| Betaling
via PayPal word beperk tot VSA Dollars, Australiese Dollars, Kanadese Dollars,
 Euros, Pond Sterling en Yen.
 Suid-Afrikaanse inwoners wat met PayPalwil betaal moet een van hierdie geldeenhede
 in ons e-winkel kies.
 Aan die einde van die koop-prosessal u bestelling aan eGGSA gestuur word
 en ons sal u vra om op die PayPal knoppie te klik
 sodat u na die PayPal betalingsprogram kan gaan.
 eGGSA se e-posadres en die bedrag wat u moet betaalsal reeds ingevul wees en u sal dan die geldoordrag
 vanaf u krediet- of debietkaart of ander
 befondsingsmetode kan bevestig.
 U aankope sal aan u gestuur wordsodra bevestiging van u betaling ontvang is.
 Vir 'n demonstrasieen meer inligting in Engels klik:
 
  |