| As die winkel proses voltooi is,sal u bestelling aan eGGSA gestuur word
 en u kope sal afgestuur word sodra
 bevestiging van u betaling ontvang is.
 Wanneer die aanlyn-proses voltooi is,moet u self u bankoordrag doen,
 dit word nie deur die program gedoen nie.
 Die eGGSA rekening wordin 'n Suid-Afrikaanse Bank gehou
 en besonderhede sowel as 'n bevestiging van
 u bestelling sal per epos aan u gestuur word.
 
      (Maak asb seker dat u naam as 'n verwysingop die inbetaling aangetoon word)
 maak venstertjie toe |