3. Gedenkteken Bainskloofpas
BAIN'S KLOOF PASS
Andrew Geddes BAIN explored the Kloof in 1845
and commenced construction of this highway
to the North in 1849. The pass reveleals BAIN'S
technological skill and knowledge of Geology.
Work was done by convicts. Construction was completed in 1853.
BAINSKLOOFPAS
Andrew Geddes BAIN het die Kloof in 1845verken
en in 1849 met die bou van hierdie hoofweg na die
Noorde begin. Die Pas getuig van BAIN se tegnologiese
vaardigheid en kennis van Geologie. Bandiete het die
arbeid verrig. Die werk is in 1853 voltooi.
|
Date: 11 Jan 2009
Contributed by: Alta Griffiths
Full size:
640x480
|