The Sunday Tribune

The Sunday Tribune 2012 2 April - June

8 April 2012

GEBOORTES:-

VAN ZYL nee PRINGLE Warren & Tracy 'n seun Nicholas Anthony. Boetie vir Rebecca, Jonathan en Matthew.

WILSON nee RISBERG Andrew & Cindy 'n dogter Faith Jo-Anne * 18 Maart 2012 in Westville Hospitaal. Sussie vir Matthew en Sean.

HERDENKING:-

JEFFERIES Kamrin John .Wens jy kon hier wees om ons 1ste herdenking te vier van EM.

MARCHAND Karen & Derrick 40 jaar getroud. Van Kinders en kleinkinders.

DOOD:-

CLARKE Hilda 14 Mei 1935 ----4 April 2012 x Arthur. Ma van Damian, Mark en Blaise. Ouma van Isabella, Christina, Georgina en Alexandra. Requiem Mass by The Holy Trinity Catholic Church Musgrave op 10 April 2012 om 11vm. Verassing Privaat. Ingesit deur SHANLEY'S 031 2057644.

ELOFF Andre . Begrafnis op 10 April 2012 by Westville Baptiste Kerk Westville om 2nm. Ingesit deur SHANLEY'S 031 2057644.

HERRMANN Doris. Requiem Mass by Our Lady of the Holy Rosary Berea op 11 April 2012 om 10vm. Daarna na Stellawood Begraafplaas. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

HIGMAN Karen + 29 Maart 2012 tuis op ouderdom 59 x John . Ma van Christopher en Cloe. Begrafnis by Christ Church, Pill om 2nm op 11 April 2012. Verassing privaat. TEL:- Theresa 082 4549093.

LEZAR Graham. Broer , swaer en oom van Gordon, Bev, Brent,Trace en die meisies.

MARSDEN nee ILG Liane 26 Junie 1975 -----3 April 2012. Dogter , suster, vrou en ma.

MUNRO Harriet Evelyn + 2 April 2012. Ma van Clive en Brandon MUNRO. Begrafnis by DOVES Greyville op 10 April 2012 om 11vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

PEARCE Peggy Lillian + 4 April 2012 by Mildene Home x Albert PEACE (voorheen van Newlands). Ma van Patricia, Andy, Beverley, Colleen en Rob. Ouma en oumagroot. Ingesit deur AVBOB 031 2061831

SLABBER Stanley 16 Julie 1920 ------3 April 2012. "Bowed out after 91 good years.) x Annie . Ma van Shirleen, Chris en Mark. Hulle wederhelftes en hul kinders Spencer, Ewan, Sherry en Cindy en baba kleinkind Tanit.

MEMORIAM:-

BRAATVEDT Charles . Onthou deur Wendy.

CHIAZZARI Eunice + 8 April 2011. Onthou deur Anton, Lente, Yvonne, T, Nicole, Mac. Klein en agterkleinkinders.

GOTHI John & Arinda en Mev L F FREDDIE. Onthou deur Nicky, Rose, Prinolin en Leevin.

KEACHIE Raymond. 4 jaar dood nou. Pa van Raymond (Jnr).

LAGGAR Hylton James 6 jaar dood nou. Seun van Denis en Norma. Man van Elbe en pa van Susan en Mark. Broer van Robert en Shelly en swaer van Sharon.

NICHOLAS Lionel + 6 April x Aldyth.

SMALL Janet . 10 jaar dood nou. Van die SMALL familie.

15 April 2012

VERLOWINGS:-

DELL / BOTHA Pete & Cherie, Geraldine & Gerry gee verlowing bekend van Glydd & Carla. (dogter van + Carl BOTHA)

DOOD:-

BENNETT Ben + 12 April 2012. Pa van Michelle, Dwaine, Chantelle, Dough en kleinkinders.

BOGALHO Franclim Theron (Porra) . Seun van Amilicar en Val. Broer van Ursula en Daniela. Metgesel van Roxi en oom van Amilia en Tameera. Begrafnis by The Elim Community Bluff op 17 April 2012 om 11vm. Ingesit deur BELL Funerals 031 3014793.

FOXON David Rodrick + 10 April 2012 (tragically and senseless ). Van sy familie - Bianca, Reagan, Braydon, Vyvienne en Tony. Rod en Cheryl, Julie en Shaun, Luke , Kate en Stuey.

LUIZ Althea Elizabeth x Agostinho. Ma van Paula en Angela. Skoonma van Herbie en ouma van Brynne en Amy. Begrafnis by Sacred Heart Katolieke Kerk Woodlands op 16 April 2012 om 11 vm. Ingesit deur BELL Funerals 031 301 4793.

ORMOND Brian. Metgesel van Erika.

PETERSON nee GAPRESIDE Jean + 8 April 2012. Suster van Joan en familie.

THOMSON Gwynneth Edith * 24 Nov 1914 in Eureka City mining camp near Barbeton E.Tvl ---- 97 years later in Durban on 12 April 2012. Tracing her history back to 1820 Settlers. " Ma van Wendy. Ouma van Nicola, Jorg en Aimee in Vienna, Austria (Oostenryk). Memorial by Tuinsig Durban op 16 April om 10:30vm. TEL:- Wendy 083 301 1392.

TONKIN Paul (92 jaar) + 6 April 2012 x Moira (90 jaar) + 9 April 2012 Getroud vir 66 jaar. Hulle is in Mei 1946 getroud. Paul is gebore in Johannesburg. Moyra is gebore op 'n plaas in Ixopo waar haar oom, Alan PATON, sy boek ' Cry The Beloved Country ' geskryf het en die gebied as agtergrond gebruik het. Paul was betrokke in 9 motor ongelukke en 3 vliegongelukke. Hulle is ouers van Jon en Rohan en grootouers van 6 kleinkinders.  (foto)

WALSH Neil William x Carol. Pa van Luke , Jacques en Debra. Skoonpa van Kerry en Livi. Oupa van Michaela en Wesley. Memorial by The Centre of the Universal Mind Glenwood op 17 April 2012 om 1230 nm. Ingesit deur BELL Funeral 031 3014793.

