Skip to main content

galleryLogo_sm

Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2009 06 June

1 Junie 2009

Sterfgevalle

NEL, Jan. +Woensdag 27 Mei 2009. Eggenote, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Dinsdag 02 Junie 2009 14:00 Algoapark NGK, St. Leonardsweg. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 01/06/2009) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

TALJAARD, Pieter (Tallie). +Donderdag 28 Mei 2009. Eggenote, kinders. Roudiens Dinsdag 02 Junie 2009 12:00 Heideveld NGK, Rowallanpark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 01/06/2009) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

2 Junie 2009

Gelukwensings

NN, Liesl en Lenel. Veels geluk, 21 jaar oud. Pa, Ma, Mickey en Pilot. (Die Burger Oos-Kaap 02/06/2009)

Dankbetuigings

DELPORT, Piet. 20 April 1956 - 17 Maart 2009. Dankie vir oorvloedige ondersteuning. Alette, Pietman, Gerrit, Eduan DELPORT en familie. (Die Burger Oos-Kaap 02/06/2009)

Sterfgevalle

DUFF, Graham. +28 Mei 2009. Mamma en Jaco. (Die Burger Oos-Kaap 02/06/2009)

FERREIRA, Anna Maria Magdalena. 15/03/1920 - 28/05/2009. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 03 Junie 2009 10:30 NG Kerk Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Munisipale-begraafplaas, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 02/06/2009) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

VAN HUYSSTEEN, Thys (Laurie). +Saterdag 30 Mei 2009. Vrou Ina, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 03 Junie 2009 14:00 NG kerk Van Stadensrivier. (Die Burger Oos-Kaap 02/06/2009) Miemie Grobler, Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

In Memoriam

BUCHNER, Johannes. Vandag 6 jaar oorlede. Vrou Olga. (Die Burger Oos-Kaap 02/06/2009)

CRAUSE, George. +02/06/2006. Vrou, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 02/06/2009)

ENGELBRECHT, John Andrew. Bykans sewe maande oorlede. Vandag jou 50ste verjaarsdag. Pa, Ma, broers, skoonsusters, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 02/06/2009)

MULLER, Willie. Twee jaar reeds verby. Priscilla, Ryno, Heinrich, Simonde, Karla en Sone. (Die Burger Oos-Kaap 02/06/2009)

WILKEN, Dorreen. Ons moeder en ouma vandag 2 jaar oorlede. Jannie, Joy, Marina, Devan en Elton. (Die Burger Oos-Kaap 02/06/2009)

3 Junie 2009

Sterfgevalle

KEMP, Petrus. 19/12/1963 - 01/06/2009. Pappa Petrus, mamma Anna, broer André, susters Rina en Elna, vriendin Mariëtte. Roudiens Vrydag 06 Junie 2009 11:00 Paradysstrand Gemeenskapsaal. (Die Burger Oos-Kaap 03/06/2009) Dean Gilbert Kouga Funerals Jeffreysbaai 079 411 5906

VERMAAK, Johanna Wilhelmina (Tinkie). Tragies +Vrydag 29 Mei 2009 58 jaar. Eggenoot Peet, kinders, kleindogter. Roudiens Donderdag 04 Junie 2009 15:00 NG Kerk De Mist, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 03/06/2009) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

VON BENECKE, Martha Elizabeth. *12/02/1945. +Saterdag 30 Mei 2009 op Astonbaai. Lewensmaat, kinders, kleinkinders. Dankdiens Vrydag 05 Junie 2009 11:00 Hervormde kerk, Dr. A D Keetweg, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 03/06/2009) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

Dankbetuigings

GOUWS, Estelle. Dankie vir bystand en medelye. Lorraine, Johan, Marianne. Erna. (Die Burger Oos-Kaap 03/06/2009)

In Memoriam

BOSCH, Frederik Johannes Coetzee. Reeds 20 jaar by ons Hemelse Vader. Rina, kinders Marie, Rudi, kinders en kleinkinders van Switzerland, Freddie, kleinkinders, al die agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 03/06/2009)

4 Junie 2009

Sterfgevalle

FERREIRA, Jeanette. (van Boknesstrand). +01 Junie 2009. Kinders en kleinkinders Xenophon, Magda, Bianca, Frederik en Waldemar, Jean, Ignatius en Jeanette. (Die Burger Oos-kaap 04/06/2009)

