Skip to main content

galleryLogo_sm

Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2014 01 January

2 Januarie 2014

Sterfgevalle

BARNARD, Albertha. (Tannie Alta). +Saterdag 28 Des 2013. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 03 Jan. 2014 14:00 Lede in Christus Kerk, Cotswold. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 02/01/2014) Sonja Filmalter DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

BOTHA, Maria Magdalena. +Donderdag 26 Des 2013. Roudiens Vrydag 03 Jan. 2014 11:00 NG Kerk Sionsrand, Linton Grange. (Die Burger Oos-Kaap 02/01/2014) Jeanette Chetty DOVES Port Elizabeth 041 365 5399

BOUCHER, Margaret Elizabeth (Poppie). 60 jaar. +Sondag 29 Des 2013 op Uitenhage. Kinders, kleinkinders. Gedenkdiens Vrydag 03 Jan. 2014 11:00 NG Kerk Despatch-Suid, h.v. Krom- en Kerkstraat, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 02/01/2014) Oos-Kaap Begrafnisdienste 041 992 5704

STRYDOM, Stella. 09/03/1942 - 30/12/2013. Eggenoot, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Gedenkdiens Vrydag 03 Jan. 2014 10:00 Methodiste Kerk, Johnstraat, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 02/01/2014) JT Schooling, Kirkwood 042 230 0508

SWART, Emmie. +Saterdag 28 Des 2013. Dogter, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 03 Jan. 2014 14:00 Walton Park Aftree-oord, Admiraltyweg, Somerstrand. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap02/01/2014) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

3 Januarie 2014

Sterfgevalle

BLAAUW, Rayn. 69 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 04 Januarie 2014 14:00 Rosedale Cong. Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 03/01/2014) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

ETSEBETH, Steve. +Maandag 30 Desember 2013. Eggenoot van Amanda, pa van Elka en Stefan, seun van Tolla ETSEBETH, broer. Begrafnisdiens Saterdag 04 Jan 2014 10:00 Gail Martin Kapel, Kramer Funeral Home, 53 7de Laan, Newton Park. Privaat verassing. (Die Burger Oos-Kaap 03/01/2014) Kramer Funeral Home, Newtonpark 041 365 2209

JACOBS, Jan. 79 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 04 Januarie 2014 11:00 Ou Apostoliese Kerk, Acaciaweg. (Die Burger Oos-Kaap 03/01/2014) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

OOSTHUIZEN, Sarie. +Dinsdag 31 Des 2013. Dogters, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Saterdag 04 Jan 2014 13:00 Avbob-kapel, h.v. Hancockstraat en Harrowerweg, Noordeinde. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 03/01/2014) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 042 484 2731

SOLOMON, Jirrah Venesia. 55 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 04 Januarie 2014 13:00 Ou Apostoliese Kerk, Mountain View. (Die Burger Oos-Kaap 03/01/2014) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

VAN DER BERG, Elise. +Saterdag 21 Des 2013. Dogter, broer, suster. Roudiens Woensdag 08 Januarie 2014 10:30 NG Kerk Patmos, Kaapweg. (Die Burger Oos-Kaap 03/01/2014)

4 Januarie 2014

Sterfgevalle

COETZER, Jean. 11/12/1942 - 02/01/2014. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 06 Januarie 2014 11:00 NG Kerk Sondagsrivier-Suid, Sunland. (Die Burger Oos-Kaap 04/01/2014) J T Schooling Kirkwood 042 230 0508

DORFLING, Frederick Albertus. 30/09/1925 - 29/12/2013. Diens Maandag 06 Januarie 2014 11:00 NG Kerk Oos, Uitenhage. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 04/01/2014) Marinda Slabbert DOVES Uitenhage 041 992 1349

ELS, Lisbé. +Woensdag 01 Januarie 2014. Ouers Christo en Elizabeth, suster Jeanné. Roudiens Maandag 06 Januarie 2014 11:00 NG Kerk Somerstrand. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 04/01/2014) Willem Potgieter, Newton Park Funeral Home 041 364 1342