WILSON Glen Brian + 12 April 2012 x Rosine . Pa van seuns en broer (siblings) van Diane en Kevin.

MEMORIAM:-

FORSTER Patricia Ivy + 14 April 2011. Ma van Carmel.; Ma en ouma van Ann, Eric en Caitlin.; Ook onthou deur jou broers en susters.

22 April 2012

GEBOORTES:-

REGSTELLING. VAN SCHAIK Leon & Roxy 'n dogter Alexandra Lee Maria * 19 April 2012 in Parklands Hospitaal.

HUWELIK:-

BIRCHALL Robert & Helen se dogter Shan Leigh x 18 April 2012 met Ivan Keith , seun van Roger & Jean BREWIS in London England.

DOOD:-

BAKER Irene Elizabeth 23 Julie 1944 ----17 April 2012. Memorial by Durban Noord Methodiste Kerk op 25 April 2012 om 2nm. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

DE JAGER –DORING Jean . Ma van Michael & Karen,Sharry & Niel, Trev & Phylis. Ouma van Byron, Lydia, Andrew, Naidine, Samantha, Danielle, Claire, Gie, Malcolm, Julie, Verna, Caylee . Oumagroot van Kaycee. Begrafnis op Sondag 22 April 2012 om 2nm by St James Church Morningside Durban. Tee en Braai by 44 Parkside Ave, Hillary.

DE MARIGNY Marie Elsie Monique. Ons het jou so liefgehad . Van Clare, Noelle en die NOËL familie.; Ma en ouma van Ann, Don en Grant.; Ma en ouma van Rob, Lorraine, Cherie,Dan, Jared en Keenan.; Ma en ouma van Bridget, Jodi, David, Jolene en Zack; Ma van Bridget, Rob, Clare en Ann. Requiem Mass by St Joseph's Katolieke Kerk Morningside Durban op 24 April 2012 om 11vm. Ingesit deur BELL Funerals. 031 3014793.

HALL Howard David + 20 April 2012. Pa van Melanie en Cameron.

ILSLEY Jean + 14 April 2012. Ma van Jennifer, Gillian, Colleen, Nigel. Ouma en oumagroot. Ingesit deur DOVES 0860025500.

LILIENFELD David (20 jaar) + Donderdag 19 April 2012 in Kogel Bay. Is deur 'n withaai aangeval. Seun van Dirk. Broer van Gustav (18jaar). Hy was 'n Springbok bodyboarder. Hy was SA junior kampioen in 2009. Hy was gekies om 'SA national bodyboarding team' te verteenwoordig in die "World Games in the Canary Islands last Nov". Familie & vriende trek saam op Camps Bay Beach in herinnerige aan David.

MONTE nee TRAUT Marilyn Margaret + 15 April 2012. Dogter,Suster, Vrou, ma en ouma.

MORRISON Ian + 18 April 2012 by Highway Hospice x Clare. Pa van Brigette, Helen en Pete. Begrafnis by Stellawood Krematorium Kapel op 24 April 2012 om 11 vm. Ingesit deur BELL Funerals 031 3014793.

MORRISON Winsome Annie Stafford 24 Des 1919 -----2- April 2012 x Keith. Sy sterf in haar tuiste in Cheltenham England. Ma van Graham, Selwyn, Lynne, Susan, Jayne en Mary, skoonma ,ouma en oumagroot.

MORTON Johnny x Liz vir 40 jaar . Pa van Leila. Vriend vir 22 jaar van Paul en die ROMERIL familie.Memorial by Westville Baptiste Kerk op 25 April 2012 om 2nm. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

MOTH Paul Visser + 18 April 2012." Old Bill O'Pip Shellhole. Simpaty to family from Moth Members of O'Pip & Moth Peter SHATTOCK. [ Moontlike Van hier is VISSER –my aan name]

PETTERSON Ronald Jeffory + 17 April 2012 op ouderdom 87 jaar. Man , pa en oupa. Private Memorial vir familie.

WELLS John Michael Cuthbert (aka Mike, Micky, Tubby) 79 jaar van Waterfall. "Passed away as a result of shortage of breath on 19 April 2012 . Mike made excetional contribution to the shipping Industry in which he worked all his life. " Pa en skoonpa van (dogter) Moya & Mark PISTORIUS van Gross Timmendorf Duitsland, (dogter )Jennifer WELLS van Amstelveen Nederland. (Seun) Stephen x Tracy WELLS van Durban Noord, (seun) Patrick & Michelle WELLS van Durban Noord. Oupa van Sean & Sabrina PISTORIUS, Laila & Ciara CHERRY & Mae, Olivia, Hugo en Liam WELLS. Begrafnis by Virginia Katolieke Kerk op 25 April 2012 om 11vm.

MEMORIAM:-

DE OLIVEIRA Maria Antónia Inácia 8 Nov 1920 ----21 April 1992."Tragically died. In memory of our beautiful Mäezinha , granny and great-granny. From Mário, Josè, Guia, Tony, Terry, Sandra, Maria grand and great –grandchildren.

MORRIS Bob. Pa van Samantha.

NOOMЀ Gregory. 11 jaar dood nou. Onthou deur Mom, Nic, Bridgette, Alexander Gregory, Mila, Patrik en Erwin.

PEREGO Francesco + 22 April 2010. Ons sal jou 100ste verjaarsdag vier op die 24 April 2012. Liefde van Gabriella , Russell, Nicole en Claire.

