COETSEE Flores Petrus 1798-1866
Inligting van Frik Venter ontvang:
Floris Petrus Coetzee
Gebore 22/12/1798
Oorlede 08/09/1866
Begrawe op die plaas Hexrivier
29º 47' 43.16'' S
26º 15' 13.89'' O
Hy is die skoonvader van Floris Johannes Venter, die tweede eienaar van Hexrivier, 1824
Sy dogter Catharina Cornelia 1829
|
Date: 10 Nov 2004
Contributed by: Frik Venter
|