KETTLEDAS, Margareth. +29 Mei 2009. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 04/06/2009)

LE ROUX, Marie. +Maandag 01 Junie 2009. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 05 Junie 2009 Herlewingssentrum, Youngpark. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 04/06/2009) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

ROGERS, Albert (Roy). Oorlede te Andréstraat, Uitenhage. Roudiens Vrydag 05 Junie 2009 14:00 NG Kerk Oos, Uitenhage. Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

5 Junie 2009

Sterfgevalle

MEIRING, Buks. +Woensdag 03 Junie 2009. Kinders, kleinkinders, ouers. Begrafnisdiens Saterdag 06 Junie 2009 11:00 Ou Apostel kerk, Ruthlandstraat, Algoa Park. (P.E.) (Die Burger Oos-Kaap 05/06/2009) Miemie Grobler, Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

6 Junie 2009

Gelukwensings

BARON, DJ. Geluk met 2de verjaarsdag. Daddy, Mummy, Kaylee, Zaara, Joshua en Granny. (Die Burger Oos-Kaap 06/06/2009)

Geboortes

LÖTTER, Wian. * (geen datum) Seun van Devan en Annette, kleinkind van oupa Johann en ouma Loretta NELL en oom Jeanné. (Die Burger Oos-Kaap 06/06/2009)

In Memoriam

KILLIAN, Michael Wayne. Vandag een jaar oorlede. Vrou Marlene, seuns Henrico en Dwayne. André, Letitia SCHOLTZ en kinders. (Die Burger Oos-Kaap 06/06/2009)

VAN DER MERWE, Gerhard. 18/06/1939 - 06/06/2007. Annette. (Die Burger Oos-Kaap 06/06/2009)

Sterfgevalle

JANSE VAN VUUREN, Anna Catharina (voorheen van Kruisrivier). +Donderdag 04 Junie 2009. Begrafnisdiens Maandag 08 Junie 2009 14:00 NG Gemeente Bothasrus, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 06/06/2009) Ken du Pisanie DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

VENTER, George Froud. Geliefde man en vader tragies (vermoor) +Sondag 31 Mei 2009. Cobi, Andre en Anjiali, Eugene en Diane, Marcel, Ria, Sebastiaan, Charissa en Annika. Begrafnisdiens Maandag 08 Junie 2009 11:00 St. Mark's Congregational kerk, Kaapweg, Port Elizabeth. Kontak Andre 082 388 6172. (Die Burger Oos-Kaap 06/06/2009) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

8 Junie 2009

Gelukwensings

GROENEWALD, Bianca. Vandag 21 jaar oud. Pappa, Mamma en Liza. (Die Burger Oos-Kaap 08/06/2009)

HERION, George. Geluk met 70ste verjaarsdag. Vrou, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 08/06/2009)

Sterfgevalle

BOTHA, Piet. +Donderdag 04 Junie 2009. Eggenote Corrie, kinders Anlin, Danette, Petro en Marisa, kleinkinders Raynard, Juandré, Chanté en Marco. Roudiens Woensdag 10 Junie 2009 11:00 NG Kerk Algoapark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 08/06/2009) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

VAN NIEKERK, Josef (Joe). +Vrydag 05 Junie 2009. Vader van Neels, Christa en Herman. Verassingsdiens Dinsdag 09 Junie 2009 11:00 Milnerton-huiskapel. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 08/06/2009) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

9 Junie 2009

Sterfgevalle

BARNARD, Jacobus Johannes (Derrick). +Woensdag 05 Junie 2009. Begrafnisdiens Donderdag 11 Junie 2009 11:00 Doves-kapel, Cotswold. (Die Burger Oos-Kaap 09/06/2009) Marie Steyn DOVES P.E. 041 365 5399

BOTHA, Piet. Roudiens Woensdag 10 Junie 2009 14:00 NG Kerk Algoapark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 09/06/2009) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

GOUWS, Hannes. Van Maginnesstraat, Uitenhage. +Vryadg 05 Junie 2009. Begrafnisdiens Dinsdag 09 Junie 2009 14;30 NG Kerk De Mist. (Die Burger Oos-Kaap 09/06/2009) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

