -----13 Mei 2010. Pa, oupa en oupagroot van Craig, Roni, Roxy, en Choeps. Denver, Bronwyn, Tannah, en Slade.

HOWE Robert (Bob). † 14 Mei 2010. Altyd in my hart van Norm. Vriend van Chris SMIT en familie.

LEIBRANDT Nan. Ma van Michelle & Les. Skoonma van Margie en Phyll. Ouma van Dean, Kim, Leigh-Anne en Carlos. Oumagroot van Robert & Kaylen. Ingesit deur DOVES 0860025500.

MARRIOTT Marie Christina Rosa (TOOTS) † 13 Mei 2010. Ma van Claudia ,ouma van Desray en Clinton en oumagroot van Cameron.

MONTANARI Jenny † 13 Mei 2010.Vrou en ma van seuns.

ROBERT Pierre- Alain. Simpatie aan Genevieve en familie van Mike & Lynne, Pat & Wendy. Was getroud vir 43 jaar. Pa van Pierre-Yves, Natalie en Isabelle. Skoonpa van Catherine, Russell en Arnaud . Oupa van 9 .

MEMORIAM:-

BILLES Richard. Onthou deur Sharlene.

FARQUHARSON Cuan. 1 jaar dood nou. Onthou deur Court. Ook onthou deur Ma ,Felicity.

PEETZ Trudi. Onthou deur Mom, Sharon en Willie.

PENFOLD Steve. 4 jaar dood nou. x Sheila. Pa van Gavin, Carol-Anne, Lisa en Gareth. Ouma van Katie en Olivia en Ma Joey.

PIENAAR Mervyn. 1 jaar dood nou. x Laurita. Pa van Daniel; Pa van Tony , Rouxle, Malia, Kaia en Kenna. Oupa van Kelly en Hannah. Pa van Max, Nicki, Graydon en Ashton.

RODRIGUES Papa. 8 jaar dood nou. Pa van dogter Ana en seun Manny. Oupa van Monica, Cristina, Ricardo en Marco.

STEADMAN Shaun † 10 Mei 2007. Onthou deur Dad, Charley, Ryan, Nicolas, Shelly, Tayla en Conna.

23 Mei 2010

GEBOORTES:-

ABERY Warren & Kirsten 'n dogter Jessica Lee * 13 Mei 2010 by Westville Hospitaa.

ASHBRIDGE / TURNER Michelle & Paul 'n dogter Olivia Grace * 18 Mei 2010 by Princess Royal Hospitaal West Sussex in England . Suster vir † Oscar. Kleinkind vir John & Denise ,ouers van Michelle. Nou is Louise & Wayne oom en tannie.

ROODT nee Lee Cheryl & Craig 'n seun Blake Lee * 13 May 2010 in Westville Hospitaal . Boetie vir Raefe en Chase.

WARMAN Kingsley , Tarryn & Liam verwelkom 'n seun en boetie Zack * 8 Mei 2010.

DOOD:-

ACUTT Gail. Vrou ,ma en ouma van Don, David, Kim, Steve, James, Joshua, Gloria. Vriendin van Mike & Viv TURK. Ingesit deur DOVES 0860025500.

ASTRUP Roy " Zimmy " † 16 Mei 2010 onverwags. x Val .Pa van Trisha en Lars. Verassing was 18 Mei 2010. TEL:- Lars 0825603484.

BRINER Barbie 25 Aug 1914-------19 Mei 2010. Ma van Hilton, Glynis , Rodney. Ouma van Dean, Moira, Colleen, Tarryn en Jonty. Memorial by Christ Church Pinetown op 24 Mei 2010 om 3nm . Ingesit deur DOVES 0860025500.

BROOKS Robert Walsam † 12 Mei 2010 in Kruger Park terwyl hulle met vakansie was. x Beryl .Pa van Gary . Verassing privaat. Geen diens op versoek.

CONYNGHAM Clive † 20 Mei 2010 x Divienne. Pa van Mark en Jane. Stiefpa van Gary en Vicky. Oupa van Darren, Nicholas, Joshua, Jared ,Luke, Jessica, Georgina, Savannah en Montana.

GORDEEN Sally. Ma van Rhana, Brinton en Mikah.

GREGORY Dan. x Liz vir 37 jaar. Pa van Ross, Sara en Katie. Memorial by The Grace family Church Umhlanga Rocks op 25 Mei 2010 om 2:30nm.