PRICE Desmond Percy. Onthou deur Bunny, Charmaine , Mark en Candice.

RAPSON Darrin John. Onthou deur Mom, Dad en Shaun.

29 April 2012

GEBOORTES:-

GRANT Jono & Laura 'n seun Evan Lee GRANT * 23 April 2012.

HAARHOFF nee CHANEY Neil & Julie 'n seun Luke Neil * 24 April 2012 in London. Boetie vir Daniel. Kleinkind vir Peter & Di.

DOOD:-

BRAZIER Jean Elizabeth 28 Maart 1933 ------26 April 2012 x + Gerald. Ma van Doug, Sally, Guy en Jude. Ouma van Kirsty en Ashley, Catherine en Georgina, Katie en Kelly. Skoonma van Julie, Grace en Sid. Suster van Irene en Peter. Begrafnis by St Agnes Church Auditorium Kloof op 4 Mei 2012 om 11vm.

GROENEWALD Mabel Elizabeth 16 April 1936 -------24 April 2012 . Memorial by DOVES Greyville op 2 Mei 2012 om 11 vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

PENDER-SMITH Rev . John 21 Junie 1928 -----27 April 2012 x Margaret. Pa van Andrew, Penny, Bruce en Jennie. Skoonpa van Quintin, Anne en + Greg. Oupa van Nicci, Bryce, Tyron, Jethro, Matthew ,Sarah-Anne en + Darren.

PETTERSON Kathleen Cecilia * 24 April 2012 op ouderdom 75 jaar. Vrou, ma ,ouma en oumagroot. Memorial privaat.

ROUX Gideon . Begrafnis by Stellawood Begraafplaas Kapel op 30 April 2012 om 10vm. Verassing privaat. Ingesit deur DOVES 0860025500.

STOCKER Stewart Richard 15 Mei 1937 -----21 April 2012 . Broer van Gloria. Op versoek begrafnis en verassing privaat.

MEMORIAM:-

DREYER Eddie. 14 jaar dood nou. Pa van Shaun, Denise, Ryan en Tayla.

DUNCAN DAVIDSON . 3 jaar dood nou. Onthou deur Nimmy en familie en vriende.

FLUTTER Stephen. 29 April 2011. Van Rosa, Ang en Chris BOTHA. Jou pragtige dogter Olivia.

FREEMAN David Thomas 17 Julie 1942 ----25 April 2008. Pa ons mis jou.

HAMILTON Dona Mary + 28 April 2007. Onthou deur Angie, Sharon en dogters.

HAWLEY Steven Max Peter. Sou vandag 47 jaar gewees het . Van Mom, Dad , Judy en Merle.

KAHN Jerome 1971 ----2004. Seun van Milton & Erica.

LANDZANAKIN Manoli 15 Nov 2002 ---29 April 2010. Ingesit deur Nana.

LANDZANAKIN Emmanuel Oliver 15 Nov 2002 ---29 April 2012 . Onthou deur Mom, Dad en Gabriel. ;Ook van Papoi en Nono.; Gemis deur Kapsi, Lynda en Xander.

LANGEVELDT Marie. 3 jaar dood nou. Ma van Eddie, Annette, Jenny, Carol, Chantal, skoonma, ouma en oumagroot.; Ma van Jenny.

LANGENVELDER James . 2 jaar dood nou x Emily en pa van Mark. MALYON Aileen . 3 jaar dood nou. Ma en ouma van Mark, Chantal, Clinton en Brandon.

MOORE Michelle . Onthou deur Mom, Dad en Monique.

6 Mei 2012

GEBOORTES:-

LOVE Izabella Olivia * 30 April 2012 . Suster vir Beth Michelle.

MORRISEY nee HALSTEAD Chris & Bronwyn 'n seun Alexander Christopher * 11 April 2012 in Westville Hospitaal. Boetie vir David, Jessica en Caitlin.

YORKE-SMITH / BLACKSTOCK Andy & Angela verwelkom Timothy * 3 Mei 2012 in Westville Hospitaal.

DOOD:-

BRITZ / SWARTZ / VAN DER MERWE Anna Susanna Wilhelmina 18 Aug 1935 ----1 Mei 2012 . Ma, ouma en oumagroot van George, Albie, Wesley, Alyscia, Elaine, Peter, Dylan, Calle, Jake, Zeah, Reg, Megan, Ashley, Jordan, Freda, Mark, Chelin, Jessica, Denis, Jane, Justin, Chelsea en Leah.

BUNGE Valentyn Roland + 3 Mei 2012 in Howick op ouderdom 82 jaar. X Lesley en pa van Carol en Dennis. Oupa van Tarryn en Brett. Privaat verassing. Memorial by Upper Umgeni Presbyterian Kerk Howick op 8 Mei 2012. Vir Eshowe sal berig nog volg. Ingesit deur OAKLEIGH 033 3426116.

DAVIDSWORTH Roy. Memorial by Westleyan Church Manaba Beach op 7 Mei 2012 om 11vm.

JURY Maud. X + Dudley. Ma van Marshall en Ron. Skoonma, ouma en oumagroot. Memorial by Outspan Retirement Home Umbilo op 8 Mei 2012 om 2nm. Verassing privaat. Ingesit deur SHANLEY'S Funerals 031 2057644.

LE GRANGE Jocobus Martinus (Koos) 30 Des 1948 ----- 2 Mei 2012 in Pretoria. Seun van Boet en Rina. Broer van Carina, Elna, Jannie en Deborah. Pa van Johan. Verassing was privaat.

PIENAAR Jan Hendrik + 3 Mei 2012. Memorial by Stellawood Chapel Glenwood op 8 Mei 2012 om 12 middag.. Van Kinders , klein en agterkleinkinders. Ingesit deur AVBOB 031 2061831.