JOUBERT, Barend Frederik (Barnie). +Vrydag 05 Junie 2009 77 jaar. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Dinsdag 09 Junie 2009 15:00 NG Kerk Sondagsrivier, Kirkwood. (Die Burger Oos-Kaap 09/06/2009) J T Schooling Hoofstraat 34 Kirkwood 042 230 0508 / 082 718 2717

NORTJÉ, Magriet. 14/09/1937 - 05/06/2009. Rudie, Hester en Jan, Salette en John en kleinkinders. Roudiens Donderdag 11 Junie 2009 11:00 Ned. Hervormde kerk, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 09/06/2009) Dean Gilbert Kouga Funerals Jeffreysbaai 079 411 5906

NORTON, Francis Bertram. +Saturday 06 June 2009. Husband of Naomi, father of Enid & Francis. Funeral service Wednesday 10 June 2009 15:00 Trinity Presbyterian Church, Grahamstown. (Die Burger Oos-Kaap 09/06/2009) Inggs Funeral Home Grahamstad 046 636 1528

OLIVIER, Mary Magdelene. +Donderdag 04 Junie 2009. 'n Wonderlike ma, ouma, suster. Begrafnisdiens Woensdag 10 Junie 2009 14:00 Dagbreek, Despatch. Forest Hill-begraafplaas, Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 09/06/2009) Esmé Groenewaldt AVBOB 041 933 2039

SLABBERT, Hester. +Saterdag 06 Junie 2009. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Dinsdag 09 Junie 2009 14:00 Louisa Meyburgh Tehuis, Kabegapark. (Die Burger Oos-Kaap 09/06/2009) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

In Memoriam

MULLER, Stefan. Vandag 2 jaar oorlede. Pa, Ma, Stefmarie en Marelize. (Die Burger Oos-Kaap 09/06/2009)

Dankbetuigings

TALJAARD, Pieter (Tallie). Opregte dank aan familie, vriende, kollegas, oud-kollegas vir ondersteuning. Wilma en kinders. (Die Burger Oos-Kaap 09/06/2009)

10 Junie 2009

Sterfgevalle

CLAASEN, Hester Jacoba. +Donderdag 04 Junie 2009. Begrafnisdiens Woensdag 10 Junie 2009 14:00 Evangelies Gereformeerde Kerk, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 10/06/2009) Ken du Pisanie DOVES Uitenhage 041 992 1349

WILLEMSE, André. +Maandag 08 Junie 2009. Kinders. Roudiens Donderdag 11 Junie 2009 11:00 Evangelisasiesentrum, Cotswold. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 10/06/2009) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

11 Junie 2009

Sterfgevalle

NEL, Sannie. +Dinsdag 09 Junie 2009 aan haar woning op Hofmeyer. Begrafnisdiens Vrydag 12 Junie 2009 11:30 Volle Evangelie kerk van God, Chasestraat, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 11/06/2009) Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

OPPERMAN, Anna Cornelia. +Maandag 08 Junie 2009. Kinders, kleinkinders. Roudiens Vrydag 12 Junie 2009 15:00 NG Kerk Winterhoek-gemeente, Uitenhage en ook 15 Junie 2009 12:00 NG kerk Hofmeyer. Hofmeyer-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 11/06/2009) Esmé Groenewaldt AVBOB 041 933 2039

12 Junie 2009

Sterfgevalle

BEZUIDENHOUT (PUTTER), Hilda. +Woensdag 10 Junie 2009. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Roudiens Maandag 15 Junie 2009 11:00 Gemeentes van Christus Kerk, Kabegapark. (P.E.) Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 12/06/2009) Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731

BOLTON, Olga. Begrafnisdiens Maandag 15 Junie 2009 12:00 St. David's Congregational kerk, Sunridgepark. Teraardebestelling daarna 15:00 vanuit Sunlands Metodiste kerk. (Die Burger Oos-Kaap 12/06/2009)

LANDMAN, Daniel (Daan). +Woensdag 10 Junie 2009. Eggenote Marie, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 15 Junie 2009 11:00 NG Kerk, Algoapark. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 12/06/2009) Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