HAWKSWORTH nee CONTIER Ragnhild. Ma van Faustina, Dagne en Luiz. Ouma van Amba en Dean. Suster van Solveig, Darrel en Velma.

HOWELL Edith Ianthe (Flo). x † Ronnie . Ma van Hillary & John , Bryan & Bev, Ouma van Andrew, Terry, Trevor, Michael, Tyran, David en Calvin, Oumagroot van Luke, Joshua, Christopher en Charlie." Nuwe " ouma van Taryn en Jason. Memorial Diens by Highland Hills United Church op 26 Mei 2010 om 11 vm.

LARSEN Laury. Vriend en oupa van Brian , Di, Calvin, Chanelle en Jody.

PROWSE Guy. Pa van Kathleen. Simpatie van CRAWFORD familie.

RICE Margaret 1922 --2010. Begrafnis by Church of Christ Umkomaas op 25 Mei 2010 .Ingesit deur DOVES 0860025500.

SMART John Hugh Edward †19 Mei 2010 x Barbara. Pa van Jackie en Melanie. Oupa van Dean, Daniella, Nicole, Justin , Kendall en Kayla. Broer van Donald en Bryan.

STARK Kenneth. Pa en oupa van Karen, Michael, André, Suzé, Ellen, Raymond, Michael, Linda, Jenny en kleinkinders.

WASSERMAN Louise Ann (Mim) 1936 ----21 Mei 2010. Ma van Alan en Hayley.; Ma van Robert, Jennifer, Alan, Susan en Mary-Ann. Al die WASSERMAN, PORRILL, PALMER & HAMMOND families.

WILLIAMS Valerie Joyce 22 Junie 1935 ----19 Mei 2010 x Basil. Ma van Brenda, ouma van Alex-Shaun en Genevieve. Begrafnis by DOVES Greyville op 24 Mei 2010 om 10vm.

MEMORIAL:-

LACHMAN Bickrum (Bicky) † 29 Mei 2000. Onthou deur familie.

BUCKNER Marie † 23 Mei 2006 x Mike. Ma van Cheryl x Vincent. Ouma van Michael en Savana.

LABUSCHAGNE Faye 2 Jaar dood nou. x Peter. Ma van Tracy x Jason ,Ouma van Ryan en Jessica; Ma en ouma van Susan & Johnny; Ouma van Alyssa en Jorja.

LAMBERT Denis .13 Okt 1922 -------21 Mei 2009. Pa van Leon, Rene, Quinn en Chloë.

MAUREL Evelene. 6 Feb 1947 -----22 Mei 2009. Van Jean-Pierre, Eric en Pam, Jean-Marc en Mary, Thomas en Matthew, Jose en familie en Guy-Francois en familie.

30 Mei 2010

GEBOORTES:-

CAZIN nee CLOUGH Daniel & Michelle 'n dogter Tayla Mae * 24 Mei 2010 in Parklands. Suster vir Reece en Ella. Nuwe lid vir familie van Rod , Val en Cath.

JONES Pam & Clint gee geboorte bekend van Daniel Bruce * 8 Mei 2010. Boetie vir Josh.

VERLOWINGS:-

ADAM / de GAYE Maggie & Graham gee bekend verlowing van Sianne en Jake. Ook geluk van Mum, Nikki, Oz, Shiralee en Jamane.

HEDGES -HOGG Rozzie & Peter se dogter Catherine aan Glynn, seun van Adele & Nigel.

DOOD:-

BLUMENFELD Solly † 28 Mei 2010 op ouderdom 79 x Wyn. Pa en stiefpa van Tanya, Nicole, Ann, Helen en Jane. Oupa van Amy, Isabella en Kira.

DEACON Hilary (Prof). † 25 Mei 2010 in Stellenbosch. x Janette. Pa van Toz, Harriet en Melissa. Broer van Averil. Ingesit deur Ernie & Diane HAYES.

FELNER Sheila † 24 Mei 2010. Ma van Janet en Anne en hul familie. Vriendin van Nuala.Requim Mass by St Peter's Katolieke Kerk Point Rd Durban op 2 Junie 2010 om 10:30vm.

FINCH Sheldon Patrick. Memorial by Full Gospel Church on the Move op 31 Mei 2010 om 2nm.

KING Basil Ernest † 27 Mei 2010. Man ,pa, skoonpa,oupa en oupagroot van Madeleine, Lynne, Marc en Carryn.

LAW Allen . Simpatie aan Allen se ma en sy familie lede. Van Brian en Annamarie en sy vriende by Rewmaz Property Consultants.