ROSSOUW, Gilfillan Eksteen. 24/10/1951 - 27/12/2013. Diens Saterdag 11 Januarie 2014 11:30 NG Kerk Sunland, Sondagsriviervallei. Privaat verassing. DOVES Belville 021 948 5531

6 Januarie 2014

Sterfgevalle

OPPERMAN, Johan. +Dinsdag 31 Desember 2013. Ouers Oppie en Elsa, broer Pierre, Sanet, Brendan en Reino. Begrafnisdiens Dinsdag 07 Januarie 2014 10:00 Gereformeerde Kerk, Brunswickweg, Adcockvale. (Die Burger Oos-Kaap 06/01/2014) Miemie Gardiner Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

7 Januarie 2014

Sterfgevalle

DU PLESSIS, Charl Leslie. *28/04/1934. +Vrydag 03 Januarie 2014 in Humansdorp. Eggenote, kinders, kleinkinders. Dankdiens Donderdag 09 Januarie 2014 15:00 NG Kerk Moedergemeente, Humansdorp. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 07/01/2014) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

ELS, Joëline (née FERREIRA). 08/05/1944 - 05/01/2014. 'n Liefdevolle suster en skoonsuster. Broers, suster en skoonfamilie. (Die Burger Oos-Kaap 07/01/2014)

GERBER, Helen. +Saterdag 04 Januarie 2014. Kinders Linda, Martha, Noeleen, Manne, Deirdre, kleinkinders. Begrafnis Donderdag 09 Januarie 2014 11:00 Evangeliesasie Sentrum, Cleeveweg. (Die Burger Oos-Kaap 07/01/2014) Miemie Gardiner Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

8 Januarie 2014

Gelukwensings

ROSSOUW, Branden Duncan * 06 Junie 1993. Matriek voltooi November 2013. Sy persentasie was 52.3. Home Schooling.

ROSSOUW, Clinton Sheldon. *09 Augustus 1994. Matriek voltooi 2013. Sy persentasie was 51.8. Home Schooling.

Baie dankie vir al die harde werk en samewerking gedurende 2012 en 2013. Van mnr CLAASSEN. (Die Burger Oos-Kaap 08/01/2014)

Sterfgevalle

KEMP, Irma. +Sondag 05 Januarie 2014. Roudiens Vrydag 10 Januarie 2014 15:00 Kapel, Victoria Park Krematorium, Port Elizabeth. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 08/01/2014) Deus Curat Funerals Uitenhage 041 991 1835

ROOS, Gideon Daniel. *06/12/1941. +Maandag 06 Januarie 2014 in Kaap St. Francis na kort siekbed. Zuretha, Faans, Shelley en kleinkinders. Verassing privaat, volgens sy wense. (Die Burger Oos-Kaap 08/01/2014)

VORSTER, Marina. +Saterdag 04 Januarie 2014. Ons Hemelse Vader het die mooiste blom in ons vrienderuiker kom pluk. Lené, Theo, Rachelle, Ismar, Hannetjie, Mandie, Susan, Joan, Johan, Amanda, Marita, Julius en ons families en jou geliefde Schultz-klante. (Die Burger Oos-Kaap 08/01/2014)

9 Januarie 2014

Sterfgevalle

BARNARD, Anna Catharina Gysbertha. 12/05/1931 - 01/01/2014. Diens Vrydag 10 Januarie 2014 11:00 NG Kerk Retief, Despatch. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 09/01/2014)
Marinda Slabbert DOVES Uitenhage 041 992 1349

ELS, Joëline. 08/05/1944 - 05/01/2014. Dankdiens Saterdag 11 Januarie 2014 11:00 NG Kerk Heideveld, Sterlingweg, Rowallanpark. (Die Burger Oos-Kaap 09/01/2014)

JONKER, Una Loraine. 10/12/1945 - 07/01/2014. Diens Vrydag 10 Januarie 2014 15:00 NG Kerk Retief, Despatch. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 09/01/2014) Marinda Slabbert DOVES Uitenhage 041 992 1349

