Skip to main content

galleryLogo_sm

Beeld

Beeld 2007 01 January

ALLEN; Johannes Hendrik, in lewe van Sonlandpark, Vereeniging, Gauteng provinsie. Roudiens: NG Kerk, Sonlandpark, 29/01/2007, 14:00. Veras. (Beeld – 30/01/2007)

BADENHORST; Ernest Jacob {Dr} + 22/01/2007. Diens: NG Kerk, Batavialaan, Bloubergstrand, Kaapstad, Wes-Kaapprovinsie, 26/01/2007. (Beeld – 24/01/2007)

BADENHORST; Eugenie * WANNENBURG * 29/03/1917 + 20/01/2007(voorheen van Monumentpark Pretoria). Gedenkdiens: 30/01/2007, 10:00 te Harvest/Sandbaai, Wes-Kaapprovinsie. Veras. (Beeld – 25/01/2007)

BADENHORST; Rachel Katerina Maria, in lewe van Freeway Park, Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: GBA Kapel, h v Spilbury- en Cecilstraat, Germiston, Gauteng provinsie, 15/01/2007, 13:00. (Beeld – 15/01/2007)

BAKKES; Henri * 22/01/2007. Baie geluk aan Jacques en Louise BAKKES met die geboorte van hul seun Henri, van die VERMEULEN'S, BAKKES-familie en FOURIE'S. (Beeld – 24/01/2007)

BATES; William James (Bill) (87jr), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Skuilkrans, Pretoria, 11/01/2007, 14:00. (Beeld – 10/01/2007)

BECKER; John Joubert (81jr), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Faerie Glen, Pretoria, 26/01/2007, 11:00. (Beeld – 24/01/2007)

BELL ; Pieter * 07/02/1957 + 07/01/2007, in lewe van Pretoria. Sal onthou word deur sy vrou Ina, kind Zanté, ouers en broer. Voormalige Voorsitter van die Northers Squash Association. Begrafnisdiens: NG Kerk, Stellastraat 152, Waterkloof, Pretoria, 12/01/2007, 10:00. (Beeld – 10,12/01/2007)

BENADé; Alfeus in lewe van Meadowbrook, Edenvale. Verassingsdiens: NH Kerk, Edenvale, 26/01/2007, 11:00. (Beeld – 26/01/2007)

BEUKES; Vierentia Leenad, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Lynnwood, Pretoria, 16/01/2007, 13:00. Donasies: DBV. (Beeld – 15/01/2007)

BOSHOFF; Jacobus Nicolaas Christiaan Hendrik, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Jehovah Witness Kingdom Hall, Pretoria-Noord, 24/01/2007, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 23/01/2007)

BOTES; Ruth * 03/07/1930 + 13/01/2007. Betreur deur haar man, kinders, kleinkinders en agterkleinkinders Fred, Mark, Natalie, Anthony, Martin en Mitchell, Trevor, Amor, Michael en Collin, Gladys, Neville, Brenda en Reece, Brett, Grant, en Michelle, Dawn, Dennis, Beverley, Clint en Karryn, Anne-Mare. Begrafnisdiens: Metodiste Kerk, Northfield, h v Aerodomerylaan en Webbstraat, Airfield Benonie, Gauteng provinsie, 17/01/2007. (Beeld – 17/01/2007)

BOTHA; Vrede Smartiena, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: PPK Kerk, Pretoria-Noord, 18/01/2007, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 17/01/2007)

BREYTENBACH; Johan Pieter, in lewe van Nigel, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: AGS Kerk, Dunnottar, Nigel, 01/02/2007, 11:00 # Nigel Begraafplaas. (Beeld - 31/01/2007)

BRITZ; Nico en Tristan. Dankdiens: Hatfield Christian Church Kapel, Corobaylaan, Waterkloof Glen, Pretoria, 26/01/2007, 10:00. Veras. (Beeld – 23/01/2007)

BROODRYK; Rina, in lewe van Roodepoort, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NH Kerk, Witpoortjie, h v Payne- en Dirkie Uysstraat, 22/01/2007, 11:00 # Sterkfontein Begraafplaas, Krugersdorp, Gauteng provinsie. (Beeld – 20/01/2007)