MULQUEENY Wayne Bernard x Evelyn. Seun van Cedric & Marlene. Broer van Mareece x Terence. Requiem Mass op 1 Junie 2010 by The St Francis Xavier Catholic Parish Bluff om 11 vm.

NICHOLAS Eric 25 Sept 1933----27 Mei 2010 x Loraine. Familie van Denise ,Peter, Zane, Josh, Colleen, Darryl, Beverley, Michael, Evan , Lynda, Rob, Aidan, Bryce, Janine, Wayne, Caleb, Andrew, Michelle, Jade, Cassidy en Madison.

PILKINGTON Elpeth Gladys. Ma van Erica en Mark. Ouma van Sean, Dylan en Megan. Memorial by Stellawood Begraafplaas Kapel Umbilo op 31 Mei 2010 om 12 middag.

ROELOFFZE Patricia M (Paddy) † 25 Mei 2010 . Metgesel, Ma en ouma . Memorial by Stellawood Kapel op 2 Junie 2010 om 11 vm. Daarna tee by Stellawood Bowling Club. Ingesit deur DOVES 0860025500.

SOLBERG Helga † 22 Mei 2010 op ouderdom 88 in Noorwee.

STILLER Stan x Ethel. Sal gemis word der Marcus , Sue, Bertha/Batya en families.

VICTOR Joyce Phyllis 18 Maart 1943 ----21 Mei 2010. Skoondogter en skoonsuster van Avis, Steph, Jeff, Bev, Lorna en families.

WALDEN-DAVIS John † 27 Mei 2010 x Margaret . Pa van Kim en Lara. Oupa van Ryan, Loren en Jessica. Memorial op 5 Junie 2010 om 11 vm by DOVES Greyville . Ingesit deur DOVES 0860025500.

MEMORIAM:-

GEVERS Katharina M Anna † 3 Mei 2009. Ma van Ute.

HARVEY Helen Ray 16 Feb 1929 -------29 Mei 2010. Ma van Joan en Noel. Ouma van Kirstey, Jade, Cayla, Kate, Wesley, Sheldon en Kyle. Ook van Pat ,Des, Colin, David, Aletia, Taryn , Mike en Naomi.

HOLBORN SGT Lynton Paul (SAPS) . Jy sou vandag 30 Mei 2010 36 jaar oud gewees het. Van Ma Joan.

O'CONNOR Jock. Onthou deur Inge en familie.

SAUNDERS Barbara. 1 jaar dood nou. Vrou, Ma en ouma van Peter, Clinton en Rosa en Chiara, Gregory, Terence , Angie en Ethan. Ook broers en susters.

STEVENS Robyn . Liefde van Yvonne.

VENTER Stephen. 27 jaar dood nou tragies. Seun en broer van Mom, Dad , David en Tracey .

6 Junie 2010

BEREA MAIL:- 4 Junie 2010:-

GORDON Bunty * 28 Mei 1910 in Aberdeen Skotland. Sy was 1 van 3 kinders. Haar ouma het haar grootgemaak na haar ma se dood. Ontmoet haar man Norrie GORDON in Aberdeen op skool, waar sy en Norrie trou. Hy was See Kaptain. Na die oorlog kry hy werk in " Shipping" . Hulle bly in Basrah Iraq vir 20 jaar. Daarna 3 jaar in Bermuda. Twee dogters is uit die huwelik Rosemary en Janette. Bunty en Rosemary bly in Caister Lodge. Janette woon in London . Sy het 2 kleinseuns Jamie en Angus. Daar is 3 agterkleinkinders. Bunty en Rosemary bly nou 5 jaar in Caister en is vanaf 1966 in Johannesburg gewees.

SUNDAY TRIBUNE:-

GEBOORTES:-

DELPORT Reg & Lori 'n seun Reece Jack * 24 Mei 2010. Boetie vir Ava Rose en Thor.

JOSEPH -DEEBLE Shelley & Lee 'n dogter Keira * 3 Junie 2010. Kleinkind vir Elaine en "niece " van Garth.

McANENAY nee HALFTED Bruce & Adrienne 'n seun James * 30 Mei 2010 in Westville Hospitaal.

VERJAARSDAG:- KEIDO Connie 90 jaar vandag. Ma van Ivan en Nigel.

VERLOWINGS:-

BENNETT /HOLDEN Carol ,Dave en Antoinette se oudste dogter Bronwyn aan Luke, ouer seun van Carol en Frank.