In Memoriam

VAN ROOYEN, Reginald Raymond. Vandag alreeds een jaar weg van ons. Sarah, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 09/01/2014)

10 Januarie 2014

Sterfgevalle

BOUWER, Corrie. 18/09/1928 - 08/01/2014. Oorlede op Despatch. Diens Vrydag 10 Januarie 2014 11:00 NG Kerk Eendrag, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 10/01/2014) Navrae: Bossies 041 991 1471

MOOS, Johannes. 71 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 11 Januarie 2014 14:00 Dalestraat Cong. Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 10/01/2014) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

TIGER, Daniel Edward (Koot). 72 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 11 Januarie 2014 11:00 R.O.A.C Patrysstraat. (Die Burger Oos-Kaap 10/01/2014) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

11 Januarie 2014

Sterfgevalle

VERSTER, Tommy. +Woensdag 08 Januarie 2014. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Maandag 13 Januarie 2014 13:00 Victoriapark-kapel. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 11/01/2014) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

13 Januarie 2014

Gelukwensings

DIRKER, John Bernard. Vier vandag sy 80ste verjaarsdag. Ons hartlike wense aan oom John, sy werksetiek is 'n voorbeeld om na te streef. Wat 'n voorreg om deel te kan wees van sy lewe en dankbaar vir God se genade. Familie en Personeel (John Dirker Engineering, Port Elizabeth). (Die Burger Oos-Kaap 13/01/2014)

15 Januarie 2014

Sterfgevalle

BOSHOFF, Manie. 14 Aug 1959 - 12 Janaurie 2014. Vrou Elfreda, ma Dora. Begrafnisdiens Vrydag 17 Januarie 2014 10:00 Algoa Gemeenskapskerk, Chestnutstraat, Algoapark. (Die Burger Oos-Kaap 15/01/2014) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

ERASMUS, Gesina Magdalena. 28/08/1924 - 14/01/2014. Diens Vrydag 17 Januarie 2014 14:00 NG Kerk De Mist-gemeente, Uitenhage. Jubileepark-begraafplaas. Besigtiging 11:30 - 12:30 Vrydag 17/01/2014 (Die Burger Oos-Kaap 15/01/2014) Marinda Slabbert DOVES Uitenhage 041 992 1349

JORDAAN, Francina (Sussie). +Maandag 13 Januarie 2014. Diens Donderdag 16 Januarie 2014 12:00 NG Kerk Kragga Kamma, Gazaniastraat 2, Sunridgepark. (Die Burger Oos-Kaap 15/01/2014) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

MYBURGH, Anton Tobias. 26/08/1954 - 12/01/2014. In lewe van Kabega, P.E. (Voorheen van Framesby P.E.). Eggenoot, Pa, Skoonpa en Oupa. Gedenkdiens Vrydag 17 Januarie 2014 14:00 NG Kerk Kragga Kamma, h.v. Gazania- en Broadwaylaan, Sunridgepark, Port Elizabeth. Verassing privaat.
(Die Burger Oos-Kaap 15/01/2014) Stones Begrafnisdienste. Oos-Londen 043 726 9828

SAAYMAN, Hester Johanna. 30/10/1936 - 09/01/2014. Troosdiens Donderdag 16 Januarie 2014 10:00 Huis Najaar Aftree-oord, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 15/01/2014)
Marinda Slabbert DOVES Uitenhage 041 992 1349

SCHREUDER, Wilhelm Johannes. +Vrydag 10 Januarie 2014. Eggenote, broer, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 18 Januarie 2014 10:00 NG Moedergemeente, Humansdorp. Privaat teraardebestelling by Klipdrift plaas, Humansdorp. (Die Burger Oos-Kaap 15/01/2014) Etienne Stopforth DOVES Humansdorp 042 295 1663

16 Januarie 2014

Sterfgevalle

RADEMEYER, Jacobus. +Dinsdag 14 Janaurie 2014. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 16/01/2014) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