CILLIé; Giel (78jr) {Dr} + 22/01/2007, in lewe van Pretoria. Meegevoel aan die kinders van Rose, Hannelize en familie. Dankdiens: NH Kerk, Pierneef, Pretoria, 25/01/2007, 10:00. Veras. Donasies: Sungardens Hospice. (Beeld – 24,25/01/2007)

CLOETE; Jacqueline word dringend gesoek oor die aanneming van baba seun * 23/07/2006. Kontak: 011-822-5481. (Beeld - 11,12,18,19/01/2007)

CORNELISSEN; Johan Hendrik, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Wonderpark, Pretoria, 04/01/2007, 09:30 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Regstelling van Flourauna na Wonderpark. (Beeld – 29/12/2006, 03/01/2007)

D'ALTON; Susanna Wilhelmina, in lewe van Avondrus Ouetehuis, Duncanville, Vereeniging, Gauteng provinsie. Roudiens: NG Kerk, Herman Steyn, Vereeniging, 05/01/2007, 11:00. Veras, (Beeld – 05/01/2007)

DAVIS; Rianke, in lewe van Maraisburg, Randburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NH Kerk, h v Anstruther- en Frerestraat, Discovery, Roodepoort, Gauteng provinsie, 11/01/2007, 14:00. (Beeld – 10,11/01/2007)

DE BEER; Chris (voorheen Potgietersrus, Limpopo provinsie). Dankdiens: Geref Kerk, Wapadrant, Olympus, Pretoria, 26/01/2007, 14:00 # 13:00, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 24/01/2007)

DE BEER; Jacoba Dorethea Adriana, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Lede in Christus, Daspoort, Pretoria, 22/01/2007, 10:00. (Beeld – 20/01/2007)

DE VAAL; Pieter Steynberg * 16/07/1927 + 04/01/2007. Sal onthou word deur Joyce en gesin. Veras. (Beeld – 08/01/2007)

DE VOS; Stephen. Begrafnisdiens: NG Gemeente, Wierdapark-Suid, Cotielaan 306, Raslouw, Pretoria, 24/01/2007, 12:00 # Olievenhoutbosch Begraafplaas, Centurion, Pretoria. (Beeld – 24/01/2007)

DELPORT; Julia, in lewe van Bedfordview, Germiston, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Reginaldlaan, Primrose Heuwel, Germiston, 16/01/2007, 10:30. (Beeld – 15/01/2007)

DEN BOER; Piet (stigterslid van Q-Data), in lewe van Pretoria. Dankdiens: NG Gemeente, Suid-Oos Pretoria, Stellastraat 158, Waterkloof, Pretoria, 18/01/2007, 11:00 # 09:30, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 16/01/2007)

DREYER; Johanna Sophia (Sus) * LOUW + 10/01/2007, in lewe van Norkempark, Kempton Park, Gauteng provinsie. Sal onthou word deur Izak, Jeanette, Etienne LOUW asook Jan, Jannie en Elana DREYER. Verassingsdiens: NG Kerk, Primrose Heuwel, Cydoniaweg, Primrose, Germiston, Gauteng provinsie, 15/01/2007, 14:00. (Beeld – 12,13/01/2007)

DU TOIT; H C W (Hendrik) + 28/01/2007. Begrafnisdiens: Helderberg Kerk Kapel, Somerset-Wes, Wes-Kaapprovinsie, 01/02/2007, 15:00. (Beeld – 31/01/2007)

EBERSOHN; Jeanettha (Oumie) + 21/12/2006. Ons Moeder, Ouma en Oumagrootjie het rustig heengegaan op 21/12/2006. Begrafnisdiens: Apostoliese Geloofsending, Weltevredenpark, Roodepoort, Gauteng provinsie, 05/01/2007, 10:00. Donasies: CHOCK. (Beeld - 29/12/2006, 03,04/01/2007)

ELOFF; Anna KLOPPER, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Akasia, Pretoria, 17/01/2007, 14:00. Veras. (Beeld – 17/01/2007)

ENDEMANN; Miems + 21/01/2006. Word nog onthou deur Delina, Luther, Eugène, Yolandè en Gareth. (Beeld – 20/01/2007)

ESTERHUIZEN; Garrith Martin, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: VEK Kerk, Lofdal, Pretoria, 26/01/2007, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 25/01/2007)