BISSET Russell & Linda se seun Kevin aan Sue Anne, dogter van Keith & Liz NIEUWOUDT van Uitenhage.

de MARIGNY Robert & Daphne se jongste dogter Michelle aan Neil ,jongste seun van Glendyr & Leandros STAVROU van Curry's Post.

DOWDEN Bev & Nigel se dogter Caryn aan Wayne , seun van Merle & † Mike BLACK.

HERDENKING:-

JONES Denver & Joan 45 jaar getroud. Ouers van Mark, Angela en Noel.

DOOD:-

BEZUIDENHOUT Maria † 30 Mei 2010.

GRESAK Ena † 2 Junie 2010. Ma van Gillian en Anita. Gemis deur vriende Zelda en Les.

BURGER David Andries 3 Feb 1925 ----3 Junie 2010. Begrafnis by NG Kerk Grosvenor op 8 Junie 2010 om 11 vm . Ingesit deur DOVES 0860025500.

DYMAN William John. Verassings Diens op 7 Junie 2010 uit NG Kerk Hillary om 3nm. Verassing privaat. Ingesit deur AVBOB 031 2061831.

KEATS nee LEDINGHAM Coral † 3 Junie 2010. Ma van Cheryl, Bunny, Sharne en kleinkinders. Begrafnis by DOVES Greyville op 7 Junie 2010 om 10vm.

LOTZ Robyn † 1 Junie 2010 (26 jaar) in Zimbabwe. Aangeval deur leeu in Chipangali Wildlife Orphanage and Rehabilitation Centre naby Bulawayo. Die werker het vermoedelik die deur nie gesluit in die hok nie. Robyn is in Pretoria gebore en het daar uitgehelp. Ingesit deur Vivian ATTWOOD.

MARAIS Jan 14 Nov 1928 ----3 Junie 2010 x Pat vir 55 jaar. Pa van Sue, Ras, Cobie, Bee, Bruce en Wendy. Oupa van 8.

MAUD Doris . Stiefma van Geoff, Ann, Nigel en Gareth.

METCALFE Joy † 4 June 2010. Ma ,ouma van Gordon, Cedric en familie. Begrafnis by Musgrave Methodiste Kerk op 8 Junie 2010 om 10vm. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

PETRIE Sue . Sterf op ouderdom 99 jaar. Onthoou deur Noreen, Ros, Terryn, Angela , Happiness en families. Memorial was privaat.

PRICE Yvonne Thelma (Tookie) 25 Mei 1928 ----3 Junie 2010. Ma van Ross, Caryl en Craig. Skoonma van Shirley, Charles en Susan. Ouma van Louanne, Shaun, Kelli, Bruce, Desireé, Matthew en Jessica. Ouma groot van Sasha en Ethan.

ROOTMAN Eddie † 29 Mei 2010. Man ,Pa en oupa van Frances, Yvette,Leon ,Dan en Kaitlynn. Privaat Verassing geen diens op sy versoek.

SOLVEIG Candy 11 Des 1918 ---30 Mei 2010. Ma van Chris (Topher ), Priscilla en Jonathan. Ouma van Sinead, Nick, Paul, Cara, Rick en Lottie. Tannie van Wendy, Fleur, Heather en Kathi; Sylvia, Shirley, Wally ,Ricky en familie.

TURNER Kenneth Andrew (Ken)† 4 Junie 2010. Pa en oupa van Bronwyn, Andrew en Cameron. Viering van sy lewe by Frere Rd Presbyterian Kerk op 9 Junie 2010 om 10vm.

MEMORIAM:-

BESTEL Henri .11 jaar dood nou. Onthou deur familie.

COPPOLA Michaela . 1 jaar dood nou tragies. Gebede aan Paola en familie van Colin en Diane. Van vriende Rochelle en Chantel.

DE WET Jannie † 6 Junie 2006. Onthou deur Lois.

HARTMAN nee FULLER Shirley † 5 Junie 1980. Van Clive.

HOLBORN SGT Lynton Paul(SAPS) 30 Mei 1955 ----† 7 Junie 1997. Onthou deur Ma Joan, Melanie, Bradley, Talia, Kershia en Ma Fernandez. Ook tannie Mary.

JOHNS Shelaine 18 Junie 1955 -----5 Junie 2005. Ma van Melanie , Soraya, Bianca en Tevin. Suster van Olive en Alan.

KARK Jeffery Arnold 1922 ---2007 x Constance.

KERNS Tim † 5 Junie 2007. Onthou deur Ma , Brian, Patricia, Hylton , Lauren, Gary en Greg.