ROBINSON Colin Alexander Milburn x Gloria,voorheen BARKER nee HANSEN. Begrafnis by St James Anglikaanse Kerk om 11 vm op 8 Mei 2012. Ingesit deur BELLS Funerals 031 3014793.

VAN NIEKERK Billy x Rosemarie. Pa van Robert, Tanzie en Kersten. Skoonpa van Mark en Haley. Oupa van Jamie, Madison, Jordan, Mackenzie en Avieda VILJOEN Albertha Magdalena (Berta) 12 Julie 1948 -----27 April 2012 x Koos. Ma van Victor & Martha , ouma van Angela en Victor; Ma van Wynand; Ma van Magda & Jan; Ma van Nico & Tahlita en ouma van Aiden. Begrafnis was by Stellawood Crematorium op 4 Mei 2012 om 11vm. [ Private inligting]

MEMORIAMS:-

HOLLOWAY nee BOX Lucinda Anette . Liefde van Mom, Dad en familie.

THOMAS Ronald 11 Mei 1934 ------6 Mei 2010 x Pat, Pa van Craig, Clinton en families.

13 Mei 2012

GEBOORTES:-

PARTON Byron & Bridget 'n seun Chayce. Boetie vir Cara. Kleinkind vir Kim en Jill en agterkleinkind vir Elaine.

VERLOWINGS:-

TARR Clive & Gill se dogter Tracey aan Wayne, seun van Kenn & Jenny BURGESS.

DOOD:-

ANTHONY James (Cheeky) x + Mogie ANTHONY. Pa van Leanne. Seun van Sybil en broer van Derek en Nolan en + Leonard (Lenny). " Nephew" van Edna. Begrafnis op 15 Mei 2012 by St Aidan's Church Centenary Rd Durban om 12 middag. Daarna na Clare Estate Krematorium. TEL:- 031 2080850.

BRUNS Joan . Begrafnis by St Michaels Church Umhlanga op 15 Mei 2012 om 11vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

FRANCIS Annie. Ma , suster, ouma en tannie. Begrafnis op 13 Mei 2012 by Trinity Methodiste Kerk Stanger van 12 ----1300 nm. Daarna na Stanger Krematorium om 14:30nm. Ingesit deur RAMBROS Funeral Stanger 032 5513150.

FREEMANTLE Dr. Aubrey + 10 Mei 2012 (Hy was werksaam by Crompton Hospitaal). Simpatie aan familie van "Management and Staff at Life Healthcare."; Tweelingbroer van Ivan, broer van Stan en swaer van Colleen en Bev. Memorial by Church of the Good Shepherd Durban Noord op 15 Mei 2012 om 3nm.

HILLESTAD Audrey + 7 Mei 2012. Vriendin van Alan & Lesly DUROSE.

ROMERIL Marylyn Ann . 3 Jan 1953 ---7 Mei 2012 x Dave . Ma van Mark en Leanne, Bernice en Marius, Steven en Sarah. Ouma van Nathan, Joslyn, Caelyn, Brooke, Cally en Emalyn.

SWANBY Lorraine .Memorial by Greyville Presbyterian Kerk Windermere Road op 15 Mei 2012 om 10vm. Donasie aan Tafta Meals On Wheels.

MEMORIAM:-

CLIFFORD Ian Edward 25 April 1970 -----13 Mei 2005. Onthou deur Mom, Dad, Carole, Brad, Travis en Tristan.

FOUQUEREAUX Hector. 12 jaar dood nou. Onthou deur Joan, Shane, Daile en Jodie.

20 Mei 2012

GEBOORTES:-

LUIS Chantal & Mario 'n seun Alistair Xavier * 12 Mei 2012 in Umhlanga Hospitaal. 1st kleinseun vir Robert & Melody SIMPSON.

VERLOWINGS:-

BIRCHER Jenny & Peter SIMONOTTI-BIRCHER se dogter Alison aan Barry seun van Kim FOXON.

DOOD:-

BELLIN Paget. Sielsgenoot van Lucille en "protector " van Karen, Michelle en Vanessa. Skoonpa van Delayne en & Chris. Oupa van Natasha, Dominic, Tristan, Nessa, Ashleigh, Samantha, Victoria en Thomas.

BOSHOFF Edith Edi (8 jaar oud) + 18 Mei 2012 (tragies). Dogter van Glenn & Adele. Suster van Trevor. (Gauteng). Glenn se swaer is Jannie MARITZ. –(Ingesit deur Tribune Reporter)

CLARK Roy 2 Maart 1936 -------16 Mei 2012 x Gigi.; Pa en oupa van Jenny, Alain en Steph; Pa en oupa van Billy & Di, Ryan & Agi, Hayley & Michael, Ross, Callum en Bradley; Oupa van Brig; Ook van Clive & Jenny. Memorial by Claude Page Hall Moth Cottages Bartle Rd Umbilo op 22 Mei 2012 om 11vm. Ingesit deur Old Bill Clive CHRISTENSEN.

CRAMPTON Joan + 17 Mei 2012. Ma van Jill, Wendy, Tony en 7 kleinkinders.

DORKIN Michael + 15 Mei 2012 (skielik) x Karen . Pa van Leigh en Mitchell.

FROSTICK voorheen Daniel gebore COOK Maud Alice + 15 Mei 2012. Skoonsuster van Phyllis vir 75 jaar. Tannie van Val, Derek, Grant en Mike. Suster en tannie van Kathleen , Lorraine en Albie.

LEX Sepp + 12 Mei 2012. Pa van seun Francois, dogter Winsome, Irene, Jeron, William, Joanne, Roger en Vanessa.