FERREIRA; Johanna Susanna, in lewe van Pretoria. Dankdiens: Mothwa Haven Kapel, Pretoria, 06/01/2007, 10:00 # 08/01/2007, 14:00, Olievenhoutbosch, Monavoni, Begraafplaas, Centurion, Pretoria. (Beeld – 06/01/2007)

FOURIE; Hester Catharina Johanna, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Huis Vergenoeg, 29/01/2007, 10:00. (Beeld - 26/01/2007)

FUHRI; Wilma * 21/12/1949 + 16/01/2007. Sal onthou word deur haar man Jan. Dankdiens: AP Kerk, Butlerweg 44, Edelweiss, Springs, Gauteng provinsie, 19/01/2007, 11:00. (Beeld – 18,19/01/2007)

GOUWS; Hester Jacomina, in lewe van Stilfontein, Noordwes provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Sunward Park, h v Jaquar- en Mossiestraat, Boksburg, Gauteng provinsie, 22/01/2007, 11:00. (Beeld – 20/01/2007)

GREYLING; Albert John Harvey Cedric, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Sungardens Hospice Kapel, 23/01/2007, 12:00. (Beeld – 23/01/2007)

GREYLING; André, in lewe van Pretoria. Dankdiens: Bet-El Christelike Kerk, Centurion-Suid, Von Willighstraat, Pretoria, 03/01/2007, 11:00. Veras. (Beeld – 03/01/2007)

HATTINGH; George Bertram * 08/08/1947 + 07/01/2007. Sal onthou word deur sy vrou, drie seun en vier-en 'n half kleinkinders en broer. Gedenkdiens: House of Lord, h v Hurricane- en Spitfirestraat, Airfield, Benoni, Gauteng provinsie, 10/01/2007, 14:00. (Foto met berig). (Beeld – 10/01/2007)

HAUPT; Elizabeth Johanna, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Queenswood, Pretoria, 15/01/2007, 11:00. (Beeld – 13/01/2007)

HUISKAMP; Johan * 16/04/1939 + 03/01/2007, in lewe van Velddrif, Wes-Kaapprovinsie. Roudiens: NG Kerk, Velddrif, 06/01/2007, 10:00. (Beeld - 05/01/2007)

IZATT; Michele + 09/01/1991. Word onthou deur James, kinders Wayne, Tracy, Wendy, Ruby en Johan. (Beeld – 11/01/2007)

JANSE VAN VUUREN; Anna Margaretha, in lewe van Elsmedsorg. Begrafnisdiens: NG Kerk, Vereeniging, Gauteng provinsie, 26/01/2007, 10:00 # Frankfort Begraafplaas, Vrystaat provinsie. (Beeld - 27/01/2007)

JANSEN; Suleen, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Magalieskruin, Pretoria, 11/01/2007, 13:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 10/01/2007)

JORDAAN; Justin + motorfietsongeluk, 24/01/2007, voormalige areabestuurder en seksieleier in meganiese Instandhouding by Sasol- en Natref-kringe. Oorleef deur sy ouers Jay-Jay en Linda, suster Natasha en aanstaande Henriette. Diens: NH Kerk, Oppermanstraat, Vaalpark, Vrystaat provinsie, 29/01/2007, 14:00. Navrae: Jay-Jay JORDAAN, 083-786-7390. (Foto met berig). (Beeld – 27/01/2007)

JOUBERT; Adriaan Albertus (59jr) + doodgeskiet, 24/01/2007, voormalige sake konsultant van Liberty Life, in lewe van Abbottstraat, Floridapark, Roodepoort, Gauteng provinsie. Oorleef deur sy vrou Wilma (55jr), seun Deon (32jr) en dogter Marriëtte KASSELMAN (33jr). (Beeld – 26/01/2007)

JOUBERT; Veronica, in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: AGS Kerk, Galwaystraat, Germiston, 24/01/2007, 11:00 # Alberton-Noord Begraafplaas, Gauteng provinsie. (Beeld – 23/01/2007)

KING; Jean-Ray Sylvester * 24/03/2006. Eric ERASMUS, kontak dringend vir Alarice by 083-256-2990 oor aanneming van Jean-Ray. (Beeld – 29,30,31/01/2007)

KOEN; Kathleen Lorna, in lewe van Vereeniging, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: AVBOB Kapel, Vereeniging, 15/01/2007, 14:00. Veras. (Beeld – 12/01/2007)

