Skip to main content

galleryLogo_sm

Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2015 02 February

2 Februarie 2015

In Memoriam

FERREIRA, Helena Tersia. 08/05/1947 – 02/02/2013. Ons sal altyd onthou hoe positief sy was gedurende die siekte-termyn. Louise, Theo. (Die Burger Oos-Kaap 02/02/2015)

3 Februarie 2015

In Memoriam

KITCHING, James Edward (Jimmy). +03 Februarie 2011. In gedagtes is jy altyd by ons. Jou vrou, kinders en familie. (Die Burger Oos-Kaap 03/02/2015)

4 Februarie 2015

Sterfgevalle

MOSS, Malcolm. *29/10/1966. +Maandag 02 Februarie 2015. Ouers en familie. Diens Donderdag 05 Februarie 2015 10:00 Milnerton Huiskapel, First Avenue Funeral Home, 1ste Laan, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 04/02/2015) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

5 Februarie 2015

Sterfgevalle

SCHWARTZ (ZEELIE), Anna Maria. 22/02/1943 – 02/02/2015. Ons moeder, ouma, oumagrootjie en suster. Roudiens Vrydag 06 Februarie 2015 11:00 Evangelisasie Sentrum, Despatch.
(Die Burger Oos-Kaap 05/02/2015) Irene, DOVES Uitenhage 041 922 8077 6 Februarie 2015

6 Februarie 2015

Sterfgevalle

VAN ROOYEN, Elva. +Dinsdag 03 Februarie 2015. Yvette, Lindi, Ilsa, kleinkinders. Diens Saterdag 07 Februarie 2015 11:00 Eden Glen-aftreeoord, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 06/02/2015) 

7 Februarie 2015

In Memoriam

DU TOIT, Pieter Matthys. 27/01/1915 – 08/02/1988. Kinders en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 07/02/2015)

KRÜGER, Johannes Schoeman (Johan). 05/12/1932 – 07/02/2013. Eggenote Shirley, Gavin en gesin en Cameron. (Die Burger Oos-Kaap 07/02/2015)

9 Februarie 2015

In Memoriam

OLIVIER, Vernon. 23/01/1979 – 09/02/2014. "Lady", "Ballie", Quentin en Warren. (Die Burger Oos-Kaap 09/02/2015)

SAPTOE, Patricia. +09/02/2012. Godfrey, Shirley, Ingrid, Lauren en Carleen. (Die Burger Oos-Kaap 09/02/2015)

10 Februarie 2015

Sterfgevalle

GERBER, Ruben. +Vrydag 06 Februarie 2015. Pa van Benita, Kirsten, Lindie en Natalie, oupa van Marizane, oupagrootjie van Migael, broer en vriend. Begrafnis Woensdag 11 Februarie 2015 11:00 NG Kerk PE Wes-gemeente, h.v. Pickeringstraat en Vyfdelaan, Newtonpark, Port Elizabeth. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 10/02/2015) Kramer Funeral Home, Newtonpark 041 365 2209

JOOSTE, Johannes Petrus. (voorheen van Cradock). +Saterdag 07 Februarie 2015. Diens Vrydag 13 Februarie 2015 15:00 Milnerton Huis Kapel, First Avenue Funeral Home, 1ste Laan, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 10/02/2015) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

11 Februarie 2015

Sterfgevalle

AUSTIN, Barry. +Saterdag 07 Februarie 2015. Herdenkdiens Vrydag 13 Februarie 2015 10:30 NG Kerk Lorraine, Marnelaan. (Die Burger Oos-Kaap 11/02/2015) Miemie Gardiner, Algoa begrafnisdienste 041 363 4874

SHARP, Francis (Frank). 69 jaar. +Donderdag 05 Februarie 2015 te Uitenhage. Eggenote, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 12 Februarie 2015 14:00
Volle Evangelie Kerk Maranatha Brickfieldsweg Uitenhage. Jubileepark Munisipale-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 11/02/2015) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

VAN TONDER, Herculis Salomo (Harry). 68 jaar. +Saterdag 07 Februarie 2015 te Uitenhage. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 13 Februarie 2015 10:00 NG Kerk
Despatch-Eendrag. (Die Burger Oos-Kaap 11/02/2015) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704 