WEST Pat .17 Sept 1949 ---5 Junie 2009 x Colin. Dogter van Joan, Suster van Lesley, Jenny en skoonsuster van Brian.

VEARY Violet Pax (Mossie) .25 jaar dood nou. Ma van Moira.

WARD Sally. 19 jaar dood nou. Onthou deur Kinders ,klein en agterkleinkinders.

WEST Pat. Vriendin van Gazley, Daphne en familie.

13 Junie 2010

GEBOORTES:-

ATKINSON Katherine & Andrew 'n dogter Rachael Issabelle * 7 Junie 2010. Suster vir Emma. Kleindogter vir Viv en Derek.

CHRYSTAL Craig & Kelly 'n dogter Lyla * 24 Mei 2010.

HUWELIK:-

SCHUTTE -RICHARDSON Gail & Anthony gee bekend huwelik van sy suster Nicolette aan Grant , seun van Sheilagh & Wally op 12 Junie 2010 by Stone Haven Castle.

DOOD:-

BARNES Rosemary † 11 Junie 2010. Ma van Alan en Linda. Simpatie van Darryl.

BIBB Malcolm x Adriana. Pa van Linda Ann en Dave en Patti. Oupa van Amanda en Stephen en Alastair. Oupagroot van Kian. Broer van Daphne REID. RIP Posbus 7885 Petit 1512.

COCHRANE Denis Victor. Denis was ' n "founder member of Port Natal Nomad Bowls and served on the commitee for over 20 years." Bones jy sal gemis word .

FLOHR HEINER 22 Aug 1943 ---9 Junie 2010.Begrafnis by die Westville Katolieke Kerk op 18 Junie 2010 om 10vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

GHERMANN Adia.Begrafnis by Stellawood Begraafplaas op 17 Junie 2010 om 11 vm. Ingesit deur AVBOB 031 2061831

HANSEN Arthur Alexander (Arch) † 10 Junie 2010. x Joan. Pa van Adrian en Christian.

HOLLAND Kenneth Arthur † 10 Junie 2010 x Alma. Pa van Kevin, Christopher, Gerald en Christine.

HOWARTH Janice. Ma van Brian, Colette, Nicole en Monique.

JACOBSON Kenny † 8 Junie 2010 in Toronto , Kanada. Vriend van Kiepie en familie. Nou saam met Gavin. Pa van Janice , Sue, Kalvin en Kendyll.

JENKIN Eve Marshall. Begrafnis by Frere Rd Presbyterian Kerk op 15 Junie 2010 om 12 middag. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

MARE Freddy 28 Nov 1942 ----7 Junie 2010 in Transkei op ouderdom 67. Pa van Belinda en Cheryl. Broer van Brian, Ann, Robin en Juanita. Oupa van Wesley , Jo-lene, Marlene, Michael, Jonathan,. Oupagroot van Shanna-Paige en Calvin LOGAN.

PROMNITZ Dale. Simpatie aan familie van GARRODS familie.

REGNARD Louis. Gemis deur Joelle ,Guillaume , Yohann en Sasha. Begrafnis by The Blessed Sacrament Katolieke Kerk Virginia op 15 Junie 2010 om 10vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

ROBERTS Joyce x † Emmanuel ROBERTS. Ma van Clyde, Jennifer, Mark, Stephen, Stewart, Allyson, Germaine, Paul en Kim. Begrafnis op 15 Junie 2010 by St Michaels Katolieke Kerk Redhill om 10vm. Verassing privaat.

ROSEMARY BARNES ( MORTON) † 11 Junie 2010. Ma van Alan en Linda . Skoonma van Malcolm. Ouma van Ryan, Tamaryn en Paige.

STEWART Sheila Ann. Ouma van Clive, Claire, Matthew en Chloe. Memorial by Westville Methodiste Kerk op 15 Junie 2010 om 11 vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

STOKES Jill . Sterf skielik en tragies. x Gavin. Ma van Gary & Nikki, Hayden & Karen, Kirsten & Shiro. Ouma van Tom, Craig, Hannah en Sarah. Suster van Val, Linda en Andrew. Dogter van Daphne & Nestor. Memorial by Burnview Farm, Creighton op 15 Junie 2010 om 11 vm. Ingsit deur OAKLIGH PMB 0333426116.

MEMORIAM:-

BINNEMAN Trevor. 9 jaar nou dood. Onthou deur Mom & Dad, Lynda, Sade, Jarred en Jade.