KOLZING; Heinz Georg, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Lux Mundi, Garsfontein, Pretoria, 06/01/2007, 10:00. Veras. (Beeld – 05/01/2007)

KRUGER; Diederick Johannes, in lewe van Meyerton, distr. Vereeniging, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NH Kerk, Witpoortjie, Agulhasstraat, Boksburg, Gauteng provinsie, 19/01/2007, 11:00. (Beeld – 18/01/2007)

LANSDOWN; Jacoba Petronella, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: Sentraal Methodiste Kerk, Benoni, Gauteng provinsie, Bunyanstraat 26, 09/01/2007, 15:00. (Beeld – 08/01/2007)

LE GRANGE; Joyce, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: VEK Kerk, Pretoria-Noord, h v Bakenkloof- en Stasiestraat, Pretoria-Noord, 02/02/2007, 10:00. Donasies: Dolly van Wyk Sentrum, Rek no FNB-62080775657, Takkode-251045. (Beeld – 31/01/2007)

LE ROUX; Martha Catharina. Begrafnisdiens: NG Kerk, Condorrylaan, Helikonpark, Randfontein, Gauteng provinsie, 05/01/2007, 14:00 # Greenhills Begraafplaas, Randfontein. (Beeld – 04/01/2007)

LEZAR; Nellie Patricia (Pat) * McDERMOTT + 26/01/2007. Sal onthou word deur Anton, Nadia, Renier, Francis en Renee. Kontak nommer: 083-271-3094. Regstelling van haar van LIZAR na LEZAR. (Beeld – 30,31/01/2007)

LIEBENBERG; Petrus Wessel, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Montana, Pretoria, 17/01/2007, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 17/01/2007)

LIZAR; Nellie Patricia (Pat) * McDERMOTT + 26/01/2007. Sal onthou word deur Anton, Nadia, Renier, Francis en Renee. Kontak nommer: 083-271-3094. (Beeld – 30/01/2007)

LOUW; Jacobus Arnoldus, in lewe van Lonehill, Johannesburg. Begrafnisdiens: Fourways Memorial Park, Memoriallaan, Craigavon, Johannesburg, 24/01/2007, 12:00. (Beeld – 24/01/2007)

MAREE; Miriam Elizabeth, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Kloofsig, Pretoria, 19/01/2007, 09:30 # Verwoerdburg Begraafplaas, Centurion, Pretoria. (Beeld – 18/01/2007)

MATTHEWS; Riëtte (Riekie) (voorheen FOUCHé neé Van HEYNINGEN) + 08/01/2007, in lewe van Fairland, Johannesburg. Sal onthou word deur haar man Terry, ma van Chris en Nicoléne, dogter van Annette en suster van Francois. Begrafnisdiens: Mosaiëk Klipkerk, Daniellesingel uit Davidsonstraat, Fairland, 12/01/2007, 12:00. Donasies: The Hospice Association, Posbus 87600, Houghton, 2041. (Beeld – 11,12/01/2007)

McDONALD; E M. George Bezuidenhout McDONALD, ID-510630-5014-086 en Elizabeth Magdalena McDONALD * ALERS, ID-660719-0167-086, kontak dringend G L VENTER by 014-736-4363 ivm EM McDONALD. (Beeld – 29,30,31/01/2007)

McKAY; Douglas (28jr) en Sheldon (4jr) + verdrink te Blue Horizon- baai, Port Elizabeth, Oos Kaapprovinsie, voorheen Boksburg-Suid, Gauteng provinsie. Oorleef deur sy vrou Maggie (24jr), seun Jayden (6 maande) en sy moeder Cynthia. (Beeld – 23/01/2007)

MYBURGH; Corrie, [in lewe van Club laan 173, Ashlea Gardens, Pretoria]. Dankdiens: NG Gemeente, Suidoos-Pretoria, Stellastraat 158, 25/01/2007, 14:00. Veras. (Beeld – 24/01/2007)

NAUDé; Ben, (Midnight Plumbing) in lewe van Casseldale, Springs, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Osterlohstraat, Casseldale, Springs, 31/01/2007, 12:00 # Brakpan Begraafplaas, Gauteng provinsie. (Beeld – 30/01/2007)