LAUFS, Izak Bartholomeus (Bertie). +08 Junie 2009. Eggenote, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 13 Junie 2009 14:00 NG Kerk, Loerie. (Die Burger Oos-Kaap 12/06/2009) Tammy du Pisanie DOVES Humansdorp 042 295 1663

PAXTON, Jacobus Gerrit (Koos). *09/02/1923. +Woensdag 10 Junie 2009 op Humansdorp. Eggenote, kinders, kleinkinders. Dankdiens Sondag 14 Junie 2009 11:00 NG Kerk Moedergemeente, Humansdorp. (Die Burger Oos-Kaap 12/06/2009) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

TROSKIE, Lina. +Woensdag 10 Junie 2009. Kinders, kleinkinders. Roudiens Maandag 15 Junie 2009 16:00 NG kerk Kraggakamma. Teraardebestelling Dinsdag 16 Junie 2009 11:00 op Elandsdrift plaas. (Die Burger Oos-Kaap 12/06/2009) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

VELDSMAN, Prof. Daniel Petrus. Gedenkdiens Maandag 15 Junie 2009 14:00 NG kerk Somerstrand. Verassing privaat. Donasies i.p.v. blomme Somerson Aftree-oord, tel 041 583 3100

13 Junie 2009

Sterfgevalle

VELDSMAN, Daniël Petrus (Danie). *24 Junie 1924. +Woensdag 10 Junie 2009. Vrou, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 13/06/2009)

VENTER, Cobi. +Woensdag 10 Junie 2009. (Eggenote van George Froud VENTER +Sondag 31 Mei 2009) Andre & Anjiali, Eugene & Diane, Marcel, Ria, Sebastiaan, Charissa en Anikka. Begrafnisdiens Dinsdag 16 Junie 2009 12:00 St. Mark's Congregational kerk, Westering. Tel Andre 082 388 6172. (Die Burger Oos-Kaap 13/06/2009) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

In Memoriam

MINNAAR, Catherine. +14 Junie 2008. Man Benjamin, kinders en Charlene. (Die Burger Oos-Kaap 13/06/2009)

MORGAN, Ryan. 20/12/2006 - 13/06/2008. Ma, De, Carlo, Pepie en Tweetie; Aunty Dawn, uncle Cardo, Carly, Clyde, Daddy Seën; Nanna (Sandra). (Die Burger Oos-Kaap 13/06/2009)

Dankbetuigings

DU PLESSIS, Maryna. (Voorheen van Noupoort). Dankie vir ondersteuning en saamvoel. DU PLESSIS- en STRYDOM-families. (Die Burger Oos-Kaap 13/06/2009)

16 Junie 2009

Gelukwensings

STEVENS, Meagan. Geluk met 21ste verjaarsdag. Pappa, Mamma, Christopher, Terry en Micael. (Die Burger Oos-Kaap 16/06/2009)

Sterfgevalle

BLIGNAUT, Petrus Jacobus (Bies). +Donderdag 11 Junie 2009 77 jaar. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Dinsadg 16 Junie 2009 11:00 NG Kerk Jansenville. (Die Burger Oos-Kaap 16/06/2009)

STEYN, Karen. +11Junie 2009. Eggenoot Albert, kinders Talné en André. Diens Woensdag 17 Junie 2009 11:00 Doxa Deo Gemeente, Kabegaweg-kampus. (Die Burger Oos-Kaap 16/06/2009) Macy Filmalter DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

In Memoriam

DERBYSHIRE, Roy. +17 Junie 1990. Vandag ons kleinseun se 24ste verjaarsdag. Renier en Drieka STRYDOM. (Die Burger Oos-Kaap 16/06/2009)

17 Junie 2009

Sterfgevalle

MINNIE, Tinus. Tragies +Donderdag 11 Junie 2009. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 18 Junie 2009 11:00 PE Noord-gemeente. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 17/06/2009) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

SWANEPOEL, Maria (Sus) (Grieta). +Sondag 14 Junie 2009. Kinders, kleinkinders, agterkleinkind. Begrafnisdiens Donderdag 18 Junie 2009 14:00 Huisgenot Ouetehuis, Algoapark. Aberdeen-begraafplaas op 19 Junie 2009. (Die Burger Oos-Kaap 17/06/2009) Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