LYNCH (PIERCE) Shirley. Ma van Kim, Craig en Sèan,skoonma , suster en ouma. Begrafnis by The Living Waters Mission Church Redhill op 21 Mei 2012 om 10:30 vm. Verassing privaat. Ingesit deur DOVES 0860025500.

STEEL Gwendoline May 12 Des 1915 -----16 Mei 2012. Ma, ouma en oumagroot. Begrafnis by Stellawood Kapel, Stellawood begraafplaas, Glenwood op 23 Mei 2012 om 11:30vm. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

TENNICK William (Bill) 10 Aug 1927 ----4 Mei 2012 .Man en pa van Elizabeth, David en Judy. Memorial en verassing was privaat.

URQUHART Barbara Joan + 26 April 2012 in Vancouver, Canada x + Ed. Ma van Glenn, Deborah en Vaughan. Ouma van Kyle en Alannah. Suster van Shirley HEALE (Howick) en Ken BANFIELD (UK) en families.

WARREN Michael. Memorial by Sunnyridge Farm Cato Ridge op 23 Mei 2012 om 2:30 nm. Kontak is TEL:- Jeff 0828256661. Ingesit deur SHANLEY'S 031 2057644

MEMORIAM:-

GREGORY Dan + 21 Mei 2010. Van Liz, Ross en Debs, Sara, Kate en klein Daniel. Pa van Rossco en Ross GREGORY

MEYER Debbie 12 Jan 1967 ----20 Mei 2011 Van Man, kinders – Brett, Kara, Andrew, Belinda, Carla en Claire.

SCRIBANTE Remo. Onthou deur Mom & Dad; Leandro, Nancy, Dino, Tamara en Louella.

VARGA Chelsea 5 Des 1992 --- + 20 Mei 2007. Onthou deur Mom, Chevaun, Ouma en Oupa.; Ook van Di, Daz en Bruce.; Ook van Dad, Simone en Trent.; Ook onthou deur Debz en Darryn.

27 Mei 2012

GEBOORTES:-

LUIS Chantal & Mario 'n seun Alistair Xavier * 12 Mei 2012 in Umhlanga Hospitaal. 1st kleinseun vir Robert & Melody SIMPSON.

VERLOWINGS:-

BIRCHER Jenny & Peter SIMONOTTI-BIRCHER se dogter Alison aan Barry seun van Kim FOXON.

DOOD:-

BELLIN Paget. Sielsgenoot van Lucille en "protector " van Karen, Michelle en Vanessa. Skoonpa van Delayne en & Chris. Oupa van Natasha, Dominic, Tristan, Nessa, Ashleigh, Samantha, Victoria en Thomas.

BOSHOFF Edith Edi (8 jaar oud) + 18 Mei 2012 (tragies). Dogter van Glenn & Adele. Suster van Trevor. (Gauteng). Glenn se swaer is Jannie MARITZ. –(Ingesit deur Tribune Reporter)

CLARK Roy 2 Maart 1936 -------16 Mei 2012 x Gigi.; Pa en oupa van Jenny ,Alain en Steph; Pa en oupa van Billy & Di, Ryan & Agi, Hayley & Michael, Ross, Callum en Bradley; Oupa van Brig; Ook van Clive & Jenny. Memorial by Claude Page Hall Moth Cottages Bartle Rd Umbilo op 22 Mei 2012 om 11vm. Ingesit deur Old Bill Clive CHRISTENSEN.

CRAMPTON Joan + 17 Mei 2012. Ma van Jill, Wendy, Tony en 7 kleinkinders.

DORKIN Michael + 15 Mei 2012 (skielik) x Karen . Pa van Leigh en Mitchell.

FROSTICK voorheen Daniel gebore COOK Maud Alice + 15 Mei 2012. Skoonsuster van Phyllis vir 75 jaar. Tannie van Val, Derek, Grant en Mike. Suster en tannie van Kathleen , Lorraine en Albie.

LEX Sepp + 12 Mei 2012. Pa van seun Francois, dogter Winsome, Irene, Jeron, William, Joanne, Roger en Vanessa.

LYNCH (PIERCE) Shirley. Ma van Kim, Craig en Sèan,skoonma , suster en ouma. Begrafnis by The Living Waters Mission Church Redhill op 21 Mei 2012 om 10:30 vm. Verassing privaat. Ingesit deur DOVES 0860025500.

STEEL Gwendoline May 12 Des 1915 -----16 Mei 2012. Ma, ouma en oumagroot. Begrafnis by Stellawood Kapel, Stellawood begraafplaas, Glenwood op 23 Mei 2012 om 11:30vm. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

TENNICK William (Bill) 10 Aug 1927 ----4 Mei 2012 .Man en pa van Elizabeth, David en Judy. Memorial en verassing was privaat.

URQUHART Barbara Joan + 26 April 2012 in Vancouver, Canada x + Ed. Ma van Glenn, Deborah en Vaughan. Ouma van Kyle en Alannah. Suster van Shirley HEALE (Howick) en Ken BANFIELD (UK) en families.

WARREN Michael. Memorial by Sunnyridge Farm Cato Ridge op 23 Mei 2012 om 2:30 nm. Kontak is TEL:- Jeff 0828256661. Ingesit deur SHANLEY'S 031 2057644

MEMORIAM:-

GREGORY Dan + 21 Mei 2010. Van Liz, Ross en Debs, Sara, Kate en klein Daniel. Pa van Rossco en Ross GREGORY

MEYER Debbie 12 Jan 1967 ----20 Mei 2011 Van Man, kinders – Brett, Kara, Andrew, Belinda, Carla en Claire.

SCRIBANTE Remo. Onthou deur Mom & Dad; Leandro, Nancy, Dino, Tamara en Louella.