NEL; Hendrina Jacoba, in lewe van Risiville, Vereeniging, Gauteng provinsie. Roudiens: AGS Kerk, Drie Riviere, Vereeniging, 18/01/2007, 10:00. Veras. (Beeld – 17/01/2007)

NEL; Juan, in lewe van Krugersdorp, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NH Kerk, Presidentstraat, Krugersdorp, 18/01/2007, 14:00 # Sterkfontein Begraafplaas, Krugersdorp. (Beeld – 17/01/2007)

NEL; Stephanus Gerhardus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Bethani, Lyttelton, Pretoria, 27/01/2007, 09:30 # Monavoni Begraafplaas, Centurion, Pretoria. (Beeld – 25/01/2007)

NEL; Willie Albertus (Blits) * 06/01/1932 + 21/01/2007. Sal onthou word deur Anneline, Marié, Willie, Krynauw, Pieter en Familie. Erediens: NG Kerk, Wolkberg Gemeente, Tzaneen, Feesstraat 2, Tzaneen, Limpopo provinsie, 25/01/2007, 11:00. (Beeld – 23/01/2007)

NN; PN. Sal onthou word deur ouers George en Bessie, susters Suzette, Moira, Noelene en Liz-Ann, vriend Retian. (Beeld – 19/01/2007)

NORTJé; Hester Adriana, in lewe van Auckland Park, Johannesburg. Begrafnisdiens: St Columbus Presbiteriaanse Kerk, Lurganweg 45, Parkview, 29/01/2007, 11:00 # Wespark Begraafplaas, Johannesburg. Donasies: SANCA, Posbus 10134, Johannesburg, 2000. (Beeld – 26,27/01/2007)

OLIVIER; Johannes Mathys, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Wonderpark, Pretoria, 05/01/2007, 13:00. Veras, (Beeld – 04/01/2007)

OOSTHUIZEN; Maud Alice, in lewe van Primrose, Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk Cachet Gemeente, Thistleweg, Primrose, 22/01/2007, 10:00 # Suidpark Begraafplaas, Heidelbergweg, Elsburg, Germiston distrik. (Beeld – 19/01/2007)

PAPAVARNAVA; Pentelis * 02/07/1937 + 17/12/2007(Foto by). Sal onthou word deur die PAPAVARNAVA en MOURATIDIS Families. ( Vanderbijlpark Ster – 15 > 19 Jan.2007)

PIENAAR; Maria Elizabeth, in lewe van Arconpark, Vereeniging, Gauteng provinsie. Roudiens: Geref Kerk, Vereeniging, 26/01/2007, 12:00. Veras. (Beeld – 27/01/2007)

PRETORIUS; Deon (36jr) + 11/12/2006 (kanker), in lewe van Vereeniging, Gauteng provinsie. Hy laat sy vrou Corné, seun Deon(11) sy ma Bettie PRETORIUS, broers en suster na. Ons dank aan Vereeniging Medi-Clinic, {Dr} Deon TEIXEIRA en sy vroe Engela vir hul ondersteuning. Foto by berig. (Vanderbijlpark Ster, 22 > 26/01/2007)

PRINSLOO; Jochemus Johannes Petrus, in lewe van Hazeldene. Verassingsdiens: AGS Kerk, Fiskaalstraat, Kempton Park-Noord, Gauteng provinsie, 31/01/2007, 11:00. Beeld - 30/01/2007)

PRINSLOO; Poppie, in lewe van Pretoria. Dankdiens: Evangelies Geref Gemeente, Wonderboom, Sagelaan 4, Pretoria, 04/01/2007, 11:30 # 10:00, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 03/01/2007)

RADLEY; Pieter Johannes, in lewe van Bethlehem, Vrystaat provinsie. Roudiens: AGS Kerk, Secunda, Mpumalanga provinsie, 24/01/2007, 11:00. Veras. (Beeld – 23/01/2007)

RATTRAY; David. Begrafnisdiens: Michaelhouse School Kapel, Balgowan, KwaZulu-Natal provinsie, 01/02/2007, 11:30. (Beeld – 31/01/2007)

REITZ; Japie + 27/01/2007. Hy laat sy vrou Rita, kinders Charl, Monica en Antoinette na. Veras. (Beeld – 30/01/2007)