EDWARDS Neville 5 jaar dood nou. Liefde van Avril ,Debbie en Gareth en kleinkinders.

GREGORY Helena . 1 jaar dood nou.Ma ,ouma en oumagroot.

MANIKUM Trevor 12 Junie 1960 -----13 Feb 2005 x Vigie. Pa van Mark x Bev.

NOOT Jimmy. 1 jaar dood nou. Onthou deur familie.

OBERHOLZER Mauritz Rene 1 jaar dood nou. Man en pa van Janet en Monique.

PHILLIPS Michael . Seun en broer van Ouers, Graham, Catherine en Neville.

RICHARDSON Margaret 2 jaar dood nou . Vrou van Stan ,en kinders.

TERANES Peter † 12 Junie 2002. Pa ,skoonpa ,oupa en oupagroot van Sheila, Manoli, Nick, Cath, Peter en Gabriel. Poppy en Stan. Thelma, Mike, Maria, Nick, Andrea en Evangelia .Manuel, Doddy en Maria.

WILLIAMS Stephen. Onthou deur ouers en familie.

20 Junie 2010

GEBOORTES:-

EDGLEY nee WATZEK Bevan & Candice 'n dogter Ella Grace Margaret * 14 Junie 2010. Suster vir Matthew en Mikayla.

HACKER-MANSER Richard & Ronwyn 'n seun Thomas * 17 Junie 2010.

MANSON nee ROSETTENSTEIN Gina & Tyrel 'n seun Leo Daniel * 8 Junie 2010 . Kleinkind vir Bill & Lyn.

MOODIE nee ZIMMERMAN Michael & Kirsti 'n dogter Jessie Gale * 18 Junie 2010 (3.250kg) in Ethekweni Hospitaal . Suster vir Matt.

SACKS / MAUJEAN Taryl & Pierrick 'n seun Thomas Michael.* ??. Kleinkind vir Michael & Desrae en "nephew" vir Calvin en Mitchell. Agterkleinkind vir Lorna.

SHIRLEY -NOLAN David & Caryn 'n dogter Madison Mae * 13 June 2010.

STERNBERG Tanya & Marc 'n seun * ?? in Kaapstad. Kleinkind vir Tony & Linda BERMAN.

VERLOWINGS:-

DOWDEN Bev & Nigel se dogter Lauren aan Marc, seun van Sheila SAWERS & Russell HENWOOD.

GRANT Stephen & Felicity se oudste seun Bradley aan Celeste ,dogter van Johan & Annette VILJOEN.

MORRIS Grant & Jeanette se dogter Cara-Mae aan Alex MILLER .

DOOD:-

ADAMS Olive Grace x Eric. Ma van 1] Steve, Michelle, Sam en Jess; 2] Craig, Janiel , Kayla en Glenda; Dorian ,Lee-Ann, Kelli, Lauren en Rochelle;3] Wayne , Jeanette, Dwayne en Cody; 4] Jeanette ,Richard, John, Jenne-Lee, Jayden en Ashley.

BRITZ Juliette (JJ) † 16 Junie 2010 x Mark. Ma van Brendon, Sheldon en Melissa-Mae. Begrafnis by DOVES Greyville op 23 Junie 2010 om 11 vm . Ingesit deur DOVES 0860025500.

BUTLIN Alan William † 16 Junie 2010.x Lindy vir 42 jaar. Pa van Kim, Vicki en Zoe.

DAVIES Raymond † 15 Junie 2010. Begrafnis op 21 Junie 2010.

DAY (NELL) Helen Rankin † 15 Junie 2010. Gemis deur Neville, Gregory , Terrence en Lynette. Memorial by Baptiste Kerk Lamberts Rd op 21 Junie 2010 om 2nm.

GALLAGHER Derrick Vincent (Peppi ) 4 April 1929 ----17 Junie 2010. Pa van 10 kinders, 26 kleinkinders en 13 agterkleinkinders.

HORSLEY Peter Brian † 12 Junie 2010. (Tragies) Geemis deur Gavin, Dave, Daphne en familie. Begrafnis in Mtubatuba op 21 Junie 2010.

KNOWLES born WALLIS Olga Joan † 11 Junie 2010. Ma van Diane & Colin, Alan & Lynda, Gaye & Piet , Sally & Raymond , Rob & Lyn.

LOEVENDIE Rene Jay 5 Feb 1948 ----16 Junie 2010 in Sydney . Pa van Kaleb x Linda . TEL :- Linda 0825735294.