THERON, Andréas Francois (André). *26/02/1955. +Woensdag 10 Junie 2009 op Ladysmith. Eggenote, kinders, kleinkinders, skoonvader, susters. Begrafnisdiens Donderdag 18 Junie 2009 11:00 NG Kerk Kompleks, Wavecrest, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 17/06/2009) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

In Memoriam

DERBYSHIRE, Alroy, Erna, Roy en Larené. +17/06/1990 in motor-ongeluk. Renier en Drieka STRYDOM. (Die Burger Oos-Kaap 17/06/2009)

FLORRIS, Lauren. 25/06/1994 - 17/06/2007. Gerty, Carol, Lamelle and Paul. (Die Burger Oos-Kaap 17/06/2009)

PHAROAH, Chrissie. 12/06/1933 - 17/06/2008. Sister Gerty & family. (Die Burger Oos-Kaap 17/06/2009)

VIVIERS, Sandra (née PRESTON). Vandag 7 jaar oorlede. Pa, Ma (Moeksie), Yolanda en Brian. (Die Burger Oos-Kaap 17/06/2009)

18 Junie 2009

Sterfgevalle

BARNARD, Johan. (van Swartkops). 23/09/1947 - 16/06/2009. Suster en familie. (Die Burger Oos-Kaap 18/06/2009)

ERLANK, Thomas Francois Burger (Tommie). 19/01/1919 - 16/06/2009. Petro, Enriek, Stephan, Lauretha, Arnold, Maretha, Francois, kleinkinders, agterkleinkinders. Gedenkdiens Vrydag 19 Junie 2009 15:00 NG Kerk, Welgemoed, Diasstraat, Welgemoed. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 18/06/2009) DOVES Bellville 021 948 5531

OLIVIER, Riaan. Tragies +Saterdag 13 Junie 2009. Begrafnisdiens Vrydag 19 Junie 2009 10:00 Volle Evangelie Kerk, Kabegapark. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger O-Kaap 18/06/2009) Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

In Memoriam

STRYDOM, Marietjie. Vandag 3 jaar gelede is jy van ons weggeneem. Suster Amanda en seuns. (Die Burger Oos-Kaap 18/06/2009)

NN, Vissie. +17/06/2008. Tania en bekendes. (Die Burger Oos-Kaap 18/06/2009)

19 Junie 2009

Geboortes

SCHEFFER, Steven John. *05 Junie 2009. Boetie vir Karla en Anke. Dank aan dr Andre FERREIRA. Ouers, oupa en oumas. (Die Burger Oos-Kaap 19/06/2009)

Sterfgevalle

BARNARD, Johan (Barries). +Dinsdag 16 Junie 2009. Eggenote Isobel, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 20 Junie 2009 11:00 NG Kerk De Duin, Humewood. Krematorium-kapel. (Die Burger Oos-Kaap 19/06/2009) Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

BATES, Marietjie. +Woensdag 17 Junie 2009. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Roudiens Maandag 22 Junie 2009 11:00 NG kerk Sionsrand, Linton Grange. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 19/06/2009) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

DU PLESSIS, Willem. +Maandag 15 Junie 2009. Eggenote Rachel, kinders. Roudiens Saterdag 20 Junie 2009 11:00 NG Kerk Kraggakamma, Sunridgepark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 19/06/2009) Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

FERREIRA, Hennie. 11/06/1948 - 12/06/2009. Eggenote, kinders, kleinseun. Diens Vrydag 19 Junie 2009 11:00 NG Kerk Moedergemeente, Humansdorp. (Die Burger Oos-Kaap 19/06/2009)

GERBER, Attie. Tragies +Dinsdag 16 Junie 2009. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Saterdag 20 Junie 2009 10:00 Lede van Christus Kerk, Cotswold. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 19/06/2009) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

KLEINHANS, Johannes Adolf (Hannes). *15/02/1926. +Woensdag 17 Junie 2009. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders, susters. Roudiens Maandag 22 Junie 2009 11:00 NG Kerk Gemeente Noord, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 19/06/2009) Ken du Pisanie DOVES Uitenhage 041 992 1349