ROMPELMAN; Otto * 19/04/1913 + 19/01/2007. Ons Vader sal onthou word deur Ria, Rolf en Hans. (Beeld – 24/01/2007)

ROUX; Jean, in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: Geref Kerk, Silverton, Pretoria, 16/01/2007, 11:30 # 10:00, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 15/01/2007)

RUDOLPH; Adriaan Johannes. Kontak dringend vir {Mevr} Petro NIEMANN, die maatskaplike werker by 011-970-1574 oor aanneming van jou Dogter. (Beeld – 30,31/01/2007)

SIEBRITS; Frans Krige * 14/12/1923 + 23/01/2007. Sal onthou word deur Elma, kinders en kleinkinders. Gedenkdiens: NG Kerksaal, La Provencestraat, Welgelegen, Wes-Kaapprovinsie, 26/01/2007, 10:30. Veras. (Beeld – 25/01/2007)

SMIT; Willem (41jr) + doodgeskiet, 20/01/2007, in lewe van Heatherdale hoewe, Akasia, Pretoria. Word oorleef deur sy vrou Magda (44jr) en seun Steven (13jr), swaer Sampie ESTERHUIZEN. ( Esterhuizen se broer Kobus is in Nov.1995 doodgeskiet, sy skoonpa Douw KALTWASSER in Aug.1995 met klippe dood geslaan). (Beeld – 2301/2007)

STANDER; Gert Brits, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: AGS Kerk, Pretoria-Noord, 25/01/2007, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 24/01/2007)

STEARS; Barend, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Pretoria-Oos Begraafplaas, 04/01/2007, 09:00. Roudiens: Huis Vergenoeg, Pretoria, 04/01/2007, 10:30. (Beeld – 04/01/2007)

STEYN; Hendrik Johan (Hein) {Dr}, in lewe van Strand, Wes-Kaapprovinsie. Roudiens: NG Moedergemeente, Strand, 30/01/2007, 15:00. Veras. (Beeld – 26/01/2007)

STEYN; Willem Christiaan, in lewe van Deneysville, Vrystaat provinsie. Begrafnisdiens: EG Kerk, Meyerton, Gauteng provinsie, 05/01/2007, 11:00 # Meyerton Begraafplaas. (Beeld - 05/01/2007)

STREICHER; Benita Davina, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Rietfontein-Noord, Pretoria, 04/01/2007, 13:00. (Beeld – 03/01/2007)

STRYDOM; Stefanus Hendrik, in lewe van Drie Riviere, Vereeniging, Gauteng provinsie. Roudiens: NH Kerk, Drie Riviere, 17/01/2007, 14:00. Veras. (Beeld – 17/01/2007)

SWIEGERS; Abram, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Tygerpoort, Henrylaan, Shere, Pretoria, 31/01/2007, 11:00. Donasies: Pretoria, Sungardens Hospice, Posbus 90554, Garsfontein, Pretoria, 0042. (Beeld – 30/01/2007)

TOERIEN; Wilhelmina, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Lynnwoodrif, Pretoria, 16/01/2007, 14:00. (Beeld – 15/01/2007)

TRUTER; Jeanette Johanna Hermiena, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Riviera, Pretoria, 26/01/2007, 14:00. Veras. (Beeld – 26/01/2007)

VAN DER MERWE; Dries, (afgetrede Genl-maj in die SAPS). Dankdiens: NG Gemeente, Pretoria-Oosterlig, Leastraat 469, Waterkloof Glen, Pretoria, 25/01/2007, 10:00. Veras. (Beeld – 23/01/2007)

VAN EEDEN; {Dr} Frans en Francois, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Gemeente, Sesmylspruit, Von Willighlaan, Clubview, Pretoria, 03/01/2007, 13:00 # Olievenhoutbosch Begraafplaas, Centurion, Pretoria. (Beeld – 03/01/2007)

VAN NIEKERK; Cecilia in lewe van Pretoria. Liefdesdiens: Hatfield Christian Church Kapel, Genl Louis Bothastraat, Waterkloof Glen, Pretoria, 01/02/2007, 15:00. Veras. (Beeld – 31/01/2007)

VAN NIEKERK; Keverne + 17/01/2007. Sal onthou word deur RSV Bestuur en Kollegas. (Beeld – 20/01/2007)