VICTOR, Eugene. +Sondag 12 Januarie 2014. Moeder, eggenote, kinders, kleinkinders. Diens Vrydag 17 Januarie 2014 11:00 Evangeliesasie Sentrum, Cotswold. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 16/01/2014) Journey's End Begrafnisdienste 041 484 1464

WILLIAMS, Dr. Cedric. 60 jaar. +Dinsdag 14 Januarie 2014 op Uitenhage. Vrou, kinders, kleinkind. Gedenkdiens Vrydag 17 Januarie 2014 15:00 NG Kerk Noord, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 16/01/2014) Oos-Kaap Begrafnisdienste 041 992 5704

WILLIAMS, Noel Paul. +Donderdag 09 Januarie 2014. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Diens Vrydag 17 Januarie 2014 11:00 NG Kerk Oos, Uitenhage. Despatch-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 16/01/2014) Nosipho Mgengo AVBOB Uitenhage 041 922 8066

17 Januarie 2014

Sterfgevalle

CHRISTOFFELS, Betty. 75 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 18 Januarie 2014 10:00 Roselane Cong. Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 17/01/2014) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

FERENDALE, Feran Kay. Tragies +Vrydag 03 Januarie 2014. Ons groet 'n dogter, kleinkind, suster. Diens Saterdag 18 Januarie 2014 11:00 Dalestraat Congregational Kerk. Jubilee Park-begraafplaas. (Die Burger O-Kaap 17/01/2014) Nosipho Mgengo AVBOB Uitenhage 041 922 8066

FERENDALE, Richard Clive. Tragies +Vrydag 03 Janaurie 2014, Ons groet 'n seun, vader. Diens Saterdag 18 Januarie 2014 11:00 Dalestraat Congregational Kerk. Jubilee Park-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 17/01/2014) Nosipho Megengo AVBOB Uitenhage 041 922 8066

HAMER, Johnny. Gedenkdiens Vrydag 17 Januarie 2014 10:30 Walmer Metodiste Kerk Hoofweg 83, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 17/01/2014) Sue, First Avenue Funeral Homes 041 581 5028

KILLIAN, Mara. +Maandag 13 Janaurie 2 014. Dogter, skoonseun, kleinseuns. Begrafnisdiens Maandag 20 Januarie 2014 11:00 NG Kerk Eendrag, Bothastraat, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 17/01/2014) Miemie Gardiner, Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

18 Januarie 2014

Sterfgevalle

DE JAGER, Uys. Ons treur oor ons broer - tot weersiens. Joan en Piet. 083 656 1751 (Die Burger Oos-Kaap 18 Januarie 2014)

21 Januarie 2014

Sterfgevalle

FOURIE, Maria. +Sondag 19 Januarie 2014. Man Louis, Melinda, Mannetjie, Jacques. Begrafnisdiens Donderdag 23 Januarie 2014 10:00 Evangelisasie-sentrum, Cleeveweg, Cotswold. (Die Burger Oos-Kaap 21/01/2014) Miemie Gardiner, Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

22 Januarie 2014

Sterfgevalle

BASSON, Wally. 31/12/1942 - 17/01/2014. Troosdiens Donderdag 23 Januarie 2014 11:00 Doves-kapel, Durbanweg, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 22/01/2014) Marinda Slabbert DOVES Uitenhage 041 992 1349

COLBORNE, Neville. +Vrydag 17 Januarie 2014. Roudiens Donderdag 23 Januarie 2014 11:00 Milnertonhuis-kapel, First Avenue Funeral Home, Eerstelaan, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 22/01/2014) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

DIEDERICKS, Sheila. 22/04/1941 - 19/01/2014. Troosdiens Vrydag 24 Januarie 2014 10:00 NG Kerk Oos-gemeente, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 22/01/2014) Marinda Slabbert DOVES Uitenhage 041 992 1349

SWANEPOEL, Dennis Glenn. 07/06/1952 - 20/01/2014. Eggenote, Sandra, Eileen, swaers Eon, Trevor. Roudiens Maandag 27 Januarie 2014 11:00 Sionsrand NG Gemeente. (Die Burger Oos-Kaap 22/01/2014)