VAN VUUREN, Buzzy. +Donderdag 11 Junie 2009. Vrou Rita, Brett, Liesl en Chemone, Bryn; sisters Penny THOMSON, Lynne HARRIS, Peter, Trevor, Nicole, Vanessa, Ian, Andrew, Wendy, Lyndsay, Mossie. Gedenkdiens Saterdag 20 Junie 2009 12:00 Konferensiesentrum, Links Gholfbaanklub, St. Francisbaai. (Die Burger Oos-Kaap 19/06/2009)

WIUM, Jacobus Stofberg (Jac). +Woensdag 17 Junie 2009. Begrafnisdiens Maandag 22 Junie 2009 10:00 NG Kerk Gemeente Suid, Despatch. (DIe Burger Oos-Kaap 19/06/2009) Ken du Pisanie DOVES Uitenhage 041 992 1349

In Memoriam

HECHTER, Clarondon (Chris). (afgetrede oud-polisieman). Vandag jou 1ste verjaarsdag by ons Hemelse Vader. Die 21ste Junie sewe maande oorlede. Vrou Kobie. (Die Burger Oos-Kaap 19/06/2009)

20 Junie 2009

Sterfgevalle

PIO, Eric George. 29/01/1928 - 17/06/2009. Dankdiens Maandag 22 Junie 2009 15:00 Durbanville Krematorium-kapel. (Die Burger Oos-Kaap 20/06/2009) AVBOB Bellville 021 948 2601

In Memoriam

JOHNSON, Thelma. Dink aan jou, geliefde suster en ma. Cathleen en familie. (Die Burger Oos-Kaap 20/06/2009)

23 Junie 2009

Sterfgevalle

BACHUIS, Big John. +Saterdag 20 Junie 2009. Vrou Laetitia, kinders, kleinkinders. Roudiens Vrydag 26 Junie 2009 11:00 NG Kerk Swartkopsrivier, Blouwaterbaai. (Die Burger Oos-Kaap 23/06/2009) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

BARNARD, Jan (Barnie). +Sondag 21 Junie 2009. Eggenote Mirrie, kinders, kleininders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 24 Junie 2009 14:00 Evangelisasie Sentrum, Cotswold. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 23/06/2009) Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

BESTER, Stella. +Vrydag 19 Junie 2009. Begrafnisdiens Donderdag 25 Junie 2009 14:00 NG Kerk Heideveld, Rowallanpark. Noordeinde-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 23/06/2009) Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

BOTHA, Izak Pieter. +Sondag 21 Junie 2009. Begrafnisdiens Donderdag 25 Junie 2009 10:00 NG Gemeente Eendrag, Despatch. Geen blomme - donasies aan Huis Najaar, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 23/06/2009) Ken du Pisanie DOVES Uitenhage 041 992 1349

COOK, Machél. Verassingsdiens Woensdag 24 Junie 2009 14:30 Milnertonhuis-kapel, Walmer. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 23/06/2009) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

PRETORIUS, Susanna Margaretha Alida. *23/02/1923. +Sondag 21 Junie 2009 op Humansdorp. Kinders, kleinkinders. Dankdiens Donderdag 25 Junie 2009 11:00 NG Kerk Kwagga. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 23/06/2009) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

ROSSOUW, Dan. +Saterdag 20 Junie 2009. (Die Burger Oos-Kaap 23/06/2009) Ken du Pisanie DOVES Uitenhage 041 992 1349

TAIT, Vivian (John). +Vrydagaand 19 Junie 2009 (44 jaar) in 'n rooftog op Bedford. Jannie, Venda en hul kinders Mike, Gene, Mark en die skoondogters en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 23/06/2009)

TAIT, Vivian John. (Bedford). +19 Junie 2009. Ons innige simpatie. Shelf-Rite PE bestuur en personeel. (Die Burger Oos-Kaap 23/06/2009)

VAN SCHALKWYK, Louisa. *26/11/1937. +Saterdag 20 Junie 2009 op Humansdorp. Kinders, kleinkinders. Dankdiens Woensdag 24 Junie 2009 11:00 NG Kerk Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 23/06/2009) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

VORSTER, Ouma Nellie. +Vrydag 19 Junie 2009. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 25 Junie 2009 10:00 NG kerk PE-Noord, Sidwell. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 23/06/2009) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