VAN NIEKERK; Riëtte, in lewe van Northcliff, Roodepoort, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Aasvoëlkop Gemeente, h v Lawley- en Alidastraat, Northcliff, 24/01/2007, 11:00. Veras. (Beeld – 23,24/01/2007)

VAN ROOYEN; Riaan Lacélle, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Elarduspark, Pretoria, 04/01/2007, 14:00. (Beeld – 03/01/2007)

VAN SITTERT; Dirk (47jr) + doodgeskiet 10/01/2007, in lewe van Centurion, Pretoria. Oorleef deur sy vrou Adri (45jr), seun Barry (21jr), dogter Jani (18jr) en sy vader Barry. (Beeld – 12/01/2007)

VAN STADEN; Jeneve Imogene, ID-031012 0691 087. Enige besware teen aanneming van genoemde kind, kontak Amy Elizabeth GROBLER, ID-870102 0225 087 by 078-258-6229. (Beeld – 23,24,25/01/2007)

VAN WYK; Henning Jacobus, in lewe van Vanderbijlpark, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NH Kerk, Moedergemeente, Langenhovenstraat, Vanderbijlpark, 25/01/2007, 11:00. (Beeld – 25/01/2007)

VAN ZYL; Elsabé Johanna Anna, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Queenswood, Pretoria, 29/01/2007, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 26/01/2007)

VAN ZYL; Johannes Petrus (82jr), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Huis Silversig, Pretoria, 29/01/2007, 10:00. (Beeld – 26/01/2007)

VENTER; Hendrik (22jr. Skoolgegaan te Estralita, Lydenburg. Kontak dringend vir Candice by 072-578-3438. (Foto by berig). (Beeld – 29/01/2007)

VERHOEF; Gerard, in lewe van Roodepoort, (voorheen Northcliff)Gauteng provinsie. Roudiens: NG Kerk, Roodekrans, Azaleaweg, Roodepoort, 05/01/2007, 12:00. Veras. (Beeld - 05/01/2007)

VISSER; Andreas Philippus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: AGS Kerk Lofdal, Gezina, h v Veertiendelaan en Ben Swartstraat, Pretoria, 12/01/2007, 11:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 11/01/2007)

VISSER; Martha Aletta * 26/02/1916 + 27/12/2006. Mammie ons sal u baie mis, Charles en Antoinette. (Beeld – 29,30/12/2006, 03,04,05,06/01/2007)

VISSER; Martie Martha. Begrafnisdiens: Fourways Memorial Park Kapel, Randburg, Gauteng provinsie, 04/01/2007, 11:00 # Fourways Memorial Park Begraafplaas. (Beeld - 29/12/2006, 03,04/01/2007)

WESSELOO; Nellie, in lewe van Pretoria. Dankdiens: NG Kerk, Pretoria-Oos, Kirknessstraat 467, Sunnyside, Pretoria, 03/01/2007, 11:00. Veras. Donasies: Sungardens Hospice, Lynnwood, ABSA, Rek # 3490147828. (Beeld – 03/01/2007)

WESSELS; George Frederick * 22/12/1969 + 12/01/2007. Begrafnisdiens: Presbeteriaanse Kerk, Cloverweg, Centurion, Pretoria, 23/01/2007, 11:00. (Beeld – 19/01/2007)

WESSELS; Jannie (Jan) (52jr) + Medivaal-Hospitaal, 02/01/2007, in lewe van Vanderbijlpark, Gauteng provinsie. Hy laat sy vrou Meisie, twee seuns en twee kleinkinders na. Begrafnisdiens: NG Kerk, Kollegepark, Vanderbijlpark, 05/01/2007. (Vanderbijlpark Ster – 15>19/01/2007)

WHITEMAN; Chris(52jr) + (kanker), in lewe van Vanderbijlpark, Gauteng provinsie. Hy laat sy vrou Suzette, seuns Jako en Chris na. Dank aan Cormed Vanderbijlpark, Medi-Clinic Vereeniging, Gauteng provinsie vir hul ondersteuning. Foto by berig. (Vanderbijlpark Ster, 22 > 26/01/2007)

WOLMARANS; Ivan. Dankdiens: Hatfield Christian Church Kapel, Corobaylaan, Waterkloof Glen Pretoria, 05/01/2007, 11:00. Veras. (Beeld – 05/01/2007)

  • Hits: 7526