MORGAN Cornelia Owen Burnet -1888 :: BURNET Cornelia Owen -1889 :: BLAMPIED Marie -1886
Additional information received from Heidi Morgan:-
In loving memory of Cornelia Owen Burnet, the beloved wife of Revd C S Morgan who died at Bloemfontein on the 20th Septr 1888 aged nearly 40 years [also of their child Cornelia Owen Burnet who died March 10th 1889 aged 6 months, and of her mother Marie Blampied who died at Bloemfontein on 7th Dec. 1886 aged 71 years] "The Lord gave, and the Lord hath taken away."
The following is written about her surname by Martie Venter in her cronicle of the President Brand Begraafplaas (as kept by the National Museum in Bfn):
In SAG 1 bl. 513 is die gesin van John Burnet(t) en Marie Blancpied opgeneem. Daar word vermeld dat Marie gebore is in Jersey (VSA) en van Frans-Kanadese afkoms. Hierdie stellings word betwyfel aangesien Jersey, waar sy gebore is, noord van Frankryk geleƫ is. In die doopregister van Winburg (1842-1859) het haar van verwarring veroorsaak. Met die doop van Jacoba Thomson gebore 21 September 1850 en gedoop 5 Januarie 1851, is die ouers ingeskryf as John Burnet en Mary Blampied. Haar van is later verander na Blancpied. Hierdie spelling word gehandhaaf met die doop van Gilbert William gebore 20 Mei 1852 en gedoop op 27 Junie 1852. In die Bloemfontein-doopregister (1859-1865) is haar van egter Blampied en in al drie gevalle is haar naam as Mary ingeskryf.
|
Date: 19 Feb 2011
Contributed by: Heidi Morgan
|