In Memoriam

MOMBERG, Hendrik. Dis jou eerste verjaarsdag weg van ons kinders. Verlange en gemis is groot want ek was baie lief vir jou. Oumatjie. (Die Burger Oos-Kaap 22/01/2014)

23 Januarie 2014

Sterfgevalle

KNOESEN, Dick. +Saterdag 18 Januarie 2014. Kinders, kleinkinders. Troosdiens Vrydag 24 Januarie 2014 11:00 NG Kerk Kragga Kamma, Broadwaylaan, Sunridgepark. (Die Burger Oos-Kaap 23/01/2014) Miemie Gardiner Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

VAN HEERDEN, Maria Catherina (Ria). +Sondag 19 Januarie 2014. Gedenkdiens Saterdag 25 Januarie 2014 10:00 NG Kerk Adelaide. (Die Burger Oos-Kaap 23/01/2014) Von der Decken Funerals, Fort Beaufort 046 645 1898

WHITEBOOI, Susan. 77 jaar. Begrafnisdiens Vrydag 24 Januarie 2014 14:00 Ou Apostoliese Kerk, Madunaweg. (Die Burger O-Kaap 23/01/2014) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

24 Januarie 2014

Sterfgevalle

BEAM, Florence Sarah. 85 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 25 Januarie 2014 11:00 St. Georgs Metodiste Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 24/01/2014) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

DE KOKER, Lizette. Roudiens Maandag 27 Januarie 2014 11:00 Sherwood NG Kerk, Amosstraat 1, Sherwood. (Die Burger O-Kaap 24/01/2014) Sue, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

GERBER, Mathinus (Daantjie). +Saterdag 11 Januarie 2014. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 25 Januarie 2014 11:00 Avbob-kapel, h.v. Hancockstraat en Harrowerweg. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 24/01/2014) Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731

GREEN, Roché Charity. 26 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 25 Januarie 2014 11:00 Christen Gemeente Kerk, Dodostraat. (Die Burger O-Kaap 24/01/2014) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

HECHTER, Gezina Johanna (Joey) (née VAN NIEKERK). *28/08/1927. +21/01/2014). Ons groet 'n wonderlike, onbaatsugtige ma, ouma, oumagrootjie. HECHTER & LABUSCHAGNE kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 24/01/2014)

KINGHORN, Izak (Ice). Van Hans Strydomstraat 11, Despatch. *30/07/1938. +Woensdag 22 Januarie 2014. Diens Maandag 27 Januarie 21014 11:00 NG Kerk Eendrag, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 24/01/2014) Paul Koekemoer AVBOB Despatch 041 933 2039

MARNEY, Audrey. 56 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 25 Januarie 2014 14:00 Ou Apostoliese Kerk, Patrysstraat. (Die Burger Oos-Kaap 24/01/2014) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

PIENAAR, Dr. Pierre. +Saterdag 18 Januarie 2014. Begrafnisdiens Saterdag 25 Januarie 2014 10:00 Milnertonhuis-kapel, First Avenue Funeral Home, Eerstelaan, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 24/01/2014) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

VAN DER MERWE, Salome. +Woensdag 22 Januarie 2014. Eggenoot Stan, kinders, kleinkinders. Diens Dinsdag 28 Januarie 2014 12:00 NG Kerk Sionsrand, Linton Grange. (Die Burger Oos-Kaap 24/01/2014) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

25 Januarie 2014

Sterfgevalle

DE KOKER, Lizette. Roudiens Maandag 27 Januarie 2014 12:00 NG Kerk, Amosstraat 1, Sherwood, Port Elizabeth. (Due Burger Oos-Kaap 25/01/2014) Sue, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

In Memoriam

GOEDA, Catharina. 31/05/1927 - 25/01/2013. Ons verlang steeds en mis Mammie baie. Eggenoot Ou Rooie, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 25/01/2014)

