LOUBSER A.J.N. nee VAN WYK 1868-1933
Jacobus Martin Benjamin Johannes Zandberg Loubser (Koos, Oom Kool), * 1860-07-10, ≈ 1861-09-22 in die Hantam, distrik Clanwilliam. Hy boer op Moordenaarswerf en Hou-Hou. Trou met Anna Jacomina Nel van Wyk, * 1868-04-04, † 1933-06-16. Begrawe op die plaas Hou-Hou, Loeriesfontein. Tien kinders is uit die huwelik gebore.
Inligting ontvang van Melt Loubser
|
Date: 19 Aug 2022
Contributed by: Peter and Suzette Silbernagl
|