STEYN Gideon -1901 :: FERREIRA Antonie -1901
STEYN Gideon van Winburg kommando, gesneuwel 07.02.1901in stormaanval te Lindequesdrift, begrawe (plaas)Hermitage, herbegrawe in 1949
FERREIRA Antonie - korporaal, Kaapse Rebel van Humansdorp, oorlede weens siekte te Wonderkop 01.1901
|
Date: 09 Jan 2021
Contributed by: Corrie du Plooy
|