McGEORGE Roderick James † 18 Junie 2010 x Betty. Broer van Keith en Pa van Bevan, Beverley, en John. Skoonpa van Duncan, Colleen en Kathleen. Oupa van Paul en Ingrid, Greg, Byron , Charlotte en Donovan. Oupagroot van Ethan.

ROBINSON Hope (Paddy) † 17 Junie 2010. Ma van Glen , Tracy en familie. Memorial by Our Lady Of Fatima Church Seapark op 22 Junie 2010 om 11vm. Verassing privaat.

WESTERMEYER Cyril Glenn † 16 Junie 2010 .Broer en oom. Begrafnis op 21 Junie 2010 om 10vm by Stellawood Kapel.

MEMORIAM:-

BRYANT Mona † 16 Junie 1990. Onthou deur "Ginger" Jeanette ROCHE.

DESPLACE Tony. 4 jaar dood nou. Onthou deur Shirley en familie.

DUNN nee DE KLERK Merle Mary . 9 jaar dood nou. Ma van Estelle , Avan en familie.

HILL George. x Doreen , Graham en Cheryl en familie.

JASPER JACK. * 2 Nov 1949 ---19 Junie 2007. Stigter van J&B Printers. x Cookie. Pa van Andre, Kathryn en Jamie. Skoonpa van Tersia, Ashley en Donovan. Oupa van Hayley, Hayden en Daniel.

MAARTENS Allan † 20 Mei 2005. x Cheryl. Skoonseun en swaer van Vic , Susan en Cara.; Onthou deur Owen , Jenny, Claire, Mike en Darryn. ;Swaer en oom van Belinda, Denys , Shaun en Jared.; Ook onthou deur Shirley , Greg, Jonathan en Cameron.

PONDART Wayne. 10 Julie 1964 ----17 Junie 2009. Seun , broer en oom. Van Ouers, Loretta en familie.

ROYEPPEN Grace Elizabeth Blossom .20 Feb 1934 ----19 Junie 2009. Ma van Beverley en ouma van Alisha, Merlin, Noland en Nicole en suster Olga.

SCHRODER Peter J. † 20 Junie 2001. Ingesit deur vriend Ronnie.

STEWART Joe 19 Sept 1938 ---22 Junie 2008. Man van Pat,pa van Dennis, Deborah en oupa van Jaon en Matthew.

SWANEPOEL Steve 17 Des 1921 ---21 Junie 2007 x Daisy en kinders.

VAN NIEKERK gebore AUGUSTINE Averielle Lucinia 3 Des 1922----25 Junie 2005

VAN NIEKERK Desmond Victor 30 Jan 1924 ---19 Junie 2009. Ouers van Jeannette en Cheryl.

WILLIAMS Stephen . Onthou deur Ouers en familie.

27 Junie 2010

GEBOORTES:-

BOWLES Maso & Candice 'n dogter Marley Ashley * 23 Mei 2010 in UK. 1ste kleinkind vir Mom, Govan en Andre.

COX Dwain & Debbie 'n seun Carter * 13 Junie 2010.

COXON nee FROST Craig & Sam 'n seun Murray * 23 Junie 2010 . Boetie vir Cuinn.

SCOTT /CHTISTIAN Dale & Sally 'n seu Kellan Mitchell SCOTT * 11 Junie 2010 . Boetie vir Ethan.

VAN DER BERG Quinten & Tiffany 'n dogter Kaylyn * 16 Junie 2010.

VERLOWINGS:-

BRAUTESETH Norman & Claire se jongste dogter Kirsty aan Pascal , seun van Alec & Jacqueline MAROT.

HUWELIK:-

SWANSON -SCOTT Sean & Lace trou in Sydney Australia op 23 Junie 2010. Geluk van ouers, ANDREWS, SMITH & MASON familie .

HERDENKINGS:-

GRANT Lisa & Phillip . 20 jaar getroud.

VIVIERS Cheryl & Pierre . " Ruby Annversary". Geluk van Glyn & Dries.

DOOD:-

AITKEN John Bingham 30 Sept 1939 ----25 Junie 2010 x Noemi vir 50 jaar. Pa en oupa van Bryan, Leigh-Anne, Kyle , Brendon en Ashleigh; Pa van Dale; Pa en oupa van Rich, Shan en Kirst; Broer, swaer en oom van familie in Nelspruit.