VARGA Chelsea 5 Des 1992 --- + 20 Mei 2007. Onthou deur Mom, Chevaun, Ouma en Oupa.; Ook van Di, Daz en Bruce.; Ook van Dad, Simone en Trent.; Ook onthou deur Debz en Darryn.

3 Junie 2012

GEBOORTES:-

LE COMBER / SAMPSON Vanessa & Duncan se eersteling,'n seun Montgomary Davis * 31 Mei 2012 in Cannes, France.

QUIRK Bruce & Jhyll se eerste kleinkind Monty * 31 Mei 2012 in Cannes, Frankryk. Dankie Vanessa en Duncan.

COATS Sheila ( + Erick) verwelkom Monty ,haar 1st agterkleinkind gebore in Cannes Frankryk op 31 Mei 2012 Dankie Vanessa en Duncan.

VERLOWINGS:-

PALLINI Dee & Marco se seun Marco aan Ashleigh, dogter van Bev & + Mike SYMES.

DOOD:-

BESSEL Robert Dallas 12 Junie 1979 ---18 Mei 2012 Tragiese motorongeluk by Harrismith. Verlede week begrawe in Johannesburg. Seun van David ,Sharon, Cindy, Andre en Liezel en ouma.

BITCON Andy 3 Des 1942 --+ 29 Mei 2012(kanker) x Jenni vir 4 jaar. Begrafnis op 5 Junie 2012 by Hillcrest Methodiste Kerk om 2nm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

BURNS Colin Michael 22 Sept 1928 -----25 Mei 2012 x Daphne. Pa van Sharon, Shane, Sharlene, en Shaun. Skoonpa van Les, Shelley en Alfy. Oupa van Miles, Kim, Clyde, Sarah, Tyler, Kyle, Nadia, + Ryan, Rochelle , Jade, Connor en Phallyn. Oupagroot van Skye, Morgan, Ethan, Presley en Riley. Geen begrafnis op versoek.

DUNLOP Brian Edward Purgavie + 28 Mei 2012 x + Diane . Pa van Tracey en Alec. Begrafnis op 9 Junie 2012 om 3nm by Grace Family Church Umhlanga. Ingesit deur BELL Funerals 031 3014793.

FISHER Sheila . Ma en ouma. Simpatie aan Gail, Ian, Marc en Jade van Bev, Ian en familie en Gordon.

GRANT GORDON 4 Mei 1935 -----31 Mei 2012 x Anne . Pa van Andrew en Leanne. Oupa van Ava-Lee. Memorial by Upper Umgeni Presbyterian Church Howick op 4 Junie 2012 om 2:30 nm.

TWIGG Christa (Chrissie) + 30 Mei 2012 .Ma van Greg. Geliefd deur Rhoda en Sharon. Ouma van Timothy . Ingesit deur SHANLEY'S 031 2057644.

ZUNCKEL Belinda Gay. Memorial by Holy Trinity Church Pietermaritzburg op 5 Junie 2012 om 3nm. Ingesit deur OAKLEIGH 033 3426116.

MEMORIAM:-

CRONJE Barbara Anne. Ma van Jeff, Wayne en Clare, Eyan en Vanessa,
Dean, Jarred en Maddison.

HOGG Edwin 5 Feb 1933 ----2 Junie 2006 x Rosemary en familie.

LINCOLN Craig. 10 jaar dood nou. Van Mom en Dad.

WILLIE Joe 4 Junie 1948 ---8 Feb 2011 . Onthou jou met jou verjaarsdag x Cookie. Pa van 8 en oupa van 7 kleinseuns.

WORTHINGTON Lindley Douglas . Man, pa en oupa van Lynn, David, Gregory, Greg, Kevin, Cath, Karen, Michael, Sarah en Mark. Wens jy kon Sam, Natascha en Dylan ontmoet het. Mis jou veral op 23st April.

10 Junie 2012

GEBOORTES:-

BURNSTONE Steven & Brenda 'n dogter Hannah Joy * 5 Junie 2012 in Kaapstad. 1st kleinkind vir Sarah en Ray.

DOOD:-

BRENTAGNE Zena Maureen +5 Junie 2012. Verassing privaat.Ingesit deur AVBOB 031 2061831.

DE GOEDE Norman Varnfield 19 Julie 1946 -----8 Junie 2012 x Dawn. Man, Pa en oupa van Dawn, Norma, Alda en Manuel.; Broer van Olga.

FRAZENBURG Helen x + Johnny. Ma van Dalphine en Johnathan. Skoonma en ouma. Begrafnis by Barns Rd Methodiste Kerk Sydenham op 11 Junie 2012 om 10vm. Verassing privaat.

HABGOOD Melvyn Travis 28 Des 1948 ------5 Junie 2012. Man , Pa en Seun en broer. Memorial by Parkview Retirement Hotel Hall Marine Parade Durban op 14 Junie 2012 om 10vm. Ingesit deur OAKLEIGH 041 2059959

NEWTON David Richard x Emmie vir 52 jaar. Pa van Michael en Charmaine en families.

RAUBENHEIMER Martha Isabella + 6 Junie 2012 . Ma, ouma en oumagroot. Ingesit deur SHANLEY'S 031 2057644.

TRIBE Terrince + 7 Junie 2012 x Pat. Pa van Philip, Roy, Cindy en Jan. Oupa van Jason, Shannon, Talitha, en Kelsey. Memorial by 10 Bornick Rd Windermere op 13 Junie 2012 om 2nm,

MEMORIAM:-

BARNARD Sheila 9 Junie 2012. Ons is nog lief vir jou ouma van Karl, Merril, Kelly, Stacy, Kara, Kirsty en Kiara.

FRENCH Vera . 9 jaar dood nou. Van Doug, Heidi, Peter, Andrea, Sarah en Trevor.