In Memoriam

STEYNBERG, Danré. 1993 – 2001. Vandag is jou verjaarsdag. Ons dink met liefde aan jou. Pappa Johan, Madeleine, Dirk, Johantjie, ouma Corrie. (Die Burger Oos-Kaap 11/02/2015)

12 Februarie 2015

Sterfgevalle

DAVIS, Johanna Dorethea (Dora). 82 jaar. +Dinsdag 10 Februarie 2015 te Uitenhage. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Gedenkdiens Vrydag 13 Februarie 2015 11:00 NG Kerk Winterhoek, h/v Malansingel en Langenhovenstraat, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 12/02/2015) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

MATTHEUS, Carel Benjamin. +Dinsdag 10 Februarie 2015. Geliefde eggenoot, pa, oupa. MATTHEUS- en DREYER-families. Begrafnisdiens Vrydag 13 Februarie 2015 11:00 NG Gemeente Sionsrand, Bramhopestraat, Westering. Noordeinde-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 12/02/2015). Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

OBERHOLZER, Abraham Stephanus. *11/9/1938. +Sondag 08 Februarie 2015 in Jeffreysbaai. Eggenote, kinders, kleinkinders. Dankdiens Vrydag 13 Februarie 2015 11:00 NG Kerk Da Gamaweg, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 12/02/2015) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

VERMAAK, Jacobus Johannes. 75 jaar. Begrafnisdiens Donderdag 12 Februarie 2015 14:00 NG Kerk Noord, Jakarandastraat, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 12/02/2015) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

In Memoriam

NELL, Jeanné. 'n Jaar is verby. Lief vir jou. Mom en Pa. Mis jou elke dag. Swaer, Sus en Seuns. (Die Burger Oos-Kaap 12/02/2015)

13 Februarie 2015

Sterfgevalle

BRUYN, Santa. Gedenkdiens vir ons geliefde vrou, ma, ouma. Maandag 16 Februarie 2015 11:00 NG Kerk Lorraine, Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 13/02/2015)

JANSEN VAN RENSBURG, Alida. 60 jaar. +Woensdg 11 Februarie 2015 te Uitenhage. Kinders, kleinkinders, suster, broer. Begrafnisdiens Maandag 16 Februarie 2015 11:00
NG Kerk Winterhoek, h/v Malansingel en Langenhovenstraat, Uitenhage. Despatch munisipale-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 13/02/2015) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

16 Februarie 2015

Sterfgevalle

LAMPRECHT (née VILJOEN), Lottie. +Maandag 09 Februarie 2015. Roudiens Woensdag 18 Februarie 2015 14:30 Valleihof, Kirkwood. (Die Burger Oos-Kaap 16/02/2015)

17 Februarie 2015

Geboortes

BOSCH / JACOBS. Geluk aan Kobus en Marelize met geboorte van hul dogtertjie Leamay *Vrydag 13 Februarie 2015 in Bloemfontein. Geluk van al die oupas, oumas, ooms, tannies,
niggies en nefies. (Die Burger Oos-Kaap 17/02/2015)

Sterfgevalle

BARNARD, Danie. 78 jaar. +Vrydag 13 Februarie 2015. Ons pappa, oupa en swaer. Jenny O'ROUKE, Anton, Gail, Riaan, Tieka, Monique, Helen, Imke, Rhys, Sis-Marie. Gedenkdiens Woensdag 18 Februarie 2015 10:00 NG Kerk Sionsrand, Bramhopeweg, Linton Grange. (Die Burger Oos-Kaap 17/02/2015) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

KLEINHANS, Martin. *07/8/1964. +Saterdag 14 Februarie 2015 in Greenacres-hospitaal. Diens Woensdag 18 Februarie 2015 14:00 NG Kerk Eendrag, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 17/02/2015) Navrae: Bossies 041 991 1471