ANNANDALE Hans Mathys † 24 Junie 2010 x † Dawn . Pa van Jolyon, Vincent & Faye, Nils & Adrienne en Sue. Oupa van Calvin, Jenna, Nathan en Matthew. Seun van † Hans & Aletta ANNANDALE. Broer van Sarie, Lucia, Lettie en † Gert en George.

BARNES Irene 21 Feb 1916 ------18 Junie 2010.Nou saam met geliefde Stan na 35 jaar. Ma van Doreen x Allen. Ouma van Tina, Paula, en Trevor. Oumagroot van Chris, Michelle, Michael, Jesse, Clelia, Shaman, Emily. Daisy en Jack. Privaat verassing op 23 Junie 2010.

BARRINGTON Peter Alexander † 21 Junie 2010. Onthou deur Des en Jacky. ;Pa van Jacky, Justine en Joy; " Beloved" van Eleanor , Jacky, Justine en Jared; Pa en oupa van Mark COPPIN Justine en Jared. Ook van personeel by Alexander Clothing cc.

BORCKENHAGEN Claire † 22 Junie 2010 x † John. Ma van Chippy. Skoonma van Wally en ouma van Nicola en Roger. Memorial saam met familie op versoek.

COOK Ben 3 April 1926 ----21 Junie 2010 . Geskenk aan " Sceintific research and development."

COOK Norman Adam 21 Junie 1978------20 Junie 2010 x Priscilla nou saam met klein Sarah. Pa van Jesslyn en Cameron. Seun van Jo . Broer van Holly. Swaer van Vernon , Bridgit en dogters.

DESPLACE Guy † 25 Junie 2010 in Mauritius . Broer van Jacqui, Daniel , Ann, Marielou .

GERBER nee BARKER Sharon Sterf in Rowlett Texas. x Tony. Ma van Candice , Amanda en Brandon. > This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. <

HEARTH Desmond (Des). † 25 Junie 2010 x Cathrin. Broer van Grayson en Bruce, Eslii. Oom van Russell, Carolyn, Beverley, Alan en Brian. Begrafnis in Knysna op 28 Junie 2010.

LEE Howard Parkinson 21 Junie 1944 ------25 Junie 2010. Van Jessica LEE. Ook van NAICKER familie. ;Pa en oupa van Jason, Alison, Meagan & Cathrine LEE; Pa en oupa van Jeremy, Victoria, Sophie en Olivia LEAKE.

McINTOSH Alexander † 23 Junie 2010 by Doone Village Care Centre. Pa van Shona, Brian, Oupa van Graham, Louise, Charlotte en Cameron.Begrafnis by Berea Presbyterian Kerk op 29 Junie 2010 om 11 vm. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

MEYER Derek 03 Mei 1934 ----25 Junie 2010 by Port Shepstone. x Wendy. Pa van Lindsay, skoonpa van Cindy. Oupa van Nicholas. Stiefoupa van Christopher en Fern ; Pa van Lindsay, Donna, Rick en † Glenda en oupa .

NAUDé Eric Edward 6 Junie 1930 -----24 Junie 2010 by Amber Valley Care Centre Howick.Pa van Marie en oupa van Kirstie . Ons sal jou mis van Rob , Marie , Kirstie en Warren.

PARKIN Erne Alex Berenger † 25 Junie 2010. Ingesit deur Dawn, Michael, Bucky, Mark, Sean, Donnae, Jack, Isla en Gloria.

SYMONS Connie † 24 Junie 2010 in Kaapstad. x † Sid SYMONS. Stiefma van Ruth, Cathy en Margie. Stiefouma van Sarah, Carrie, Tom en Shannon.

WRIGHT Des †. Onthou deur Rob, Johnnie, Lawrie.

MEMORIAM:-

ASHE John (Bunny). † 26 Junie 2009 x Remona. Pa van Peter en David en Tracy-Lee.

DAWSON Rob † 28 Junie 1992. Onthou deur ouers en Ken.

HOUAREAU Muriel (Lel ) 26 Mei 1936 -----27 Jun 2006. Ma van Colin en Suzanne. Ouma van Tanya en Ila.

McTAVISH Georgie. 3 jaar dood nou. Van WAKEFIELD-SMITH familie. Ook vrou van Alex ,ma van Simon en Dilek, Douglas en Emma en Gordon.

ROHRS Grant 29 Julie 1980 ---26 Junie 1996. Onthou deur Ma Dawn. Boetie van Claire, Shaun.

Print Email

2000 to 2029

Visitors to this site

So far today:So far today:490
Yesterday:Yesterday:451
So far this week:So far this week:613
currently online: 20