VOSLOO, Jan Ernst (van Somerset-Oos) +Saterdag 20 Junie 2009. Eggenote Hannatjie, kinders, kleinkinders. Gedenkdiens Woensdag 24 Junie 2009 11:00 Milnertonhuis-kapel, Walmer (P.E.) asook Donderdag 25 Junie 2009 10:00 NG kerk Somerset-Oos. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 23/06/2009) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

24 Junie 2009

Sterfgevalle

DEETLEFS, Martha Magdalena Francina. *31/03/1922. +Maandag 22 Junie 2009 in Jeffreysbaai. Kinders. Dankdiens Vrydag 26 Junie 2009 14:30 Jeffreysrus Aftree-oordsaal, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 24/06/2009) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

DU PISANIE, Phyllis. +21 Junie 2009. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Verassingsdiens Vrydag 26 Junie 2009 14:00 Bertha van der Merwe Tehuis, Algoapark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 24/06/2009) Jan Ackerman Martin Funerals P.E. 041 585 2521

LABUSCHAGNE, Jan Harm. *29/08/1938. +Maandag 22 Junie 2009 in Port Elizabeth. Eggenote, kinders. Dankdiens Vrydag 26 Junie 2009 10:30 NG Kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 24/06/2009) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

MARAIS, Hettie (Cradock). +Sondag 21 Junie 2009. Andre (Boetie), Emmie, Elandre, Lizelle en Madelein, Ona, Ian, Awie, Estelle, Stephanus, Stephanie en Brian, Rita, Marais, Melanie, Loupie, Lisa, Janatjie en Nanna. (Die Burger Oos-Kaap 24/06/2009)

TAIT, Vivian. Tragies +Vrydag 19 Junie 2009. Eggenote Karin, seuns Jaco en Hein. Roudiens Vrydag 26 Junie 2009 11:00 NG kerk Bedford. Privaat verassing. (Die Burger Oos-Kaap 24/06/2009) Von der Decken Begrafnisdienste Fort Beaufort 083 283 3807 / 083 285 9289

TAIT, Vivian. Ons skoonseun en "broer". André, Rosa, Pierre en Suzette BLIGNAUT. (Die Burger Oos-Kaap 24/06/2009)

In Memoriam

SNYMAN, Jeandré. Vandag al 6 jaar by die Heer. Ouers, ouma, oupa, Anzel en Michel. (Die Burger Oos-Kaap 24/06/2009)

25 Junie 2009

Gelukwensings

NN, JP. Raai wie is 21? Baie geluk. Ma Chantal, pa Napier, sussa Juany en jou girl Lynne.

Dankbetuigings

TAIT, Vivian John. 27 Mei 1965 - 19 Junie 2009. Opregte dank aan almal wat ons gedra het. BLIGNAUT- en TAIT-familie. (Die Burger Oos-Kaap 25/06/2009)

Sterfgevalle

BEZUIDENHOUT, Jan. Woonagtig by Robertstraat 10, Uitenhage. +Dinsdag 23 Junie 2009. Roudiens Vrydag 26 Junie 2009 12:00 NG kerk De Mist. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 25/06/2009) Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

DOWLING, Harry Patrick. +Dinsdag 23 Junie 2009. Wonderlike huweliksmaat en vader. Roudiens Vrydag 26 Junie 2009 14:00 NG Kerk Winterhoek, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 25/06/2009) Esmé Groenewald AVBOB Uitenhage 041 922 8066

LE ROUX, Giel (FG). +Maandag 22 Junie 2009. Vrou Lena, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 29 Junie 2009 11:00 Volle Evangelie kerk, Kabegapark. (Die Burger Oos-Kaap 25/06/2009) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

ROBINSON, Gene (Robbie). +Maandag 22 Junie 2009 na lang siekbed. Joey, René, Genene. Roudiens 25 Junie 2009 14:00 St. Marks kerk (Ou Kaapweg). Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 25/06/2009)

SMITH, Jacobus Marius (Gearbox). Wreed en tragies +Maandag 22 Junie 2009 op Uitenhage. Yolandi, Dad, Mamma, Sulette, M.C. en Es-Mey. Begrafnisdiens Vrydag 26 Junie 2009 11:00 AGS kerk, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 25/06/2009) Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