MOSTERT, Martha Maria. 93 jaar. Verassingsdiens Dinsdag 17 Februarie 2015 10:00 Nuwe Apostoliese Kerk, Stanbridgestraat, Despatch. Besigtiging Dinsdag 17 Febr 2015 9:00 by Van Willing Begrafnisdienste. (Die Burger Oos-Kaap 17/02/2015) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

ROUX, Jozua Abraham. 54 jaar. +Donderdag 12 Februarie 2015 in Groote Schuur-hospitaal, Kaapstad na lang moedige stryd teen kanker. Vrou Ezna, kinders Gideon, Jan Frederik en
Mara. Troosdiens Vrydag 20 Februarie 2015 10:30 NG Kerk Cradock-Oos, Jakarandastraat. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 17/02/2015)

SCHEEPERS, Benjamin (Skippy). 80 jaar. Adjudant SAPD Motorafdeling en Nuwe Geregshowe. +Vrydag 13 Februarie 2015. Vrou Helen, kinders Brett, Leigh-Ann, Ethan en Matthew. Andrew,
Chanel, Nicolette, Joshua en Julian, Sarel en Christopher. (Die Burger Oos-Kaap 17/02/2015) Sue, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

18 Februarie 2015

Sterfgevalle

ANDREW, Sauls of SAULS, Andrew (kan nie bevestiging kry) "Dru" (The Rastaman). +Saterdag 14 Februarie 2015 in Provinsiale Hospitaal, Port Elizabeth. Gedenkdiens Woensdag 18 Februarie 2015 18:00 Chatty-gemeenskapsentrum. (Die Burger Oos-Kaap 18/02/2015)

SCHREIBER, Hester M. E. *28/9/1923. +Saterdag 14 Februarie 2015 in Oos-Londen. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 20 Februarie 2015 12:00 NG Kerk Kareedouw. NG Kerk-begraafplaas, Kareedouw. (Die Burger Oos-Kaap 18/02/2015) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 2911230

VAN DER NEST, Hennie. +Saterdag 14 Februarie 2015 na kort siekbed. Vrou Susan, seuns Morne en Kurt, kleinseun Keegan, skoondogter Yvette. Begrafnisdiens Donderdag 19 Februarie 2015 14:00 Milnerton Huis-kapel, First Avenue Funeral Home, Eerstelaan, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 18/02/2015) Lindi, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

19 Februarie 2015

Sterfgevalle

ROBERTS, Brandon. +Donderdag 12 Februarie 2015. Vrou Heidi, ouers, broer, suster en kinders. Roudiens Vrydag 20 Februarie 2015 11:00 NG Kerk Lorraine, Marnelaan. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 19/02/2015) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

20 Februarie 2015

Sterfgevalle

BEZUIDENHOUT, Gert Alfonso (Alf). 81 jaar. +Woensdag 18 Februarie 2015 in Uitenhage. Kinders, kleinkinders. Gedenkdiens Maandag 23 Februarie 2015 11:00 NG Kerk Winterhoek,
h/v Malansingel en Langenhovenstraat, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 20/02/2015) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

DIRKER, Aletta Catharina (Lettie). +Woensdag 18 Februarie 2015. Diens Saterdag 21 Febr 2015 11:00 NG Kerk PE Wes, h/v Pickeringstraat en 5de Laan, Newtonpark. (Die Burger Oos-Kaap 20/02/2015) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

SMITH, Peter David. +Dinsdag 17 Febr 2015 na kort siekbed. SMITH-, FELIX- en TITUS-families. Begrafnisdiens Saterdag 21 Februarie 2015 10:30 Union Kerk Chatty, Lawrence Erasmusrylaan. (Die Burger Oos-Kaap 20/02/2015)

SWART, Hannes. +Dinsdag 17 Februarie 2015. Roudiens Saterdag 21 Februarie 2015 10:00 NG Kerk Kirkwood. (Die Burger Oos-Kaap 20/02/2015) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

In Memoriam

VERWEY, Hekkie. Vandag een jaar gelede is jy van ons weggeneem. Vrou, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 20/02/2015)

21 Februarie 2015

In Memoriam

SMITH, Rick (Dawie). Op 22 Februarie 2013 is jy skielik van ons weggeneem. Jy is altyd in ons gedagtes. Brent, Sandy, Ruan en Tiaan. (Die Burger Oos-Kaap 21/02/2015)