HOLBORN SGT Lynton Paul (SAPS) 30 Mei 1974 -7 Junie 1997 (tragies). Onthou deur Mom Joan, Melanie, Bradley, Talia, Kershia, Ma FERNANDEZ.

MELLEM Rory Christopher 13 April 1953 -----9 Junie 2011. Onthou deur Vanessa en familie.

OBERHOLZER Mauritz Rene + 10 Junie 2009. Onthou deur Janet en Monique.

WILKINS Mimi. Vrou , ma en ouma van Oliver, Beryl, Gary , Anthea, Tony en kleinkinders.

17 Junie 2012

GEBOORTES:-

DEWAR nee BOTHA Craig & Claire 'n seun James Martin .Boetie vir Faye . Kleinkind vir Mavis en Dan.

MOORE /ODELL 'n kleindogter Coco Simone * 13 Junie 2012 in UK.

PIETERSE /CARMICHAEL Wayne & Debra 'n dogter Ave Lee * in Hillcrest Hospitaal. Kleinkind vir Val. Niggie vir Jade, en Zara. Ingesit deur Barry en Val.

WALKER Alan & Sarah 'n dogter Blair Elle * 14 Junie 2012. Suster van Rebecca. Geluk en liefde van Ann, Brian, Audrey, Blake, Shaz en Nic.

VERJAARSDAG:-

OSBORNE Rex * 17 Junie 1932. (80 jaar)

HERDENKINGS:-

SCHUURMAN Barry & Merle 50 jaar getroud. Ouers van Bret, Tracy, Guy en Tessa en al die kleinkinders.

DOOD:-

ADDINALL Michael Christopher 13 Maart 1960 ----11 Junie 2012. Pa van Tarryn.

BINGHAM Dr Leonard Rogers 26 Aug 1927 -----9 Junie 2012. Swaer van Charles en Bill en hul vrouens Myrna en Sheila. Oom van Glen, Janice, Megan en Clyde saam met hul families. Ingesit deur MARTINS Funerals Durban TEL:- 031 3128095.

DAMP Roger Martin (Rusty) + 14 Junie 2012 in Mossel Bay x Carole. Pa van Geoffrey en Andrew. Hy sterf na Hart operasie.

DEVOS Lawrence Pa van seun en dogter ,Cheyne en Candice. Memorial by Destiny Service Umhlanga op 22 Junie 2012 om 2nm Ingesit deur OAKLEIGH TEL:-031 2059959.

DILLMAN Pastoor George Wilhelm 10 Des 1931 ----12 Junie 2012. (Pastoor vir oor die 50 jaar by Living Waters Church -hy was stigter.) Begrafnis by Living Waters Community Church Durban Noord op 19 Junie 2012 om 10vm. Vir navraag bel kerk kantoor by 031 5635227/8

GIELINK Bessie Mary (Bubbles) + 14 Junie 2012 . Ma van Brian en Beverley. Memorial by Kloof Rest Home Kloof op 18 Junie 2012 om 10vm. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

HAWKE Barrie Ernest. Memorial op 20 Junie 2012 om 10.30vm by Allison Homes Pietermaritzburg. Donasies aan Home .

HOWARD Jean +14 Junie 2012. Ouma en oumagroot van Shenley, Neil, Ross en Trent.

KINGSLEY nee LUMLEY, VERMAAK Martha Maria + 14 Junie 2012. Suster van Babsie, Kell, Anna, Phillip, Gerry, Anette en families. Ma van Cyril, Marie, Douglas en Lesley. Ouma en oumagroot. Requiem Mass by St Josephs Katolieke Kerk, Florida Rd, Durban op 19 Junie 2012 om 11vm. Verassing privaat. Ingesit deur SHANLEY'S 031 2057644.

KNIGHT ( nee BECKERLING ) Val + 15 Junie 2012. Suster van Vesta.;Suster van Azile.

POLO Peter Luigi Benedetto. Memorial by Our Lady Star of the Sea Katolieke Kerk Amanzimtoti op 19 Junie 2012 om 11vm Ingesit deur DOVES 0860025500.

SUTTON Peter + 15 Junie 2012. Memorial by 14 William Campbell Drive La Lucia op 19 Junie 2012 om 2nm.

TOUCHE DU POUJOL Alain. Broer en oom van Bernadette, Genevieve en broerskind Damien.

MEMORIAM:-

ALBERTS Frikkie 10 Mei 1933 ----16 Junie 2011. Bekend as die gemaskerde VRYSTAAT. Ingesit deur Jop FOURIE.

BARONET Brain 7 Aug 1960 ----17 Junie 1988. Ons seun en broer. Van Mom, broer Robert en suster Charmaine.

BUTLIN Alan 16 Junie 2010 . Ingesit deur Lindy.

JACK JASPER 2 Nov 1949 -----19 Junie 2007 x Cookie. Pa van Andre, Kathryn en Jamie. Skoonpa van Tersia, Ashley en Donovan. Oupa van Hayley, Hayden, Daniel en Riccardo.

PONDART Wayne. 3 jaar dood nou. Seun en broer van Mom ,Dad, Louretta en familie en Cameron.

SIMM Ronald + 18 Junie 2006 x Dolly en pa van Anthony, Sandy, Wynona en Mike.

VAN NIEKERK Sakkie . Van Charlotte en familie.

WARD John Brian 3 Nov 1920 -----16 Junie 2008 x Connie.

WEBSTER John Jamieson . Liefde van Gloria, Joslyn, Craig en familie.

24 Junie 2012

GEBOORTES:-

CLARK Mons & Debbie ’n dogter * 21 Junie 2012. Geluk van Baden & Lucy.

HERDENKINGS:-

O’CONNOR David & Noirin x 23 Junie 1962 in Wellington, New Zealand . Hul 50 ste herdenking vier hulle in Brisbane saam met hulle seuns Michael en David Junior en families.

