Northern Cape, CALVINIA, Calvinia town, Hoogekraal, Ramskop, old farm cemetery
Cemetery information:-
Van Wyk was die eienaar van die plaas Hoogekraal. 'n Gedeelte Akkerendam is aan die kerk verkoop en Calvinia is daarop gestig. Die Van Wyks het het op die gedeelte Ramskop verder geboer. Ramskop is op die randjie van die dorp en dit is ook waar die begraafplaas is. Dit is nogal 'n groterige stukkie grond wat ommuur is, seker +- 15mX15M met slegs die 2 grafte.
Tienie Ras.
Album complete.
eGGSA captions by: Lorraine Beechey
The GGSA Cemetery DVD only has information on the cemetery location.
Cemetery ID: 6146
Google Earth Cemetery Initiative Information:-
GPSID: 7349
GPS: -31 28.602, 19 46.698
|
Date: 22 Sep 2017
Contributed by: eGGSA
Size: 2 items
|