23 Februarie 2015

Sterfgevalle

BESTER, Christiaan Pieter Alexander (Chris). 70 jaar. +Woensdag 18 Feb. 2015 te Uitenhage. Kinders, kleinkinders, broers. Gedenkdiens Woensdag 25 Februarie 2015 11:00 NG Kerk Oos,
Freresingel, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 23/02/2015) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704

VAN ZYL, Willie. +Donderdag 19 Febr. 2015. Eggenote, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Dinsdag 24 Febr. 2015 14:00 Stuur Die Lig Bediening, Ambrosestraat, Sydenham. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 23/02/2015) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

24 Februarie 2015

Sterfgevalle

VAN RENSBURG, Lizzy. +Vrydag 20 Februarie 2015. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnis Woensdag 25 Febr. 2015 11:00 Kensington NG Kerk, Kiplingstraat. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 24/02/2015) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

VAN ZYL, P.D. +Sondag 08 Februarie 2015. Gedenkdiens Saterdag 28 Febr. 2015 11:00 Kragga Kamma Uitspanning. (Die Burger Oos-Kaap 24/02/2015)

25 Februarie 2015

Sterfgevalle

FERREIRA, Wynand Frederick (Vallie). 19/01/1946 – 20/02/2015. Troosdiens Donderdag 26 Februarie 2015 14:00 NG Kerk Moedergemeente, Uitenhage. (Die Burger O-Kaap 25/02/2015) Marinda Slabbert DOVES Uitenhage 041 992 1349

GRIESEL, Stephanus Tjaart (Fanie). *06/5/1930. +Donderdag 19 Februarie 2015 in Pretoria. Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 27 Februarie 2015 14:30 Evangelies Gereformeerde Kerk, Van Riebeeckhoogte, Uitenhage. Jubileeparkbegraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 25/02/2015) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230

KOMMER, Jackie. +Vrydag 20 Februarie 2015. Eggenoot, susters, kinders, kleinkinders. Roudiens Donderdag 26 Februarie 2015 14:00 NG Kerk Sonheuwels, Bougainvillearylaan,
Westering. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 25/02/2015) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731

26 Februarie 2015

Sterfgevalle

BARNARD, Marthinus Christoffel. 16 Julie 1940 – 24 Februarie 2015. Geliefde eggenoot, pa en oupa. Alda, Riana, Hannelie, Jacobus, Jacques, Christa, Wilma en Tineke. Dankdiens Saterdag 28 Februarie 2015 14:00 NG Kerk, Outeniqualand. (Die Burger Oos-Kaap 26/02/2015)

TAIT, Jan Stephanus. +Sondag 22 Februarie 2015. Eggenote Venda, seuns, skoondogters, kleinkinders en agterkleinkind. Gedenkdiens Vrydag 27 Febr. 2015 11:00 NG Kerk Sionsrand,
Bramhopeweg 16, Westering. (Die Burger Oos-Kaap 26/02/2015)

27 Februarie 2015

Troudagherdenking

ACKERMANN, Clyde en Ruth. 50ste troudag herdenking Vrydag 27 Februarie. Baie geluk en baie liefde van kinders en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 27/02/2015)

In Memoriam

MOMBERG, Anton. 27/02/1966 – 23/03/2013. Jou 49ste verjaarsdag. Ons is lief vir jou. Meidjie, Charl en Bibi. (Die Burger Oos-Kaap 27/02/2015)

Sterfgevalle

GEORGE, Lyndon Samuel. 50 jaar. Begrafnisdiens Sondag 01 Maart 2015 10:00 Seventh Day Adventist Kerk, Kokkewietstraat. (Die Burger Oos-Kaap 27/02/2015) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

MITCHELL, Elizabeth. 86 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 28 Februarie 2015 14:00 VGK, Palmrylaan, Gamble. (Die Burger Oos-Kaap 27/02/2015) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

VAN JAARSVELD, Damon Andrew. 61 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 28 Febr. 2015 11:00 Dalestraat, Congregational Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 27/02/2015) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

  • Hits: 4429