DOOD:-

BAGNALL John Francis + 25 Junie 2012. Gemis deur personeel by Belfa Fire.

BROKENSHA Michael Merton (Madevu) + 21 Junie 2012. Man , pa en vriend. Memorial by Upper Umgeni Presbyterian Kerk Howick op 27 Junie 2012 om 14.30nm. Ingesit deur OAKLEIGH 033 3426116.

CRUSE Bonny + 20 Junie 2012. Ma en vriendin van die OGILVY familie. Begrafnis by DOVES Greyville op 27 Junie 2012 om 2nm. Daarna viering van haar lewe by DHS Old Boys Bowling Club Durban Noord.

DELPORT Johannes Abraham (Jan) + 19 Junie 2012. Memorial by Stellawood Kapel , Stellawood Begraafplaas op 27 Junie 2012 om 10vm. Ingesit deur AVBOB 031 2061831.

GOBLE nee O’CONNOR Colleen Margaret 15 Sept 1934 -----21 Junie2012 x Ian vir 56 jaar. Ma van 6 kinders.; Ma van Rosemary, Ron en Murray.; Ma en ouma van Jeremy, Michele, Kirsten, Richard, Cameron en Justin; Simpatie van die SNYDERS Familie in die Kaap.; Suster van Patricia en tannie van Mark, Samantha en Melissa.; Ma van Rosemary, Christopher, Guy, Jane, Nicholas, Jeremy, hulle mans/vrouens en kleinkinders.; Ma en ouma van Kim, Jane, Luke, Caitlin en Josh. Begrafnis by Blessed Sacrament Katolieke Kerk Glenashley op 25 Junie 2012 om 2nm. Ingesit deur BELL 031 3014793.

GOVENDER Bob . 16de dag Memorial op 28 Junie 2012 by Kharwastan Temple Hall, Oak Ave Kharwastan. Ete om 5:30 nm en Diens om 7nm.

HAMPSON Garnet Craig 5 Julie 1948 -----21 Junie 2012. Brother of Garth, Neil en Ian and Zebulon, North Carolina passed away after a long illness bravely borne.

HOFFMANN –JENSEN Margaret. Ma, ouma en oumagroot. Memorial by Waterfall Methodiste Kerk op 26 Junie 2012 om 2nm . TEL:- 0836723274.

LOMBARD Petrus Nicolaas 6 Des 1935 -----20 Junie 2012 x Chrissie. Pa van Marie, Steph en Sam. Oupa van Nicole, Alex, Hanaa en Aimee. Memorial op 30 Junie 2012 by New Apostolic Church Pinetown om 10vm.

PILLAY Yesman x Roslyn. Pa van Deshen en Kimone. Broer van Indrani, Rogeni, Krish, Rumba en Marglen. Seun van + Frank en Parvathy PILLAY van Wyebank. 16de dag Memorial op 27 Junie 2012 by06 Jubilee Crescent. Ete om 530nm en Diens van 19oo---20;00 uur.

SELLICK John Vernon 25 Junie 1927 -------21 Junie 2012. Man ,pa en oupa. Memorial by St Agnes Anglikaanse Kerk Kloof op 25 Junie 2012 om 11 vm. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

SNEEDEN Mark Clifford. Nou saam met sy pa. Van Mum, Andrew, Lydia, John en Michaela.

TIBBS Noyna 24 Okt 1915 -----22 Junie 2012. Ma, skoonma en ouma van Jenny, Pat, Di, Bob, Derrick, Peter, Bruce, en Karlen.

TRUTER Wayne Lehman + 18 Junie 2012 (tragies).Metgesel van Ronél. Pa van Damien. Seun van Jennifer Anne & + Melvyn. Begrafnis by The Manning Rd Methodiste Kerk Glenwood op 29 Junie 2012 om 11vm.

WIKSTRÖM Robert (Bob) + 21 Junie 2012. Pa van Nils, Sven, Lars en Ingrid. Ook oupa.

MEMORIAM:-

JACOB Ralph Leslie 18 Okt 1965 -----23 Junie 1985. Seun van Patrick & Cecelia JACOB. Broer van Rodney(Audi) en Lloyd.

JACOBS Tarzan 21 Sept 1929 ----23 Junie 2011. Capetown pro-wrestler, a former Mr Universe finalist and Mr South Africa champion body-builder. (Jopie FOURIE).

JONES nee SPENCE Janie . 1 jaar dood nou. Vriendin van Wendy.

MILLS Alfred Davis . 42 jaar dood nou. Pa van Bobby.

MOLVER Hester 7 Feb 1931 -----23 Junie 2011 x Raymond. Ma en skoonma van Raymond & Pat, Brian & Erika, Gary & Gail, Karen & Ettiene. Ouma van 10 en oumagroot van 3.

MYERS Patrick Solly. 1 jaar dood nou x Marlene. Pa van Carl en oupa van Natasha en Daniel MYERS; Pa van Michelle en oupa van Justin;Pa van Desiree; Pa van Carmen x Gerrard GAILLARD en kleinkinders; Ook van Mavis, Tony, Linda en Roy; Broer van Harold, Marie, Melanie en Lisa MEYERS.

PULLEN Lauren 24 Junie 1980 -----23 Junie 1995. Liefde van Mom, Dad, Tash en die kinders.

SAMUEL Corny, Alec , Gerry en Clem. Word onthou deur Amy, Esme, Trevor DORY.

VICTOR STEPHEN + 23 Junie 1997 . Sielsgenoot en pa van my kinders . Van Rose, Llewellyn , Nashlin , Stephen en Gwen RAMAN.

Print Email

2000 to 2029

Visitors to this site

So far today:So far today:481
Yesterday:Yesterday:451
So far this week:So far this week:604
currently online: 34