USHER, Gwendoline (Gwen). Uitenhage. Bekende voormalige werker van Woolworths +20 Junie 2009 in Cuyler-hospitaal. Roudiens Saterdag 11:00 Matthys Tehuis vir Bejaardes, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 25/06/2009) Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471

26 Junie 2009

Sterfgevalle

BOUWER, Chrissie. +24 Junie 2009 by Huis Genot. Kinders Ria, Hannes, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Dinsdag 30 Junie 2009 10:00 vanuit Huis Genot Tehuis vir Bejaardes, Algoapark. (Die Burger Oos-Kaap 26/06/2009) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

DORFLING, Dayne. Tragies +Dinsdag 23 Junie 2009. Haar ouers. Begrafnisdiens Maandag 29 Junie 2009 15:00 Evangelisasie Sentrum, Cotswold. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 26/06/2009) Willem Potgieter DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

MACHIU, Justin Patson 53 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 27 Junie 2009 12:00 Roselane Cong. Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 26/06/2009 Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

MELS, Magrietha Fredrika. +Woensdag 24 Junie 2009. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Roudiens Vrydag 26 Junie 2009 10:00 NG kerk Retief-gemeente, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 26/06/2009)

MOOLMAN, Maria Aletta Catharina. Gedenkdiens Maandag 29 Junie 2009 11:00 NG kerk Moedergemeente, Cradock. (Die Burger Oos-Kaap 26/06/2009) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

SMITH, Jaco (Gearbox). 28 jaar. +Maandag 22 Junie 2009 in motorongeluk by Cuyler Manor, Uitenhage Yolandi, Eugene, Anne, MC, Es-May en SMITH-familie. (Die Burger Oos-Kaap 26/06/2009)

VERCUEIL, Renate. Begrafnisdiens Maandag 29 Junie 2009 14:00 Metodiste kerk, Humewood. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 26/06/2009) First Avenue Funeral Home 041 581 5028

27 Junie 2009

Troudagvierings

HURTER, Elie en Anna getroud 27 Junie 1959 deur ds Edward ELLIS broer van bruid. Kinders Jacolette, Henk. Vier kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 27/06/2009)

Sterfgevalle

HORN, Eliza. *09/11/1925. +Woensdag 24 Junie 2009 op Jeffreysbaai. Eggenote, kinders, kleinkinders. Dankdiens Maandag 29 Junie 2009 11:00 NG Kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 27/06/2009) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

MEYER, Magdalena Susanna (Delene). *09/03/1940. +Donderdag 25 Junie 2009 in Port Elizabeth. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Dankdiens Maandag 29 Junie 2009 11:00 NG Kerk Moedergemeente, Humansdorp. (Die Burger Oos-Kaap 27/06/2009) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

VERSTER, Isak Stephanus (Sakkie). *14/07/1927. +Woensdag 24 Junie 2009 op Astonbaai. Eggenote, kinders, kleinkinders. Dankdiens Sondag 28 Junie 2009 12:00 NG kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 27/06/2009) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

29 Junie 2009

In Memoriam

VAN ZYL, Theuns. *29 Junie 1947. Jou eerste verjaarsdag in die Hemel. Vrou Marie, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 29/06/2009)

30 Junie 2009

Sterfgevalle

HAYWARD, Fred. Tragies +Sondag 28 Junie 2009. Ouers Fred en Marié. (Die Burger Oos-Kaap 30/06/2009)

MILNE, David Peter. +26 Junie 2009. (Die Burger Oos-Kaap 30/06/2009)

SLABBERT, Sarah Maria. +Donderdag 25 Junie 2009 87 jaar by Valleihof, Kirkwood. Ons ma, ouma en oumagrootjie. Begrafnisdiens Dinsdag 30 Junie 2009 11:00 NG Kerk Parkheuwel, Adcockvale, Port Elizabeth. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 30/06/2009) J T Schooling, Kirkwood 042 230 0508 / 082 718 2717

Dankbetuigings

PAXTON, Kosie. Dankie vir onderskraging tydens heengaan van ons geliefde Kosie. Rienie en PAXTON-familie.

In Memoriam

CLOETE, Flip. Vandag nege jaar oorlede. Susie en kinders. (Die Burger Oos-Kaap 30/065/2009)

  • Hits: 4650