27 Januarie 2014

In Memoriam

BARNARDO, Christo. 14/11/1977 - 27/01/2011. Stoffel, Neville, Annalie, Nico, Bernadine, James, Andrew & Stefan. (Die Burger Oos-Kaap 27/01/2014)

DU TOIT, Pieter Matthys. Hierdie jaar gedenk Pappa 26 jaar in die Hemel en môre op u verjaarsdag dink ons aan u. Kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 27/01/2014)

VAN ZYL, Theuns (TC). 29/06/1947 - 27/01/2009. Dood los hartseer wat niemand kan heel. Liefde los herinneringe wat niemand kan steel. Marie, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 27/01/2014)

29 Januarie 2014

Sterfgevalle

BARKHUIZEN, Danieta. +Vrydag 24 Januarie 2014 op Jansenville na 'n siekbed. Begrafnisdiens Donderdag 30 Januarie 2014 11:00 op Steytlerville. NG Kerk begraafplaas, Steytlerville. (Die Burger Oos-Kaap 29/01/2014) Dean Gilbert, Kouga Funerals, Jeffreysbaai.

FROEHLICH, Carl Eugen. *29/09/1938. +Saterdag 25 Januarie 2014 in Jeffreysbaai. Eggenote, kinders, kleinkinders. Dankdiens Woensdag 29 Januarie 2014 11:00 NG Kerk Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 29/01/2014) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 2911230

MORGAN, Maggie. +Vrydag 24 Januarie 2014. Roudiens Donderdag 30 Jan. 2014 15:00 AGS Kerk Kensington, h.v. Brockstraat en Harrowerweg, Kensington. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 29/01/2014) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

30 Januarie 2014

Sterfgevalle

BLIGNAUT, Lenie. +Dinsdag 28 Januarie 2014. Broers en familie. Teraardebestelling Maandag 03 Febr. 2014 11:00 Forest Hill-begraafplaas. waarna gedenkdiens 12:00 NG Kerk Sonheuwels, Bougainvilliarylaan, Westering. (Die Burger Oos-Kaap 30/01/2014) Miemie Gardiner Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874

SMAL, Casparus Johannes (Cassie). Tragies +Saterdag 25 Januarie 2014. Roudiens Saterdag 01 Febr. 2014 11:00 Ou Apostoliese Kerk, Lukeweg, Charlo. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 30/01/2014) Charleen Rossouw AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

31 Januarie 2014

Sterfgevalle

BAATJIES, Audrey Yvonne. 44 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 01 Febr 2014 11:00 Kingdom Hall of Jehovah Witness, Valeisig. (Die Burger O-Kaap 31/01/2014) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

BOTHA, Ben. +Woensdag 29 Januarie 2014. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders.Roudiens Maandag 03 Febr 2014 10:30 NG Kerk Jeffreysbaai, Da Gamaweg. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 31/01/2014) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

DIEDERICKS, Clive Noel. 66 years. +Tuesday 28 January 2014. Funeral Saturday 01 Febr 2014 09:00 Mother of Good Hope Catholic Church, Booysens Park. (Die Burger Oos-Kaap 31/10/2014)

HATTINGH, Dick. 14/11/1955 - 29/01/2014. Troosdiens Maandag 03 Febr 2014 11:00 NG Kerk Oos-gemeente, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 31/01/2014) Marinda Slabbert DOVES Uitenhage 041 992 1349

LUYT, Arthur. +Donderdag 31 Januarie 2014. Eggenote, kinders. Roudiens Maandag 03 Febr 2014 14:00 Westway Bethal Community Church, Woltemadestraat, Kabegapark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 31/01/2014) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

MILBOROUGH, Reginald George (Pops). 76 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 01 Febr 2014 12:00 Roselane Cong. Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 31/01/2014) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

In Memoriam

NN, Chéri. Môre 01 Febr 2014 is dit jou eerste verjaarsdag by Jesus. Lief jou onbeskryflik baie Meis. Pappa en Mamma. Lief jou vir altyd. Gerrie, Michanti, Pippa en Janu. (Die Burger Oos-Kaap 31/01/2014)

  • Hits: 3558